Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

TAALGENOOT

jou taalgenot
FUTURISME
HERFS 2017

HERFS 2017
R31 (BTW ingesluit)
Het jy t kon dink?
Redakteur Johan Jack Smith
Produksieredakteur Martie Swart
UITLEGKUNSTENAAR Marelise Scholtz
HOOF: DIGITALE MEDIA Reza van Rooyen
Taalversorging Marli Swanepoel,
Jacques Liebenberg en Marietjie du Plessis

Intekenare Lillian Meyer 011 919 9112 of


LillianM@atkv.org.za of Taalgenoot@atkv.org.za

T
bemarking & advertensies
oe ek n tjokkertjie Boeke is sterk op pad terug en Johan Jack Smith: JohanS@atkv.org.za
was, het ek besig om e-boeke uit te stof Reza van Rooyen: Rezav@atkv.org.za
Drukkers Paarl Media Cape
gedink ons sou (bl. 24). Nog n voorbeeld is Versending Prosource Technologies (Pty) Ltd
teen hierdie tyd vlieg. die jeug dit blyk dat
Taalgenoot
Bane bo ons koppe met jongmense konserwatiewer Vir redaksionele of advertensienavrae
duisende vliende motors is as hul voorgangers (bl. Posbus 4586, Randburg 2125
soos in Blade Runner. Dis 42). (My pa sal seker in sy Tel.: 011 919 9000 Faks: 011 919 0208
Vrybelnommer: 0800 00 2209
my vriend Mark aan die pyptabak stik oor hierdie E-pos: JohanS@atkv.org.za
woord, terwyl hy besig is om stelling.) Webwerf: www.atkv.org.za
n video op sy selfoon te Ons s ook totsiens aan n ATKV-hoofkantoor
redigeer. Het jy t gedink jy sal n merkwaardige man, ons besturende Vir adresveranderings of ledenavrae
Posbus 4586, Randburg 2125
hele rekenaar in jou telefoon h? vra ek direkteur, Japie Gouws (bl. 74). Mag die Tel.: 011 919 9000 Faks: 011 919 0205
met n glimlag. toekoms vir hom net goeie dinge inhou. Vrybelnommer: 0800 00 2209
Baie dinge het verander sedert ons Dalk het die tyd aangebreek om na n E-pos: atkv@atkv.org.za
Webwerf: www.atkv.org.za
kinders was. Ek onthou nog hoe almal na primitiewer bestaan terug te keer. Waar
hartelus gerook het, om een voorbeeld mense nog om n etenstafel kan sit en Lapa Uitgewers
Posbus 123, Pretoria 0001
voor te hou. Op vliegtuie en in koffie drink, gesels en debatteer. Iemand Tel.: 012 401 0700 Faks: 012 401 0734
supermarkte. Genade, man, sommer in in die o kyk en jou standpunt stel. In E-pos: lapa@lapa.co.za
die dokter se spreekkamer (terwyl di stede daarvan om soos n kantoorstoel- Oorde
lustig saam rook). Watter dinge wat ons kryger gesigloos en vol bravade agter n Buffelspoort Die Oordbestuurder, Privaatsak X222,
nou doen, sal ons in die toekoms beskou rekenaar jou teenstanders te pak. Trek jou Mooinooi 0325. Tel.: 014 572 1000 Faks:
014 572 1010. E-pos: buffelspoort@atkv.org.za
as bisar? (bl. 32) tjokkertjie weg voor die televisie en tablet
Drakensville Die Oordbestuurder, Posbus 53,
Deesdae is dit dalk die spoed waarteen en wys hom hoe lekker dit is om kennetjie Jagersrust 3354. Tel.: 036 438 6287 Faks:
alles verander wat vir my of bok in die hok te speel. Of boom te 036 438 6524. E-pos: drakensville@atkv.org.za

kommerwekkend is. Jy kan vandag vir n klim. Wys hom die waarde van Eiland Spa Tel: 015 386 8000 Faks: 015 386 8032
E-pos: eilandspa@atkv.org.za
sosialemediakursus gaan, maar teen persoonlike interaksie. Vertel spookstories
Goudini Spa Die Oordbestuurder, Posbus 47,
volgende maand het dit so verander dat jy om n kampvuur sonder om dit van n Rawsonvile 6845. Tel.: 023 349 8100 Faks:
weer moet gaan. Sosiale media het alles slimfoon te wil lees. 023 344 3158. E-pos: goudini@atkv.org.za

kom staan en verander. Behalwe dat dit Maar ek weet ook tyd staan nie stil nie. Hartenbos Die Oordbestuurder, Posbus 3, Hartenbos
6520. Tel.: 044 601 7200/19/21 Faks: 044 695 0770
dien as n platform vir mense om hul Ek onthou nog die sding op my ouer E-pos: hartenbos@atkv.org.za
maaltye, katte en hulself af te neem is dit broer se skooltas jare gelede wat hy met n Klein-Kariba Die Oordbestuurder, Posbus 150, Warm-
ook n teelgrond vir propaganda en koki gekrap het: Time waits for no man, so bad 0480. Tel.: 014 736 9800 Faks:
014 736 3457. E-pos: kariba@atkv.org.za
leuens. Skakels na misleidende webwerwe go, man, go. Tyd wag inderdaad vir
Natalia Die Oordbestuurder, Posbus 11,
is oral. Lees gerus die storie oor die niemand. Die geheim l in balans. Om Winkelspruit 4145. Tel: 031 916 4545/6 Faks:
postwaarheid-fenomeen op bl. 62. tyd te maak vir dinge wat sekerlik 50 jaar 031 916 2212. E-pos: natalia@atkv.org.za
Verbeel jou hoe dit 50 jaar van nou van vandag as primitief beskou sal word. Besprekings vir enige van die ATKV-oorde kan ook
gaan lyk. Robotte gaan op ons Of wat vandag as primitief beskou word. weeksdae vanaf 08:00 tot 17:00 by die sentrale
besprekingsnommer op hoofkantoor 011 919 9076 of
intelligensie- en emosionele vlak wees. Dinge wat waardevol is, is tydloos. 011 919 9058 gemaak word
Slimfone gaan teen die jaar 2029 in ons Nietemin, ek is steeds opgewonde oor dit
brein ingeplant wees. Voorspel dit wat die toekoms inhou.
onsterflikheid vir ons? Volgens die storie En ten minste sit ek en Mark nog en
op bl. 26 heel moontlik, ja. En wat sou drink n koppie koffie en kommunikeer
ons eie Siener van Rensburg (bl. 50) ges van aangesig tot aangesig al was hy besig
het? Soveel dinge van die verlede keer op sy foon toe ek hier aankom. Dis reeds n TG word uitgegee deur die ATKV, Posbus 4586, Randburg
egter terug; dink maar aan langspeelplate. tree in die regte rigting. Volgende: Om 2125. Die menings uitgespreek in TG weerspiel nie
noodwendig die amptelike standpunt van die ATKV nie.
Sal CDs 40 jaar van vandag net so gesog kuierafsprake te rel wat slimfoon-loos is. Geen deel van die inhoud mag sonder die toestemming van
die redakteur elders gebruik word nie. Alle medewerkers,
wees? Uitgewers wreldwyd het die Ek hoor mense doen dit al. fotograwe en kunstenaars doen afstand van hul outeursreg
dood van die boek gevrees. Min het Hier is Taalgenoot se Futurisme- sodra n bydrae in TG gepubliseer is. TG neem nie
aanspreeklikheid vir die taalkorrektheid of voorkeur van die
hulle geweet dat niks die reuk van ink en uitgawe; ek hoop julle geniet hom. taal van adverteerders of advertensies nie. Die menings en
standpunte uitgespreek deur lesers, skrywers en kunstenaars
die gevoel van papier kan vervang nie. Johan Jack Smith in TG is nie noodwendig die standpunt van die ATKV nie.

7
VOORBLAD

Moontlikhede
Onbeperk

36 Taalgenoot | HERFS 2017


HERFS 2017 | Taalgenoot 37
VOORBLAD

Vir Dean-John Smith is elke rol wat hy aanpak


soos n jas wat netjies pas...

A
s tjokkertjie wou hy n dokter in die oorspronklike verhoogopvoering deur Henry
word; later n barber, want die Mylne. Di het hy as graad 10-leerder losgeslaan in wat
man wat my hare geskeer het, was toe nog Stad Kaapstad se toneelkompetisie vir
so vinnig met sy blade. Sy ma- horskoolleerders was. In graad 11 het hy in di
hulle het weer gereken die kompetisie gesevier.
preekstoel is sy voorland, want Hy is inderdaad n baie talentvolle kind met
Sondae het ek loop en preke namaak. ongelooflike potensiaal, SMS die teaterregisseur
Toe word hy sommer lles: n Gespierde bokser voor Marthinus Basson toe ek uitvra. Marthinus was Dean-
sy grootste geveg; n kil Spanjaard met swart puntstewels John se studieleier vir sy honneurs in drama. Hy is
en n kronkelende sweep; n slaaf; n verloopte weeskind; gesend met charisma, die soort gesig wat jy oor n
n gangster met tatoes en die naam Gogo Fairytale... afstand lees, n toeganklike persoonlikheid en n behoefte
Want Dean-John Smith is n akteur en mense om dit met n gehoor te deel.
namaak is sy kos. Ek het altyd lang gesprekke met die studente gehad
oor hoe ontwikkel jy jouself in n bedryf wat jou net
op een manier sien en s wil gebruik. Ek vermoed almal
Lae soos n ui wil hom h, maar hopelik nie net vir laag een nie. Daar
Ek soek net parkering, piep die boodskap op my foon. is mr aan hom.
Op sy profielfoto trek die jong man verspot skewegesig.
Dis n snikwarm Vrydagmiddag in Stellenbosch.
Eerstejaars dwaal rond. Elke dan en wan haak een op n Uitstaanrol
straathoek vas om eers sy foon-GPS te kan raadpleeg. In Dis einste daardie eerste laag, die gesig en lyf, wat die
die koffiewinkel word Instagrams van die vakansie koppe laat draai toe hy in n vaal T-hemp,
vergelyk. Dis die begin van n nuwe akademiese jaar. riempiehangertjie, kortbroek en plakkies oor die pad
Maar waar die 24-jarige Dean-John in 2015 nog een van drafstap. Sy groen o val eerste op toe hy die stoel
hulle was, staan hy vanjaar reeds aan die begin van die naderhark. Splintergroen, soos outydse albasters. Saam
tweede fase van sy blinknuwe loopbaan di van met die boog van die donker wenkbroue, vol mond en
sepie-ster. Hy maak in April sy buiging in kykNET se effense duikie bo die ken is dit amper n vroulik, sensuele
gewilde Suidooster. gesig.
As jong akteur het hy al n rits hoprofielrolle op sy Maar die geskeerde kop en bonkige skouers is
CV; boonop het hy in sy tweede jaar n Fleur du allesbehalwe fyn of vroulik. Trouens, van die Britse
Cap-prys as die mees belowende student (hy is vanjaar dramaturge Richard Crowe en Richard Zajdlic se Cock
weer benoem vir beste manlike byspeler vir Amy Jephta and Bull Story, waarin Dean-John die bokser TJ teenoor
se Kristalvlakte) ontvang. Verlede jaar is hy met n sy studentevriend Edwin van der Walt speel, skryf die
Fista-prys as die beste mansbyspeler vir Die dag is bros resensent Danie Botha onder meer woordeboekmakers
teenoor Sandra Prinsloo bekroon en vroer vanjaar is hy kry n paar gawe, vars woorde vir ons manne se
in dieselfde kategorie vir sy spel as een van die lede van anatomie.
die Mongrelsbende in Kristalvlakte benoem. Di opvoering is in Maart op die US Woordfees in
Twee fliekrolle volg later vanjaar: Die een Etienne Stellenbosch herhaal. Ja, dis rf, bieg Dean-John. Die
Fourie se Liewe Kersfeesvader en die ander Corn van testosteroon vli. Klein dingetjies krap. Soos Edwin wat
Rooyen se Vaselinetjie, gegrond op Anoeschka von Meck my kort-kort agter die kop tik.
se blitsverkoper. Laasgenoemde is n uitvloeisel van sy rol Die stuk wentel om n konfrontasie in n kleedkamer

38 Taalgenoot | HERFS 2017


My pa s altyd sy een
dogter is in arbeids-
terapie; die ander in
skoonheidsterapie; en
sy seun kort terapie!
HERFS 2017 | Taalgenoot 39
VOORBLAD

40 Taalgenoot | HERFS 2017


tussen twee boesemvriende die een n bokser wat ek teruggaan huis toe, bry ek maar weer. Daar is dit
regmaak vir sy grootste geveg; die ander sy kleintydse snaaks as jy ni bry nie.
pel, wat ook sy afrigter is. Dis mannepraatjies. Locker Anders as sy pa, wat n onderneming besit wat TVs
room. Girls en gays. Die ouens beweeg al hoe nader aan herstel, is Dean-John nie n man vir die praktiese nie.
mekaar en dan draai dinge om. Gee my eerder die droom en die beplanning. Toe ek
Vir Marthinus, wat regisseur was van Cock and Bull klein was, kon ek en die bure se seuntjie, Sergio Rooms,
Story, is TJ een van Dean-John se uitstaanrolle. Hy ure lank in die jaart sit en paaie skraap en hindernisse vir
sonder ook sy vertolkings in Edward Albee se Zoo Story ons karretjies bou. Maar wanneer dit by speel kom, was
en Federico Garcia Lorca se Bloedbruilof uit. ons verveeld.
Van sy ou leermeester s Dean-John: Marthinus gee Sy gesinslede is nie groot teatergangers nie en hulle
leiding op s n manier jy voel die oplossing kom van j verstaan nie altyd wat hy doen nie. Malmesbury het nie
af. Hy sit daar in die donker en teken, of brei, of speel n daai soort kultuur nie. My pa s altyd sy een dogter is in
speletjie op sy tablet en jy dink maar die man het mos arbeidsterapie; die ander in skoonheidsterapie; en sy seun
nou nks opgelet van wat hier op die verhoog aangaan kort terapie! Maar hulle is my grootste support system.
nie. En dan kyk hy op en s jou presis wat jy gedoen S gebeur dit dat die hele gesin, ouma inkluis, laat
het en hoe jy dit kan verbeter. weet hulle kom Cock and Bull Story kyk. Toe dink ek
oukei, maar ek waarsku hulle daar word verskriklik lelik
Sonder sy Jockey gepraat. My ma s net: Moenie worry nie, Boeta, ek
Dean-John se eerste hoofrol het in die middel van sy weet dis n karakter.
eerste jaar gematerialiseer toe n senior hom voor die Daardie aand was dit nou ongemaklik. En toe kom
biblioteek aan die arm gryp en s: n Derdejaar soek n die naaktoneel. En net toe ek my broek en my Jockey
coloured met groen o. Dit was vir Liani Jansen van so aftrek, hoor ek my ma sag s: Ha-a-ai, Boetie...
Vuuren se regieprojek Slaaf, waarvan opvoerings Hy het darem die aand oorleef. Sy ma-hulle ook. En
uiteindelik tot in die Iziko-slawehuis gedraai het. hulle sal weer. Want die dag toe hul jongste sy Fleur du
Om nog vars van Malmesbury s in die kollig gegooi Cap ontvang het, was hulle ook dr. Pa John en ma
te word was nerve-racking. Maar dit het my gedwing om Helen. Voor in die gehoor. En kon hy hulle bedank as
vroeg al die verhoog my huis te maak en, nee, ek was die regisseurs van die opvoering van my lewe.
nie in die gesig gevat deur die beskrywing nie. Eks
coloured. Eks bruin. Eks kleurling. Eks hotnot. Dis nie
die woord wat aanstootlik is nie, maar die bedoeling
daaragter. En n rol is n rol. Dis soos n jas wat jy DEUR ELMARI RAUTENBACH
aantrek. FOTOS: ANDR BADENHORST/BLACKFRAME
Die een ding wat hy wel verloor het nadat hy PHOTOGRAPHY
klaargemaak het by die Schoonspruit- Sekondre Skool, PRODUKSIE-ASSISTENTE:
n skool vir die kunste op sy tuisdorp, is sy bry. Maar as ALAN SAYERS EN JACO S. VENTER

Toekomspraatjies
Watter tegnologie het jy as kind sakesin. wat deur Mars One vir n Mars-sending
gedink sal nit werklikheid word nie? Vleis of vegetaries? gekeur is. Sou jy wou gaan?
Die Apple-horlosie en Fitbit-armbande. Vleis! Eks hopeloos te lief vir braai. Nee wat, los my maar eers op di
Wat sou jy graag wou ontwerp as jy Leef jy groen? planeet. Ek dink nie ek is al reg vir so n
net eerste daaraan gedink het? Ek gaan nie maak of ek die grootste serious commitment nie.
Die tandestokkie. engel is wat supergroen lewe en tonne As jy Suid-Afrika in een woord aan n
By watter toekomstige uitvindsel sal jy water bespaar nie. Maar ek is bewus taxibestuurder in die buiteland moet
en sommer die mensdom baat vind? daarvan, spaar water waar ek kan en sal beskryf...
Iets wat jou makliker laat leer veral altyd rommel optel of mense aans om Bittersoet.
lang stukke dialoog. dit te doen as ek hulle iets sien En wat sou help om die land in die
Beste eienskappe van jou ouers gerf neergooi. regte rigting te stuur?
en ni gerf nie? Daar is nog plek vir vyf Suid- Daardie Wayde van Niekerk-oomblik;
Dissipline, maar ongelukkig geen Afrikaners op die lys van 100 mense wanneer n nasie n word.

HERFS 2017 | Taalgenoot 41


Korporatief | STANDPUNT

Dankie en totsiens

E
k het die afgelope agt jaar, sedert 1 Nie net het die 2011-sensus getoon die
Junie 2009, die voorreg gehad om meerderheid Afrikaanssprekendes is nie
by die ATKV te kan werk. Op 31 wit nie, maar daar is gelukkig ook al hoe
Mei l ek die tuig neer. meer stemme wat die teendeel bewys.
Die ATKV is later vanjaar 87 jaar oud en Suid-Afrika het 11 amptelike tale en
steeds relevant. Die organisasie is destyds as Engels en Afrikaans het oor die jare
debatsvereniging in die Suid-Afrikaanse Spoorwe ontwikkel in tale met ho funksies en n ryk
& Hawens gestig om aan die werkgewer te toon taal en erfenis. Die ander amptelike tale het ongelukkig nie
kultuur is vir sy Afrikaanse personeel belangrik. Op dieselfde voordeel nie. Dit maak die waarde van
hierdie debatsaande was daar ook optredes deur mense moedertaal nie minder nie en dit is internasionaal
wat n sang- of klaviersolo gelewer het seker daar waar bewys. Wat n mens egter verstom laat, is die aanslag op
die ATKV se kultuurafdeling begin het. In 1936 is die Afrikaans ten gunste van koloniale Engels. Waarom
plaas Hartenbos, naby Mosselbaai, aangekoop sodat die nie ook die inheemse tale bevorder nie?
personeel daar kon gaan vakansie hou. Dit was die eerste Nasiebou en versoening, of sosiale kohesie, bied n
van die ATKV-oorde. groot uitdaging in Suid-Afrika, veral as die politici dit
Vandag is die ATKV steeds van mening taal en probeer bewerkstellig. Die ATKV se werk oor die laaste
kultuur is belangrik. Ons kry waarskynlik veral jare het gehelp om dit prakties te laat gebeur.
blootstelling vir ons talle nasionale taal- en Waar staan die ATKV vandag en waarheen is ons op
kultuurprojekte; ons sewe vakansie-oorde is wyd bekend pad?
en baie gesog. Die ATKV ontsluit verdere waarde met Die ATKV se rol om inklusief te wees, om bre te
die ontwikkeling van die Negester- bou en om persepsies te verander staan vas. Die
leefstylbehuisingsprojekte, asook die nuwe Hartenbos- voordele van hierdie benadering word bevestig deur die
seefront. uitstekende impak van die ATKV se projekte. Die sukses
Die ATKV was nog altyd, en is steeds, n voorloper in wat deur ons takke behaal word, was nog nooit so
talle aspekte in die Suid-Afrikaanse taal-en- inspirerend nie. Die derduisende jongmense wat aan
kultuurhuishouding en die toerismebedryf. ATKV-projekte deelneem en by ATKV-jeugtakke
Persepsies oor die Afrikaanse taalgemeenskap was soms aansluit, bied hoop vir die toekoms. Die sukses van die
eng en die volledige prentjie was nie noodwendig aan ATKV se sakebedrywighede maak die vereniging
almal duidelik nie. Die ATKV het hierdie prentjie volhoubaar.
verander en is steeds besig om dit te doen. In Suid- Baie dankie aan almal wat my gesteun het in my taak
Afrika n 1994 moes daar hard gewerk word om die om deel te kon wees van hierdie ATKV. Dankie vir die
onontdekte skatte van die Afrikaanse taal, maar ook die lojaliteit, die kreatiwiteit en die passie waarmee almal,
kultuurgoed van die Afrikaanse gemeenskap, bekend te wat op welke wyse ook by die vereniging betrokke is,
stel. Die ATKV het n deurslaggewende rol daarin gehelp het om van die ATKV te maak wat hy is.
gespeel. Die ATKV is uitstekend geposisioneer om voort te
Afrikaans word soms uitgekryt as die taal van die gaan met die belangrike rol wat hy speel. n Suksesvolle
onderdrukker, maar daar is baie Afrikaanssprekendes ATKV is onontbeerlik in ons wonderlike land. Doen so
wat s dit was ook die taal van bevryding. Afrikaans is voort.
onder druk wanneer dit by skole en universiteite kom, Dankie en totsiens!
veral vanwe die uitdagings van skaars bronne en
gebrekkige kapasiteit. Japie Gouws
Baie keer word ges Afrikaans is n wit taal. Allermins! Besturende direkteur, ATKV-groep

80 Taalgenoot | HERFS 2017

You might also like