Download as pdf
Download as pdf
You are on page 1of 5
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA leew MAE101J Oktober/November 2013 GETALLE EN BEWERKINGS IN INTERMEDIERE EN SENIOR FASE ‘Tydsduur = 2 Uur 100 Punte EKSAMINATORE : EERSTE: MNNR JJ DHLAMINI ‘TWEEDE MEV R PAULSEN Gebruik van 'n nie-programmeerbare sakrekenaar is toclaatbaar. Toeboekeksamen. Hlerdie eksamenvraestel bly die elendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie ult die eksamenlokaal verwyder word nie Die vraestel bestaan uit 5 bladsye. ANTWOORD AL DIE VRAE. Vraag 4 11 Gebruik 'n voorbeeld om die begrip van ‘n breuk te verduidelik (2) 12 Die diagram hieronder illustreer Rebecca se poging om = van ‘n hele te skakeer 2) Skakeer 3 van die hele 124 Bestudeer die diagram, en bespreek Rebecca se wanbegnp 122 Teken‘n ander diagram, en dui aan hoe u Rebecca sal help om die betekenis van Svan ‘nhele in ‘n diskrete opset sal verduidelik ©) 13. Die volgende problem word aan graad 6 leerders gegee ‘n Breuk ekwivalent aan ¢ word gegee Die som van die teller en die noemer van die breuk is 135 Bepaal die breuk [BLAAI OM] 2 MAE101J ‘OktNov 2013 Leerders in graad 6 het nognie geleer hoe om hierdie problem algebraies op te los nie Hoe kan ‘n graad 6 leerder die problem oplos sonder die gebruik van algebra? © 14 Daaris 1800 leerders in u skool Twee-derdes van die leerders is dogters Twee negendes van die seuns ry per fiets skool toe 141 Hoeveel dogters is daar in u skool? 2) 142 Hoeveel seuns kom per fiets skool toe? @ 143 Hoeveel seuns 1s daar in die skool? (1) 15 Gewone en desimale breuke word dikwels aan leerders verduidelik osnder dat hulle die verband tussen die twee tipes breuke verstaan 1.51 Teken ‘n breinkaart (mind map) om die verband tussen desimale en gewone breuke aan te toon (4) 152 Trek ‘n lesplan op wat oor hierdie onderwerp handel! Dut duidelik die “voor”, “gedurende” en “na fases aan (10) B31] Vraag 2 21 Die volgende probleem word aan graad 6 leerders geste! om hulle begrip van verhouding en eweredigheid te toets Leerders moet die volgende problem oplos. Hier is twee bekers met water en lemoenkonsentraat BB secroesier [EE 3100 eroononsrant Die blokkies in die bekers toon die hoeveetheid koppies water en lemoenkonsentraat aan Watter beker sal 'n sterker lemoengeur hé, of sal dit dieselfde wees? [BLAAI OM] 3 MAE1015 OktNov 2013, 211 Verduidelik die verski! tussen verhouding en eweredigheid 2) 2.12 Los die probleem in 2.1 op, asof u dit op die swartbord wir leerders doen (5) 243° Duiinuoplossing in 2.1 2 aan hoe u punte sal toeken vir die oplossing van die probleem 2 2.2 ‘n Motor gebruik 13,5 liters brandstof per 100 kilometers Die prys van brandstof styg met 85c per liter Bereken die verskil in koste per 100km wat voor en na die prysverhoging afgelé word (4) 23. Maria, Patricia en Martha word ‘n gesametlike salans van R5 000 betaal ‘om ‘n supermark skoon te maak Maria het 65 uur gewerk, Patricia 20 uur en Martha 72 uur Hulle salaris word in verhouding met die ure wat hulle gewerk het, bereken. Hoeveel sal elkeen van hulle verdien (6) Vraag 3 3.1. Beskryf twee verskillende modelle wat gebruik kan word om die begnp van “heelgetal” te ontwikkel. (4) 32 Gee voorbeelde van hoe jy die modelle sal gebruik om die heelgetalbegrip aan leerders sal verduidelik @) 3.4 Graad 9 leerders moet die begrippe “optellings” en “vermenigvuldigings inverses” met verwysing na heelgetalle geleer word. Gee ‘n voorbeeld van elk van hierdie begrippe (4) [12] Vraag 4 41 Die volgende aftrekkings is gemaak van die onderwyser se salans belasting: 25%, behuising, 18%, mediese skema: 10%, en motor afbetalings 13,5% 4.11 As die onderwyser se salaris R15 000 1s, hoeveel bly oor na die aftrekkings? ©) 412 Sy kry 'n salansverhoging van 8,5%, maar al die aftrekkings word 00k met 8,5% vermeerder. Die onderwyseres maak die stelling “Alles het opgegaan in prys! Die verhoging maak geen verskill aan die geld wat ek oorhet nie!” Sonder om berekenings te doen, toon aan of u met haar saamstem of nie. Gee ‘n rede vir u antwoord 2 [BLAAI OM] 42 43 44 MAE1015 OkUNov 2013 413. Maak nou die nodige berekeninge om u antwoord in 4 1 2 te staf, of om die teendee! te bewys. Sipho bly 95 kilometers van sy skool af Hy loop 25% van die afstand busstop toe en dan ry hy met die bus tot by die skool Hoe ver ry hy met die bus? Thandi los die probleem as volg op 25x9 25% 9 van 918 = 1, 25x0,5 25% sis van 5 is = 25x9 | 25x05 _ 225+12,5 _ 237,5 ind = Ot 1) OT _ 2.375% Afstand afgelé + “Tog 100 100 421 — Skryf twee wanbegrippe of foute neer wat Thandi uitbeeld in haar poging om die probleem op te los 422 Watter raad sal jy vir Thandi gee om die problem op te los? Die erenaar van die supermark aanvaar aflewerings van eters vanaf sy verskaffer wanneer minder as 2% van die elers gebreek is Sal hy die eters aanvaar as 102 uit 5 048 elers gebreek 1s? Toon al u werk aan Ontwerp ‘n aktwitett vir grad 7 leerders wat gebruik kan word om die begnppe van profyt en verlies te verduidelik, deur van persentasies gebruik te maak 3) @) @) @) ©) [26] [BLAAI OM] 5 MAE101J ‘OktNov 2013 Vraag 5 51 In ‘n toetsitem, waar leerders desimale breuke op ‘n getallelyn moes aanstip, was daar dne verskillende antwoorde Toetsitem. ‘Stip 0,01 , 0,95 en 1,05 aan op die getallelyn Jy moet ‘n behoorlike skal op die getallelyn gebruik Dr skillends ‘sles word hier aangedui Leerder A O oo" 10s 05 Leerder B ont One 0m 511 Bespreek elk van die bogenoemde antwoorde onder die volgende hoofde a) die skaal wat elke leerder gebruk het © b) die akkuraatheid waarmee elke leerder die getalle op die getallelyn geplot het @) ©) die wanbegnppe wat elkeen van die leerders te toon stel met verwysing na plekwaarde (Indien enige) (4) Cece cece ee ere eee to) TOTAAL: [100] Eksaminatore Eerste eksaminator : Dr JJ Dhlamini Tweede eksaminator : Ms R Paulsen ® UNISA 2013

You might also like