Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 24

Kom ons groet

Ouer: Goeiedag, wat is jou naam?

Kind: My naam is __________________.


Page 1
Ouer: In the morning we say
‘goeiemôre’.
Kind:
Goeiemôre.

Ouer: In the afternoon we say


‘goeiemiddag’.
Kind:
Goeiemiddag.

Page 2
Ouer: At night we say ‘goeienag’.
Kind:
Goeienag.

Ouer: To say goodbye we say


‘totsiens’.
Kind:
Totsiens.

Page 3
Totsiens Maats
Totsiens maats, totsiens.
Ek sien jou môre weer.
Bly tog goed en lekker speel.
Totsiens maats, totsiens.

Page 4
Kleure
Ouer: Watter kleur is dit?
Kind: Dit is......

rooi geel blou groen oranje

pers pienk bruin swart wit

Page 5
Kind: Dit is..... 1 geel 2 groen 3 bruin
4 oranje 5 blou 6 swart
7 pienk 8 rooi 9 pers

4 2
1
8
8
1
8

1 3
9
4 5
8
8 6
3
7
Page 6
Kleine Bettie
Kleine Bettie met haar rokkie rooi
Sy lyk vir my tog so mooi
Daar’s wit knopies in ‘n ry
Kom tel hul gou vir my.

Page 7
Getalle
Ouer: Hoeveel is daar?
Kind: Daar is......

1 een
w
2 twee ii
3 drie www
4 vier
mmmm
5 vyf hhh
hh Page 8
6 ses lll
lll
7 sewe zzzz
zzz
8 agt
qqqq
qqqq
9 nege yyyyy
yyyy
10 tien
kkkkkkkkkk
Page 9
Ouer: Hoeveel sien jy?
Kind: Ek sien......

Page 10
Ouer: Hoe oud is jy?
Kind: Ek is......

5vyf ses
6 sewe
7 agt
8
Ek is ____________ jaar oud.

Page 11
Valentynsdag
Ouer: Op Valentynsdag sê ons...
Kind:
Ek is lief vir jou.

Page 12
My Gesig
Kind: Dit is my gesig.

Kind: Ek is 'n....

meisie. seun.
Page 13
Ouer: Waar is jou...?
Kind: Hier is my......

kop oog oë

oor ore neus

mond hare
a a
a a
wenkbroue wange
Page 14
My Poppie
My poppie het twee hande
Twee oë net soos ek
'n Mond met witte tande
Twee ore en ek 'n nek.
Twee voete aan haar bene
Twee arms aan haar lyf
Haar magie is so rond
En haar ruggie is so styf.

Page 15
My Familie
Ouer: Wie is dit?
Kind: Dit is......

Ma Pa

Boetie Sussie

Baba Ek Page 16
Kind: Hier is my familie.

Kind:
Dit is my Ma.
Dit is my Pa.
Dit is my Boetie.
Dit is my Sussie.
Dit is Ek.
Page 17
Ouer: Hoeveel ____ het jy?
Kind: Ek het......

0 1 2 broers

0 1 2 susters
Ouer: Wie bly almal in jou huis?
Kind: In my huis bly my....

Pa Ma Boetie Sussie
Ouma Oupa Oom Tannie
Page 18
Ek teken my familie.

Dit is my Ouma. Dit is my Oupa.

Dit is my Mamma. Dit is my Pappa.

Dit is my Boetie. Dit is my Sussie.


Page 19
My Troeteldiere
Ouer: Wat is dit?
Kind:

Dit is 'n _____________.


Dit is 'n _____________.
Dit is 'n _____________.
Dit is 'n _____________.
Dit is 'n _____________.
voël kat vis hond haas Page 20
My troeteldier is 'n
.
_______________________________

Page 21
Ek sorg vir my troeteldiere.
My hond. My kat.

My voël. My hamster.

My hasie. My vis.

Page 22
My Katjie
My katjie is wit,
Ja, witter as wol.
Hy speel op die vloer,
Hy spring en hy rol.
Ek roep hom so sag,
Hy hou vir hom bang
En onder die stoel
Moet ek hom gaan vang!

Page 23
Paasfees

6 6

1 geel 3
2 groen 3
3 bruin 1 6
7 2
4 oranje 5 7 1
5 blou
6 pienk
7 pers 3 4
3
Page 24

You might also like