Download as pdf
Download as pdf
You are on page 1of 4
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA Ee MAE101J Mevume 2013 GETALLE EN BEWERKINGS IN INTERMEDIERE EN SENIOR FASE Tydsduur 2. Uur 100 Punte EKSAMINATORE . EERSTE MNR JJ DHLAMINI TWEEDE MEV R PAULSEN Gebruik van ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar 1s toelaatbaar. Toeboekeksamen Hierdie eksamenvraestel bly die erendom van die Universitett van Suid-Atnka en mag nie urt die eksamentokaal verwyder word nie. Hierdie vraestel bestaan utt (4) VIER bladsye BEANTWOORD AL DIE VRAE Vraag 1 11 Skryf ‘n paragraaf oor die begnip van breuke, soos dit aan leerders in laerskoot bekendgeste! moet word 6) 12° Aanvaar dat die drie vierkante A, B en C hieronder ewe groot is Beantwoord die vraag wat volg, deur die ingekleurde gedeeltes te bestudeer A 8 c As die ingekleurde deel van A die HELE voorstel, dan is die ingekleurde deel van B ; van die hele, en die gekleurde deel van C + van die gekleurde deel vanB —Voltool, + van ; van die hele 2) [BLAAI OM] 13 14 2 MAE101J MENJUNIE 2013 Verduidelik hoe yy ‘n leerder in jou kias sal help wat dink dat die diagram z HA Hd verteenwoordig @) Daar 1s 320 leerders in jou klas Van die leerders 1s 2 meisies, en t van die meisies reis per bus na die skool 141 Hoeveel meisies is in jou klas? 2) 142 Hoeveel meisies reis per bus? 2) 15 Beplan ‘n les wat graad 7 leerders in staat sal stel om die verband tussen desimale ‘en gewone breuke te verstaan 11. Stel 'n breinkaart (mindmap) op om die verband aan te toon 4) 152. Stel nou ‘n lesplan op waann u die voor, tydens en daama (before, dunng and after) fases van die les aantoon (10) [28] Vraag 2 21 Verduidelik die begnppe verhouding, koers en eweredigherd ©) 22 Twee reghoeke word gegee i 50mm t 25mm A 8 } mm 20mm a lc Pp ° 221 Bepaal die verhouding van die omtrek van ABCD tot die omtrek van MNOP, in die eenvoudigste vorm (4) 222 Sal die opperviaktes van die twee reghoeke in dieselfde verhouding wees as die omtrekke? Verduidelik jou antwoord (2) [BLAAIM OM] 3 MAE101J MEIJUNIE 2013 23° Bestuurder die twee kubusse Big cube ‘Small cube yon xem Verduidelik hoe Jy aan leerders sal demonstreer dat die verhouding van die volumes van die twee kubusse in die vorm Vent Vos = or geskryf kan word (4) 24 ‘n Bus kan wir 480km met S4iifer petrol ry Verdudelik die stappe om die afstand wat die bus met 20/iter petrol sal kan ry, te bepaal (4) 25 Mana, Patncia and Martha word saam ‘n salaris van R5000 betaal om ‘n ‘supermark skoon te maak Mana werk vir 65 uur, Patricia vir 20 uur en Martha wir 72 uur, en die geld word in verhouding van de aantal ure wat hulle gewerk het, betaal_ Bereken hoeveel elkeen van hulle verdien ©) [25] Vraag 3 31 Die begnp van persentasie word aanvanklik in graad 6 aangebied Stel 'n lys aktwteite voor wat leerders sal help om die volgende begnppe te bemeester (15) © Gewone breuke herle! na persentasies + Desimale breuke herle! na persentasies (Gee 4 voorbeeide van elk sowel as uitgewerkte antwoorde van al die voorbeelde) 32 Die volgende aftrekking word van ‘n onderwyser se salanes gemaak Belasting 25%, Huisvesting 18%, Medies 10%, en Motorafbetaling 13 5% 321 Asn onderwyser se salaris R15 000 00 1s, hoevee! kry sy uit na aftrekking? (5) 322 Sy kry verhoging van 8 5% As die aftrekkings dieselfde persentasie bly, hoeveel kry sy nou uit? @) [BLAAIM OM} 4 MAE101/ MEWVJUNIE 2013 33. Die erenaar van ‘n supermark ontvang eters van sy verskaffer wanneer minder as 2% van die eters gebreek is Sal hy ‘n aflewenng van 5048 e1ers ontvang as 102 van hulle gebreek is? (4) 7] Vraag 4 41 Vereenvoudig die volgende sonder om 'n sakrekenaar te gebrurk Verduidelik jou stappe 411/064 @) 412 VO008 2) 413 2% (1) 42 43 Verduidelik hoe jy leerders sal help om twee heelgetalle te vind waartussen die \rasionale getal v23_ Ié 3) Die volgende getalle word gegee A 1001 B 1101 C 0010 D 0101 E 1,011 Teken die getallelyn oor in jou antwoord-sknf en stip die getalle so noukeung moontlik aan, deur die letters te gebruik Die getallelyn moet akkuraat gekalibreer wees (skaal) +t 1 6 44 Ontwikkel ‘n voorbeeld uit die leefwereld van jou Klas om die optelling en aftrekking van heelgetalle te illustreer 3) [20] Total 100 ° UNISA 2013

You might also like