Professional Documents
Culture Documents
Halia
Halia
500 EC
contains:
Fenthion (organophosphate)
INSECTICIDE GROUP CODE 1B INSEKDODERGROEPKODE
LET WEL: Die aanbevole onthoudingsperiode tussen laaste toediening en oes voldoen aan die vereistes vir plaaslike
residuvlakke maar mag dalk nie voldoen aan die vereistes vir uitvoer nie. Indien die behandelde gewas bestem is vir die
uitvoermark, skakel met die betrokke uitvoerliggaam voor toediening van die produk, rakende onthoudingsperiodes.
Lebaycid
500 EC
Die effektiwiteit van Lebaycid 500 EC teen vrugtevlieg op perskes, appelkose en pruime mag belemmer word indien
spuitvolumes van minder as 3 400 l /ha gebruik word.
Hanteer versigtig.
Giftig wanneer ingeneem, ingeasem of deur die vel geabsorbeer.
Giftig vir vis, bye en wild.
VLAMBAAR - Hou weg van oop vlamme.
Bewaar in 'n koel plek, weg van voedsel en voer.
Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.
In die geval van vergiftiging ontbied 'n geneesheer en toon etiket aan hom/haar.
HERBETREDING: Moet nie behandelde gebied betree vir 1 dag na die bespuiting nie, tensy beskermende oorklere gedra
word. NOODHULPBEHANDELING:
Algemene advies: Beweeg uit die gevaar area uit. Plaas die pasiënt op sy/haar sy en vervoer in 'n stabiele posisie. Verwyder
ALHOEWEL HIERDIE MIDDEL OMVATTEND ONDER 'N GROOT VERSKEIDENHEID TOESTANDE GETOETS IS besmette klere onmiddellik en raak op 'n veilige manier daarvan ontslae.
WAARBORG DIE REGISTRASIEHOUER NIE DAT DIT ONDER ALLE TOESTANDE DOELTREFFEND SAL WEES NIE
AANGESIEN DIE WERKING EN EFFEK DAARVAN BEÏNVLOED KAN WORD DEUR FAKTORE SOOS ABNORMALE Inaseming: Verskuif die pasiënt na vars lug en hou hom/haar rustig. Dien suurstof of kunsmatige asemhaling toe indien
KLIMAATS- EN BERGINGSTOESTANDE; KWALITEIT VAN VERDUNNINGSWATER, VERENIGBAARHEID MET nodig. Kontak onmiddellik 'n geneesheer of die Gif Beheer Sentrum.
ANDER STOWWE WAT NIE OP DIE ETIKET AANGEDUI IS NIE EN DIE VOORKOMS VAN WEERSTAND VAN DIE PLAE
TEEN DIE BETROKKE MIDDEL SOWEL AS DIE METODE, TYD EN AKKURAATHEID VAN TOEDIENING. VERDER Velkontak: Was deeglik met seep en genoegsame water en indien beskikbaar met poli-etileenglikol 400 en spoel dan af met
AANVAAR DIE REGISTRASIEHOUER NIE VERANTWOORDELIKHEID VIR SKADE AAN GEWASSE, PLANTEGROEI, water. Kontak onmiddellik 'n geneesheer of die Gif Beheer Sentrum.
DIE OMGEWING OF VIR NADELIGE EFFEK OP MENS OF DIER OF VIR 'N GEBREK AAN PRESTASIE VAN DIE
BETROKKE MIDDEL AS GEVOLG VAN DIE VERSUIM VAN DIE GEBRUIKER OM ETIKETAANWYSINGS NA TE KOM Oogkontak: Spoel onmiddellik vir ten minste 15 minute met genoegsame water, ook onder die ooglede. Verwyder
OF AS GEVOLG VAN DIE ONTSTAAN VAN TOESTANDE WAT NIE KRAGTENS DIE REGISTRASIE VOORSIEN KON kontaklense na die eerste 5 minute indien teenwoordig en hou aan met spoeling. Kontak onmiddellik 'n geneesheer of die Gif
WORD NIE. RAADPLEEG DIE VERSKAFFER IN DIE GEVAL VAN ENIGE ONSEKERHEID. Beheer Sentrum.
VOORSORGMAATREËLS: Ingesluk: Veroorsaak braking SLEGS indien, 1. die pasiënt by sy/haar volle bewussyn is, 2. mediese hulp nie geredelik
Moenie die dampe of spuitmis inasem nie. beskikbaar is nie, 3. 'n beduidende hoeveelheid (meer as 'n mondvol) ingesluk is en 4. die tydsverloop sedert die gifstof
Dra beskermende klere, oorpak, rubberskoene en handskoene. ingesluk is minder as een uur is. (braaksel moet nie in die asemhalingskanaal beland nie). Kontak onmiddellik 'n geneesheer
Was onmiddellik besoedelde klere. of die Gif Beheer Sentrum.
Was met seep en water na toevallige velkontak.
Moet nie eet, drink of rook tydens vermenging, toediening of voordat hande en gesig gewas en skoon klere aangetrek is nie. NOTA AAN GENEESHEER:
Verhoed spuitstofwegdrywing na ander gewasse, weiding, riviere, damme en oppervlaktes wat nie behandel word nie. Simptome: Die simptome van cholienesterase inhibering sluit in: miose, lakrimering, bradikardie, lae bloed druk,
Maak spuitapparaat skoon na gebruik- raak van uitspoelwater ontslae waar dit nie gewasse, riviere en damme sal besoedel speekselvloei, brongiale hiperafskeiding, naarheid, braking, maagwerking, sweet, spiertrekkings, mioklonus, asemhalings
nie. verlamming, slaperigheid, lae liggaams temperatuur en stuiptrekkings.
Spoel leë houer drie keer uit met 'n volume water gelyk aan ten minste een tiende van dié van die houer en voeg die
uitspoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat van die houer op die voorgeskrewe metode ontslae geraak word. Gevare: Hierdie produk is a cholienesterase inhiberings organofosfaat plaagdoder.
Vernietig leë houer deur gate in te maak en plat te slaan. Moet vir geen ander doel weer gebruik nie.
Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei. Behandeling: In gevalle waar 'n beduidende hoeveeheid ingesluk is, is dit raadsaam om maagspoeling alleenlik binne die
eerste 2 ure te oorweeg. Die toediening van geaktiveerde koolstof en natrium sulfaat is egter altyd raadsaam.
SIMPTOME VAN MENSLIKE VERGIFTIGING: Die volgende teenmiddels word algemeen aanvaar: atropien en oksieme.
Hoofpyn, vermoeidheid, swakte, duiseligheid, oormatige sweet, mislikheid, buikpyn, vomering, diarree, beklemde bors, Alvorens die teenmiddel toegedien word moet óf duidelike simptome van vergiftiging teenwoordig wees óf die
benoudheid, versteurde gesigsvermoë, spiertrekkings beginnende by die ooglede en tong, gewoonlik verkleinde pupille, cholienestarase aktiwiteit moet laer as 30% van normaal geïnhibeerd wees.
stuiptrekkkings, asemhalingsnood en bewusteloosheid.
Insekdoder
WEERSTANDSBESTUUR:
Lebaycid 500 EC EC is 'n groepkode 1B insekdoder. Enige populasie van 'n spesifieke insek mag individue insluit wat 'n natuurlike
weerstand teen Lebaycid 500 EC of enige ander groepkode 1B insekdoder het. Indien hierdie insekdoders herhaaldelik aangewend
Lebaycid
word kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal
waarskynlik nie deur Lebaycid 500 EC of enige ander groepkode 1B insekdoder beheer word nie.
Om weerstand teen insekdoders te vertraag:
· Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders in dieselfde insekdoder groepkode. Wissel af met produkte in
verskillende insekdoder groepkodes. 500 EC
· Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in insekbeheer programme.
Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk.
GEBRUIKSBEPERKING:
Lebaycid 500 EC op kiwi vrugte is slegs geregistreer vir gebruik deur lede van die Natal Kiwi Fruit Co-operative Ltd.
VERENIGBAARHEID:
Lebaycid 500 EC kan gemeng word met ander insekdoders en swamdoders. As gevolg van 'n hoë alkaliese stabiliteit kan dit ook
GEWAS/PLAAG TOEDIENINGS- OPMERKINGS
saam met alkaliese middels gebruik word, maar dergelike mengsels moet onmiddellik na dit gemeng is, toegedien word.
HOEVEELHEID
Vir die tydperk wat tussen laaste toediening en oes toegelaat moet word, sien "WAARSKUWINGS".
PERSKES /100 l
100 ml water Bespuit sodra besmettings opgemerk word en herhaal indien nodig.
VERMENGING: Bryobiamyt
Gooi die benodigde hoeveelheid Lebaycid 500 EC in die water terwyl dit geroer word.
PAMPOENGEWASSE /100 l
120 ml water Net na die plante begin blom, moet 'n deeglike dekbespuiting
GEWAS/PLAAG TOEDIENINGS- OPMERKINGS (skorsies, vroeë pampoene, toegedien word en met tussenposes van 2-3 weke herhaal word. Die
HOEVEELHEID komkommers, ens.): vrugte moet gedurende bespuitings deeglik benat word.
Pampoenvlieë
PERSKES, APPELKOSE 75 ml/100 l Dien een of 2 bespuitings soos volg toe:
PRUIME water (a) In gebiede waar vrugtevlieë gewoonlik die boorde op 'n betreklike Plantluise /100 l
100 ml water Bespuit sodra besmetting opgemerk word en herhaal indien nodig
(Moenie op Pucelle de Malines laat stadium bereik of waar doeltreffende beheer in vroeër variëteite
perskes en Alpha appelkose gehandhaaf is, spuit Lebaycid 500 EC 1 keer, 10 dae voor begin van
gebruik nie) oestyd. KOFFIE /100 l
75 ml water Spuit voor die hoofblomstadium en herhaal na 2 weke.
Vrugtevlieë (b) In gebiede waar vrugtevlieë in vroeër vrugtesoorte in die omgewing Antestia
aanteel, spuit Lebaycid 500 EC 2 keer, 4 weke en 10 dae
onderskeidelik voor begin van oestyd.
MANGO'S 100 ml + 25 ml Dien toe na eierlegging (laat Okt./vroeg Nov.) as 'n dekbespuiting.
Mangokalander Citowett/ Rig bespuiting op die vrugte. Herhaal na 14 dae by swaar besmettings.
NOTA: Dien toe as 'n hoë volume bespuiting in ten minste 3 400 l
spuitmengsel per hektaar. 100 lwater
KOEJAWELS /100 l
100 ml water Dien 2 bespuitings toe, 4 weke en 10 dae voor begin van oestyd. Vrugtevlieg 100 ml + 25 ml Dien 2 volle dekbespuitings toe. Dien eerste bespuiting 20 dae voor
Citowett/ ge-oes word toe en herhaal 10 dae later.
Vrugtevlieë Gewoonlik sal dit beskerming verleen tot in die koeler winter periode
wanneer die natuurlike vrugtevliegaktiwiteit onderdruk word. In streke 100 lwater
waar warm winters voorkom, en vrugtevliegbesmettings plaasvind,
moet die bome deeglik gepluk word, en weer met Lebaycid 500 EC.
gespuit word. Geen vrugte moet hierna vir 10 dae lank gepluk word NOTA: 1. Boordsanitasie is uiters belangrik vir die bestryding van sowel mangokalander as vrugtevlieg. Tel alle vrugte wat afgeval
nie. Indien nodig kan nog 'n bespuiting 3 tot 4 weke later uitgevoer het en alle verrotte vrugte of sade in boorde gereeld op vanaf November tot na die oes af is. Vernietig dit deur te begrawe
word. Die byvoeging van 'n benatter is wenslik. (minstens 600 mm diep), in water plus olie te dompel in ou oliedromme of deur dit in 'n hamermeul fyn te maak.
2. Moenie meer as 3 Lebaycid 500 EC bespuitings per seisoen toedien nie.
APPELKOSE /100 l
100 ml water Dien as 'n volle dekbespuiting toe 3-4 weke na blomblaarval. Herhaal
Kodlingmot die bespuiting 2-3 weke later in geval van strawwe besmetting.
Insekdoder
GEWAS/PLAAG TOEDIENINGS- OPMERKINGS
HOEVEELHEID
Lebaycid
APPELS, PERE /100 l
50 ml water Op laat appel en peer variëteite, in gebiede waar vrugtevlieë in
Vrugtevlieë vroeë vrugte in naby geleë boorde aanteel, spuit Lebaycid 500 EC
10-14 dae voor pluktyd. Indien die pluktyd oor 'n lang periode strek, is
dit wenslik om 'n tweede bespuiting Lebaycid 500 EC 3-4 weke na
die eerste bespuiting toe te dien, maar nie binne 10 dae voor pluktyd 500 EC
nie. Bespuitings van Lebaycid 500 EC toegedien vir die beheer van
vrugtevlieg sal terselfdertyd beheer van kodlingmot verskaf.
Kodlingmot /100 l
50 ml water Bespuit om volle bedekking te kry vanaf ¾ blomblaarval met
tussenposes van 2-3 weke. Ongeveer 5-6 bespuitings sal per seisoen
nodig wees.
KIWI-VRUGTE /100 l
100 ml water Dien toe as 'n volle dekbespuiting in middel-Maart en herhaal
Vrugtevlieë toediening in middel-April.
BELANGRIK:
(a) Deeglike benatting van die bome en veral die vrugte met Lebaycid 500 EC is vir doeltreffende vrugtevlieg- en mangokalander
beheer noodsaaklik.
(b) Gevestigde besmettings van vrugtevlieg kan uitgewis word en verdere verspreiding verhoed word, deurdat Lebaycid 500 EC die
maaiers in die vrugte doodmaak.
© Bayer (Edms) Bpk. Alle ongemagtigde reproduksie van hierdie etiket word verbied.
The efficacy of Lebaycid 500 EC on fruit fly on peaches, apricots and plums may be impeded if spray volumes of less than 3 400 l
/ha
Lebaycid
500 EC
are used.
Handle with care.
Poisonous when absorbed through the skin, swallowed or inhaled.
Toxic to fish, bees and wildlife.
FLAMMABLE - Keep away from open flames.
Store in a cool place away from food and feedstuffs.
Keep out of reach of children, uninformed persons and animals.
In case of poisoning CALL A DOCTOR AND MAKE THIS LABEL AVAILABLE TO HIM/HER.
RE-ENTRY: Do not enter treated area within 1 day after treatment unless wearing protective clothing.
ALTHOUGH THIS REMEDY HAS BEEN EXTENSIVELY TESTED UNDER A LARGE VARIETY OF CONDITIONS THE Skin contact: Wash off thoroughly with plenty of soap and water, if available with polyethyleneglycol 400, subsequently rinse with
REGISTRATION HOLDER DOES NOT WARRANT THAT IT WILL BE EFFICACIOUS UNDER ALL CONDITIONS BECAUSE THE water. Call a physician or poison control center immediately.
ACTION AND EFFECT THEREOF MAY BE AFFECTED BY FACTORS SUCH AS ABNORMAL CLIMATIC AND STORAGE
CONDITIONS; QUALITY OF DILUTION WATER, COMPATIBILITY WITH OTHER SUBSTANCES NOT INDICATED ON THE Eye contact: Rinse immediately with plenty of water, also under the eyelids, for at least 15 minutes. Remove contact lenses, if
LABEL AND THE OCCURRENCE OF RESISTANCE OF THE PEST AGAINST THE REMEDY CONCERNED AS WELL AS BY present, after the first 5 minutes, then continue rinsing eye. Call a physician or poison control center immediately.
THE METHOD, TIME AND ACCURACY OF APPLICATION. THE REGISTRATION HOLDER FURTHERMORE DOES NOT
ACCEPT RESPONSIBILITY FOR DAMAGE TO CROPS, VEGETATION, THE ENVIRONMENT OR HARM TO MAN OR ANIMAL Ingestion: Rinse mouth. Induce vomiting only, if: 1. patient is fully conscious, 2. medical aid is not readily available, 3. a significant
OR FOR LACK OF PERFORMANCE OF THE REMEDY CONCERNED DUE TO FAILURE OF THE USER TO FOLLOW THE amount (more than a mouthful) has been ingested and 4. time since ingestion is less than 1 hour. (Vomit should not get into the
LABEL INSTRUCTIONS OR TO THE OCCURRENCE OF CONDITIONS WHICH COULD NOT HAVE BEEN FORESEEN IN respiratory tract.) Call a physician or poison control center immediately.
TERMS OF THE REGISTRATION. CONSULT THE SUPPLIER IN THE EVENT OF ANY UNCERTAINTY.
NOTES TO PHYSICIAN:
PRECAUTIONS: Symptoms: The symptoms of cholinesterase inhibition include: miosis, lacrimation, bradycardia, low blood pressure, salivation,
Do not inhale fumes or spraymist. bronchial hypersecretion, nausea, vomiting, diarrhoea, sweating, muscular fasciculation, myoclonus, respiratory paralysis,
Wear protective clothing -overalls, rubber boots and gloves. somnolence, hypothermia and convulsions.
Wash contaminated clothing immediately.
Wash with soap and water immediately after accidental skin contact. Risks: This product is a cholinesterase inhibiting organophosphorous pesticide.
Do not eat, drink or smoke whilst mixing, applying or before washing hands and face and change of clothing.
Avoid spray drift onto other crops, grazing, rivers, dams and areas not under treatment. Treatment: Gastric lavage should be considered in cases of significant ingestions only within the first 2 hours. However, the
Clean applicator after use and dispose of wash water where it will not contaminate crops, grazing, rivers and dams. application of activated charcoal and sodium sulphate is always advisable.
Rinse empty container three times with a volume water equal to at least one tenth of that of the container and add the rinsings to the The following antidotes are generally accepted: atropine and oximes.
contents of the spray tank before disposing of the container in the prescribed manner. Before an antidote is administered, either clear symptoms of poisoning have to be present or the cholinesterase activity is inhibited to
Destroy empty container by perforation and flattening and never re-use for any other purpose. below 30% of normal.
Prevent contamination of food, feedstuffs, drinking water and eating utensils.
RESISTANCE MANAGEMENT:
SYMPTOMS OF HUMAN POISONING: For resistance management, Lebaycid 500 EC is a group code 1B insecticide. Any insect population may contain individuals naturally
Headache, fatigue, fainting, giddiness, excessive sweating, nausea, abdominal pains, vomiting, diarrhoea, tightness of the chest, resistant to Lebaycid 500 EC and other group code 1B insecticides. The resistant individuals can eventually dominate the insect
anxiety, blurred vision, muscle twitching beginning in eyelids and tongue, small pupils, respiratory distress, convulsions and coma. population if these insecticides are used repeatedly. These resistant insects may not be controlled by Lebaycid 500 EC or any other
group code 1B insecticides.
FIRST AID TREATMENT: To delay insecticide resistance:
General advice: Move out of dangerous area. Place and transport victim in stable position (lying sideways). Remove contaminated · Avoid exclusive repeated use of insecticides from the same insecticide group code. Alternate with products from different insecticide
clothing immediately and dispose of safely. group codes.
· Integrate other control methods (chemical, cultural, biological) into insect control programs.
Inhalation: Move to fresh air. Keep patient warm and at rest. Give oxygen or artificial respiration if needed. Call a physician or poison
control center immediately. For specific information on resistance management contact the registration holder of this product.
Insecticide
USE RESTRICTION:
Lebaycid 500 EC on kiwi fruit is only registered for use by members of the Natal Kiwi Fruit Co-operative Ltd.
Lebaycid
DIRECTIONS FOR USE: USE ONLY AS DIRECTED.
COMPATIBILITY:
Lebaycid 500 EC may be mixed with other insecticides and fungicides. Its high alkaline stability permits it to be combined also with
alkaline remedies. However, mixtures of this kind must be applied immediately after being mixed. For period that has to be allowed
between last application and harvest see "WARNINGS".
500 EC
MIXING:
Pour the required quantity of Lebaycid 500 EC into water while agitating.
Aphids /100 l
100 ml water Spray when infestations are noticed and repeat when necessary. KIWI FRUIT /100 l
100 ml water Apply as a full cover spray in mid-March and repeat the application in
Fruit fly mid-April.
COFFEE /100 l
75 ml water Spray prior to the main bloom period and repeat after two weeks.
Antestia
Insecticide
IMPORTANT:
(a) Thorough wetting of the trees and especially the fruit, with Lebaycid 500 EC is essential for effective fruit fly and mango weevil
control.
Lebaycid
(b) Infestations of fruit fly which have been established can be wiped out and further spreading can be prevented since Lebaycid 500
EC kills the maggots in the fruit.
© Bayer (Pty) Ltd. All unauthorised reproduction of this label is forbidden. 500 EC