Kierans Afrikaans Speech

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

n oorbruggingsjaar is n goeie idee.

“Oorbruggingsjaar.” Dis n woord wat

ouers soms baie angstig laat voel as

hulle dink aan hulle tieners wat nou die

diepste, donkerste en gevaarlikste

wêreldsdele gaan verken. En dit help

glad nie as hulle n email soos die

volgende van hulle kind ontvang nie:

Liewe Mamma en Pappa, hoe gaan dit

met julle? Dit mag 'n skok wees, maar


ek dink daaraan om saam met een van

my studente na Assam te trek, omdat hy

van die Naga-stam is. Ek wil 'n Naga-

meisie word en ape met boë en pyle

gaan jag en met spiese hengel net soos

hulle.En wil ook weer die hele nag saam

met hulle hulle stamdans doen , want dit

is soveel pret. Al die stammense hier is

so geweldig dapper en sterk.

Baie Lief vir julle. Judy


Ten spyte van die moontlikheid dat jou

kind dalk van stam gaan verander is n

oorbrugingsjaar een van die beste dinge

wat hulle kan doen. 'n oorbrugingsjaar

het baie voordele vir sosiale,

akademisie en persoonlike ontwikkeling.

Een van die grootste voordele van n

oorbrugingsjaar is dat studente meer

volwasse sal wees as hulle universiteit

begin. Die meeste studente weet dalk


hoe om 'n goeie student te wees, maar

hulle het glad nie lewenservarings nie. n

oorbrugingsjaar bied die geleentheid

aan om met ander te kommunikeer, om

meer verantwoordelikhede op te neem

en meer onafhanklik te raak. n student

moet vir die eerste keer vir hulle self as

n volwassene sorg. Dit stel hulle in staat

om die uitdagings van universiteit beter

te hanteer.
Die navorsing wys ook dat studente wat

n oorbrugingsjaar doen beter akademies

presteer in vergelyking met studente wat

nie n oorbrugingsjaar gedoen het nie.

Die rede hiervoor is dat studente wat n

oorbrugingsjaar doen meer self

vertroue, aanspreeklikheid en

gemotiveerd is. Hulle is ook meer

volwasse en ambisious.
Nog een van die voordele van n

oorbruggingsjaar is dat studente

uitgedaag sal word om hul gemaksone

te verlaat. Om in 'n onbekende klimaat

te leef en te werk en selfs 'n nuwe taal

te leer, sal die student se horisonne

verbreed en hulle help om nuwe

perspektiewe op die lewe, te kry. 'n

Geskiedenisklas sal, byvoorbeeld,

soveel meer sinvol wees as die student

in die land gewoon het en die museums


en interessante plekke besoek het

waaroor hy leer. Studente sal ook 'n

beter begrip he van wêreldkwessies en

kulturele diversiteit.

‘n oorbrugingsjaar gee ook vir n student

die geelentheid om 'n stap terug neem

en om diep n ate dink oor waarheen

hulle regtig wil gaan, en wat hulle regtig

wil doen in die lewe


Meeste werksgewers sien ook die

unieke vaardighede wat n mens in n

oorbruginsjaar opdoen soos

tweetaligheid, toewyding en self vetroue

as positiewe einskappe wat n positiewe

invloed op die werkplek sal he. n

oorbrugingsjaar sal dus baie help as n

student later aansoek doen vir werk.

So ten spyte van die feit dat jou seun of

dogter dalk by die Naga stam sal


aansluit lei die voordele van n

oorbrugginsjaar daartoe dat studente 'n

voorsprong in die lewe kry wat op die ou

end n groot verskil gaan maak.

You might also like