Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Met die winter wat so te s op sy rug l moet jy vining spring om jou eie tuisgebakte pastei

in die laaste paar koue dae aan mekaar te slaan! Hier is die Klits-en-klets-geheime van
pasteibak.

Daar is n sekere nostalgie wat gepaard gaan met pasteibak. Dit is vir my byna onmoontlik
om met deeg in die hand te staan sonder om myself te verbeel ek is op n plaas in die
Noord-Kaap voor die kombuis se lang ou houttafel.

Ons lewe egter in die 21ste eeu en die familie-geheime oor die kuns van pasteibak het dalk
tussen jou en oumagrootjie verlore geraak. Wat ook al jou rede waarom jy nog nie (of
lanklaas) jou eie pastei gebak het nie, vandag laat vaar jy daardie verskoning!

Almal moet minstens elke winter n pastei bak. n Kombinasie van die liefde wat jy in jou
deeg invou om n kombersie te maak en die tafel vol mense wat jy bymekaar bring, maak
pasteibak onverruilbaar. Met die volgende paar wenke en resepte raak pasteibak boonop
maklik ook!

LIEZL SE ONTHOU DINGE:


YSKAS TOE: Jou deeg mag nooit warm word nie. Die vet smelt, olie syfer uit en die resultaat
is n papperige deeg! Daarom, ontdooi jou deeg oornag in die yskas, rol uit op n koue
oppervlak (nie langs die stoof nie) en laat rus deeg in die yskas vir 10-15 minute voor jy dit
in die oond sit.Wenk: As jy warm hande het soos ek, sit jou hande in yswater en droog af net
voor jy jou deeg hanteer.

GOUDBRUIN DEEG: Soms is jou deeg perfek goudbruin maar die vulsel is nog nie
heeltemal gaar nie. Haal die pastei uit na 15 minute, of wanneer goudbruin, en bedek
hoekies van die pastei (dit verbruin eerste en die vinnigste) met foelie.

KORS MET KRAAK: Om n papperige deeg aan die onderkant te vermy, verhit n bakplaat
in die oond waarop jy jou pasteibak kan neersit in die oond - dit gelei die hitte na die
bak. Liezl se resep As jy vinnig deeg wil maak - wat nie in die yskas hoef te rus nie en nie
uitgerol hoef te word nie - is hierdie resep perfek vir die kombersie oor jou vulsel! My ouma
het altyd di slapdegie oor my gunsteling

You might also like