Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 24

Bulletin 5

Sept. 2016

2016
You dont want to miss it
Jy wil dit nie misloop nie

RSVP TEEN 12 SEPT. 2016


om mense na Jesus toe te bring op enige manier
to bring people to Jesus by any means possible

Bedieninge / Ministries

Bl./
Pg.

Abigails

Wendy
Strydom

084 501 7377


wendystrdm@gmail.com

Admin

Petru
Groenewald

0733705416
Petrugroenewald@telkomsa.net

Chaplain /
Kapelaan

Richard
Thomson

083 990 1910


Coaching77@gmail.com

Gebedsaksie /
Prayer Action

Hannes
van Rooyen

084 517 1226

Jeug / Youth
NLTieners/NLTeens

Emile
Verreynne

079 624 3021


e13verreynne@gmail.com

6-9

Kinderkerk / NL3Q
Children's Church

Thys
Verreynne

082 867 9086


CMVerreynne@gmail.com

6-9

Kommunikasie /
Communication

Melissa
Verreynne

060 966 5145


mjverreynne@gmail.com

Learn 2 Lead

Dave
Smith

082 990 7955


davesmith@afriguide.co.za

Manne / Mens
Ministry / Men @ 6

Cobus
Uys

082 789 5079


Tafelkop4x4@gmail.com

Musiekspan /
Worship Team

Annie
Naud

079 877 3929


nuwelewemontagu@gmail.com

Nuwe Lewe
Studente Sentrum

Tina
Verreynne

023 100 0049


CMVerreynne@gmail.com

6-9

NuweLeweLand
Akademie

Maraleze
Bosman

072 011 8416


nuweleweland@gmail.com

12-13

Ouderlinge / Elders

Johan
Stemmet

082 572 3855


lelanie@telkomsa.net

Pastoraal/ Pastoral

Lourens
du Plessis

023 614 2260


agsmontagu@telkomsa.net

4-5

Sondag Crche /
Sunday Crche

Alet
Stemmet

079 346 1086


lelanie@telkomsa.net

10-11

Tegnies / Technical

Stephan
v/d Walt

079 311 9971


izaksvdw@gmail.com

16-18

Terrein & Geboue /


Maintenance

Frans
White

073 318 1626


whitesons@telkomsa.net

Transformasie /
Transformation

Tina
Verreynne

076 287 4415


CMVerreynne@gmail.com

Vroue / Women

Sanne
du Plessis

083 741 1660


agsmontagu@telkomsa.net

3, 19

19

14-15
19

Verjaarsdae /
Birthdays

Huweliksherdenkings /
Anniversaries

September 2016

September 2016

Brian Arendse

18

Maraleze & Francois Bosman

Thea van Nooi

26

Jean-Marie & Stephan van der Walt

11

Kootjie Laubscher

12

Susan Retief

17

Philip Fouch

19

Janke Burger (15)

19

Ron McCabe

20

Makkie van As

21

Koos van Staden

24

Francois Bosman & Allan McKay

27

Babs Conradie

27

Sanne du Plessis

27

Jean du Toit

28

Lynette Vorster

29

Armand du Toit

30

Anton Strydom

Baie geluk almal!


Omgeegroep Leiers /
Small Care Group Leaders
Leon Steenkamp
Cobus & Gizela Uys
Johan & Thea van Nooi
Richard & Lelanie Thomson
Annie Naude
Louise Bowker & Vanessa Thurlwell
Fred & Hanette Rautenbach
Gary & Debbie Smith
Elsa van Heerden
Albert & Helene Esterhuyse

Indien jou inligting verkeerd is of nie ingesluit is nie, laat weet asb. vir Petru Groenewald
per e-pos: petrugroenewald@telkomsa.net . If your information is incorrect or left out,
please kindly inform Petru Groenewald via email: petrugroenewald@telkomsa.net .

Belangrike Datums - Important Dates


3 Sept.
10 Sept.
3-7 Oct.
9 Okt.
21-23 Okt.
19 Nov.
27 Nov.

Nuweleweland Konsert
Regmaakdag
Quest Camp
Quest Sunday
Vrouekamp
Vroue Afsluiting
Manne Afsluiting

From Pastor Lourens Pen

Who do you Believe In?


Therefore, having been justified by faith, we have peace
with God through our Lord Jesus Christ, through whom
also we have access by faith into this grace in which we
stand (Romans 5:1, 2).
On the 18th of November 1978, 918 people died in
Jonestown, Guyana (a country on the Northern Shore of
South America). Most of these people were followers of
Jim Jones. He was the leader of a group called The
Peoples Temple.
The Peoples Temple had started out as a religious
group in America.
Jim Jones had a magnetic
personality and he was a very persuasive speaker.
People believed him and believed in him. They placed
great faith in their leader. Finally Jim Jones began to tell
them that he himself was Jesus Christ in the flesh.
Hundreds of his followers went to the South American
Country of Guyana, where they built a communist
compound. This was supposed to be heaven on earth,
but in reality it soon became a prison for the men,
women and children who had followed Jones there.

In November 1978 a United States congressman visited


the compound with some journalists.
Before they
could leave, Jones had them killed. He then instructed
all of his followers to commit suicide by taking cold drink
that was laced with cyanide. Those who refused were
killed. All in all 918 people died that day. Now these
people had believed in Jim Jones.

They had great faith, but it was in the wrong person.


Because faith is only as good as the object of that faith.
It is not just how much you believe. It is who you believe
in. We often speak of small faith or of great faith. But
let us remember that even a trembling faith in Jesus is
better than a rock-steady faith in the wrong thing or
person.

Who your faith is in is more important


than how much faith you have.

Lourens

What is the NL3Q, NLS and NLT

event of the year?

2016

A holiday camp
with a difference.
When is it? 3-7 Oct. 2016
What does it cost? R420 pp
RSVP date? 12 Sept. 2016

What is it?

Who is welcome?
and all Gr. 1-12 students
in between....
6

What are we doing to


gather and prepare for it?

Pre-Camp Sleepover

19 Aug. 2016
joined? 24 students

When was it?


How many

What did we do?

A snappy ice-breaker...
7

a puzzling balloon
challenge...

musical cushions...

and sour worm races.


Who won the games?

Team RED
8

What else did we do?

Eat pasta
Worship
Word
More worship
Drink hot choc & coffee
Eat snacks
Sleep...

...if you can call whats happening in this


photo sleep that is

More info & camp forms?


Oom Thys & Tannie Tina, Emile &
Melissa, Annie, Ps. Lourens
well, just ask around.
9

Sondag Crche
Children Learn What They Live
If a child lives with criticism,
He learns to condemn.
If a child lives with hostility,
He learns to fight.
If a child lives with ridicule,
He learns to be shy.
If a child lives with shame,
He learns to feel guilty.
If a child lives with tolerance,
He learns to be patient.

If a child lives with praise,


He learns to appreciate.
If a child lives with fairness,
He learns justice.
If a child lives with security,
He learns to have faith.
If a child lives with approval,
He learns to like himself.
f a child lives with acceptance and friendship,
He learns to find love in the world.

If a child lives with encourangement,


He learns confidence.
Poem extract from Vicini 4th qtr., 2008 November, Page 2 of 22

Ouerskap is een van die wonderlikste, maar ook een van die
verantwoordelikste posisies wat enige mens ooit kan beklee. Dit wat
ons ons kinders leer, bepaal watter burger van die samelewing ons
kind eendag gaan wees.
Vir enige beroep studeer n mens enigiets van twee tot sewe jaar, of
doen indiensopleiding wat deur kenners aangebied word.
Die
hartseer storie is dat n mens vir ouerskap geen opleiding ontvang
nie. Elkeen doen soos hy dink die beste is, gewoonlik volgens die
voorbeeld waarmee hy grootgemaak is.
Dit is eintlik n
skrikwekkende gedagte.
Ons as ouers besef nie altyd hoe belangrik ons voorbeeld vir ons
kinders is nie. Navorsing het bewys dat n kind 20% doen van dit wat

10

vir hom/haar ges word, maar 80% van dit wat hy/sy sien en hoor.
Daarom is dit so belangrik dat ons selfondersoek doen, sodat ons
seker kan wees dat ons kinders die regte voorbeeld kry.
Dis nie altyd lekker om te hoor of te besef dat jy tekort skiet in n
sekere area nie, maar dis eintlik wonderlik as jy daarvan bewus
word, want dan kan jy iets daaraan doen! Kinders is gewoonlik baie
eerlik, ook teenoor hulle ouers en sal vir jou s wanneer jy self iets
doen wat jy vir hulle leer om nie te doen nie.
Wees bly, luister na jou kind en werk hard daaraan, want op die ou
einde gaan jou kind dieselfde dinge verkeerd doen as jy. Die eerste
ding is om jou kind groot te maak in die we van die Here: leer hulle
die Woord van God en Sy beginsels.
Doen ook moeite om inligting te bekom wat jou kan help om die
beste ouer te wees wat moontlik is vir jou. Daar is baie Christen
kindersielkundiges wat leesmateriaal beskikbaar stel om ons te
bekwaam vir ouerskap. Hettie Britz het goeie materiaal oor die
verskillende persoonlikheidstipes sodat ons ons jong boompies kan
buig terwyl die tyd reg is daarvoor. Dr. James Dobson het ook baie
goeie boeke geskryf oor kinderopvoeding.
Baie sterkte met hierdie groot taak waarmee die Here jou
toevertrou het, en onthou ons gaan elkeen eendag rekenskap gee
aan Hom oor hierdie belangrike saak van kinderopvoeding.
Kry mense in jou lewe wat jy vertrou om eerlik met jou te wees oor
die manier waarop jy jou kinders opvoed. Ons het Christen persone
nodig aan wie ons verantwoording doen en moet oop wees wanneer
hulle met ons praat oor iets wat hulle raaksien en wat hulle
bekommer ons eerste reaksie is om op die verdediging te spring,
maar leer om oop en leerbaar te wees.

11

Ek het onlangs die volgende gelees:


(cornercanyoncounseling.com)
Creating a day worth living
Get up early
Express gratitude for what you have
Do something productive
Do something fun
Do something for someone else
Get some sunlight
Exercise it doesn't matter what just do some
exercise
Put a smile on someone's face
Compliment someone
Learn or do something new

Die Nuweleweland Kleuterklas het die


biblioteek besoek en het hulle so oulik gedra!
12

Toe dink ek aan Nuweleweland Akademie:


Ons staan vroeg op om reeds teen 07h15 die eerste
woelwaters te ontvang.
Elke oggend kan die personeel, voor die dag begin, vir
God dank vir ons werk en goeie werksomstandighede.
Daar is elke dag iets nuuts wat 'n kindjie aanleer of
baasraak.
FUN????? Ons werk met kinders - daar is altyd iets
fun
Ons leer ons kinders van Jesus en sy wonderlike
genade.
Ons geniet dit om saam met ons kinders buite te speel
en sommer bietjie te ontdek en leer terwyl ons buite
speel.
Oefening kry ons genoeg! Ons hardloop gereeld agter
kinders aan en sing liedjies wat ernstige aksies
benodig
Dit is heerlik om die glimlaggies op die
kinders se gesiggies te sien al is dit net
omdat hulle iets reggekry het, omdat die
tannie hulle aanmoedig of van pure lekkerte.
Komplimente is so belangrik by Nuweleweland. Elke
goeie daad en werkie word gekomplimenteer en so
word kinders aangemoedig om meer te waag en..........
iets nuuts te leer - en so leer nie net die kinders
nie, maar ook die personeel elke dag.

En so bou ons elke dag aan 'n dag


wat waardevol was nie net vir
ons kinders nie, maar vir ons as
volwassenes ook.
13

Transformasie

14

10 Aug. 2016
Besoek die plaasskole om n poppekas te hou en die
kinders te vertel wat is kindermolestering en wat om
te doen as dit met hulle gebeur.
Sanje Houpst neem die leiding en werk saam met
die ACVV en die welsynwerkster om die kinders te
bedien met die Woord.
15

Tech Team:
toe en NOU
In 1996 (huidige kerksaal):

Klankmanne:
Jaco Bruwer en
Stephan van der Walt

Geen rekenaar

Klein amp met mixer ingebou

Orrel, dromme, n keyboard en 1-3 mikrofone

Transpirante gebruik ipv oorhoofs projekter


Vandag (amper 20 jaar later):

Klankmanne:
Stephan van der Walt
Emile Verreynne
Ollie Prentice

Rek. afdeling:
Melissa Verreynne
Jean-Marie van der Walt
(Countdowns, PowerPoints, Videos, ens.)

Groot klankbord met verskeie amps, monitors,


ens.

Kitare en viole, dromme, twee keyboards en


verskeie mikrofone en ander instrumente

Oorhoofse digitale projektor


Wie sou in 1996 kon dink dat
die kerk so sou vooruitgaan?
Daarvoor s ons:

DANKIE HERE!
16

Do you want to join the Tech Team? You are welcome


to come and have a look at how things work!

Were looking for:


Commitment (one Sunday each month)
Eager learners (well teach if you're willing to learn)

Vriendelike groete
Stephan van der Walt

A FM what now?
As the tech team we don`t see ourselves just as people
pushing buttons and having technical difficulties on a
Sunday we help spread the good news!
Many people struggle with the fact that they are

hearing

impaired. So Pastor Lourens wanted to reach out and I am


proud to say we did
There is now a FM transmitter installed in the church that
broadcasts only within the building. This is so that anyone can
use their own cell phone/tablet or any FM receiver to tune in
and listen through their own earphones - having an individual
volume setting to suit their need.
So here is how to get connected:
1.
First check with the tech team in the sound room for the
correct frequency (it may differ from time to time).

17

2.

If possible, go to your radio settings and set the speakers/


headset to mono instead of the standard stereo setting:
this minimizes frequency noise (buzzzzzz) caused by radio
interference.

(We are working on sending a stronger signal but until then we


would like to practice run our temporary system to learn from
your input before we upgrade our system.)

There are FM receivers available from the sound room should


you have trouble with your own device. Please feel free to ask
for our assistance in any way you may need it technical
problems are our thing.
We hope this transmitter makes your church experience much
more special because it is the House of our Father and we care
for our family.
18

Aan God die Eer


Van die Finansile en Administratiewe Bediening kan ons net getuig
dat die Here getrou is om te voorsien in ons Kerk se
behoeftes. Ons kan Hom net alle eer gee vir dit.
Ons is baie dankbaar vir die wysheid wat die Here vir Pastoor
Lourens gee om die gemeente reg te hanteer sowel as die bestuur
van die finansies van sy kant af. Baie dankie vir die vertroue wat
die gemeente in ons stel om die finansies te hanteer sodat alles
glad kan verloop.
Spreuke 3:9-10, Vereer die Here uit jou goed en uit die
eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol
word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
- Johan Stemmet
- Petru Groenewald

19

In gesprek met...

Emile en Melissa Verreynne


Waar het julle mekaar ontmoet?
Die eerste keer - in die ou kerk gebou, oor home-schooling
(Melissa was 9 - Emile was 13). Die tweede keer - in die
nuwe kerk gebou, oor worship (Melissa was 19 - Emile was
23).

Hoe oud is julle en hoe lank is julle getroud?


Melissa is 21 en Emile is 25... Ons sal 30 Augustus, 4
maande getroud wees (en ons is nog op ons honeymoon
wolkie).
Hoe is julle betrokke by
die
Nu w e
Lewe
Gemeente?
Jeugbediening
leiers,
lede van die awesome
Tech Team en Emile
speel kitaar in die band.
Ons gee 'n hand waar
ons kan en is dankbaar
om so betrokke te kan
wees.

Hoe beleef jongmense Dissipelskap?


Jongmense tel baie vinnig op as iemand "fake" is of voorgee
om 'n dissipel te wees. Daarom is dit hartseer dat hulle
ervaring van dissipelskap soms mislei word deur die wreld;
maar hulle het 'n hart daarvoor en waag soms baie meer as
wat ons besef - soos om in 'n kring te staan voor die
Horskool en in die openbaar te bid.

20

Hoe betrek julle ander jongmense in julle Christenskap?


Ons doen dit nie. Ons is maar net wie ons is en soms is die
Gees aansteeklik. Ons het 'n hart vir wat God wil doen en
ons probeer om in oorgawe te lewe.
Waarna streef julle en hoe bereik julle jongmense vir hulle
geestelike groei?
Ons doel is om jongmense te leer hoe om onafhanklik te wees
- daarmee bedoel ons dat ons wil h hulle moet 'n
persoonlike verhouding met God h en weet hulle kan self na
Hom draai en het niemand nodig om met God te praat nie.
Hulle moet self sterk kan staan in hulle geloof. Ons kan nie
altyd by hulle wees nie, en die wreld het die doelwit om
hulle van hierdie pad af te kry.
Het julle saam 'n droom met jong Christene/ Dissipels?
Ons wil saam met die gemeente 'n jeugbediening oprig soos
wat hierdie dorp en gemeenskap nog nooit gesien het nie.
Dit gaan baie tyd en werk vat - maar ons gemeente het nog
nooit vir harde werk teruggestaan nie.
Ouer mense koester soveel drome vir jongmense, maar voel
deesdae jongmense het geen hoop of leierskap nie. Is dit so?
HAHAHA - Was die jongmense van vandag nie deur daai
selfde ouer mense groot gemaak wat nou oor hulle
bekommerd is nie? Daar is geen tekort aan hoop vir of by
die jongmense nie. Dit is ons plig om die hande en voete van
God te wees, nie net in ons gemeenskap nie, maar persoonlik
in elkeen van hulle se lewens.
Wat is julle boodskap, as julle een het? God
is liefde. Hierdie wreld het daai liefde nodig.
Die pad van dissipelskap is nie vir 'softies' nie
- maar geen ander bloed, sweet en trane gee
'n groter beloning nie.
Bydrae deur Susan Retief

21

Wees Stil en Weet...


Nou die oggend word ek wakker met n oorwurm. Weet julle wat is
dit? Dis n deel van n liedjie wat heeldag in jou kop refrein! Wat n
wonderlike oorwurm het ek nie gehad nie!! Wees stil en weet: Ek is die
Heer! Dit was so gerusstellend om met die wete wakker te word en te weet
God is in beheer, maak nie saak wat vandag of enige ander dag oor my pad
kom nie, ek kan net stil by sy voete gaan sit en weet Hy is Heer, Hy weet
alles!
Dadelik kon ek dit met n vriendin deel wat baie bekommerd was omdat
haar vader daardie oggend teater toe moes gaan vir n
hartomleiding. Wees stil en weet: Ek is die Heer. Ek ken jou
pyn, jou donkerste nag, Ek is by jou, Ek gee jou krag. Kom bring
na my jou kommer en vrees. Maak nie saak in watter situasie
ons is nie, God is reeds daar. Hy wil h ons moet ons pyn,
kommer en die feit dat ons bang is met Hom deel. Hy gee krag
en dra ons daardeur. Sy belofte aan ons is, Hy is ons toevlug.
Die liedjie het my verder aan Petrus op die water laat dink en die dissipels
wat in die storm so bang was, terwyl Jesus l en slaap het. Wees stil en
weet: Ek is die Heer. Ek spreek en wind en golwe bedaar, Ek sal ook jou
getrou bewaar. Ons dien n God wat by magte is om wind en golwe stil te
maak. Hoeveel te meer sal Hy nie ook in jou behoeftes voorsien nie? Moenie
jou oog van Hom af wegneem nie, want anders mag jy dalk sink soos
Petrus. Plaas jou hand in God sin. Hou styf aan Hom vas. My oorwurm
(liedjie) s: Bly waak en bid; volhard in geloof. Ek is by jou soos Ek beloof.
Daardie nag terwyl ek op my bed l sing ek weer die liedjie in my kop en weet
ek, ek kan met vrede in my hart aan die slaap raak, omdat
God oor my waak en ek veilig is!
Vrede aan elkeen van julle en onthou, Wees stil en weet:
Ek is die Heer. God is met jou soos Hy beloof en Hy is jou
toevlug!
Bydrae deur Daleen Marais

22

He Heals the Broken-Hearted


What do you think is the first sign of a civilized culture? Clay pots,
fire, weapons, fish hooks, grinding stones? Maybe a hairdryer or
an iPad?
No, it is something much simpler but far
more profound. According to Margaret
Mead, a famous cultural anthropologist
in the 1960s, the first sign of civilization
in ancient culture was a thighbone that
had been broken and then healed. Think
about it. In nature, if an animal breaks a
leg, it will probably be hunted down and
killed. In ancient times, if a person broke
a leg, he could not run from danger, hunt
for food or build a shelter. In all
likelihood, this person would also have been killed by predators
or died of hunger.
A healed bone meant that someone had taken the time to stay
with the person long enough for the bone to heal. They probably
protected him and gave him shelter. Someone took the time and
cared enough!

The same goes for us as children of God. Do we care enough or


take the time to spend with someone who may be lost or brokenhearted? Do we stay by them until they are healed? Sometimes all
we need is a someone who cares - someone who sees you.
Psalms 147:3 says He heals the brokenhearted and binds up their
wounds. Jesus is perfect love. We can only seek to be more like
Him.
Bydrae deur Zelda Roscherr

23

Morning service
Oggenddiens

Sunday 08:30 09:30 (English)


Sondag 10:00 11:15 (Afrikaans)

Communion
Nagmaal

1st Sunday of the month


1ste Sondag van die maand

Sunday Crche
Sondag Crche

During morning services


Gedurende oggenddienste

Childrens Church
Kinderkerk

NL3Q Gr R Gr 7

During morning services


Gedurende oggenddienste

Youth/Jeug
NLTeens/NLTieners
Gr. 8-12

Every 2nd and 4th Sunday during morning services


Elke 2de en 4de Sondag gedurende oggenddienste

Men @ 6

Fridays 6:00-7:00 @ church


Vrydae 6:00 7:00 @ die kerk

Mens Prayer Meeting


Manne Biduur
Ladies Prayer Meeting

Dames Biduur

Most Fridays /Meeste Vrydae 18:30

Wednesdays 9:30 10:30 @ church


Woensdae 9:30 10:30 @ die kerk

Bankbesonderhede/Banking Details:
AGS Nuwe Lewe Sentrum
ABSA 632005
#: 1050140225

www.nlmontagu.org
www.facebook.com/NLMontagu of/or Nuwe Lewe Montagu

24

You might also like