Wonderwerk 4nov14

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 20

Baie Belangrik!

Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige komponent of een dag
met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1.

STAP 1 erye, (sonder eie suiker) knoffel, hoeveelheid suiker as volroom


Neem onmiddellik n before foto. mushrooms en uie byvoeg. melk, (jy kan kunsmatige
Trek klere aan wat jou rondings versoeter gebruik).
duidelik wys. Neem n foto van voor, J Moet nie enige vorm van olie,
agter en sywaarts. Weeg en meet botter of margarien gebruik J Jy kan twee glase suikervrye
jouself en skryf die sentimeters en nie. koeldrank per dag geniet, bv Jive,
jou gewig neer. Vind die blaadjie op Coke Zero of Tab (500ml). Geen
bladsy 3. J Jy kan enige tyd tee en koffie OROS nie. Sodawater mag jy
drink, maar geen suiker of melk drink soveel as jy wil.
INSPIRASIE is toelaatbaar nie, geen vetvrye
J Maak seker jy drink baie water. melk nie, dit bevat dieselfde J As jy honger voel, kan jy enige
Jy kan vars suurlemoen, hoeveelheid van die volgende
komkommer en mintblare in eet, komkommer OF
jou water geniet. As jy hierdie blaarslaai OF wortels MAAR
eetplan presies volg, gaan
MOETS EN MOENIES ** Jy kan dit slegs 2 ure
J Groente moet gestoom of gekook jy goeie resultate kry, na n hoofgereg eet.
word in water sonder om enige jy gaan gewig en baie ** Jy kan slegs EEN SOORT
hoenderblokkies of sous by te sentimeters verloor. van hierdie groente
voeg, maar jy kan enige spes- tussen maaltye eet.

Hierdie dieet is nie n kalorie dieet nie, maar is so uitgewerk dat n belangrike chemiese
interaksies in jou liggaam plaasvind. Dit is die rede waarom dit gedoen moet word met
uiterste akkuraatheid. Hou by gespesifiseerde hoeveelhede waar dit aangedui word.
BAIE BELANGRIK!!!
Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige ITEM of een dag met
hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1.

J Jy kan oefening doen as jy wil. voel, selfs al eet jy net klein week en die vierde week
Oefeninge sal help om jou hoeveelhede voedsel. 4 Weke TWEE KEER te herhaal.
ferm te maak en sal ook help met is nie lank nie, byt vas, dit is
meer gewigsverlies. die moeite werd! J Jy kan enige hoeveelhede
van elke item wat n maaltyd
J n Numeriese skaal word aanbe-
J Jy sal in staat wees om jou opmaak eet - middag en
veel, dit gee jou n beter lesing in
hoeveel gram jy verloor per dag. nuwe gewig te behou vir baie aandete, totdat jy voel jy
Aanbeveling: weeg liefs elke maande en selfs jare, maar is versadig.
3de dag. met n matige inname van
suiker en koolhidrate soos J Hierdie dieet word aan-
J Jy kan GEEN etes omruil (brood, rys, aartappel, ens) beveel vir alle ouderdomme,
of vervang nie. Elke item sonder enige behoefte om
moet stiptelike geet word J Hierdie eetplan kan jy enige soort vitamiene of
soos die diet-plan dit oordoen deur slegs die eerste minerale te gebruik.
uiteensit.
J Raadpleeg jou dokter as jy
J Aan die einde van die vier enigsins twyfel.
week siklus, sal jy versadig

Hierdie dieet is nie n kalorie dieet nie, maar is so uitgewerk dat n belangrike chemiese
interaksies in jou liggaam plaasvind. Dit is die rede waarom dit gedoen moet word met
uiterste akkuraatheid. Hou by gespesifiseerde hoeveelhede waar dit aangedui word.
BAIE BELANGRIK!!!
Sentimeters is baie belangriker as gewig, as jou gewig stil staan is jy besig om
sentimeters te verloor, MOENIE moed opgee nie, hou uit en hou by die eetplan.


J Lemoene en pomelos se Wissel die gaarmaak van eiers Voor jy begin met die eet-
seisoen is amper verby, indien jy af: Die beste is nog steeds die plan: Lees hierdie eerste paar
nie die vrugte kan kry nie, kan jy gekookte eier. (Sny jou gekookte blaaie deeglik deur. As daar in
dit vervang met: eiers in klomp kwarte sodat elke die plan ges word 1 blikkie tuna
stukkie wit eiergeel op het, gooi is dit net 1, hoeveelhede moet
n Pynappel wat jy in 4 dele sout, cayenne peper en garlic streng gevolg word. As daar geen
opdeel. Eet dan n kwart en herbs oor en eet dit met n gewig of hoeveelhede by is nie,
pynappel in plaas van die 1/2 teelepeltjie, dit is baie vullend en EET JY TOT JY VERSADIG IS,
lemoen. Die skuif pynappel moet voel baie meer as wat jy die eier behalwe by ontbyt.
ongeveer 3cm dik wees. So waar net so sou eet.
n hele lemoen beskryf word WEEK 4
2 x 3cm skywe. As jy nie anders kan nie, poseer Daar is verskillende kossoorte
jou eier die eendag of maak n in die elke dag uiteengesit. Jy
J Eiers: Verruil die 1-2 eiers vir omelette en vul dit met uie en MAG dit enige tyd eet solank jy
30g Volstruisbiltong of mushrooms. Onthou geen olie, net alles eet vir die dag. So as jy
beesbiltong sonder vet as jy botter of margarien nie, gaar- wil steak eet in die oggend mag
regtig nie eiers kan eet nie. maak proses moet gedoen jy, daar word ook hoeveelhede
Onthou net 30g biltong is omtrent word met Spray & Cook. aangegee op spesieke dae, hou
gelykstaande aan 100g rou vleis. daarby.
Die beste is hou by die eetplan as
jy die beste resultate vir h.


Naam en Van:......................................................................

Datum:.................................................................................

Gewig:.................................................................................

Doelgewig:...........................................................................

Week 1 Week 2 Week 3 Week 4

Borste

Arms

Middel

Heupe

Bobene

Bo-knie

Datum:.................................................................................

Gewig:.................................................................................
ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
INKOPIELYS

DAG 1 o Hoender DAG 4 DAG 5 Vrugte:


o Blaarslaai o Lemoene of
o Lemoen of o Tamaties o Lemoen of o Lemoen of o Aarbeie of
o Pomelo of o Greenpepper o Pomelo of o Pomelo of o Pere of
o Pynappel o Wortels o Pynappel o Pynappel o Appels of
o Eiers o Komkommer o Eiers o Eiers o Pruime of
o Brood Low GI o Spanspek of
Vrugte: o Lemoene of Groente:
o Paw-Paw of
o Lemoene of DAG 3 o Aarbeie of o Butternut of
o Waartlemoen
o Aarbeie of o Pere of o Wortels of
o Pere of o Lemoen of o Appels of o Ertjies of o Steak
o Appels of o Pomelo of o Pruime of o Boontjies of o Blaarslaai
o Pruime of o Pynappel o Spanspek of o Spinasie o Tamaties
o Spanspek of o Eiers o Paw-Paw of o Greenpepper
o Paw-Paw of o Vetvrye maaskaas o Waartlemoen o Vis of o Wortels
o Waartlemoen of roomkaas o Shrimps of o Komkommer
o Steak sonder vet o Tamatie o Steak o Tuna in water
o Steak o Blaarslaai DAG 7
DAG 2 o Blaarslaai DAG 6
o Tamaties
o Tamaties o Greenpepper o Lemoen of
o Lemoen of o Lemoen of o Pomelo of
o Greenpepper o Wortels
o Pomelo of o Pomelo of o Pynappel
o Wortels o Komkommer
o Pynappel o Pynappel o Eiers
o Komkommer
o Eiers o Eiers
INKOPIELYS

o Hoender o Tamaties DAG 12 o Appels o Aarbeie


o Butternut of o Greenpepper o Pruime o Pere
o Wortels of o Wortels o Lemoen of o Spanspek o Appels
o Ertjies of o Komkommer o Pomelo of o Paw-Paw o Pruime
o Boontjies of o Pynappel o Waartlemoen o Spanspek
o Spinasie DAG 10 o Eiers o Paw-Paw
o Lemoen of DAG 14 o Waartlemoen
o Lemoen of o Vis of
o 1/3 Pynappel
o Pomelo of o Shrimps of o Lemoen of DAG 16
DAG 8 o Pynappel o Tuna in water o Pomelo of
o Eiers o Pynappel o Lemoen of
o Lemoen of o Steak DAG 13 o Eiers o Pomelo of
o Pomelo of o Komkommer o Hoender o Pynappel
o Lemoen of
o Pynappel o Tamatie o Eiers
DAG 11 o Pomelo of
o Eiers o Gemengde
o Pynappel DAG 15 groente
DAG 9 o Lemoen of o Eiers o Blaarslaai
o Pomelo of o Steak o Lemoen of o Tamaties
o Lemoen of o Pynappel o Tamatie o Pomelo of o Greenpepper
o Pomelo of o Eiers o Pynappel o Wortels
o Pynappel o Vetvrye maaskaas Vrugte: o Eiers
o Lemoene o Komkommer
o Eiers of roomkaas
o Steak o Gemengde groente o Aarbeie Vrugte:
o Blaarslaai o Pere o Lemoene
INKOPIELYS

DAG 17 DAG 18 o Spanspek o Pruime of o Guava en


o Paw-Paw o Spanspek of o Lemoen of
o Lemoen of o Lemoen of o Waartlemoen o Paw-Paw of o Pomelo of
o Pomelo of o Pomelo of o Waartlemoen o Pynappel
o Pynappel o Pynappel o Blaarslaai
o Eiers o Eiers o Tamaties DAG 22 DAG 24
o Greenpepper
Vrugte: o Vis of o Steak of o Blikkie Tuna in
o Wortels
o Lemoene o Shrimps o Hoender Water
o Komkommer
o Aarbeie o Blaarslaai o Blikkie Tuna in o Vetvrye maaskaas
o Gemengde of roomkaas
o Pere groente Water
o Appels DAG 19 o Brood o Brood
o Pruime DAG 20 en DAG 21 o Tamatie o Tamaties
o Spanspek o Lemoen of o Komkommers o Komkommer
o Paw-Paw o Pomelo of o Lemoen of o Lemoen of
o Waartlemoen o Pynappel o Pomelo of DAG 23 o Pomelo of
o Eiers o Pynappel o Pynappel
o Blaarslaai o Eiers o Steak
Vrugte: o Brood DAG 25
o Tamaties
o Lemoene Vrugte: o Tamatie
o Greenpepper
o Aarbeie o Lemoene of o Komkommers o Hoender
o Wortels
o Pere o Aarbeie of o Brood
o Komkommer
o Appels o Pere of o Appel of o Tamaties
o Gemengde
groente o Pruime o Appels of o Peer of o Komkommers
INKOPIELYS

o Appel of o Lemoen of NOTAS:


o Peer of o Pomelo of
o Guava en o Pynappel
o Lemoen of
o Pomelo of DAG 28
o Pynappel
o Vetvrye maaskaas
DAG 26 of roomkaas
o Blikkie tuna in
o Eiers water
o Blaarslaai o Brood
o Tamatie o Tamaties
o Lemoen of o Komkommers
o Pomelo of o Lemoen of
o Pynappel o Pomelo of
o Pynappel
DAG 27

o Hoender
o Brood
o Vetvrye maaskaas
of roomkaas
o Tamatie
o Komkommers
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 1 1-2 Gekookte eiers Eet soveel as jy wil van Geroosterde steak
Maandag Lemoen of Pomelo of EEN vrug: Lemoene of sonder vet. (Lam of
1 x 3cm Pynappel Aarbeie of Pere of Appels skaapvleis is nie
of Pruime of Spanspek of toelaatbaar nie).
Paw-Paw of Waartlemoen
Eet tot jy versadig is.
Net die steak.

DAG 2 1-2 Gekookte eiers Geroosterde of gekookte 2 Gekookte eiers.


Dinsdag Lemoen of Pomelo of hoender. Maak seker dat Groenslaai wat bestaan
1 x 3cm Pynappel die vel verwyder is voor uit blaarslaai, tamatie,
die gaarmaak proses. greenpepper, wortels en
komkommer.
Eet tot jy versadig is. 1 Snytjie roosterbrood
Net die hoender. 1 Lemoen of pomelo.

DAG 3 1-2 Gekookte eiers Een eetlepel vet vrye Geroosterde steak
Woensdag Lemoen of Pomelo of roomkaas of maaskaas Groenslaai.
1 x 3cm Pynappel op n stukkie rooster-
brood, eet saam met Eet tot jy versadig is.
tamatie.
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 4 1-2 Gekookte eiers Eet soveel as jy wil van Geroosterde steak en
Donderdag Lemoen of Pomelo of EEN vrug: Lemoene of groenslaai.
1 x 3cm Pynappel Aarbeie of Pere of Appels
of Pruime of Spanspek of Eet tot jy versadig is.
Paw-Paw of Waartlemoen

DAG 5 1-2 Gekookte eiers 2 Gekookte eiers. Geroosterde vis OF


Vrydag Lemoen of Pomelo of Kies EEN van die Shrimps OF 1 blikkie
1 x 3cm Pynappel groentesoort gestoom. tuna in water.
Butternut of wortels of
ertjies of boontjies of Kies een van die drie.
spinasie. Vis en Shrimps soveel as
jy wil, Tuna net 1 blikkie

DAG 6 1-2 Gekookte eiers Eet soveel as jy wil van Geroosterde steak en
Saterdag Lemoen of Pomelo of EEN vrug: Lemoene of groenslaai. Onthou om
1 x 3cm Pynappel Aarbeie of Pere of Appels die vetjies af te sny voor
of Pruime of Spanspek of jy gaarmaak.
Paw-Paw of Waartlemoen
Eet tot jy versadig is.
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 7 1-2 Gekookte eiers Geroosterde hoender. Gekookte of gestoomde
Sondag Lemoen of Pomelo of Gestoomde groente: groente. Kies een :
1 x 3cm Pynappel Butternut of wortels of Butternut of wortels of
ertjies of boontjies of spi- ertjies of boontjies of
nasie. Eet tot jy versadig spinasie. Eet tot jy
is. Net 1 lemoen. versadig is.

DAG 8 1-2 Gekookte eiers 2 Gekookte eiers. 2 Gekookte eiers


Maandag Lemoen of Pomelo of Een lemoen of Pomelo. Een lemoen of Pomelo
1 x 3cm Pynappel of 2 x 3cm Pynappel

Maak omlette en sit uie


en mushrooms en
pynapple by

DAG 9 1-2 Gekookte eiers Geroosterde steak en 2 Gekookte eiers


Dinsdag Lemoen of Pomelo of groenslaai. Een lemoen of Pomelo
1 x 3cm Pynappel of 2 x 3cm Pynappel
Eet tot jy versadig is.
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 10 1-2 Gekookte eiers Geroosterde steak. 2 Gekookte eiers.
Woensdag Lemoen of Pomelo of Soveel komkommer as Een lemoen of Pomelo of
1 x 3cm Pynappel wat jy wil. 2 x 3cm Pynappel

Eet tot jy versadig is.

DAG 11 1-2 Gekookte eiers 2 Gekookte eiers. 2 Gekookte eiers.


Donderdag Lemoen of Pomelo of Een eetlepel vetvrye Gestoomde groente
1 x 3cm Pynappel roomkaas of maaskaas. behalwe aartappel en
Gestoomde groente patat.
bealwe aartappel en patat
soveel soos jy wil. Eet tot jy versadig is.

DAG 12 1-2 Gekookte eiers Geroosterde vis OF 2 Gekookte eiers.


Vrydag Lemoen of Pomelo of Shrimps OF 1 blikkie
1 x 3cm Pynappel tuna in water.
Kies een van die drie.

Soveel van die vis of


Shrimps soos jy wil, net
1 blikkie tuna.
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 13 1-2 Gekookte eiers Geroosterde steak en Gemenge vars vrugte:
Saterdag Lemoen of Pomelo of tamatie. Soveel as jy wil. Lemoen, spanspek,
1 x 3cm Pynappel Een lemoen of pomelo of pruime, arbeie, appels en
2 x 3cm Pynappel waartlemoen. Soveel as
wat jy wil

DAG 14 1-2 Gekookte eiers Geroosterde hoender Geroosterde hoender


Sondag Lemoen of Pomelo of sonder vel en tamatie sonder vel en tamatie
1 x 3cm Pynappel soveel as wat jy wil. soveel as wat jy wil.
1 Lemoen of Pomelo of 1 Lemoen of Pomelo of
2 x 3cm Pynappel 2 x 3cm Pynappel

DAG 15 1-2 Gekookte eiers Enige tipe vrugte, soos Enige tipe vrugte, soos
Maandag Lemoen of Pomelo of veel soos jy wil enige tyd. veel soos jy wil enige tyd.
1 x 3cm Pynappel Behalwe: druiwe, Behalwe: druiwe,
mangoes, dadels, mangoes, dadels,
piesangs en vye. piesangs en vye.
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 16 1-2 Gekookte eiers Enige tipe gekookte of Enige tipe gekookte of
Dinsdag Lemoen of Pomelo of gestoomde groente. gestoomde groente.
1 x 3cm Pynappel Groen slaai enige Groen slaai enige
hoeveelhede, enige tyd. hoeveelhede, enige tyd.

DAG 17 1-2 Gekookte eiers Enige tipe vrugte, Enige tipe vrugte,
Woensdag Lemoen of Pomelo of gestoomde groente en gestoomde groente en
1 x 3cm Pynappel groenslaai enige groenslaai enige
hoeveelhede, enige tyd. hoeveelhede, enige tyd.

DAG 18 1-2 Gekookte eiers Geroosterde of gekookte Geroosterde of gekookte


Donderdag Lemoen of Pomelo of vis OF shrimps enige vis OF shrimps enige
1 x 3cm Pynappel hoeveelhede enige tyd hoeveelhede enige tyd
saam met blaarslaai, saam met blaarslaai,
soveel soos jy wil. soveel soos jy wil.
DAG ONTBYT MIDDAGETE AANDETE
DAG 19 1-2 Gekookte eiers Enige tipe vrugte, Enige tipe vrugte,
Vrydag Lemoen of Pomelo of gestoomde groente en gestoomde groente en
1 x 3cm Pynappel groenslaai enige groenslaai enige
hoeveelhede, enige tyd. hoeveelhede, enige tyd.

DAG 20 1-2 Gekookte eiers Net een tipe vrug is Net een tipe vrug is
Saterdag Lemoen of Pomelo of toelaatbaar. Kies een van toelaatbaar. Kies een van
1 x 3cm Pynappel die volgende: Appels of die volgende: Appels of
pere of pruime of appel- pere of pruime of appel-
kose of guava. Eet enige kose of guava. Eet enige
hoeveelhede enige tyd. hoeveelhede enige tyd.

DAG 21 1-2 Gekookte eiers Net een tipe vrug is Net een tipe vrug is
Sondag Lemoen of Pomelo of toelaatbaar. Kies een van toelaatbaar. Kies een van
1 x 3cm Pynappel die volgende: Appels of die volgende: Appels of
pere of pruime of appel- pere of pruime of appel-
kose of guava. Eet enige kose of guava. Eet enige
hoeveelhede enige tyd. hoeveelhede enige tyd.
Gedurende WEEK 4 kan jy net die gespesifiseerde hoeveelhede per dag eet,
DAG maar jy kan dit eet in enige kombinasie of op enige tyd van die dag wanneer jy wil.

DAG 22 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Maandag 4 Stukke geroosterde 3 Tamaties 1 Lemoen of pomelo
steak sonder vet OF 2 Komkommers of 2 x 3cm Pynappel
Geroosterde hoender
sonder vel
1 Blikkie tuna in water
1 Snytjie geroosterde
brood

DAG 23 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Dinsdag 2 stukke geroosterde 3 Tamaties 1 Appel of peer of guava.
steak nie meer as 200g 2 Komkommers 1 Lemoen of pomelo of
nie. 2 x 3cm Pynappel
1 Snytjie geroosterde
brood

DAG 24 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Woensdag 1 Eetlepel geroomde 3 Tamaties 1 Lemoen of pomelo
vetvrye roomkaas 2 Komkommers of 2 x 3cm Pynappel
1 Blikkie tuna in water
1 Snytjie geroosterde
brood
Gedurende WEEK 4 kan jy net die gespesifiseerde hoeveelhede per dag eet,
DAG maar jy kan dit eet in enige kombinasie of op enige tyd van die dag wanneer jy wil.

DAG 25 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Donderdag Geroosterde hoender 3 Tamaties 1 Appel of peer of guava.
sonder vel 2 Komkommers 1 Lemoen of pomelo
1 Snytjie geroosterde of 2 x 3cm Pynappel
brood

DAG 26 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Vrydag 2 Gekookte eiers 1 Krop blaarslaai 1 Lemoen of pomelo
3 Tamaties of 2 x 3cm Pynappel

DAG 27 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Saterdag 2 Geroosterde hoender- 2 Tamaties 1 Lemoen of pomelo
borsies, geen vel 2 Komkommers of 2 x 3cm Pynappel
1 Snytjie geroosterde
brood
1 Teelepeltjie vetvrye
maaskaas of roomkaas
Gedurende WEEK 4 kan jy net die gespesifiseerde hoeveelhede per dag eet,
DAG maar jy kan dit eet in enige kombinasie of op enige tyd van die dag wanneer jy wil.

DAG 28 Protine en koolhidrate Groente Vrugte


Sondag 1 Eetlepel vetvrye 2 Tamaties 1 Lemoen of pomelo
maaskaas of roomkaas. 2 Komkommers of 2 x 3cm Pynappel
1 Blikkie tuna in water
1 Snytjie geroosterde
brood

Baie geluk, jy is n ster!!!!!


Dit was n TAAI 4 weke, maar die moeite werd. Komplimente gaan
instroom en jy kan baie trots wees op jouself.

As jy die eetplan stiptelik gevolg het behoort jy tussen 10-16kg te verloor het.
Onthou as jy enigiets weggelaat het OF gekroek het, moet jy van vooraf begin.

As jy nog kilogramme het om af te skud, wag tenminste 2 weke, stabiliseer jouself,


moenie ooreet nie en vermei suiker en vet. Doen week 1 en week 4, stabiliseer jouself
weer vir 2 weke, en doen weer week 1 en 4.

Epos jou before en after foto na my toe ook asseblief.

You might also like