Download as pdf
Download as pdf
You are on page 1of 3
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS | toy, UNISA lees. PSTI03E MevJurne 2012 ONDERRIG VAN SOSIALE WETENSKAPPE Tydsduur = 2 Uur 100 Punte EKSAMINATORE EERSTE MEV MM MACHABA TWEEDE DRA VAN SCHALKWYK Hierdie eksamenvraestel bly die eiendom van die Universitett van Suid-Afrika en mag nie urt die eksamenlokaal verwyder word nie. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 3 bladsye. VRAAG 1 11 Noem en bespreek vyf (5) algemene kenmerke van elkeen van die volgende vakke (leerareas) Sostale Wetenskappe, Aardrykskunde en Geskiedenis (5x3=15) 12 Baie Aardrykskunde en Geskiedenis onderwysers beoefen hulle vakke vanutt ‘n inhoud-gebaseerde benadering Bespreek waarom u dink dit nie opvoedkundig aanvaarbaar is om slegs vanutt 'n inhoud-gebaseerde benadering onderwys te gee nie (6) 13. Lees die volgende stelling Dit 1s gebiedend —noodsaakik dat —_Aardirykskunde-en Geskiedemsonderwysers verstaan wat hulle vakke 1s voordat hulle dit beoefen ‘Stem u saam of nie saam nie met hierdie stelling? Verduidelik u antwoord ©) [25] VRAAG 2 21 Die vestiging van positiewe gesindhede en waardes 1s ‘n belangnike aspek van die onderng en leer van Aardrykskunde en Geskiedenis Watter positiewe gesindhede en waardes kan gevestig word deur die onderrig van Aardrykskunde en Geskiedenis? By elke vak moet u dne (3) waardes en gesindhede noem (2x3=6) [BLAAI OM] 2 PST103E MeuJunie 2012 22 Deurlopende assessering (continuous assessement) 's ‘n metode waar elke leerder deur die loop van die jaar, in ‘n verskeidenherd aktwiteite, gemonitor word Gedurende die jaar het ons van u verwag om verslag te doen van ‘n spesifieke skool se metode van assessering en sekere gevolgtrekkings te maak Oor watter skool het u versiag gedoen? Wat was hulle benadenng tot assessenng? Is die effektief? Tot watter gevolgtrekkings het u gekom? Wat beveel u aan? 6) 23 Of'nmens van groep, of indiwiduele werk, veld-of klaswerk gebruik maak, hang van verskele faktore af _Noem vyf (5) sulke faktore 6) 24 — Verduidelik hoe u nuusberigte sal aanwend in u ondemg van of'n Aardrykskunde- of Geskiedenisles Bespreek volledig 8) [25] VRAAG 3 31 Gee vier redes waarom opvoeders duidelike doelwitte/uitkomste vir hul onderrigaktiwiteite moet stel 4) 32 Gee enige twee voorbeelde van doelwitte en dui aan hoe dit in die onderng van Mens- en Geesteswetenskappe gebruik kan word 6) 33 Vaardighede vorm die grondslag van die Sosiale Wetenskappe Beskryfkortiks en verskaf praktiese voorbeelde van die belangrikheid van die volgende vaardighede 331 Lees- en navorsingsvaardighede 332 Skematiese vaardighede 333 Vaardighede in sintese (3x5=15) [25] VRAAG 4 41 Verdutdelik die voordele en nadele van die volgende metodes wat in die ondemg van Sosiale Wetenskappe gebruik kan word 411 Narratef van storeverteling 412 Vraag-en-antwoordmetode (4) [BLAAI OM] 42 43 3 PST103E Mei/Junie 2012 Ontwerp ‘n les vir'n Graad 5-Geskiedenis of -Aardrykskundeklas oor een van die volgende onderwerpe a) Die ontdekking van goud in Suid-Afnka b) Belangnke hawens in Suid-Afnka (Dut aan waar hierdie hawens gelee is en hoe die Suid-Afnkaanse ekonomie darby baat vind) Slutt die volgende in u ontwerp in 421. Erkenning van vroeere leer 422 Leerderaktnterte 423 Leeruitkomste wat bereik moet word, asook die nodige kennis, vaardighede, waardes en houdings 424 Beret ‘n werkskaart voor bestaande utt vyf (5) vrae oor die lestema van die les wat u ontwerp het in 42 Gebruk een hele bladsy wir u vrae en uttleg van die werkskaart Noem enige twee nadele van veldwerk TOTAAL: Eerste eksaminator: Mrs M.M Machaba Tweede eksaminator: Dr A van Schalkwyk © UNISA 2012 (1) (2) 6) (10) (2) 25) [100]

You might also like