Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Lawwe lyfies se jaarlikse

inkleur kompetisie 2018.

Vanjaar het Lawwe lyfies die


voorreg om vir die 5 de jaar in
’n ry ’n Provinsiale inkleur
kompetisie te hou en dat
Crayola ons borg met oor die
200 pakkies inkleur kryte en
potlode. Die kryte en potlode
wat oorbly word geborg aan
minder bevooregte skole
rondom Bloemfontein.
Ons wil net dankie se aan
Crayola dat hulle ons altyd
ondersteun en dat hulle dit
moontelik maak vir ons om die
gemeenskap te kan seën met
die kryte. ʼn Spesiale dank gaan
uit na Nick Murdoch die hoof
direkteur van Crayola dat hy
elke jaar die kryte en inkleur
potlode persoonlik kom
aflewer en vir die gelukkige
wenner n trippie na sy Crayola
fabriek in die Kaap borg.
Malissa Nel het vanjaar 2de
gekom in Lawwe lyfies en 5de
in die Provinsie. Baie geluk!
Pieter Swannpoel het die
eerste plek behaal. Baie geluk
Pieter!

You might also like