Professional Documents
Culture Documents
Overstrand Herald
Overstrand Herald
Overstrand Herald
f e i s u l k s Ek
Deurbraak in Ross-moord
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 2
Overstrand Herald
gebruik is en die wet bepaal, die Maandagoggend na die landdroshof op Caledon geneem waar hy in die hof sou verskyn. Die senior staatsaanklaer het egter onverwags besluit om nie die saak op die hofrol te plaas nie en dit terug te verwys na die DOV. Die verdagte, wat by die hof ingewag is deur sy prokureur en n advokaat, is toe daar weg sonder om in die hof te verskyn. Dit is om hierdie rede dat die Herald hom tans nie mag identifiseer nie. Na wat die Herald verneem, is die forensiese span wat die Ross moordondersoek, dieselfde een as wat die ondersoek na die berugte Du Toit moord in Franschhoek lei. Daar is interessante ooreenkomste tussen die twee sake. Die 28jarige Chanel du Toit is op 7 Julie 2010 vermoor op n wynlandgoed naby Franschhoek. Sy is soos me Ross, verwurg. Haar man Johan (29) het glo die betrokke oggend omstreeks 02:00 die huis verlaat om te gaan jag op Springbok. Du Toit se naakte lyk is die volgende oggend deur haar skoonma gevind na haar man haar glo nie per telefoon kon bereik nie. Johan du Toit is n paar dae daarna in hegtenis geneem en aangekla van die moord op sy vrou. n Patoloog, dr Deidre Abrahams het vroer vandeesmaand in die Paarlse landdroshof getuig dat me. Du Toit waarskynlik reeds om 20:00 op 6 Julie (maw sowat 6 ure voor haar man die huis verlaat het) dood is. Dit blyk noudat die egaar erge huweliksprobleme gehad het en dat hul verhouding besig was om te verbrokkel. Die saak is intussen tot in September uitgestel. In die Ross saak is die motief vir die moord steeds onduidelik. Die Herald kan bevestig dat gerugte dat daar, kort voor haar dood, blykbaar n groot versekeringspolis op die lewe van Christa Ross uitgeneem is, onwaar is. Die koerant is wel bewus daarvan dat die polisie, tydens die verdagte se inhegtenisneming, op sekere dokumente beslag gel het wat moontlik lig op die motief vir die moord kan werp.
25 Julie 2013
Bladsy 3
13
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 4
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 5
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 6
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 7
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 8
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 9
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 10
Students following the local hospitality & catering course applied their skills to bake dozens of cupcakes for the Madiba festivities.
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 11
Munisipale area-bestuurder Cecile Jonkheid en raadslid Lisel Krige saam met opgewonde kinders van die Over Hills informele woongebied by die nuwe speelapparaat wat as deel van die Mandela dag vieringe hier aangebring is. Die gees onder almal wat meegehelp het om die speelterrein tot stand te bring, was besonder goed en ren of te nie daar is geverf en gewerskaf om alles gereed te kry. Ballonne en lekkergoed is uitgedeel om die geleentheid nog meer feestelik te maak en dit lyk asof die nuwe gerief n treffer gaan wees!
nStrandopruimingspoging is Saterdag op Rooiels gehou. Daar heers groot kommer in die dorpie omdat die noordwestewind gereeld groot hoeveelhede rommel, vermoedelik afkomstig van die strandoorde oorkant Valsbaai, op die andersins ongerepte Rooiels se strande uitwaai. Hieroor is bewaringsbewustes en natuurliefhebbers erg ontstoke. Hier is Helen Jones (tweede van links agter) wat n groot rol in die poging gespeel het, saam met van die mense wat gehelp het.
Mandela Day!!
PRINGLE BAY - Our previous President, Nelson Mandela, urged people to give 67 minutes of their time to do something special on his birthday, just to make the world a better place. At Pringle House Eco Primary School, they decided to spend those 67 minutes in making their Village a little bit better and prettier. With many plants and trees donated to them by Afdakrivier Kwekery, Wildeaas Nursery, and The Harold Porter Botanical Gardens, they invited the community of Pringle Bay to join them in planting them in the Village Center. It was a cold and rainy day, but nevertheless, representatives from the Ladies Club, PB Ratepayers and the PB Business forum along with pupils and teachers of Pringle House turned up to help out . Hopefully one day the children involved can show their children and grandchildren the trees they planted and the difference they made in beautifying Pringle Bay. The Pringle House pupils and staff want to thank all involved and also want to wish Mr. Mandela a belated Happy Birthday. May he recover from his illness and return home soon.
Raadslid Lisel Krige het saam met Palmieter Susan Swanepoel op Mandela dag besoek gebring aan n aantal inwoners in di buurt wat met erge gesondheidsuitdagings te kampe het. Susan het blomme en kaartjies uitgedeel.
Pringle House learners and volunteers stand alongside trees and plants for their town.
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 12
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 13
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 14
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 15
Neutering male animals can result in these benefits: Eliminates or reduces irritability or aggression. Elimination or reduction in territorial behaviour (urine marking, spraying, fighting, and wandering). Reduces risks for prostate tumours and infections. Reduces risks for perineal hernias/rupture of the posterior abdominal wall. Reduces stress, frustration. Increases happiness. Last supper Tonight will be the last evening in which Angie from Pudding and Pie is donating 15 % of all meals sold to KAWS. Last week 92 meals were sold. A meal costs R55 and is of Angies usual excellent fare.
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 16
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 17
Op die foto verskyn Agter: v.l.n.r. Amy le Roux, Franchesca Gozalo Middel: v.l.n.r. Milla Stone, Emihle Suka, Mary-Jane Coetzee, Munashe Mwanza Voor: v.l.n.r. Mila Schoonwinkel, Lara Nel, Adr Kleyn
Netbalkliniek
Nege netbalspelertjies van die 0/9 netbalspan van Laerskool Kleinmond het n deel van hul Julie vakansie opgeoffer om n netbalkliniek by te woon wat deur die Netbal Akademie aangebied is. Die spelertjies moes n week lank daagliks na Somerset-Wes reis vir hierdie kliniek wat by De Hoop Primr aangebied is. Verskeie ander skole se spelertjies was ook teenwoordig en almal het afrigting in die verskillende tegnieke ontvang. Die inskrywingsgelde van R300 per speler is geborg deur een van spelers se ouers. Die ouers van die spelertjies het ook vooraf n koekverkoping by die skool gehou om sodoende hul reisgeld en spesiale toernooi hempies te kon betaal. Laerskool Kleinmond wil poog om in die toekoms soortgelyke toernooie ook hier op Kleinmond aan te bied.
Kleinmond Krieket
Ons wil net onder belangstellendes se aandag bring dat daar vir alle lede en toekomstige lede n krieket vergadering na die oefening sal wees op 01/08/2013 by Laerskool Kleinmond. All members and prospective members are reminded of the meeting after practice on 01/08/2013 at Laerskool Kleinmond krieket field.
25 Julie 2013
parkeer dikwels op parkeerplekke vir gestremdes; hulle koggel mense wat anders is, uit op straat; hulle gun die mense wat anders kommunikeer as die gewone, nie die son wat oor hulle skyn nie. Ons het vir jare die Jana skool in hierdie gemeenskap saam met die gemeenskap bedryf. Ons het geleer dat die oorgrote meerderheid van inwoners ruimhartige mense is. Ek glo dis nog steeds so. Ek hoor egter so met die bostelegraaf langs, dat hier intussen hier en daar waarskynlik mense ingetrek het wat in hul hart kerkmuise is wat deernis en aanvaarding betref. Nie met
Bladsy 18
Jana nie, want genadiglik onthou mense haar en sy hulle, met liefde. Jana is deesdae by die Anima Sentrum op Sandbaai. Gedurende Augustus sal ons oor die kinders en die werk wat daar gedoen word verslag doen. Wat ons vra, is dat inwoners van ons gebied asseblief vir die duur van hierdie maand vir die sentrum hul vaalgeld gee. By die Herald kantoor het ons blikkies om die 5c, 10c, 20c en 50c munte te akkommodeer. Twee Kleinmonders is by Anima. Jana en CJ. Ons vertel meer van hulle en die sentrum in Augustus.
Nog n koppie..?
Enige nuuswenk?
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Associations are of little effect, the recent plea of the Kleinmond Association to delay the exorbitant demands of council until next year, can be equated to asking a burglar, Please dont rob me until next week. Scarcely a firm demand from
Bladsy 19
an association possessing backbone! Anyone wishing to consider the possible formation of an alternative but effective organization may contact me at ph 073 22 73 175 or Post Box 676 Bettysbaai. Frank Helm
Briewe
Representation
I have watched, with some interest the recent reaction of the pensioners of Kleinmond, (in particular) to the proposals of budget imposition put forward by the existing council. One observation, the only one discernable is that the local governing body has lost direction and no longer has the support of far too many residents to maintain credibility. The recent increase in financial benefits for council members borders on the obscene in the present financial situation facing those who are permanent residents and/or owners of land in the municipality. The council members through the benefit of overremuneration are insulated and out of touch with the needs of residents they were elected to represent! I have heard nostalgic claims of the good old days when rates paid by residents of Kleinmond and the three villages were for the benefit of those residents and not exported to Hermanus. Perhaps a separation from the existing Overstrand Municipality has some merit? At present, in municipal elections, the choice is limited, you either vote DA or ANC. What is really required is a new organization drawn from local residents, and land owners, to work for the benefit of residents and not for outside interests as revealed by the councils recent decisions. The existing Ratepayers
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 20
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 21
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 22
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 23
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 24
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 25
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 26
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 27
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 28
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 29
Briewe
Dis nou grootskaalse uitbuiting
Ek is bevrees die van ons wat hier bly en daagliks by SPAR ons kos moet aankoop, word uitgebuit. Net voor die skoolvakansie het ek gereeld MELKTERT gekoop (vir ons drie kleinkinders) teen R15,99 elk en dit was lekker geelvulsel melkterte. Baie lekker. Toe word die prys eensklaps R28.59 - toe die vakansiemense hier is. n Gruwelike verhoging van byna 100% op net die EEN item! Hoeveel ander items in die winkel het nie ook so die hoogte in geskiet nie net omdat hier honderde meer kopers in die dorp was nie? En nou vandat die vakansie verby is het die prys weer gedaal na R23.99 op 08.07.13 vir dieselfde artikel. Maar nie weer terug na die voor-vakansie prys van R15.99 nie - O nee! SO word ons keer op keer gevang deur n prys wat eers hemelhoog styg om dan net weer n bietjie laer af te daal. En die laaste baksel van 08.07.13 was sowaar nie MELKTERT nie, noem dit liewer Maizenapap tert want die vulsel was n onaardige en smaaklose WIT vulsel wat sekerlik net van maizena pap (soos vir babas) gemaak kon wees. Dieselfde het gebeur met die Franse Stokbroodjie - dit het vir maande en maande R2.99 gekos en ons het dit gereeld gekoop - tot op n Maandagoggend toe is dit skielik R3.99 elk. Vanwaar die 33% styging oor n naweek? Nouja, nou koop ek ook nie meer stokbroodjies nie en ook nie meer die gereelde naweek melktert nie. SO laat ek myself nie daagliks verneuk nie. Pensionaris.
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 30
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 31
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 32
Jukskei Kleinmond
Vir ons mense in die kontrei is die Boland bergpasse niks buitegewoons nie en is dit algemene kennis dat dit gedurende die Tweede Wreld oorlog deur Italiaanse krygsgevangenes gebou is. Dit was in die vroe-middel 1940s. Gedurende hierdie tyd het gevangenes begin jukskei speel. Die voornemens was klaarblyklik dat jukskei so sal posvat en oorvloei na Itali en die moontlikheid van internasionale meededinging die gevolg sou wees. Hierdie inisiatief is geloods deur n jong seun van nagenoeg 15 jaar oud, ene Hermanus le Roux, n jukskei legende in murg en been. Die krygsgevangenes se basis was in die omgewing van Klein Drakenstein, naby die plaas Keerweder. Insiggewend dat hulle die Du Toitskloof pad met pik en graaf gebou het (vandag miskien n goeie idee vir werkskepping). Van die gevangenes het ook op plase gewerk, maar moes in die gevangene-kamp bly. In hierdie tyd het Hermanus le Roux van die plaas Palmietfontein met die gevangenes kennis gemaak en hulle onder hande geneem om jukskei te speel. Hulle het selfs aan kompetisies deelgeneem. Hulle moes spesiale toestemming van die gevangenis owerhede kry. Omdat daar in die kampe meestal sokker en fietstrap beoefen is, het jukskei nie eintlik vastrap plek gekry nie. Na die oorlog moes die gevangenes die land verlaat, alhoewel van hulle na n tydperk permanent na Suid-Afrika teruggetrek het. Geskiedenis is gemaak toe Hermanus le Roux en een van die gevangenes ene TANGURA n houtkruis bo-op die pas geplant het ter nageda tenis van die gevangenes en die belofte was dat Hermanus die kruis sal onderhou. Na herhaalde vervanging a.g.v. verwering is daar met Italiaanssprekende gemeenskappe in die Paarl en WesKaap onderhandel en is n vlekvrye staalkruis met behulp van die S.A. Weermag op die pas geplaas en vandag nog daar is. Voorwaar iets om voor uit te kyk. Hermanus le Roux het ook vir 17 jaar Springbokkleure in jukskei verwerf, meeste as kaptein. In 1971 ontvang hy n meriete van die departement sport en ontspanning Jukskei Groete
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 33
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 34
Kerke / Churches
Christian Revival Church Mend the nets, the catch will be great Main Road 68 Wednesday Nights at 19:00. All ages welcome. We worship, praise and love God with boldness and with all of our heart, so come and join us! Heinrich 072 460 6226 / Riana 072 403 0599 AGS KERK KLEINMOND Hoofweg 68 (Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365 Elke Sondagaand om 18:00 Kerkdiens Woensdagaande om 19:00 C.R.C. Jeug Donderdagaande om 16:45 Uitleg van Openbaring Sondagoggende Verskillende Uitreikings Oggendbiduur Maandag tot Vrydag om 07:00 HERVORMDE KERK Skakel Ds J Claasen (021) 855 4847 Strand: 09:00 elke Sondag Hermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK Aanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6de Straat, Kleinmond Saterdae: Sabbatsskool 09:30 Erediens 11:00 Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173 NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND c/o Nemesia Ave & School str, Protea dorp, Kleinmond 072 077 7888 / 082 781 3556 Sunday Mornings Service: 09:00 Wednesday evening Service: 19:30 All welcome VKG PROTEADORP Oggendbyeenkoms: 10:00 Aandsamesang: 18:00 AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERK Elke 2de en 4de Sondag van elke maand om 16:00 in die Gereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond. Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870 DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDE Weihnachtsgottesdienst 24/12/2012, 18:00 gehalten von Hannes Trauernicht Kleinmond Fellowship Church 72 6th Street Keinmond. Sie Sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit Heiligem Abendmahl jeweils um 15:30 im Hause Kiessling 19 Harbour Road Kleinmond. Sonntag, den 28. April 2013 Sonntag, den 23 Juni 2013 Sonntag, den 25 August 2013 Sonntag, den 27 August 2013 Sonntag, den 2 Dezember 2013. Adventsfeier NG KERK: JULIE
Datum Kerk: 09:00 7 Ds. Dirkie v/d Spuy 14 Ds. Nico Rabe 21 Ds. Schalk van Wyk 28 Ds. Barry Lordan Sentrum: 09:00 Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan Ds. Ben de Wet Ds. Ben de Wet Saal: 09:00 Geen Geen Ds. Barry Lordan Ds. Carl Schunke
KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.K H/v 7de Laan & 7de Straat Almal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172 Sondagoggend: 09:45 GEREFORMEERDE KERK H/v 13de Laan & 6de Straat. Tel: 028 271 5359 Skriba: Izak Lessing Tel: 028 273 8134 / 083 259 3403 09:30 Ds Ferdi Postma 18:00 Ds Ferdi Postma LAKESIDE CHAPEL (Undenominational Christian Fellowship) Lakeside Drive, Bettys Bay. Jan Vorster (Elder) 084 555 3322 / 028 272 9932 Sunday Service time at 09:30 ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRY Holy Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman Catholic Chapel, Twist Street, Bettys Bay For further information contact - Chapelwardens 028 272 9901 / 028 272 9551 KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH 72 6th Street, Kleinmond Pastor Lionel Gibbons 028 271 4249 Sunday Morning Worship: 09:30 Sunday School: Grade R Grade 3 CATHOLIC CHURCH Twist Street, Bettys Bay, Mass: Saturday @ 17:30 Additional services as per notice board. Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411 Deacon: Rev. Lester May 021 856 3793 / 082 568 4187 ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH Heide Street, Proteadorp Chapelwardens: Chris Japhta 0847 686 984 / Leilani Abrams 079 980 4540 / 028 272 9363 Services:1st and 3rd Sunday morning prayer at 10:00 2nd Sunday communion at 10:00 3rd Sunday morning prayer at 10:00 4th Sunday at 08:00 holy communion Sundayschool at 09h00 Mavis swartz 028 271 4378 Fonteinvroue gebedsgroep Maandagaande 18:00 Jeug Vrydagaande 18:00 Kyle Oliver 0840219372 nce a Anglican, always a Anglican. PRINGLE BAY UNITED CHURCH Cnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham 028 273 8172. Sunday service: 09:00
Overstrand Herald
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 36
Dagboek
26 & 27 Julie: Singletons Winkel oop Vrydag- en Saterdagoggende (winter) vanaf 09:00-13:00 in Tweede Straat 14, Kleinmond. Kontakpersoon: Estelle Victor 0282713260/0727780249. Donderdae: Interkerklike damesel om 10:00. H/v Elfde Straat en Eerste Laan. Kontak Marietjie by 0828725022. Lieflappers Uitstalling: 1 Augustus: Vergadering rolbalsaal. Bring blokke en teesakkie-artikel. 3 September: Vergadering rolbalsaal. Bring blokke en naaldwerk-benodigdhede. 3 Oktober: Vergadering rolbalsaal. Bring vliende-vols-blokke. 7 November: Vergadering rolbalsaal. Bring die hele jaar se blokke. Friends of the Library, Bettys Bay: 8 August: Life with my family in the Namib Desert by Nadine Zipfel at 10h30, Bettys Bay Library. 28 August: Local History Collection to be started Bettys Bay Library; all interested invited to attend at 10h00, Bettys Bay Library. 19 September: A paint Mix & Technique by Derric van Rensburg at 10h30 in his shop in Harbour road, Kleinmond. Refreshments available for own account. 28 September: BOOK SALE at Miems in Pringle Bay from 9h00. 17 October: Complete your Makeover by Chantal Witthuhn from La Femmetique at 10h30, Bettys Bay Library. 26 Julie: Fotos vir die kompetisie met die tema Nagereg moet nie later as 12:00 ingehandig word nie. 30 Julie: Die Kiekieklub byeenkoms vind plaas om 19:00 in die Biblioteeksaal. Die inskrywings vir die kompetisie met die tema Nagereg sal beoordeel word en Friso Woudstra sal n aanbieding doen oor die Namib, Namakwaland en Hexriviervallei. 26 Julie: Pannekoekbakdag. Kleinmond Jukskei hou n fondsinsameling dag by die Jukskei klubhuis waar pannekoek teen R3.50 aangekoop kan word. Bestelling van tien of meer sal afgelewer word. Ondersteun asseblief die geleentheid. 29 Julie: KLEINMOND LEESKRING vergader om 13h00 in die biblioteeksaal. Boekbespreking van DIE REISIGER van ELSA JOUBERT word bespreek deur Mariana Cilliers. Almal welkom Marietjie 082 445 5962 30 Julie: VLV Vergadering om 14:30 in NG Kerksaal. Sprekers Elanie Basson: Regte Versorging van ons voete. Hilda Woudstra: Dietkundige. Elmien van der Hoven: B.B.B. Baie Belangrike Blare noodsaaklik om gesond te lewe. Kom luister watter blare dit is. Almal welkom. 5 Augustus: Walkerbaai Selklub vergader om 17:30 in die Hermanus Rolbalklubsaal. Navrae 082 376 6255 14 Augustus: Die Vriende van Afrikaans, Kleinmond bied weer hulle Afrikaansaand aan met die tema vanjaar: Stof die oue af. Kom geniet die aand saam met Wilna Snyman (verse en vertellings) en die Hangklip Dayzees (liedere uit die nuwe FAKbundel) en sing lekker Afrikaanse liedere saam in die Gereformeerde Kerk om 19:00. Slegs 100 kaartjies is beskikbaar by Albertyn Apteek teen R30 elk. Geen besprekings word gedoen nie. n Heerlike koppie sop en toebroodjies is daarby ingesluit. 19 Augustus: 18h00 by die kliniek, Proteastraat. AJV van die
Gesondheids en Welsynsorganisasie. Alle belangstellende individue en organisasies welkom. Navrae 0282714027. AGM of the Health and Wefare Organisation. All concerned individuals and organisations welcome 24 Augustus: A DRAWING COURSE for beginners with Charles Lindstrom. Duration: 6 weeks and will be held every Saturday from !0:00 till 13:00. Fees: R600 - refreshments included (Advanced payment) Venue: Creative Visions, Caf Jack Building, 2663 Clarence Drive, Bettys Bay. Enquiries & Booking: Ria 079-619-5731; Essential to book in advance, 8 pupils per course only! 29 August: ADVANCED DRAWING CLASSES offered with Charles Lindstrom. Drawing classes to be held for the more advanced student and/or those finished with the drawing course by Charles Lindstrom. Every Thursday 10:00 til 16:00 at Creative Visions, Caf Jack Building, 2663 Clarence Drive, Bettys Bay. R200 per class (refreshments included). Enquiries and bookings: Ria 079-619-5731. 26-29 Augustus: Senior Burgers Vereniging rel Weskus Blomme Toer. Ons besoek verskeie dorp en natuur reservate en oornag saam by Dwarskersbos Karavaanpark in woonstelle. Finale prys sal wees R1525 p.p. Sluit in middag-etes. Meer besonderhede sal met bespreking verskaf word. Deposito moet betaal word nie later as 5 Julie 2013 - R750 p.p. Enige persoon wat belangstel kan Wouter Theron skakel by 028 271 4435 / 082 476 5860. Daar is nog plek beskikbaar. 27 August: Herewith please be informed that Child Welfare South Africa: Kleinmond will be having its Annual General Meeting at 18h00 in the Youth Hall (behind the office). Your attendance will be appreciated. A yearly membership fee of R10 is payable. Annual reports will be made available. For further information, please contact the office at 028 271 4044. Contact person: Erica/Corrie/Johanna/Sherridan. 31 Augustus: Fynbos Dienssentrum Jaarlikse Basaar om 09:00 in die N G Kerksaal, 1ste Laan, Kleinmond. Ons is dringend op soek na Wit Olifante. 7 September: TRU-CAPE KOGELBERG MOUNTAIN CHALLENGE. Race starts in Pringle Bay CBD area in conjunction with the Windgat Festival 2013. Enter-on-line: Please contact Sandy on 079 413 6610: e-mail sandykei@sonicmail.co.za. Everyone welcome to join also great news for crafters/exhibitors contact Jacqueswr@vodamail.co.za; on 079 038 3916. Every Monday we have Oil painting classes (wet-on-wet) for beginners at Creative Visions. Come and join us and learn something new! From 11:00 til 14:00. R120 per class, all material included + refreshments. For enquiries and bookings contact Ria 079-619-5731 at Creative Visions, Caf Jack Building, 2663 Clarence Drive, Bettys Bay. Craft Market in die u Haweskuur Sat 10 Aug en Son 11 Aug; Sat 17 Aug en Son 18 Aug. Belangstellendes gesoek met produkte om uit te stal. Kontak Judith 074 366 9533
Kleinmond Craft Market (Kunsmark). As the library has again reverted to closing every Saturday, our market will be held every Friday 09:00 15:00 depending on availability of the hall. If our board is outside, we are inside. New members welcome. Marlene 028 271 3582 / 073 171 1623
Overstrand Herald
Buksies
25 Julie 2013
Bladsy 37
WANTED / GESOEK 1 Open seat with our Lift Club to Hermanus from Mondays to Fridays. Leaving at 06:30 in morning and returning at +/- 18:00. The cost is R180 per week. Please phone Sean @ 082739 6275 Candies Phiri is a qualified nurse aid who doescare-givingand domestic work who is looking for a job. Her cellphone number is 078 429 0192. Reference: Talitha 072 621 6666 Gesoek: Klassieke kitaar. Skakel 084 604 0078 Cynthia is looking for any work 2 days a week. Phone 083 206 9079 Cindy is looking for a cleaning job any day of the week. Has reference 084 588 0199. Phone 072 936 4543 FOR SALE / TE KOOP Koperware en versameling fotoreeks, kom besigtig rustig. Skakel 073 424 0046 Stoof, Kevinator Knight 76cm(30 duim) elektriese 4 plaat stoof in uitstekende toestand, dagliks in gebruik. Rede vir verkoop, het te groot geword. R1,000.00. Moet self kom ontkoppel en wegneem.Skakel 028 271 5498 / 082 357 1883 MAKE ME AN OFFER -CANON Fax L760 Printer; HP Laser Jet P2014 Printer; Panosonic KX-FLM600 Laser Jet Copier; Panasonic Telephone & Fax Answering System; EPSON Printer T27; HP Desk Jet600 Printer; HP Desk Jet 710C Printer; Panasonic K-X-P1150 multi mode Matrix Printer; EPSON LX300 Printer. Phone Sandy 028 2713534 (office hours) Olieverwarmer R150, Rekenaartafel - hout en staal R150, Kroegstoel R80, elektriese grassnyer R300. Skakel Floris 083 377 0367. Indesit voorlaai outomatiese wasmasjien. 9 kilogram. R400.00. Skakel 082 229 1549. Enkelbed met houtkopstuk met matras. Prys R300. Enkelbed met houtkopstuk sonder matras R150. Dames fiets met ratte en mandjie voor, Goeie toestand, min gebruik. R450. Skakel 072 677 8832 2 x 60cm Samsung box type tv for sale. R600 each. Phone 082 686 5941 Speed Queen top loader heavy duty washing machine in excellent condition R2000. Phone 082 975 5141 1996 Colt Rodeo VR 4x4 Doublecab R54000 onco. Phone 082 584 3536 Vuka XL110 breaking up for spare parts. Phone 079 522 4183 / 028 271 3094 2x Sitkamerbanke & sleeper couch R3000. Phone 071 874 3291 Two gents charcoal woolen coats (L-XL) good condition. 2 Gents Rudco raincoats, navy + cream (L-XL) good condition. Electric oil heater 10 rib in good condition. Phone 072 582 6306
Overstrand Herald
25 Julie2013
Bladsy 38
SERVICES / DIENSTE
Overstrand Herald
25 Julie 2013
Bladsy 39
SERVICES / DIENSTE
Saturday winners: F Eagar & D Rossouw, M Flores & MJ Blom 4th: M du Toit & S Kruger (64) MONDAY 29TH JULY. FISH EAGLES COMPETITION IS ON Sheila Augustyn