Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

WORCESTER JUSTICE CENTR Tel: ( 023) 348 40 40

1ST FLOOR W C BUILDING Fax:( 023) 348 40 51


Cnr High & Stockenstroom Streets Docex: 1 Worcester
WORCESTER

DIESTAATSAANKLAER

Insake : S v Joh-Raldo Coetzee


Saaknommer 1348/11
Tulbagh MAS 116/09/2011

Volgende verskyning . 18 March 2013

Verto

Ons verwys na bovermelde aangeleentheid en bevestig dat ons vir beskuldigdein


hierdie aangeleentheid optree.

Dit is ons respekvolle submissie dat daar oorweging geskenk moet om die
beskuldigde aftewentel.

Omstandighede rondom beweerde voorval.

Beskuldigde se weergawe.

Die beskuldigde se instruksie is datsy skuldig pleit op die klagte van dronkbestuur. Sy
noem dat sy wel die spesifieke dag gedrink het.
Haar instruksie is verder dat sy n voertuig bestuur het toe daar later
persoon(seun)op n fiets in die pad beweeg het. Sy het die fiets gestamp en die
persoon het geval. Die person het nie ernstige beserings opgedoen nie. Sy het ook
aangedui dat sy bereid is om enige mediese onkostes te dek. Sy het berou oor haar
optrede en vra dat sy n kans gegun moet word. Die beskuldigde is tans 20 jaar oud,
ongetroud en het geen kinders. Sy het geen vorige veroordelings asook geen
hangende sake nie.

Menslikheidsoorwegings

Ons wil u derhalwe verder versoek om op grond van dwingende


menslikheidsoorwegings te oorweeg om bogemelde klagte teen ons klint terug te
trek en wil skrywer hiervan hom verstout deur te s dat dit die laaste maal sal wees
wat ons klint met die reg sal bots

Die beskuldigde word aangekla van n ernstige misdryf. Die beskuldigdes het nog nooit
voorheen met die gereg gebots nie. Dat drank die beskuldigde se oordeelsvermoe
aangetas het kan eenvoudig nie weg geredeneer word nie.

Die beskuldigde is nog baie jonk en wil iets van haar lewe maak. Sy was n student te
Worcester, Boland Kampus. Sy moes die arbeidsmark betree weens te kort aan
fondse. Sy werk tans en verdien R350 weekliks. Sy dra ook by tot die huishouding
deur vir haar ouers geld te gee. Sy wil weer studeer.

Om hierdie kind bloot te stel aan hofverrigtinge as geharde misdadigersal nie in die
beste belang van haar wees nie. Sy kan ook nie bekostig om n kriminele rekord te
bekom nie.

Skrywer is van mening hoewel dit n ernstig misdryf is verdien sy n kans. Die
beskuldigdes het berou en is baie jammer oor haar optrede.

Die versoek is tans dat n ander pad gevolg moet word buite die die hof en dat die
beskuldigde afgewentel moet word.

Sy is bereid om gemeenskap werk te doen. Vind aangeheg n bewys van Hoerskool


Waveren waar beskuldigde diens kan verrig. Vind aangeheg n bewys van Worcester
Kampus progress report.

Ons verneem graag van u.

WILLIAM PIETERSEN
Professional Assistant

Tel: 023-3484040
www.legal-aid.co.za

You might also like