Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

JONGSTE ROMANZAS 2 BOEKE TEEN R122

R122 VIR TWEE LEKKERLEES-ROMANZAS! DIE MAN VAN JOU DROME


SUPERROMANZA! Klublede kry 50%-afslag!
IS 'N KLIK VER! 3 BOEKE TEEN R170
NET MYNE DANS MET MY SLEGS R29,99 4 BOEKE TEEN R218
Susan Olivier Cynthia Robertson

SLUIT NOU AAN BY ROMANZAKLUB!


Nadia het haar oog op ’n gewone outjie, sy soek Wie kan ʼn groot man in khaki weerstaan? Veral
standvastigheid en reken hy sal dit kan bied.
Human kom gooi egter al haar plannetjies deur-
een met seer in sy oë en sagtheid in sy siel. BITTERSOET BEGEERTE
Tweede kanse is partykeer nog beter as die Marijke Greeff
mekaar. Gaan Human slegs tydelike opwinding
bied, of is hy die een vir haar?
eerstes, mits mens nie te bang is om die kans
aan te gryp nie.
EN KRY 30% AFSLAG OP ALLE LAPA-BOEKE
Is tien jaar genoeg tyd om jou ware liefde te
vergeet, wonder Sidney. Sy is intussen self Sluit nou aan by RomanzaKlub en ontvang ’n gratis ses maande-
KLUBPRYS: R80 HANDELSPRYS: R90 KLUBPRYS: R112,50 HANDELSPRYS: R225
getroud en Ryno sal haar nie eers herken subskripsie vir rooi rose. Aanbod geldig tot Desember 2018.
ISBN: 9780799390162 as hy weer sy gesig op Kroonheuwel moet Hierdie aanbod slegs geldig vir mense wat in Suid-Afrika woonagtig is.
ISBN: 9780799390353 wys nie. Hier staan hulle wel nou weer voor
LIEFDE KOM NIE ALTYD mekaar, maar sal hulle die verlede kan
REG VIR MY
Marilé Cloete
IN DIE PAKKIE WAT
JY BESTEL HET NIE.
vergeet en mekaar kan vergewe?
4 Maklike maniere om aan te sluit:

Vir ’n tinktinkie met ’n groot bril en ’n ewige BONUSkortverhaal 1 Besoek www.lapa.co.za/romanza/romanza-klub


boek onder die blad het Henk Rademeyer E-pos jou aansoekvorm na lapa@lapa.co.za
sekerlik geen trek nie. Net soos die res van die VROUEFIKSIE deur Sonja Brown! 2
wêreld se mans, dink Essie. Maar ’n reuse ver- 3 Faks jou aansoekvorm na 086 720 1583
rassing wag op haar toe Kupido betrokke raak. AL WAT OORBLY
Santie van der Merwe 4 Pos jou aansoekvorm na RomanzaKlub, Posbus 123, Pretoria, 0001
KLUBPRYS: R80 HANDELSPRYS: R90
Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar
ISBN: 9780799390193
oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en IN HAAR WILDBEWAARDER SE ARMS LEDE VAN 60+ JAAR KRY ’N ADDISIONELE 10% AFSLAG OP KLUBPRYSE!
sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootge- Jessica Venter
maak wat byna die teenoorgestelde was van
KRUMMELPAP IN PARYS DEBUUTSKRYWER! haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag Jennifer het rus en vrede vir haar siel kom soek
Ciska Olivier aan haar laatlammetjie gewy het. op Paul se wildsplaas. Ná ’n lewe van roem
in haar oud-orkes, voel hierdie plekkie tussen
BESTELVORM VIR ROMANZA-KLUBLEDE
Christelle kon nog altyd kies en keur onder die Julia vind die liefde van haar lewe in haar buur- êrens en nêrens soos haar tuiste. Of dalk is dit
mans en het nie ’n tekort aan selfvertroue nie. man, Wynand du Toit. Hy is 'n geskeide man, Paul? Ja, hy voel soos huis vir haar. LIDNOMMER: __________________________ Handtekening: ___________________
ISBN: 9780799390322
Maar vir die eerste keer in haar lewe kan sy nie en die pa van twee kinders maar Julia laat haar Naam en Van:___________________________________________________________
kry wat sy die graagste wil hê nie: Michael le deur die verhouding meesleur want Wynand se
kinders woon in die Kaap by hul ma, en sy kan Posadres:__________________________________________________________
Grange!
hulle heeltemal vermy. BONUSkortverhaal Poskode:_______________________ Ouderdom:_____________________________
KLUBPRYS: R80 HANDELSPRYS: R90 deur Ria Richards! Tel:__________________________________________________________________
Omstandighede dwing Wynand se eks en haar
gesin terug Gauteng toe, en Julia verbreek E-posadres:________________________________________________________
ISBN: 9780799390223 summier hulle verhouding. Sy sien nie kans om
ʼn ma te wees nie, en nog minder ʼn stiefma. AANTAL TITEL PRYS TOTAAL
1 Net myne Lidboek
RIDDER VAN HAAR HART Haar drakoniese stiefma sterf, en Julia besef Slegs as e-boeke beskikbaar by www.lapa.co.za en Amazon
Madelein Stoltz weer eens hoe min sy van haar eie ma weet. 1 Reg vir my Lidboek
Sy probeer ʼn beeld van haar ma saamflans uit
Lorenzo Esposito sal nie nee vir ’n antwoord die herinneringe wat haar veel ouer sibbe half
neem nie. Shaylee sal met hom trou, want dan onwillig met haar deel. Stadig maar seker besef
kry haar oorlede suster en sy oorlede broer se sy dat haar ma nie ʼn engel was nie, dat haar
dogtertjie, Amy, ’n goeie tuiste. Dis ’n dood- stiefma nie inherent boos was nie, en dat die
gewone saketransaksie, maar toe ontwikkel liefde tussen haar en Wynand nie te ruste gelê
Shaylee gevoelens. kan word nie.
TOTAAL
KLUBPRYS: R80 HANDELSPRYS: R90 KLUBPRYS: R185,50 HANDELSPRYS: R265
ISBN: 9780799390254 Gebruik hierdie vorm om addisionele boeke te bestel. Dit moet LAPA bereik
teen 3 September 2018 om te kwalifiseer vir die spesiale prys van die derde
Alle boeke beskikbaar by LAPA Uitgewers terwyl voorraad hou. en vierde Romanza-titel. Stuur dit aan ons per faks: 086 720 1583 of per pos:
Behalwe vir die twee Romanzas wat outomaties aan jou gestuur Alle pryse sluit BTW in. As betalende en gewaardeerde lid van RomanzaKlub LAPA-bestellings, Posbus 123, Pretoria, 0001
word, kan jy jou derde en vierde Romanza teen R48 elk bestel. kry jy 30% afslag op boeke gepubliseer deur LAPA Uitgewers.
Maak asseblief seker dat jou bestelling ons voor of op DIT BETEKEN MÉÉR ONTSPANNING, MÉÉR KOOK EN MÉÉR LIEFDE ...
BETALINGS  Debiteer my rekening  Ek wil per kredietkaart betaal
3 September 2018 bereik om vir hierdie spesiale aanbod te kwalifiseer. *Hierdie aanbod sluit nie Romanzas, Hoezit, afgemerkte boeke of enige spesiale aanbiedings in Skakel LAPA Uitgewers (012 401 0700) om jou kredietkaartbesonderhede deur te gee.
Daarna geld die normale klubprys van R80 per boek. nie. Net lede wat elke maand ten minste twee Romanzas koop, kwalifiseer vir hierdie voordeel. Elke RomanzaLiefde bevat ’n liefdesverhaal én ’n kortverhaal. Bepalings en voorwaardes geld. Pryse is onderhewig aan verandering.
3+
EK EN MY OUMA
Alison Ritchie

Beertjie het die beste ouma in die wêreld! Hulle


rol die hele dag by heuwels af, gooi klippies
in die stroom, vang vis en vertel stories. En
’n slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte
9+
KESHIA DAVIDS, SUPERHELD
Alesha Dixon

Keshia Davids is net ’n doodgewone skoolmeisie


– tot die dag toe sy uitvind sy het superkragte!
Romanza KLUB
KLUBPRYS: R108.50 HANDELSPRYS: R155
manier om die dag af te sluit.
ISBN: 9780799388732
KLUBPRYS: R94.50 HANDELSPRYS: R135
ISBN: 9780799388763
BANG BEER
Steve Smallman SANRI STEYN: DIE RUSTELOSE MUMMIE
Daar is ’n monster in die woud en Klein Ben Theresa van Baalen
gaan hom soek ... maar in plaas daarvan
ontdek hy ’n baie bang beer! Sal die beer hom ’n Rondreisende uitstalling met artefakte uit
help soek? ’n Oulike, avontuurbelaaide storie antieke Egipte besoek Raaiselfontein se
oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom. museum. Maar waarom lyk dit of die
ISBN: 9780799388725 mummie snags lewend word?
KLUBPRYS: R94.50 HANDELSPRYS: R135
KLUBPRYS: R87.50 HANDELSPRYS: R125
7+ ISBN: 9780799383850

PROFESSOR FUNGUS EN DIE ONSIGBARE SKURK 13+


Jaco Jacobs
SELFONE, SKELMS EN SJOKOLADE/SMS’E,
Professor Fungus se nuwe V.E.R.D.W.Y.N.-for- SKURKE EN SPINNEKOPPE/SEPIESTERRE,
BEATRIX SÊ: RAAK TUNISIESE HEKEL BAAS mule kan jou onsigbaar maak! Maar daar is
groot moeilikheid toe ’n skurk dit in die hande SOKKIES EN SKOBBEJAKKE 3-IN-1
Beatrix Snyman kry … Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
Tunisiese hekelwerk is ’n baie ou hekeltegniek wat tans ’n KLUBPRYS: R80.50 HANDELSPRYS: R115 Heerlike koshuisavonture! Vir die eerste keer
oplewing beleef. In die verlede was Tunisiese hekel sinoniem verskyn drie van die gewilde SSS-boeke saam
met dik, swaar komberse, maar deesdae breek hekelaars weg ISBN: 9780799389227 in een omnibus: Selfone, skelms en sjokolade,
SMS’e, skurke en spinnekoppe, Sepiesterre,

SEPTEMBER
van dié tradisionele styl en eksperimenteer met opwindende
nuwe steke en tegnieke. Nou bestaan Tunisiese hekel uit fraaie sokkies en skobbejakke.
kantpatrone, interessante vorms en kleurryke ontwerpe!
PROFESSOR FUNGUS EN DIE GEKLOONDE KONYN ISBN: 9780799389296
Jaco Jacobs KLUBPRYS: R140 HANDELSPRYS: R200
Beatrix sê: Raak Tunisiese hekel baas is ’n volledige gids wat ’n Uitstappie plaas toe loop onverwags skeef,
jou leer om dié gewilde hekeltegniek te bemeester. Met die toe professor Fungus vir Argon die konyn NAASWENNER VAN LAPA SE
hulp van pragtige volkleurfoto’s leer jy stap-vir-stap sowat JEUGROMANKOMPETISIE 2017!
kloon.

BOEKE WAARNA JY
40 verskillende steke en ander hekelkunsies.
KLUBPRYS: R80.50 HANDELSPRYS: R115 AS MENS GELUK KON PROE
KLUBPRYS: R199.50 HANDELSPRYS: R285 Zelda Bezuidenhout
ISBN: 9780799367478 ISBN: 9780799389234

DIEREHOTEL OMNIBUS
Arnelia is vasbeslote om ’n nuwe blaadjie by
haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar
nuwe vriende ’n ou kombi in ’n mobiele eetplek
KAN UITSIEN!
omskep, is dit die begin van ’n wipwa-avontuur.
Kate Finch KONTAK ONS
Drie prettige dierestories in een boek! Die ge-
KLUBPRYS: R126 HANDELSPRYS: R180 TEL: +27 (0) 12 401 0700 OF +27 (0) 86 720 1583
K IN
IS OO , wilde Dierehotel-reeks is vol oulike troeteldiere POS: RomanzaKlub, Posbus 123, Pretoria, 0001
D IE BOEK A A R en lawwe avonture wat jong diereliefhebbers
HIER KIKB ADRES: Bosmanstraat 380, Pretoria , 0002
ISBN: 9780799389470

G E L S BES A S T ER ure se leesgenot sal verskaf. WEBTUISTE: www.lapa.co.za E-POS: lapa@lapa.co.za


EN S AYS: M ET
IX
BEATR IAN CROCH KLUBPRYS: R108.50 HANDELSPRYS: R155
TUNIS SLUIT NOU AAN BY ROMANZAKLUB! KANTOORURE
ISBN: 9780799389555
EN KRY 30% AFSLAG OP ALLE LAPA-BOEKE Maandag - Vrydag 08:00 – 16:00

You might also like