Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

No.

27

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

Uit die hoof


se kantoor
Boelies

Oktober 2015

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

In omgewings waar baie geweld


is en min sekuriteit, kan daar
meer geweld voorkom. Kinders
is groot na - apers! Kinders
moet blootgestel word aan n
veilige omgewing: Ouerhuis en
skool. Studies het ook getoon
dat homogene klasse, bv. sterk
en swak klassies, beslis lei to
etiketering (labeling) en afknouery, daarom word al ons
klasse heterogeen ingedeel
sterk, gemiddeld en swak in een
klas. Moet dus asseblief nie versoek dat u kind in n sekere klas
moet wees nie, hierdie versoeke
lei soms daartoe dat ons die
nuwe jaar reeds met n Boelieprobleem sit.

Om jou uit te laat oor hierdie


onderwerp, is baie gevaarlik. Die
feit is: Daar s boelies! Studies
het getoon dat in kleuterskole
en ouetehuise die boelie tendens die hoogste is. Dit laat n
mens nogal dink! Afknouery is
onaanvaarbaar. Ouers moet egter verstaan dat kinderspel wat
soms soos bakleiery lyk, nodig is
in die proses van kinderontwikkeling. Kinders leer daardeur om
hulleself te handhaaf en bv.
vaardighede te leer om vrede te
Ons het regtig nie n groot
maak.
probleem wat afknouery betref

Gedagte vir die week :


Hy wat pragtige rose in sy tuin het, het ook pragtige
rose in sy hart. SR Hole

rooimier.senties@gmail.com

Tel 056 2125 731

Hills traat 92

by ons skool nie, maar gaan ook


nie wegkyk van probleme wat
mag opduik nie! Senties streef
na n boelievrye area waar almal
veilig moet voel. Ons moet ons
kinders grootmaak om die ander
wang te draai (n sagte antwoord keer die grimmigheid af).
Sulke gevalle moet onmiddellik
onder ons aandag gebring
word.
Die mooiste en lekkerste
kwartaal word vir al ons kinders
en ouers toegewens. Geniet julle
kinders en ondersteun hulle, veral gedurende die voorbereiding
vir die assesserings en eind eksamen! Neem kennis dat ons
reeds op 12 November 2015
met die eindeksamen begin, wat
dan sal duur tot 27 November

Assessering - Oktober
Datum : Gr :
Vak :
19 Okt

Wisk
NW

17 Okt

Parravlei Classic Golfdag by Country Klub

19 Okt

Oueraand om 17:30 vir ouers met wie daar


afsprake gerel is
Bring-en-Braai vir alle ouers om die jaar af te sluit.
Vure sal voorsien word. Bring eie eetgerei
saam asseblief.

20 Okt

0/11A krieket vs COE(tuis) en 0/11B vs.Kroonheuwel


(weg)
Finansile vergadering om 17:30

21 Okt
22 Okt

0/9A krieket vs COE(tuis) en o/9B vs Kroonheuwel(weg)


o014A krieket vs COE(tuis) en o/14B vs S Senekal(weg)

23 Okt

Gr. 1 Kuierdag vanaf 10:00 tot 12:00

30 Okt
3 Nov
4 Nov
16 Nov

Kroon Tennisproewe om 14:00


Junior Primr Prysuitdeling om 17:30
Senior Primr Prysuitdeling om 17:30
Begrotingsvergadering om 17:30 in die
skoolsaal vir alle ouers.

19 Okt

Wisk

Beskrywing :
Toets : Heelgetalle
Prente oor fotosintese
(Minstens 5)
Tema 28 & 29 : Vermenigvuldiging &
Getalbegrip

19 + 20
Okt

NW

Bou n model van die


aardbol in die klas.

21 Okt

Wisk

Tema 30 : Breuke

20 Okt
20 Okt
23

NW

Eng
Wisk

Formele Toets : Bl 161


184 (Planeet Aarde en
die aarde se oppervlak)
Prep. Reading (Reader
pg. 55 & 56)
Toets : Tema 33 , 34 &
35

ONTHOU :
Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na
die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat
laat is word aanvaar nie.
rooimier.senties@gmail.com
Vir meer inligting rondom die plasings, kontak vir my op
(Lynn : 071 - 464 - 9146)

Junior - Primr Redenaarsuitslae


Regstelling by Graad 2

Graad 1
Eerste :
Tweede :
Derde :
Graad 2
Eerste :
Tweede :
Derde :
Graad 3
Eerste :
Tweede :
Derde :

Nautilus:
Die laaste Nautilus Kamp vir hierdie jaar vind op Saterdag,
31 Oktober in Bloemfontein plaas. Leerlinge (Gr 4 7) wat
die kamp wil bywoon moet hul inskrywingsgeld van R150
nie later nie as 22 Oktober by Juffrou Carol inbetaal. Geen
laat inskrywings kan aanvaar word nie.

Carla van Deventer


Helene Fourie
Kaylie Steyl
Elizabeth Venter
Shaun Morgan
Inesse van Zyl & Jon de Winnaar

NETBAL :

Nieke Botha
Hendri Zietsman
Amber Rodrick

Ahoy...
Sentie seerowers
Kom seil Vrydag,
23 Oktober, 10:00-12:00 saam
Sentrale Volkskool op ons skip
vol avonture!!!
Ons sien uit om saam al ons
voornemende Graad 1 seerowers te kuier!!!

Sien jou daar!!!

Alle netbalspanne begin op


Maandag. 19 Oktober met
netbaloefening. Ons oefen
van 14 : 00 - 15 : 00 op die
volgende bane :
0/7 & 0/8 = Grasbane
0/9 & 0/10 = Tennisbane
0/11 & 0/12 = Wanderers
Daar sal net een oefening
n week wees in n tyd wat
die atlete ook pas.
Dankie!

WOW Spelfees wenners :


Graad 4 :
1.
Miya Jordaan
2.
Danie Schoonraad
3.
Katya Steyl
Graad 5 :
1.
Margarete Zietsman
2.
Danelle Pretorius
3.
Brendan Bray
Graad 6 :
1.
Bernd Nel
2.
Chanel Morgan
3.
Mieke Jacobs
Graad 7 :
1.
Lucille Bray
2.
Melissa Westraad
3.
Monique Kock

Vrystaat - Noordkaap Wiskunde Uitdaging :


Henri Zietsman

Bo 80% :
Bo 60% :

VRYDAG - 30 Oktober 2015


Alle ouers met kinders vanaf 3 - 6 jaar is Welkom om die
oggend saam ons te kom kuier
Tyd : 08:00 - 10:00
Waar : Oompie Kedoompie Kleuterskool
Kom vind uit hoe u kind se ontwikkeling in totaliteit kan
plaasvind. Ons kyk uit vir julle en ontvang julle graag!!!

Baie geluk aan Jen Pretorius wat aan die NASP toernooi
deelgeneem het. Sy het 2de in die algehele afdeling vir junior en senior
meisies geeindig en eerste in die junior meisie afdeling met n punt van
261/300.
Die volgende leerders gaan aan die SA toernooi deelneem op 17 Oktober
te Parys :
Jen Pretorius
Louis du Plessis
Reghardt Westmore
Boeta Swanepoel
El - Rico Klemp

Gerrit Engelbrecht
Gezaan Griesel
Katryn Els
Jaco Kleingeld
Tertius Brink
Katya Steyl
Carla Crous
Heylie Els
Brendan Bray
Margarete Zietsman
Jandr Oelofse
Hendr Fourie
Janka Crous
Dillyn van der Walt
Celente van Zyl
Lucille Bray
Bo 40% :
JC Young
Ricky Gomez
Jan Rabe
Louis du Plessis
Danie Schoonraad
Louis Cronje
Ewald Erasmus
Rory Joubert
March Meyer
Tristan Horak
Conrad Hattingh
Mieke Jacobs
Jayden Hartslief
Bianca Lombard
Duan Smith
Juan - Anthony Swart
Joubert Fourie
Madison Weyer
Abigail Weyer
Jean Ralph Petersen
Pieter Herbst
Andr Sadler
Chanel Morgan
Ashlyn Jansen
Chelani Brink
An Kleynhans
Hanno Kriel
Paul Zietsman

Baie geluk aan Donatien Welthagen wat

Hokkie :

n silwer medalje in die mediese kategorie vir


horskole gekry het. Sy is ook as die

Die 1ste span seuns het tydens die

kategoriewenner aangewys uit 17500 leerlinge


wat saam haar deelgeneem het. Sy wen n

Champ of the champs toernooi

bedrag van n R1000.00

43ste in die land geeindig


Hulle was uit die 10 spanne , 7de

Ringbal 2016

aangewys op die toernooi.


Baie geluk, Senties is trots op julle!

4 van ons leerders is tydens die vakansie ingesluit in verskeie SA spanne.


A - spanne : Hendr Fourie, Frans Jv Vuuren, Lesego Motaung
B - spanne : Conrad Hattingh

Senties
Klerewinkel

Western Mounted games


S.A.W.M.G.A Ope
Meike Hans western mounted games
S.A.W.M.G.A ope (level 0)waaraan sy 12 items
deelgeneem het en n paar plekke gekry het asook
1ste plek van item Quadroangle n 2de plek item
Barrels.
Elrico klemp - western mounted games
S.A.W.M.G.A ope waar hy opgeskuif is na vlak 1.
Onder Sanesa skole (LEVEL O) het hy n( 2de plek
silver medalje gekry over 2de skole in SuidAfrika 12 items.

Ondersteuners klere nou


beskikbaar :
Pette : R65.00
Sunvisors : R60
Golf T - hempde : R185.00
Baadjies : R355.00

Jason Meintjies

5%

5%

Marichanne Hendriks

5%

Tertius Brink

5%

Christopher Moshoeshoe

5%

Jandr Venter

5%

Vihan Esterhuizen

6%

Petrus Rossouw

6%

Elain Scheepers

7%

Milek Snyders

6%

Anika de Ath

7%

5%

Jan Viljoen

7%

Ronel J.v Vuuren

5%

Celine Trollip

DOGTER :

SEUN:

4A

Alicia Abdulla

Legotla Putsoenyane

4B

Miya Jordaan

David Crous

4C

Amy Oberholzer

Jandr Venter

5A

Carla Crous

Devin Vigne

5B

Abia Botha

Jaco Steyn

Janus Coetzee

5%

5C

Madison Weyer

Henry Myburgh

Henro Hattingh

5%

5D

Janke Viljoen

Brendon Bray

Tanya Oosthuizen

5%

6A

Gizelle Haarhoff

Morn le Grange

Iwandi Rohlandt

6%

CJ Smith

6%

6B

An Kleynhans

Jaden Venter

Christiaan Welgemoed

6%

6C

Sonika Saunderson

Joshua Serfontein

Lukas Schoeman

6%

7A

Mia Marie Jacobs

Jaun Kruger

Modiehi Lenkwane

Zander Pelser

7C

Anika Scheepers

Tewie Lotter

Maandag ,
Woensdae en
Vrydae vanaf
11:00 - 13:30

Graad 6 :

Graad 4 :

KLAS :

7B

Winkelure :

Amor Mostert
Lesego Lekekela

5%

Danie Malan

9%

Graad 7 :

Miya Jacobs

8%

Malcolm Malan

11%

Duvan Prinsloo

12%

Brandon Theron

13%

LSEN :
Stefan Trollip

5%

5 % en meer
vordering
vanaf
kwartaal 2 na
kwartaal 3 ...

Skolierpatrolie & Prefekte :


2016
Skolierpatrolie Graad 6 : 2016
Dogters :
Carla Crous
Leigh Anne de
Winnaar
Anri Kleynhans

Seuns :
Brendan Bray

Conrad Hattingh

Ilani Klopper

Michiel Heyns

Joret Olivier

H J Kleynhans

Lanel Olivier

Marius Kruger

Lize Relling

Dandr Kruger

Emma Schutte

Henry Myburgh

Sarize Welman

Andr Sadler

Margarete Zietsman

Gustav Welgemoed

Kyle Cuperus

Skolierpatrolie Graad 7 : 2016


Dogters :

Seuns :

Janka Crause

Ruan Erasmus

Anika de Ath

Jayden Hartslief

Stacy Engelbrecht

Ben Jacobz

Megan Hamel

Johnathan Keogh

Mieke Jacobs

Stephan Kriel

Anjuane Pretorius

Morn le Grange

Dian Scheepers

Jerry Malefane

Elain Scheepers

Caleb Rodrick

Marichelle van Dyk

Boeta Swanepoel

Jan Viljoen

Jaden Venter
Kleingeld

Prefekte Graad 7 : 2016


Dogters :

Seuns :

Chelani Brink

Dendr Aucamp

Mia Marie Campher

Cuyler de Winnaar

Larissa Coetzer

Jandr du Plessis

Jean Engelbrecht

Louwtjie Greyling

Gizelle Haarhoff

Louis Jv Vuuren

An Kleynhans

D J Liebenberg

Demi Leigh Kruger

Bernd Nel

Chanel Morgan
Sonika Saunderson

Joshua Serfontein
D W Staal

Jan Vorster

Elandr van der Merwe

Kidz Sticks :
Liewe Ouers,
Daar is pamflette uitgedeel vir die bestelling van die Kidz Sticks reeks.
Daar is plakkers om skryfbehoeftes te merk, kredietkaart grootte plastiek kaarte om die tasse en sportsakke te merk en ook aanstryk naam
labels om die klere te merk. Bestellings sluit 26 Oktober. Stuur u
bestelling so gou as moontlik terug skool toe met die regte bedrag om
teleurstelling te voorkom.
Vir enige navrae skakel my gerus by 082 576 6467.
Senties Groete.
Maretha Pelser

SENTIES JAARBLAD :
Geagte Ouers
Ons gee n jaarblad uit met al die klas- , sport- en
aksiefotos van 2015. Dit sal n kosbare herinnering vir
u kind wees van al die hoogtepunte deur die jaar. Die
koste hieraan verbonde is slegs R120.00. Bestellings
sluit om 2 November. Vul die afskeurstrokie in en stuur
dit saam met die geld na u kind se klasonderwyser.
Die jaarblad sal saam met die rapporte uitgedeel word
op die 9de Desember.
-----------------------------------------------------------------

____________________ in Gr. _______ wil asb. n


jaarblad @ R120 vir 2015 bestel.

You might also like