Tessa

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

LES: ONDERSOEK LEERDERS SE IDEE VAN N GESONDE LEEFSTYL

DOEL VAN DIE LES:


Om vas te stel wat leerders se idee van n gesonde leefstyl is en om hulle kennis oor die inname van n gesonde en
gebalanseerde dieet te bevorder.
INLEIDING:
Omdat dit winter is, is daar baie meer kinders wat siek is of soms afwesig is van skool omdat hulle siek is. Dit skep
die ideale geleentheid om oor gesondheid en die belangrikheid van gesonde eetgewoontes en gereelde oefening te
praat.
n Informele klas bespreking help om die kleuters se nuuskierigheid en bewustheid van die verskillende kossoorte
aan te wakker. Oop vrae soos: Wat is julle gusteling kos? Hoekom is dit nodig dat ons elke dag aktief moet
wees? Waar kry ons oral kos vandaan (bv. diere, plante ens.)? Sulke vra skep bewustheid van verskillende
kossoorte asook voor en afkeure.
LES INHOUD:
Kossoorte: Prente van kossoorte asook n paar kos items soos vrugte, brood, lekkergoed ens.
4 voedsel groepe om kosvoorbeelde in te kategoriseer
Eet gewoontes en aktiwiteite
VOORDRAG:
Resource 1 is gebruik deur die 4 hoof voedselgroepe op die bord te skryf. Leerders kry in groepe dan n paar
verskillende kossoorte (prente of voedsel items)/ In hulle groepe praat hulled an oor die verskillende kosse en
probeer om elk in die regte kategorie te klassifiseer.
BRONNE:
www.tessaafrica.net ; Life Skills, Module 1, Section 3 Exploring pupils ideas about healthy living; Resource 1
ASSESSERINGS KRITERIA:
Om vas te stel of leerders in staat is daartoe om voedselgroepe te identifiseer en voedsel bronne onder die regte
groep te kategoriseer.
AFSLUITING:
n Oop bespreking sluit die les af deur vra soos: Wat is julle gunsteling kos? Hoekom is dit belangrik om gesond te
eet? Waarom moet ons gereeld oefen?

You might also like