GR5 Voeg Woorde Afrikaans

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 6

Graad 5:

Voegwoorde
Waarvoor word voegwoorde gebruik?
Voegwoorde word gebruik om 2 of meer sinne te verbind sodat dit 1
lang sin maak
Daar is 3 groepe voegwoorde
Elke groep voegwoorde het hulle eie rels.
Kom ons kyk na Groep 1:
Groep 1:
en
want
maar
Bv: Ons oefen sokker
Ons leer vir die toets. (en)
Ons oefen sokker, en leer vir die toets.
Wat het gebeur?
Die punt word n komma
Die 2de sin se hoofletter word n klein letter.
Die voegwoord word in die middle na die komma gesit
Die woordorde verander nie.
Kom ons probeer die volgende sinne verbind met die voegwoorde in
hakies.
1. Die vrou koop n vliegtuigkaartjie. Sy moet Engeland toe vlieg.
(want)
2. Die ou man lees koerant. Hy rook sy pyp.(en)
3. Sy hou nie van pampoen nie. Sy hou van spinasie.(maar)
4. Die motorkan nie ry nie. Sy wiel is pap.(want)
5. Die vrou maak die huis skoon. Haar familie kom kuier.(want)
6. Die kind is klein. Sy is slim.(maar)
Graad 5:
Voorbereide lees.
Lees die onderstaande gedeelte. Jy moet dan die leesstuk kom voorlees vir
punte in die klas.
Ons het vanoggend in Wellington aangekom. Dit is n groot stad. Ons woon
naby die see in n woonstel. Die mense is baie vriendelik, maar ek mis vir jou,
Tony en Pieter. n Mens maak nie so maklik nuwe vriende nie. My ma en pa
gaan oor drie dae begin werk en dan moet ek skool toe gaan. On s moet nog
uitvind waar die skool is. In Suid-Afrika is dit nou die begin van die nuwe
skooljaar. Hier is die helfte van die skooljaar reeds verby. In Nieu-Seeland
eindig die skooljaar in Junie en die nuwe skooljaar begin in Augustus. Ek gaan
baie agter wees met my werk. Ek sal jou later meer vertel. Skryf asseblief vir
my. Groete Johan.
Graad 5:
Voorbereide lees.
Lees die onderstaande gedeelte. Jy moet dan die leesstuk kom voorlees vir
punte in die klas.
Ons het vanoggend in Wellington aangekom. Dit is n groot stad. Ons woon
naby die see in n woonstel. Die mense is baie vriendelik, maar ek mis vir jou,
Tony en Pieter. n Mens maak nie so maklik nuwe vriende nie. My ma en pa
gaan oor drie dae begin werk en dan moet ek skool toe gaan. On s moet nog
uitvind waar die skool is. In Suid-Afrika is dit nou die begin van die nuwe
skooljaar. Hier is die helfte van die skooljaar reeds verby. In Nieu-Seeland
eindig die skooljaar in Junie en die nuwe skooljaar begin in Augustus. Ek gaan
baie agter wees met my werk. Ek sal jou later meer vertel. Skryf asseblief vir
my. Groete Johan.

Graad 5:
Tyd :
Onthou jy nog die volgende:
Twee-uur
Agtuur
Nege-uur
Twaalfuur
Half drie
Kwart voor sewe

Kom ons probeer nou die tyd op elke horlosie lees en dan skryf ons dit
in woorde.












Graad 5
Ontkenning
Byvoorbeeld:
Die meisie gooi die bal.
Die meisie gooi nie die bal nie.
of
Nee, die meisie gooi nie die bal nie.

Kom ons skryf die volgende sinne in die ontkenning.
1. Sy skryf op die bord.
2. Die seun klim in die boom.
3. Baba slaap op die bed.
4. Pa skryf n brief aan Koos.
5. Tom seil sy boot op die dam.
6. Sus gee vir haar vriend n soen.
7. Petro sit die melk in die yskas.
8. Siphon trek sy skoene uit.
9. Niel maak die bad skoon.

1. ____________________________________________________
2. Nee, ________________________________________________
3. Nee, ________________________________________________
4. ____________________________________________________
5. ____________________________________________________
6. ____________________________________________________
7. Nee, ________________________________________________
8. ____________________________________________________
9. Nee, ________________________________________________



Voornaamwoorde
Dit is die woorde wat ons gebruik as ons nie iemand se naam ken nie of
nie hulle name wil gebruik nie.



Jy / ek / hy / haar / dit / ons / syne
Hulle / julle / ons sn / jou /hulle sn
sy


Voltooi die sinne met behulp van die voornaamwoorde in
die blok:
Hulle het n motor. Die motor is ________
Sy borsel _____ tande.
Toe die potlood val, het Sdu _____ opgetel.
Ons hou baie van _____ huis.
Piet en Frik wou graag by ______ vriende gaan speel.
Ek hou van Jan. ____ is my vriend.
Julle moet _____ klere aantrek.
____ het my eie boek gelees.
Ons het n kat. Die kat is _____.
Jy moet _____ klere aantrek.
____ het haar eie werk gedoen.
Hy het n borsel. Die borsel is _____
Ek het _____ skottelgoed gewas.
_____ moet jou eie mes gebruik.






Byvoelike naamwoorde:
n Byvoelike naamwoord(adjective) beskryf die selfstandige
naamwoord(noun).
Die volgende woorde is byvoelike naamwoorde:
pragtige goeie versigtig aandagtig
groen gladde interessante vlot regop lifelike

Kom ons pas die woorde in sinne.
n mooi meisie - _____________
Ry mooi - _____________
Hy lees al mooi - _____________
Mooi maniere - _____________
Trappe van vergelyking:
Voltooi die volgende trappe van vergelyking.
Duur
Lekker
Swaar
maer
Vul die regte vorm van die word in hakies in.
1. Piet is (slim) as Jan, maar Gert is die (slim)
_____________________________________________________
2. Die dogter is (stil) as die seuns, maar die babas is die (stil).
_____________________________________________________
3. Die leeu is (swak) as die olifant, maar die hond is die (swak).
_____________________________________________________
4. Die perd is (mak) as die tier, maar die kat is die (mak).
_____________________________________________________
5. Die aap is (dom) as die hoender, maar die kalkoen is die (dom).
_____________________________________________________,,

You might also like