Moreletapark

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 11

t

WILLEM BOUWER
1225 JUSTICE MAHOMED STRAAT TEL: 012 460 3244 / 7
MENLOPARK, PRETORIA FAKS: 012 460 4189
0081 E-POS: info@wfbattorneys.co.za

30 MEI 2019
NG KERK MORELETAPARK
AAN: LIEZEL RAUTENBACH
PER E-POS: t oe koms@moreleta.co.za;

Geagte Mevrou,

HUIDIGE KWELPUNTE BINNE DIE GEMEENTE

Ek het die inligtingstuk insake die proses rakende die toekoms van Moreletapark
gemeente nagegaan en wens u as volg mee te deel:

1. Die inligtingstuk is anoniem gestuur sander vermelding, wie die outeur daarvan is.

2. Die slot paragraaf op bladsy 4 skep die indruk dat Pieter Badenhorst en Pieter
Breytenbach verantwoordelikheid vir die inhoud aanvaar. Ek aanvaar ook dat hierdie
inligtingstuk nie verteenwoordigend is van die standpunt van die lidmate van die
Moreletapark gemeente nie.

3. Ek vind die inligtingstuk skokkend, arrogant en skandelik en wel om die volgende


redes:

3.1. Paragraaf 1 vermeld dat die NG Kerk tans die Bybel (moontlik)
"postmodernisties", "liberaal" interpreteer en die gesag van die Bybel
bevraagteken

Hierdie stellings van die MP Bestuur is ontstellend. Dit skep die indruk dat die NG
Kerk totaal die spoor byster geraak het . Hierdie stelling is dus 'n blatante leun.

3.2. Die vae bewerings in paragraaf 3. (a) dat besluite van die NG Kerk nie die
waarheid van die Bybel weerspieel nie is vaag, ongesubstansieerd en met alle
respek 'n gevaarlike lasterlike onsinnige stelling. Dit is gewoon net nie waar nie.

3.3. Die kritiek in paragraaf 3. (b) teen die Hofuitspraak dui • daarop dat die MP
bestuur nie begrip het vir die feit dat enige organisasie (selfs die kerk) sy eie
prosedures korrek moet toepas nie. Enige ignorering van hierdie beginsel stel
die organisasie of kerk bloat aan hersiening van sy optrede deur die Hof.
Die bewering dat die Bybel nou kamstig ondergeskik gestel word aan die
Grondwet is absoluut onsinnig en trouens ook 'n blatante onwaarheid.

3.4. Die kritiek teen die Kerkbode in paragraaf 3 (d) is werklik 'n wye
ongesubstansieerd veralgemening wat grens aan belaglik.

3.5. Die vae stelling in paragraaf 3 (e) is moeilik om te aanvaar

3.6. Die stelling aan die einde van paragraaf 3, naamlik dat die lidmate van MPG nie
meer ender die NG Kerk sambreel wil staan nie, is 'n blatante leun sender enige
substansie. Dit is arrogant van die MP bestuur om hierdie algemene stelling
namens die lidmate te maak sender enige mandaat tot dien effek.

3.7. Paragraaf 5 " Die Proses"

Dit is duidelik dat die Ring en die Oostelike Sinode nie die MP bestuur se
wanopvattings ondersteun nie.

Die beweringe dat daar "sterk oorweging" geskenk moet word om uit die NG Kerk
verband te tree is onaanvaarbaar.

'n Suiwerder benadering sal wees, dat die individue wat uit die NG kerk wil tree
soos Pieter Badenhorst, Pieter Breytenbach en Johan Andersen hierdie stap in
hul eie hoedanigheid neem en nie NG Kerk Moreletapark ontwrig in die proses
nie.

Ek merk dat ek nog nie enige antwoord ontvang het op my skrywe en versoek
van 27 Mei 2019 nie. In die omstandighede dring ek aan op 'n antwoord nie later
as Dinsdag 4 Junie 2019, by gebreke waarvan (ender andere) negatiewe afleiding
l gemaak sal word.

My skrywe aan u van 29 Mei 2019 is terug gestuur en heg ek dit weer hier aan vir
u kennisname en antwoord.

Die uwe,

Willem Bouwer
/
'

t , I
()
WILLEM BOUWER
1225 JUSTICE MAHOMED STRAAT TEL: 012 460 3244/ 7
MENLOPARK, PRETORIA FAKS: 012 460 4189
0081 E-POS: info@wfbattorneys.co.za

27 MEI 2019
AAN DIE VOORSITTER VAN DIE KERKRAAD
NG MORELETA PARK
PER E-POS: info@moreleta.co.za

Geagte Mnr / Mevrou

HUIDIGE KWELPUNTE BINNE DIE GEMEENTE

Na aanleiding van die vergadering van Donderdag 23 Mei 2019, wens ek die volgende
navraag te rig aan die gemeente bestuur

Soos meegedeel tydens die vergadering is die bestuur Pieter Badenhorst, Piet er
Breytenbach, en Johan Anderson.

Ek ontvang graag skriftelike antwoorde op die volgende vrae:

1. Wanneer het die bestuur die mandaat gekry om die moontlikheid van 'n
uittrede deur die gemeente vanuit die NG Kerk te oorweeg?

2. Wie het die mandaat aan die bestuur gegee?

3. Is hierdie mandaat skrlftelik gegee en indien wel word 'n afskrif daarvan
verlang?

4. lndien so mandaat nie skriklike verleen is nie, waarom het die bestuur dit nie
aangevra nie?

5. Wat is die huidige pos omskrywing, en magte van die bestuurslede naamlik:

a. Pieter Badenhorst
b. Pieter Breytenbach
c. Johan Anderson

6. Afskrifte of insae in hul pos omskrywing word verlang


7. Wat is Pieter Breytenbach en Johan Anderson se teologiese kwalifikasies?
Afskrifte word verlang.

8. Wie het die dwaalleringe van die universiteite namens Moreletapark


gemeente ondersoek?

9. Wie het die ondersoekspan bymekaar gestel?

10. Volledige insae van die ondersoek en die bevindings wat gemaak is met
afskrifte van die aanbevelinge word verlang.

11. By welke kweekskole is hierdie ondersoek werk deur die ondersoekspan


gedoen .

12. Is die bevindinge van die ondersoekspan met die betrokke universiteite
bespreek en wat was die uitslag daarvan. Afskrifte van die notules word
verlang.

13. Is die bevindinge met die sinode bespreek?

14. Wat was die sinode se bevinding oor die ondersoek werk?

15. Wat is die aanbevelings van die sinode wat betref optrede teen die
universiteit? Afskrifte van die aanbevelings word verlang.

Na aanleiding van die antwoorde sal verdere navrae aan u gerig word.

Wat betref die gemeente die volgende navrae:

16. Wanneer was die jongste sensus in Moreletapark gehou ten einde vas te stel
wie is die lidmate van die kerk?

17. Watter voorstede in die omgewing van die kerk beskou Moreletapark as sy
voedings gebied?

18. Wanneer laas is die attestate in besit van die administratiewe kantoor
nagegaan ten einde vas te stel of hierdie lidmate nog woonagtig is in
Moreletapark of aangrensende voorstede7

19. Wanneer is die amp van ouderling weer ingestel?

20. Hoeveel ouderlinge behalwe vir Dirkie van der Spuy het die gemeente?
21. Wanneer was die besluit geneem om die amp weer·in te stel en hoe is die
bestuur van voorneme om hierdie amptenare bona fide in diens van die
gemeente te implementeer?

22. Is die aanstelling van Dirkie Van Der Spuy enige iets anders as n growwe
wanvoorstelling wat die skyn verwek dat hy 'n bona fide ouderling is wat
inderdaad 1 n leun is?

23. Word die sinode nie openlik bedrieg met hierdie optrede nie?

24. Dra die sinode kennis van die feit dat Moreletapark nie, meer vir etlike jare
die amp van ouderling of diaken het nie?

25. Is die bestuur bewus van die feit dat indien Dirkie van Der Spuy vergoeding
ontvang vir sy amp of n honorarium ontvang vir sy aanst ell ing dan en in so 'n
1

geval vind dit plaas gebaseer op 1 n bedrieglike wanvoorstelling wat aan die
elemente van bedrog voldoen?

26. lndien bogemelde waar is beteken dit dat die bestuur as medepligtig
krimineel vervolg kan word.

Ek ontvang graag u kommentaar op bogemelde.

Die uwe,
ii
I

:I
i, I'
,.

I 1,::

;.
I.

j!

Moreletapark ,· I

GEMEENTE j CONGREGATION I'


!'


,.

I'
Moreletapark Gemeente lnligtingstuk:
Proses rakende die toekoms van
i
Moreletapark Gemeente
I
I

Mei 2019
I.
I:
i
I
1. Agtergrond

Moreletapark Gemeente (MPG) streef daarna om Skrifgetrou te wees. Ons glo


dot dit wot in die Bybel staan die waarheid, gesaghebbend, onfeilbaar en deur
God ge·1nspireer is en dot ans nie daarvan wil afwyk nie. Die lering, prediking
en onderskeie bedieninge wot in MPG plaasvind is gegrond op die beginsels
van die Bybel. Verder glo ons in die werking van die Heilige Gees en dot die
Heilige Gees in elke Christen teenwoordig is.

Ons gee erkenning daaraan dot die NG Kerk oor baie dekades heen 'n groot
rol gespeel het in die vestiging en uitbou van die Christelike geloo f in die land.
Door is egter tans tendense en besluite in die NG Kerk t.o.v. van Skrifgesog
en interpretasie wot vir ons kommerwekkend is, en ons loot besin oor die
rol en posisie van MPG binne die NG Kerkverband. Die kwessie waarmee
MPG worstel is die onderwerping aan 'n gesagstruktuur wot moontlik die Skrif
op 'n post-modernistiese en liberale wyse interpreteer en die gesag daarvan
bevraagteken. MPG is oortuig c;lat bogenoemde strominge 'n negatiewe en
verdelende uitwerking binne die NG Kerkverband kan het.

2. Aanloop en uitkomste

Die Kerkraad en Leraarspan hettydens die Kerkraadsvergodering van 14 Maart


2019 by 'n punt gekom waar ons, onder leiding van die Heilige Gees, ervaar
het dot die Here MPG se pad bevestig en ans lei om te besin oor ons kerkwees
en die rol wot ons as gemeente vervul. Tydens hierdie Kerkraadsvergadering
Is besluit om vir 'n tydperk van 40 doe te vas en te bid om God se wil te hoor
vir die volgende:
a) Die toekoms en rol van MPG insluitende MPG se rol binne die NG
Kerkverband.
b) Die moontlikheid van samewerking met Hillsong Geloofsgemeenskap.
c)) Die huidige finansiele uitdagings van die Gemeente.
d' Die gehoorsaamheid en bereidwilligheid van gemeentelede om hulself
beskikbaar te stel vir leiersposisies, insluitende te dien op die kerkraad.
e) MPG se betrokkenheid in die gemeenskap, veral Plastic View/Woodlane
Villagewat tans heelwat onsekerheid in die gemeenskap ontlok.
Hierdie gebedspunte is vir vier weke afgekondig tydens die eredienste op
Sondae as 'n poging om die gemeente ten alie tye deel te maak van die proses.
Daar is ook gevra dot die gemeente terugvoer moet gee oor die leiding wot
hulle van die Here ervaar het. Teen die einde van die 40 doe se vas en gebed
het die leierskap weer op 25 April 2019 bymekaar gekom om die terugvoer
vonuit die leierskap, gemeentelede en personeel te bespreek. Die terugvoer,
wot telkens bevestig is, kan in twee kategoriee gedeel word:

Die eerste handel oor ons as gemeente se roeping en verhouding met God en
sluit die volgende in:
a) Ons persoonlike verhouding en intimiteit met God moet voorop staan en
daarom is dit van kardinale belong om tyd in die Woord van God en in
gebed te spandeer. Die Woord van God speel 'n uiters belangrike rol in
ons soeke no en verstaan van God.
b) Ons moet besef wie God is, dot God heilig is, dot ons 'n heilige ontsag en
eerbied vir Hom moet he en dot aliesin die eerste plek net oor Sy verheerliking
gaa n. .
c) Oat Sondebelydenis baie belangrik is en dot nederigheid, diensbaarheid
en eenheid binne die leierskap en die gemeente nogestreef moet word.
Ons moet doarna strewe om heilig te wees, want God is heilig.
d) Dot ans as gemeente moet fokus op ons roeping om die Evongelie uit te
dro en liefde teenoor olle mense te leef. Ons Koninkryksfokus moet olle
bevolkingsgroepe en kulture in ons gemeenskap insluit.
e) Dot ons leierskop vreesloos, met woogmoed en vosberadenheid moet
opstoon vir die waarheid en die gesog van die Skrif.

Die tweede kotegorie behels spesifieke terugvoer oar die vyf gebedspunte:
a) Die meeste terugvoer ontvang het oor ons gemeente se rol en dee! wees
van die NG Kerk gehandel. Die huidige teologiese rigting en moontlike
kontroversiele denkrigtings van die NG Kerk was van die aspekte wot
kommer wek en daorom was alle respondente dit eens dot ons ons rol
binne die NG Kerk moet heroorweeg. 'n Hele aantal Skrifverwysings het
hi.erd ie terugvoer vergesel.
b) Die terugvoer oor die moontlike samewerking met Hillsong was positief
maar daar is besluit om eers navorsing oar hul teologie te doen ten einde
te besluit of dit ooreenstem met dit waarvoor MPG staan. Met inagneming
van die gewigtige besluit oor MPG se rol en posisie in die NG Kerk stoon
die Hillsong soak eers oor sodat dit nie die eersgenoemde proses en
besluite beYnvloed nie. ·
c) Oar die afgelope vyf jaar het MPG se inkomste weens verskeie faktore
gedaal. Die Here is ans Voorsiener maar bly dit ans verantwoordelikheid
om ans voile offergawe te gee. Dus moet elke lidma at by die Here seker
maak dot dit wot hy/sy gee in lyn is met dit wot God verwag.
d) Geen spesifieke terugvoer oor die leierskop is ontvong nie. Door word
voort-durend vir nederige, Geesvervulde leierskap gebid, veral gegewe
die volgende kerkraadsverkiesing, sowel as vir die belongrike besluite wot
geneem moet word.
e) Die belangrikheid vanans betrokkenheid in die gemeenskap is herhaaldelik
bevestig. Dit is MPG se hortsbegeerte en roeping om bo en beholwe ans
I,
gemeente ook die hele gemeenskop te dien en nie net sekere groeperinge .'
· I
nie. MPG het dus 'n belong rike versoeningsrol om te vervul. '
Bogenoemde inligting is oon die gemeente gekommunikeer tydens die
daaropvolgende eredienste.

I
3. Ons bekommernisse
Door is verskeie aspekte binne die NG Kerkverband wat ons bekommer en wat
ons in proses is om met die relevante leierskap binne die kerkstrukture op te
neem. Die belangrikste hiervan is:
a) Skrifgetrouheid en -gesag: Die risiko dat liberale en humanistiese besluite
geneem word sonder dat die waarheid van die Skrif daarin weerspieel
word. 'n Toenemende ontkenn ing van Skrifgesag en die belydenisskrifte
van die kerk in aspekte soos die maagdelike geboorte, fisiese
opstanding, bestaan van satan en voorskrifte vir die huwelik is vir MPG
kommerwekkend.
b) Hofuitspraak: Die onlangse hofsaak, waar onkerklike wyses in 'n wereldse
hof gebruik is eerder as om die kerklike weg en Bybelse beginsels te
gebruik om die soak te besleg. Die hofuitspraak het no ons mening die
onderhewigheid van die Skrif aan die land se Grondwet versterk.
c) Teologiese opleiding: Daar . heers wye kommer oor liberole tendense
binne die teologiese opleiding by die drie fakulteite en die vraag is of
hierdie kommer gegrond is, en of die leierskap van die kerk daadwerklik
besig is om daaraan aandag te skenk?
d) Die kerkmedia: Die Kerkbode word gebruik om die liberale standpunte
te steun en uit te dra deur die standpunte veel meer ruimte te gee as die
gereformeerde denkwyses.
e) Die missionale taak van die Kerk: Die huidige struktuur buinne die NG
Kerk maak dit vir MPG moeilik om sy Koninkryksvisie uit te leef.

Gegewe die bogenoemde neem die tendens onder ons lidmate toe dot hulle
nie longer kans sien om deel van die NG Kerk te wees nie. Die lidmate is
positief oor MPG, maarwil nie meer longer onder die NG Kerk sambreel staan
waar die persepsie bestaan dat die Kerkverband se leierskap nie die Skrif se
gesag erken of getrou nagevolg nie.

4. Waaroor die besluit nie gaan nie

Daar is 'n groat aantal aspekte wot nie 'n rol by die besluitneming gespeel het
nie, onder andere:
a) Hierdie besluit is nie geneem rondom finansies nie. Dit hou vir MPG weinig
finansiele voordeel in om uit die NG Kerkverband te tree. lnteendeel, dit
k m nadelig wees indien van die gemeentelede nie die besluit ondersteun
nie.
b) Die selfdegeslagverhoudings hofsaak het nie 'n direkte rol gespeel nie. Dit
hetwel 'n indirekte rol gespeel, aangesien ditdiegebrekaan Skrifgetrouheid
en -gesag binne die NG Kerkverband beklemtoon het. Die Skrif is duidelik
oor selfdegeslagverhoudings. Net so is die ignorering van die Skrif se
voorskrifte oor die hantering van hofsake ook 'n rede tot kommer.
c) Gesprekke met Hillsong is op hierdie stadium bloot verkennend en geen
detail oor die aard van enige moontlike samewerking is met hulle bespreek
nie. Door is geen ooreenkoms met hulle gesluit nie. Hillsong het MPG
genader met 'n versoek om 'n lokaal tehuur en dit is hoe die gesprekvoering
ontstaan het. Hierdie proses en besluit is vir eers op ys geplaas.
5. Die proses
'n Prose s is begin om ondersoek in te stel oor wot d ie gevolge sou wees van 'n
besluit om die NG Kerkverbond te verlaat. Ons is oortuig dot hierdie proses in
liefde, vrede en nederigheid moet geskied, en dot ons al ons bekommernisse
met die leiers van die NG Kerk moet dee!. lndien door nie oplossings is of
veronderings goon ploasvind nie, sol ons dit sterk oorweeg om uit die NG
Kerkverband te tree. Hie rdie besluit sol ten alle tye in oorleg met die gemeente
geneem word.

Die Bybel stipuleer duidelik dot ons, as gelowiges, 'n pad van liefde moet
stop en dus eers in gesprek moet tree voor ons 'n finale besluit neem. Binne
die NG Kerk bly ons 'n familie en is dit die rede waarom ons eers met die
gesin (gemeente) geproot het (en steeds praat), asook met die fa milie (Ring van
Elarduspark en Oostelike Sinode). Ongelukkig is baie van die beriggewing deur
die media geskoei op aa nna mes en mense se sie nings wot nie die waarheid is
nie en ook nie deur ons as leierskap gekommunikeer is nie.
Die proses tot dusver en in die nabye toekoms is soos volg:
a) Die eerste gesprek op 7 Mei 2019 het plaasgevind tussen die leierskap
van MPG en lede van die Moderatuur insluitende die voorsitter van die
Algemene Sinodale Moderomen van die NG Kerk, dr Nelis Janse van
Rensburg. Die Algemene Sinode/Moderamen hanteer nie gemeentesoke
nie, dus was die gesprekke meer in 'n persoonlike hoedanigheid as
amptelik (Gemeente aangeleenthede word deur die Ring en Streeksinode ·!
hanteer). Ons kon ons beko mme rnisse dee! en dit was 'n sinvolle gesprek 1,.
wot in goeie gees ploasgevind het.
b) Die ee rste samesprekings met die Ring van Ela rd us pa rk is gehou op
Vrydag 10 Mei 2019. Die afgevaordigdes het aangedui dot hulle nie
alles verstaon nie, en nie in alle ospekte ons sentiment deel nie, moor
dot hulle ons respekteer en kon sien dot ons die pad met integ rite it stop.
Hulle het aongedui dot hulle verdere gesprekke wil voer en het bevestig
dot door wedersydse aonvaarding sol wees, ongeag die besluit wot MPG
neem.
c) ' n Vergadering het op 23 Mei 2019 met die Oostelike Sinode pla a sg e vind .
Weereens kon ons ons bekommernisse deel en wag ons vir te rugvoe r van
hulle.
d) 'n Kerkroadsvergodering vind op 13 Junie 2019 plaas waor die hele
aongeleentheid ter tafel is en 'n besluit oor die verdere proses geneem sol
word. MPG poog om op hierdie sta dium binne die ree ls soos voorgestel
deur die kerkorde op te tree.
Die Kerkregdiensgroep het MPG adviseer dot hierdie aangeleentheid binne
die kerkverband op die volgende drie moontlike maniere hanteer moet word:

a) Die eerste is om uit die NG Kerk te tree. Kerkordelik kan 'n Gemee nte
dit egter nie as gemeente doen nie. Die Leraars sol moet bedank uit
die NG Kerk waarna 'n nuwe onafhanklike gemeente gestig sol moet
word met die lidmate wot ook dieselfde proses volg. In die geva l is
die leraars se bevoegdheid, MPG se geboue en die bankrekening in
gedrang. Laasgenoemde twee bly binne die NG Kerk terwyl die Leraars
hulle bevoegdheid binne die NG Kerkverband verloor en nie verder binne
die NG Kerk aansoek kan doen vir ander poste nie.
b) Die tweede is waar onsas gemeente dolee r. Dit beteken dot MPG binne die
NG Kerk bly, moor in 'n stoat van treur goon oor wot in die NG Kerk aan
die gebeur is en daarmee 'n dispuut verklaar. Forme le gesprekke word
aan die gang gesit waarin ons die sake wot ons bekommer, aanspreek.
Die NG Kerk moet don aandui of hulle daaraan aandag goon gee of nie.
Die besluit of ons uit die NG Kerk tree kan don later geneem word. In die
geval kan ander gemeentes, wot met ons saamstem, by ons a a nsluit en
sa a m met ons doleer.
c) Derdens kan 'n buitengewone Oostelike Sinode Sitting geroep word
waartydens slegs hierdie een soak in camera hanteer word. Al die
gemeentes in die Oostelike Sinode se verteenwoordigers word don
uitgenooi om die Sitting byte woo n. In die geval kan die Oostelike Sinode
een van drie besluite neem nl.:
i. Hulle hoor MPG moor stem nie saam nie en goon aan soos wot
hulle tans doen. MPG goon don voort om onafhanklik van die ander
gemeentes binne die sinode 'n besluit te neem oor die gemeente se
toekoms.
ii. Die Oostelike Sinode kan besluit om te doleer. Hierdie situasie sol
meer gewig dra in verdere gesprekke as wanneer net een gemeente
doleer.
iii. Die Oostelike Sinode kan besluit om uit die NG Kerk te bedank en die
hele Oostelike Sinode en die gemeentes onder hulle skuif don uit die
NG Kerkverband uit. In die laaste twee gevalle kan die gemeentes
wot nie met die Oostelike Sinode saamstem nie, by ander Sinodes
aansluit, indien hulle sou verkies, aangesien die hele proses op 'n
mee rde rheid -ste m basis werk.

Hierdie proses kan lank neem en is ons onseker teen wanneer dit afgehandel
sou kon wees. Ons goon egter nie afsien van ons bekommernisse nie en die
pad stop om by 'n oplossing te kom, wot uiteindelik sou kon beteken dot ons
die NG Ke rkve rba nd verlaat.

Soos wot door enige nuwe en addisionele inligting van belong beskikbaar word,
sol dit onverwyld met die Gemeente gekommunikeer word. Die persone wot
de ur die Kerkraad afgevaardig is om met die pers in gesprek te tree namens
die Gemeente is die Geestelike Leier: Pieter Badenhorst en die Bed ryfs hoof:
Pieter Breytenbach.

You might also like