NG Kerk: Proponente 2019

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

12 Proponente 29 November 2019

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Etiek, musiek en koffie is net van die belangstellings wat in die groep van 10 proponente
van die Universiteit van die Vrystaat se navorsing voorgekom het.

Hané Bornman is op 2 Augus- Stefan Le Roux Engelbrecht is Ruan Janse van Rensburg is Francois Jonker is op 22 De- Julian Philip Oliver is op
tus 1994 in George gebore. op 27 Augustus 1993 in Lady­ op 12 September 1995 in Beth- sember 1994 in Potchefstroom, 12 Fe­bruarie 1995 in Welkom,
Hané het gematrikuleer aan smith, KwaZulu-Natal gebore. lehem gebore. Hy het in 2013 Noordwes gebore. Francois het Vrystaat gebore. Julian het ge-
Langenhoven Gimnasium, Stefan het gematrikuleer aan aan Voortrekker Hoërskool in gedurende 2013 aan Hoërskool matrikuleer aan Goudveld-
Oudts­hoorn, in 2012. Aan die Hoërskool Nico Malan in 2011. Beth­lehem gematrikuleer. Hy Bothaville gematrikuleer. Aan Hoërskool in 2013. Aan die UV
UV behaal sy die graad BTh in Aan die UV behaal hy die behaal ’n BTh-graad aan die die UV behaal hy die graad behaal hy die graad BTh in
2017 en aan die einde van 2018 graad BTh in 2016 en MDiv in UV in 2017. Hy behaal ’n BTh in 2017, aan die einde van 2017 en aan die einde van 2018
haar MDiv-graad. Haar skrip- 2018. Die titel van sy skripsie MDiv-graad einde 2018 met 2018 sy MDiv-graad en in 2019 sy MDiv-graad. Sy skripsie het
sie vir die voltooiing het gehan- was: “Koffie? ’n Prakties-teolo- die titel: “’n Missiologiese on­ sy PGDip. Sy skripsie vir die gehandel oor: “God die Vader
del oor: “Die gebruik van mu­ giese be­skrywing van gasvry- dersoek: die bediening van ver- voltooiing van die MDiv-graad – Die (her)vertelling van ons
siek in narratiewe pastoraat: ’n heid.” Hy het sy gemeentejaar soening teenoor self-aktualise­ het gehandel oor “Wildstrope­ gewonde verhale.” Hy het sy
Outobiografiese prakties-teo­ by NG gemeente Stellenbosch- ring”. Hy het ondersoek in­gestel ry en die Goddelike opdrag gemeentejaar by NG gemeente
lo­
giese beskrywing”. Sy het Noord voltooi onder die lei- na die manier waarop die Ge­ van ‘woon en bewerk die Moreletapark voltooi hoof­
haar gemeentejaar by NG ge- ding van ds Lambert Jacobs. Sy re­
formeerde tradisie sending aarde’: ’n Eietydse interpretasie saak­lik onder die leiding van ds
meente Bultfontein in die Vry­ belangstelling in die bediening ver­
staan teenoor dié van die van ’n etiek van diere”. Hy het Janlu Kuyler en ds PC Preto­
staat voltooi. Sy is in 2019 ge- sluit in: jeugbediening, gasvry- CRC. Hy voltooi sy gemeente- sy gemeentejaar by Moe­der­ge­ rius. Sy belangstelling in die
troud met Barend Bornman, ’n heid, pas­torale sorg en die wyse jaar by NG gemeente Hu­ ge­ meen­te Bothaville voltooi on­ be­diening spruit vanuit die
boer in die distrik van Bultfon- waar­op God teenwoordig is in noot onder leiding van dr Nico der die leiding van dr Pieter oor­tuiging dat hy geroep is om
tein. Haar belangstelling in die die rea­liteit van mense se be­staan. Mostert. Hy is daarvan oortuig van Jaarsveld. Francois is ’n in diens van die Here Jesus
bediening word gedryf deur l 067 035 0863 dat die NGK geroep word om eks­trovert en beskik verder ook Christus te staan. Om predi-
die genadegawes wat sy van l 2011094691@ufs4life.ac.za missionaal te werk te gaan. oor goeie menseverhoudings. kant te word was nog altyd sy
God ontvang het. Musiek, pas- l 071 635 2898 Juis daarom geniet hy dit om droom. ’n Fokus op Skrifge-
torale sorg, bejaardes en sen­ l charlijvrensburg@gmail.com met die hele gemeentespek- troue pre­ diking, apologetiek,
ding/uitreik lê haar na aan die trum te werk; van jong doop­ jeugbedie­ning en pastoraat is
hart. Haar strewe is om God lidmate tot bejaarde belydende waar sy be­langstellings lê.
op­reg te dien en sy liefde uit te lidmate in die ouetehuis. Ver- l 071 877 2486
leef. der ag hy dit ook belangrik om l julzolivier@gmail.com


l 078 090 6330 huisbesoek te doen sodat daar
l hanefourie@gmail.com ’n band van vertroue tussen die
leraar en die gemeentelede kan
wees. Hy funksioneer ook ge-
Ek voel ver­al geroepe om op maklik bin­ne spanverband op
grond van sy persoonlikheids­
die platteland diensbaar te profiel.
wees vir die liefde van die kerk l 071 562 8057
l 0715628057@vodamail.co.za
en die mens asook die behoud
van die kerk op die platteland.
Stefanes Schoeman
29 November 2019 Proponente 13

“Ek is gemaklik om men­se van enige ouder­


dom te be­dien, omdat ek deur my stu­dies en
my gemeentejaar met men­se dwarsoor die
ouderdomspektrum gewerk het. Ek het ook
’n hart vir armes en haweloses en sal graag in
my bediening ook hier­op wil fokus.
Christiaan Wheeler
‘God is groter as
enige kerklike debat’
My hoop vir die kerk is nie
gewortel in die skynbare
een­heid of onenigheid nie.
My opgewondenheid vir die
kerk vind ek slegs by die
oorsprong van die kerk, Je-
sus Christus. God is altyd
Stefanes Johannes Lodewi­ckus Danell Swanepoel is op 19 Mei Henco Venter is op 27 Maart Christiaan Wheeler is op besig met die kerk. Alhoe­
Schoeman is op 19 Oktober 1993 te Pretoria gebore. Danell 1992 in Bloemfontein gebore. 15 De­sember 1995 in Sasolburg, wel profetiese dialoë kardi-
1995 te Bloemfontein, Vrystaat het in 2011 aan Hoërskool Henco het aan Hoerskool Grey Vry­staat gebore. Christiaan het naal is vir die wese en es­sen­
gebore. Stefan het in 2013 aan Ficksburg gematrikuleer. Aan Kollege in 2010 gematrikuleer. in 2013 aan die Hoërskool sie van die kerk, kan ons nie
Hoërskool Marquard gematri- die UV behaal sy die graad Aan die UV behaal hy sy BTh- Trans­valia gematrikuleer. Chris­ soos ’n ankerlose boot deur
kuleer. Aan die UV behaal hy BTh in 2017, aan die einde van graad in 2015 en aan die einde tiaan het sy BTh-graad in 2017 die golwe van argumente
sy BTh in 2017 en aan die einde 2018 haar MDiv-graad en aan van 2016 sy MDiv-graad. Sy behaal en sy MDiv-graad in meegesleur word nie.”
van 2018 sy MDiv-graad. Sy die einde van 2019 haar ­skripsie vir die voltooiing van 2018 aan die UV. Christiaan se Dís waarom proponent
skrip­sie het gehandel oor: “Die PGDip- nagraadse diploma. die MDiv-graad het gehandel skripsie het gehandel oor Zilke Mahabeer van
verhouding tussen die Afrika­ Die titel van haar skripsie vir oor: “Colonialism in Africa Dietrich Bonhoeffer se weer- Bloemfontein opgewonde
ner-Broederbond en die Ne­ die voltooiing van die MDiv is: and its impact: Towards an in- stand-teologie, met die titel is om in die bediening te
der­duitse Gereformeerde Kerk “‘My dearly beloved’: The ab- culturation missional ap- “Weerstand of oorgawe: ’n gaan, ten spyte van hewige
– 1880-1978.” Hy het sy ge­ sence of participation of newly proach.” Hy het sy gemeentejaar Ana­ lise van die teologie van verskille in die NG Kerk.
meen­tejaar by die NG gemeen­ converted women in Christian by Geloofsentrum Universitas Dietrich Bonhoeffer.” Chris- Zilke, wat eers vir agt
te Brandfort onder leiding van faith communities: A missio- voltooi onder die leiding van tiaan het sy gemeentejaar by jaar in die onderwys was,
ds Jannie du Plessis en by die logical approach”. Sy het haar dr Andre Oosthuizen. Hy het twee gemeentes, wat saam een sê sy wil graag wees “waar
NG gemeente Excelsior onder gemeentejaar by die NG ge- sy nagraadse diploma in teolo- gebou gebruik, gedoen. Die die hande vuil word, waar
leiding van dr Johan Marais meente Bloemfontein-Wes, gie aan die einde van 2017 vol- een gemeente was NG gemeen­ die moeilike vrae nie ge­
vol­tooi. Sy belangstelling in die on­der die leiding van ds Johan tooi. Sy belangstelling in die te La Belle, ’n horende ge- antwoord kan word nie,
bediening is om diensbaar te David, voltooi. Haar oortui­ bediening is vanuit die oor- meente in Bellville. Christiaan waar die gelowige worstel
wees vir Christus op elke vlak ging is dat sy in diens van die tuiging dat hy geroep is om in het ook ’n groot deel van sy ge- met die realiteite van die
van die bediening. Hy voel ver­ drie-enige God staan en dit is diens van Jesus Christus te meentejaar by NG gemeente lewe, waar kinders iets be-
al geroepe om op die platteland ook vanuit dié oortuiging wat staan – die belangrikste rede De La Bat deurgebring, ’n Do­ gryp van die koninkryk
diensbaar te wees vir die liefde haar roeping spruit. Haar roe­ vir sy aanmelding. ’n Fokus op we gemeente. Christiaan het by wat óns nie doen nie”.
van die kerk en die mens asook ping behels ’n passie vir die Skrifgetroue prediking en ’n die Dowes besef dat God hom Zilke vertel dit was ’n
die behoud van die kerk op die evangelisering van onbereikte liefde vir die lidmate dien ook uit gemaksones roep om te groot besluit propvol uit-
platteland. persone, die bemoediging van as enkele uitgangspunte vir sy dien. Sy be­langstelling in die dagings om met ’n gesin
l 071 872 9813 vlugtelinge, die skakeling van belangstelling in die bediening. bediening is om Skrifgetrou te uit die onderwys te be­dank
l sjl.schoeman@gmail.com gelowiges, dissipelmaking en l 084 053 0069 preek, mu­siek- en kleingroep- en weer voltyds te stu­deer.
die Skrifgetroue toerusting van l hventer521@gmail.com bediening. Christiaan is ge- Sy en haar man Naresh het
dissipels. maklik om men­ se van enige ’n seun SJ (6) en ’n dogter
ouderdom te be­dien, omdat hy


l 073 877 2546 Lilian (3). Sy sê: “Ek is baie
l danellswanepoel93@gmail.com deur sy stu­dies en sy gemeente- dankbaar vir die klas waar-
jaar met men­se dwarsoor die by ek kon inskakel. Hierdie
ouderdomspektrum gewerk pragtige, entoesiastiese
het. Christiaan het ook ’n hart
Alhoewel profetiese dialoë kardinaal is vir vir armes en haweloses en sal
klomp jong­mense het my
met ope arms verwelkom
die wese en essensie van die kerk, kan ons graag in sy bediening ook hier­ en as deel van hulle aan-
op wil fokus. Christiaan is ge- vaar.”
nie soos ’n ankerlose boot deur die golwe troud met Wilmi Wheeler. Zilke het haar gemeen­
l 066 229 2428
van argumente meegesleur word nie. l wheelercj123@gmail.com
tejaar by die Geloofsen-
trum Universitas voltooi.
Zilke Mahabeer Volgens haar bied die
bedie­ning ook vele uitda­
gings aan gesinne, maar sy
is dankbaar vir haar man
“wie se hart net so sterk vir
die evangelie klop”.
Haar belangstelling in
die bediening lê by predi­
king, jeugbediening en
vrouebediening.
l 071 491 6496
l mahabeerzilke@gmail.
com
14 Proponente 29 November 2019

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
Behalwe hulle opleiding in teologie, is daar onder dié
agt proponente van die Universiteit Stellenbosch ook ’n
finansiële adviseur, advokaat en berader. Maar hierdie
‘Ek het hoop’ groep diverse mense het almal een doelwit in gemeen:
Vir Heinrich Warnich,
tans senior finansiële ad­ Om diensbaar vir die Here te wees.
vi­seur van Bellville, sal dit
’n reuse-voorreg wees om Mardi Badenhorst is op 6 Sep- Johan Botes is op 28 Oktober Wimke Jurgens het in 1992 Jako Visser is op 28 Februarie
terug te keer na die bedie­ tember 1995 gebore. Sy het in 1988 in Oudtshoorn gebore en gema­trikuleer waarna hy regte 1989 in Pretoria gebore. In
ning nadat hy in 2015 laas 2013 aan die Hoërskool Stellen- het aan die Hoërskool Outeni- studeer het. Hy het vir tien jaar 2007 het hy aan die Hoërskool
vol­tyds by ’n gemeente be- bosch gematrikuleer. In 2017 qua in George gematrikuleer. in Port Elizabeth as advokaat DF Malan gematrikuleer. Hy
trokke was. Hy is reeds in behaal sy haar BDiv en in 2018 In 2007 het hy sy studies as gepraktiseer. Wimke het later het in 2011 die graad BTh be-
1983 georden tot die bedie­ haar MDiv, cum laude, aan die jeugwerker by Hugenote Kol- ’n besigheid gekoop wat hy haal. Hy verlaat tydelik sy stu­
ning en het nou ’n collo- US. Haar MDiv se skrip­ sie, lege begin. Nadat die graad na tans steeds bestuur. Intussen dies en kry twee jaar praktiese
quium doctum geslaag. onder leiding van prof Louis die US geskuif word, behaal hy het Wimke baie betrokke ge­ ondervinding met jeug deur by
“Ek beleef tans in die Jonker, se titel was: “African sy BTh-graad in 2009. Daarna raak by die Studentegemeente NG gemeente Vredelust as
NGK ’n geestelike, nede­ri­ Ubuntu, meet Old Testament voltooi hy in 2011 ’n Nagraadse in Port Elizabeth (wat later ’n jeug­werker intern te werk. In
ge, eerlike en openhartige Shalom: Towards a relational Diploma in Teologie (NDT) en wyksgemeente, Klema, geword dié tyd verwerf hy ook ’n serti-
gesprek tussen gelo­wi­ges and interconnected spi­ rituality in 2015 ’n MTh-graad. In 2018 het) en ook by die NG ge- fikaat in Christelike berading
wat worstel met die Woord in the Dutch Reformed Church behaal hy die graad MDiv met meente Somerstrand. Wimke vanaf die South African Theo-
en die konkretisering van of South Africa”. In 2019 voltooi die titel vir sy mini-tesis: “Re- het in 2016, nadat hy ’n na- logical Seminary. Dit maak in
die liefde van Jesus Chris- sy haar gemeentejaar by die NG formed DRC liturgy: Exploring graadse diploma in teologie hom ’n nuuskierigheid wakker
tus tot alle mense. Wat ’n gemeente Jeffreysbaai waar sy multisensory and inclusive lit- voltooi het, ’n MTh op ’n deel- wat hy verder neem deur voor-
voorreg en genade om ’n onder an­ de­re betrokke is by urgy for family ministry.” Jo- tydse basis aan die US behaal. graadse sielkunde aan die Uni-
bedienaar van die Woord jeugbedie­ning, Bybelskool en han is opgewonde oor fami- Nadat hy sy Grieks en He- versiteit Kaapstad vanaf 2015-
in so ’n omgewing te wees,” prediking. Mardi is getroud met liebediening en is ook deel van breeus deeltyds voltooi het, het 2017 te studeer. In 2018 bring
sê Heinrich. Chris Badenhorst wat ook ’n die Wes-Kaapland se sinodale Wimke verlede jaar sy MDiv die Here hom terug na dit
Heinrich se ervaring liefde het vir teologie en studies taakspan vir familie en jeug behaal. Wimke doen in 2019 sy waarvoor hy geroep is en hy
van die NG Kerk is dat die en die egpaar wil graag saam terwyl hy sy roeping uitleef as gemeentejaar by NG gemeente verwerf die graad MDiv aan
NGK juis nou poog om bruik­baar en diensbaar wees vir aangestelde jeugwerker by NG Sydenham in Port Elizabeth die US. Die titel van sy skripsie
die liefde van God teenoor die Here. gemeente Gordonsbaai. Johan waar hy ook tans die gemeen­ is: “The narrative of The World
almal uit te leef. l 076 497 0498 is getroud met Adele Botes, ’n teleier is. Wimke is lief vir die Needs A Father: A practical
“Begenadigde, geredde l mardibadenhorst@gmail.com onderwyseres, en het onlangs kerk en het ’n besondere be­ theological evaluation.” Hy
sondaars wat met ’n be- die trotste pa van Jack Botes ge- lang­stelling in eenheid, versoe­ hoop om in 2020-2021 deel te
woëndheid uitreik in die word. ning en geregtigheid. Wim­ke is kan neem aan die deeltydse
stukkende wêreld waarvan


l 081 049 8362 vanjaar 24 jaar lank met Izaan MTh- (Kliniese Pastoraat) kur-
ons almal deel is; dit gee my l sondagoggend@gmail.com getroud. sus te Stellenbosch. Hy doen in
hoop. Die kerk besef hy het
l 083 452 8574 2019 sy gemeentejaar by NG
nie al die antwoorde nie, en
l wimkej@gmail.com gemeente Kenridge waar hy in
dit gee my hoop. Die kerk
bly in egte ge­sprek met God
Deur in vrede met jouself te leef alle aspekte van die bediening
ervaring kry. Gesonde Bybelin-
en met mekaar, dit gee my kan jy makliker in vrede met terpretasie is vir Jako belangrik
hoop,” sê hy.
Volgens Heinrich het ander leef en ander begelei om en hy sal graag verkeerde denk-
patrone wat mense terughou
sy ondervinding in die se­
ku­lêre werksomgewing en
in liefde en vrede met hulle­self van ’n lewe in oorvloed wil her-
stel. Leierskap, mentorskap en
ondervinding as leraar in ’n en mekaar te kan leef. geregtigheid lê Jako na aan die
ander kerkverband (Afri­
hart. Jako is al twee jaar ge-
kaanse Protestantse Kerk) Heinrich Warnich
troud met Johannie wat ’n
by gemeentes in Windhoek,
apteker in Delft se eendagkli­
Kroonstad en Bethal hom
niek is.
’n beter verstaan en begrip
l 082 477 6156
gegee van die hele spek-
l jako.visser28@gmail.com
trum van die lewe.
Heinrich glo ’n le­ raar
moet in ’n eg persoon­like
verhouding met die Here
elke dag van sy lewe leef.
“Deur in vrede met jouself
te leef kan jy makliker in
vrede met ander leef en
ander begelei om in liefde
en vrede met hulle­self en
mekaar te kan leef.”
l 082 383 9852
l heinwarnich@gmail.com
29 November 2019 Proponente 15

­“
Trinity Uniting Church in
the City, in Perth, verwel-
kom graag alle Suid Afri-
My hoop bly in God en dat Hy ons kaners in die middestad!
Ons kerk is geleë in die hart van Perth se middestad.
sal help om weer die lig te sien en Trinity gemeente het ten doel om alle Suid-Afrikaanse emigrante en migrante
te help integreer in ’n multikulturele Australiese samelewing. Ons wil vir almal
ons die krag sal gee om ’n verskil te ’n geestelike tuiste en ’n familiegevoel skep, waar nuwe mense ontmoet kan
word. Ons wil ook met die evangelie ’n verskil hier in die vreemde maak. Ons
maak in die gemeentes. werk daarom ook nou saam met ander kerklike denominasies soos die Kato-
lieke, Anglikane, Baptiste en Charismatiese kerke in die stad. Ons kom week-
Charyn Su-Marie Myburgh Gestremde broer
liks byeen vir eredienste. Die laaste Sondag van die maand kom ons om 08:30
byeen vir ’n meer klassieke Afrikaanse erediens. Alle preke is eietyds en sterk
Woordgerig. Ons wil alle voornemende migrante en emigrante uit Suid-Afrika
prop se inspirasie met ope arms ontvang. Kom raak deel van ons gemeente en ontmoet ander
Suid-Afrikaners, Aussies en mense van ander kulture uit ander lande
Charyn Su-Marie Myburgh van die wêreld, wat ook na Australië geimmigreer het.
se passie vir ge­stremdes het
Predikante: Ds Hannes Halgryn en dr Herman Nienaber
gekom van die pad wat sy Facebook: Kerk in die Stad
Jacques Strydom is op 30 Mei Marizanne Pfeil is op 18 Ja­ Webblad: www.perthunitingchurch.com.au
saam met haar broer met
1995 in Newcastle, KwaZulu- nua­rie 1995 gebore. Sy het in E-pos: hannesh@ucic.org.au en hermann@ucic.org.au
Angelman-sin­droom, gestap
Natal gebore. Hy matrikuleer 2013 aan die Hoërskool Bre­
het.
aan die Hoërskool Zwartkop in das­dorp gematrikuleer. In 2017
“My passie vir die bedie­ NG KERK NELSPRUIT
2013. In 2018 behaal hy ’n het sy die graad BDiv aan die
ning het begin met die pad Missie: “As Christelike familie aanbid ons God; koester en
BTh- en MDiv-graad (Missio­ US behaal. In 2018 behaal sy
wat my ouers gestap het met bemoedig ons mekaar en reik ons uit in ons omgewing.”
logie onder die leiding van dr die graad MDiv (cum laude).
my broer. My ouers het uit
Attie van Niekerk). Die titel Haar skripsie was in Ou Testa- VAKATURE: MEDELERAAR
gemeentes gestap omdat Die kerkraad van die NG Kerk Nelspruit wag tans aansoeke in met
van sy tesis was: “Flourishing ment onder leiding van prof
hul­le nie tuis gevoel het met die doel om die vakante medeleraarspos te vul.
as a criterion for the evaluation Julianna Claassens, getiteld:
som­mige mense se optrede Gemeenteprofiel: [WAAR VERHOUDINGS DIE VERSKIL MAAK]
of sustainable community de- “‘The brokenness of my people
teenoor hulle en my broer Die NG Kerk Nelspruit was die eerste gemeente in ’n tans snel groei-
velopment: A missional ap- breaks me’: Body and embodi-
nie. Vir daardie rede wou ek ende Nelspruit. Die kerkgeboue, geleë in die middestad, met ge-
proach”. In 2019 doen hy ’n na- ment in Lamentations 1 and meentelede waarvan meer as 80% buite die tradisionele kerkgrense
dit my roeping maak om in bly. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is 37 jaar. Die gemeente
graadse diploma in Christelike Jeremiah 8:18-22” waarin sy
die bediening die Woord het ongeveer 1 500 belydende en 500 dooplidmate. Die gemeente
bediening aan die US en vol- gefokus het op die belangrike beskik oor drie leraarsposte wat mekaar op verskeie terreine aanvul.
van die Here met mense te
tooi sy gemeentejaar by Groote funksie wat Bybelse tekste soos Die werk word onderling verdeel na gelang van hulle gawes.
deel, en nie net met sekere Een van die leraarsposte is sedert 1 Oktober 2019 vakant.
Kerk, waar hy in verskeie as- Klaagliedere 1 en Jeremia 8:18-
groepe in die sosiale omge­
pekte van die bediening be- 22 in die Suid-Afrikaanse kon- Ons bedieninge fokus onder andere op …
wing nie, maar met almal
trokke is. Hy is veral betrokke teks kan hê om kerkleiers lei- • ’n Verhoudingsgemeente wat funksioneer volgens die liggaams-
wat die Woord van God wil model.
by Ysterplaat Gemeenskaps­ ding te gee in hoe hulle kan
hoor. Maak nie saak wat • Die gemeente het ’n sterk fokus op verskeie groepe (Bv klein
kerk se Echo-Kids-bediening. reageer op die wydverspreide en dissipelskap) waar lidmate kan behoort en groei.
hul­le ag­tergrond is nie,” ver-
Jacques het veral ’n passie vir kwessie van geweld. In 2019 • Die erediens is baie belangrik as plek van aanbidding wat
tel Cha­ ryn wat haar ge- ondersteun word deur ’n spesiale lof- en aanbiddingsaanslag.
liturgie en prediking, en sal het sy haar gemeentejaar by
meentejaar by die Benja- • Jeugbediening: Jong volwassenes; Tiener; Kinder- en Kleuter­
graag wil sien hoe die erediens NG gemeente Parow-Welgele- kerk.
min-gemeente in Benoni
’n ruimte kan word waarin gen ge­ doen waar sy elke • Gebedsbediening: ’n Biddende gemeente waar die krag van
vol­tooi het. gebed baie belangrik geag word.
gelowiges opg­e­roep word om geleentheid wat aan haar gegun
Volgens Charyn was sy • Die versorg en uitbou van die bedieninge aan die gemeenskap,
die evangelie te beliggaam. is, geneem het om diensbaar te is vir die gemeente ’n prioriteit.
by die Benjamin-gemeente
l 084 231 8211 wees. Egtheid en goeie men-
by verskillende aspekte van Posprofiel:
l jjacquesstrydom@gmail.com severhoudinge is vir Mari-
die bediening betrokke, • Liturgies vernuwend, leiding neem binne verskillende spirituali-
zanne baie belangrik en haar teite.
maar haar passie lê wel by
bediening spruit voort daaruit. • Jeugbediening met fokusarea vir 3-12-jariges.
die se­niors en die gestrem- • Versorging van senior lidmate van die gemeente, in samewer-
Marizanne is aan Cornél Wes-
des. king met die leraarspan.
sels, ’n rekenmeester, verloof. • Verantwoordelik vir alle pligte soos vervat in Artikel 9 van die
Charyn se navorsing vir Kerkorde.
l 076 604 8170
haar MDiv-graad aan die

­“
l marizannepfeil@gmail.com
US het ook gehandel oor die Leraarsprofiel:
• ’n Passie vir die pastorale versorging van die gemeente.
in-/uitsluiting van gestrem- • Die ideale kandidaat moet verkieslik oor tussen 5 en 10 jaar
des in gemeentes. bedieningsondervinding beskik.
Sy voel haar roeping in • Die handhaaf en uitbou van goeie menseverhoudinge.
Egtheid en goeie mensever­ die bediening is om randfi­ • Moet in spanverband kan werk deur in die gemeente spanne te
kan saamstel, toerus en uitbou.
houdinge is vir my baie belang­ gure tuis te laat voel. “Ek
voel dat die Here vir my
• Gelegitimeerd in die NG Kerk. Verskaf asseblief u ABR-registra-
sienommer.
rik en my bediening spruit gawes gegee het om op ’n
• Beskik oor goeie selfbestuurs- en beplanningsvaardighede.

ander manier sy Woord en Vergoeding:


voort daaruit. liefde aan sy kinders te wys Volgens sinodale riglyne. Die gemeente maak voorsiening vir
behuising.
Marizanne Pfeil en te herinner,” sê Charyn.
Die verskille in die NG Aansoek:
Kerk kry haar nie onder nie. Aansoeke geskied deur middel van u CV (nie langer as vier bladsye
nie), met ’n dekbrief waarin die motivering vir die aansoek uiteengesit
Sy sê: “My hoop bly in God word, asook die name en kontakbesonderhede van drie referente.
en dat Hy ons sal help om Aansoeke moet gerig word aan die Uitvoerende Beampte, NG Kerk
weer die lig te sien en ons Nelspruit.
Per e-pos: ub@ngknelspruit.co.za
die krag sal gee om ’n verskil Kandidate wat die kortlys haal, moet beskikbaar wees vir ’n gestruktu-
te maak in die gemeentes. reerde keuringsproses.
Ook dat ons die hoop weer
Sluitingsdatum van aansoeke: 31 Desember 2019.
terug sal bring vir die mense Diensaanvaarding: 1 April 2020 of so gou doenlik.
wat seergemaak is en hulle
Navrae kan gerig word aan die Uitvoerende Beampte:
hoop verloor het.” Tobie Kloppers. Sel: 082 574 6332. E-pos: ub@ngknelspruit.co.za
l 072 562 8964
l charynsm@gmail.com Die kerkraad behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.
16 Proponente 29 November 2019

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

‘God is en bly die


fondasie’
“Genetika is hoe ons be­
staan, maar bediening is
vir my die hoekom.”
Dié woorde van Handré
Pieter Meyer verduidelik
Hospitaalbediening, bediening deur sport en krisisondersteuning is
waarom hy eers ’n BSc- net van die vaardighede wat die groep van nege proponente van die
graad in genetika en daarna
teologie aan die UP gaan Universiteit van Pretoria na die NG Kerk wil bring.
swot het. Sy MDiv-skripsie­
tema “Theological-ethical
questions on germline ma-
nipulation: a deep incarna- Mari Suzanne Bergh is op Frederik Hendrik Coetzee het Jan-Mari du Toit is gebore op Jana Klut, gebore 25 Mei 1995,
tional approach” gee ook ’n 29 No­ vember 1994 gebore, aan die Hoërskool Rustenburg 22 Junie 1995. Sy matrikuleer het matriek geslaag in 2013 aan
idee van hoe hy “belig- slaag matriek aan die Hoogen- in 2010 matriek behaal. Hy het in 2013 aan die Hoërskool Helpmekaar Kollege. Sy was ty­
gaamde teologie wat grond hout Hoërskool in Bethal en gedurende sy eerstejaar au pair, Wonderboom en behaal haar dens haar studies skriba by
vat in die alledaagse lewe” begin haar studies aan die UP. het op Deo Gloria gedien vir ’n BTh- en MDiv-graad beide Huis Teologie en was leier van
en genetika kombineer. Sy Sy was betrokke by talle uitrei­ jaar, kategese aangebied vir cum laude aan die UP. Dit was die uitreik “10 Days of Hope”,
skripsie het etiese vraag­ ke in Mosambiek, Frankryk en graad 10’s en het in sy vyfdejaar vir haar ’n voorreg om deel te 2015. Haar gemeente-ervaring
stuk­ke rakende nuwe ont­ ook plaaslik. Sy het fietstoere betrokke geraak by NG Valhal- wees van die leierskap-taak- sluit in jeugbediening, asook
wikkelings soos genetiese na Botswana en Bybeltrap ge- la as ’n jeugwerker, waar hy in span vir die Noordelike Sinode preekbeurte by NG Waverley
manipulasie ondersoek. doen. Haar skripsietema vir sy finalejaar ook sy gemeente- en het in opeenvolgende jare (Echo) en by Melville Kruis-
“Ek glo spesifiek ook haar MDiv-graad was: “Jona in jaar gedoen het. Hy is ook ’n op die ringskommissie van gemeente. Sy was tydens haar
ge­netika, en ons genetiese die stad – ’n Missionale onder- direkteur by ’n familiemaat- Das­poort gedien. Sy doen haar gemeentejaar in 2019 by NG
identiteit en die vraagstuk- soek”. Dit het gehandel oor skappy wat raadgewende by- gemeentejaar by NG Mootval- Andrew Murray in Norwood,
ke daar rondom gaan vo­ God wat al die nasies van die stand bied in die nywer- lei waar sy sedert 2015 as stu- waar sy aan die hoof van die
ren­toe al meer op die voor- aarde bring na ons omgewing heidsektor. Persoonlik stel hy dent betrokke was. Om vir, by Echo Jeugbedieningshuise was.
grond kom, en dit is toe. Gaan ons as kerk soos Jona belang in die jeug en om stel- en saam met ander oor God, Sy stel belang in omgee en uit-
be­­langrik dat ons teologie wegvlug van God en van sy sels aan te pak om die jeugbe- die Bybel en die lewe te leer, reik wat spesifiek gefokus is op
in gesprek kan tree met Groot Opdrag af? Gaan ons diening te verbeter om jong- maak haar hart vol. Die titel die jeug in die omgewing. Haar
hier­die verwikkelinge,” net bekommerd wees oor ons mense beter te kan bereik. Sy van haar MDiv-skripsie was: skripsietema “The reaction of
ver­­duidelik Handré. etniese groep se verlossing en skripsietema vir sy MDiv- “Precious time: A social-scien- the Dutch Reformed Church of
Hy sê verder: “Ek is be­ aanbidding? Is ons bereid om graad is: “Tegnologie as ’n adis- tific reading of time in the Gos- South Africa to xenophobia:
voorreg dat ek in beide op­ met God hieroor in gesprek te sionele hulpbron tot Jeugbedie­ pel of John”, waarin vrae raken­ An ethical-practical theologi-
gelei kan wees en dit kan gaan? Marietjie stel belang in ning” (wat in Engels gedoen de die konsep “tyd en cal analysis”, het in kort gehan-
doen. Uiteindelik is die teo­­ hospitaal- en kinderbediening, was). Sy inleidende paragraaf tem­poraliteit” in die Johannes­ del oor wat die NG Kerk van
logie vir my die beteke­ asook geestelike berading. lui as volg: “Jongmense verlaat evangelie bespreek word. Suid-Afrika doen om mense te
nisvolle fondasie waar die l 076 235 7837 tans die ker­ ke waar hulle in l 071 687 0357 help wat geraak is deur die
groter waarhede van hierdie l marietjie13@gmail.com grootge­word het”. Die doel van l janmaridutoit@yahoo.com xeno­fobiese aanvalle in Suid-
fisiese wonders ens, ont­sluit die stu­die was om die jeugbe­ Afrika in 2008 en 2015.
word – God is en bly die die­ningmodel te eva­lueer en te l 083 658 4746


fondasie, en dit is deur bepaal hoe tegnologie gebruik l jana.klut@gmail.com
bedie­ning waar ’n mens ie- kan word om jongmense beter
mand holisties kan help, op- te kan bereik.
bou, en die blywende hoop l 072 980 9355
’n werklikheid kan maak.” l frederik.coetzee7@gmail.com Genetika is hoe ons be­staan, maar
Handré glo leraars van­
dag moet kreatiwiteit en
bedie­ning is vir my die hoe­­kom.
aanpasbaarheid in metode, Handré Pieter Meyer
maar standvastigheid en in­
tegriteit in karakter hê.
“Alles werk nie meer net
vol­gens ’n vaste vorm nie,
maar volgens raamwerke
waarbinne ’n mens aanpas
en verander. Ek glo sterk dat
die leraar die vergestalting
van die hoop van Christus
wat in ons leef moet wees op
’n opregte manier,” sê hy.
l 072 714 0582
l hpmeyer78@gmail.com
Proponente 17


29 November 2019

Ek stel belang in die jeug en om stelsels


aan te pak om die jeugbediening te ver­ GESTUUR
beter om jongmense beter te kan bereik.
Frederik Hendrik Coetzee Geroep en
Luné Pauley is gebore op 6 Lerisa Meyer (neé Strydom) is Dawie Rotteveel het in 2009 Heinrich Johann Wiegand is
gestuur
Oktober 1995, en het in 2013 getroud met mede-proponent aan Helpmekaar Kollege in Jo- op 12 Junie 1965 in Bloemfon- LOURENS BOSMAN

J
aan Hoërskool Lichtenburg, Handré Meyer. Lerisa is gebore hannesburg gematrikuleer. Hy tein gebore, waar hy in 1983 ou roeping is iets wat
Noord­wes gematrikuleer. Sy het op 19 Mei 1995 en het matriek het in 2015 sy BTh-graad aan aan die Hoërskool Sand du jou lewe lank by jou
haar MDiv cum laude geslaag aan die Hoërskool Overkruin die UP verwerf. In 2019 het hy Plessis gematrikuleer het. Na bly. Daardie ervaring
en verwerf erekleure en ’n in 2013 voltooi. In haar tyd by ’n MTh-graad en ’n Nagraadse sy diensplig behaal hy ’n BA- dat God jou nader roep
merietetoekenning. Vanaf 2015 NG gemeente Waverley (2016 Diploma in Teologie verwerf. graad in Menslike Bewegings­ en sê: “Ek wil hê jy moet
tot 2018 werk sy as jeugwerker – tans) het sy baie preek-erva­ Hy is reeds van 2006 af voltyds kunde (1989), ’n Hoër Onder- my voltyds dien.” Baie
by NG Eldoraigne en het gedu­ ring opgedoen en verskeie ere- orrelis by verskeie gemeentes wys Diploma (1990), asook ’n dominees vertel dat dit
rende haar studiejare by ver- dienste gelei. Sy is ook blootge­ en beklee dié posisie vanaf BA Honneurs in Rekreasie­ hulle deur die moeilikste
skeie gemeentes die eredienste stel aan verskeie leier­skapsrolle: 2015 by NG Pretoria-Tuine, kunde (1991) aan die UV. Ver- tye laat vasbyt het – die
waargeneem. In 2019 doen sy diaken (2014-2015 NG Over- waar hy ook sy gemeentejaar der verwerf hy ’n meesters- sekerheid dat God hulle
haar gemeentejaar by NG Er- kruin), ouderling (2015-tans voltooi het. Hier is hy sedert graad in Teologie (cum laude, geroep het.
melo. Sy is passievol oor al die NG Waverley) voorsitter van Januarie 2018 as pastorale hulp 2011) aan SATS en ’n PhD in Vir sommige van julle
fasette van die bediening en ge- die diensgroep Geloofsvor­ aangestel. Hy het ’n passie vir Praktiese Teologie (2017) aan was dit maklik om “ja” te
niet veral prediking, pastoraat ming, neem deel aan die berading, indiepte Bybelstudie Stellenbosch met die proef- sê. Jou familie het dalk
en gesinsbediening. Sy stel be­ Sinodale Diensraad (SDR Pri- en musiek in die ere­diens. Sy skriftitel: “Evangelisasie deur van kleins af verwag dat
lang in die akademie en wil marius), Ringskommissielid skripsie handel oor “hoog- sport- en rekreasiebediening: jy ’n dominee gaan word.
voortgaan met haar studies. (Ring van Daspoort) en Sino­ moed” in die Klein Profete en ’n Prakties-teologiese onder- Vir ander was dit moeilik,
Haar MDiv-skripsietema: “’n da­le ge­sprek­ke (bv gendertaak- hoe die vertaalkeuses van die soek”. Alhoewel ’n bediening teen die verwagtings van
Sosiaal wetenskaplike benade­ span). Lerisa was deel van ver- Septuagint die interpre­ tasie deur onder meer sport en re- jou ouers en familie en
ring tot Openbaring 17 en 18 skeie jeugaksies soos kin­­derkerk, van die teks anders kleur. Hy is kreasie hom veral aanspreek, omstandighede in. Maar
as nuwe perspektief op midde­ belydeniskampe, uitreikkampe, met Ilindi Preto­rius getroud. vorm die geloofsfamilie se in- jy het geweet en waar-
stad-bediening”, behels die lees #Imagine, kate­gese-aanbieder, l dawie@rotteveel.co.za timiteit rondom die Woord en skynlik het dit met tyd
van Openbaring 17 en 18 met kindersel­groe­pe, kleingroep­ die tafel (binne en buite die helderder geword: “Dit is
die bril van die wêreld van die aan­bie­dings, saal­opening en erediens) die kern van sy die Here self wat my roep.
eerste eeu nC en om dit dan Echo-klasse. Sy is egter ook bedie­ning. Hy en Janet is al 25 Ek het nie ’n keuse nie.”
met ons postmoderne samele­ deel van verskeie se­nior-aksies jaar getroud en het ’n dogter en As Jesus ’n mens roep,
wing te vergelyk. Daar word soos voorhuwelikse kursusse, twee seuns. is dit altyd eerstens om
sterk vergelykings getrek tus- pastoraat, huisbesoek, hospi- l 083 289 9224 Hom te volg. Hy vra jou
sen die “arm vry persoon” van taalbesoek, sterf­te­begeleiding, l wiegandhj@yahoo.co.uk nie net om jou hart vir
die eerste eeu nC en die post­ krisis­on­der­steu­ning, gemeen- Hom te gee nie. Hy vra
mo­ derne mense in die mid- skapsprojekte, ens. Sy put die jou lewe. En dit verander
destad. Die verbruikerskultuur meeste bevrediging uit predi­ nooit. Jy mag nooit ’n
wat ’n prominente rol gespeel king en pastorale versorging. “beroepsgelowige” word
het en die waarskuwings teen Sy het verskeie skripsies gele­ nie. Om Jesus te volg, is


korrupsie, materialisme en die wer, almal met lof geslaag: 2017 nie net nog iets op jou
verwronge sisteme is steeds ak- – “A study of the purpose of taakomskrywing nie, dit
tueel. Paul’s Letter to the Romans.” bly jou eerste roeping. Jy
l 079 963 2391 2018 – “The missiology of Paul: kan nie ’n gemeente lei as
l lulupauley@gmail.com A study.” 2018 – Bybelse An- Ek het ’n passie vir bera­ jy nie ook kan sê: “Volg
tieke Tale 3 (refe­raat in antieke my voorbeeld, soos ek die
Grieks): “Ro­mans 13:8-10 – A ding, indiepte Bybelstudie voorbeeld van Christus
Gospel to chide or love to volg,” nie.
abide.” Na aanleiding van werk en musiek in die ere­diens. En nou wag ’n volgen-
wat sy gedoen het vir die skrip- Dawie Rotteveel de ervaring (hopelik
sies, het sy haar refe­raat gedoen gou!) – dat ’n gemeente
deur die navorsing toe te pas vir jou sal sê: “Ons roep
op ’n spesifieke teks, nl Ro­mei­ jou ook.” Dit is die erva­
ne 13:8-10. ring dat die Here wat jou
l 082 525 3664 roep, jou ook stuur. Roep
l lerisastrydom@gmail.com en stuur is nie twee goed
nie, dit is een en dieselfde
ding. As jy regtig vir Jesus
volg, lei Hy jou self na die
mense, plekke en gebeure
waar Hy jou wil hê. Moe-
nie daarvoor skrik nie –
volg maar net. Hy is reeds
daar waar Hy jou heen
roep.
▶ Dr Lourens Bosman is
die algemene bestuurder in
die kantoor van die Alge-
mene Sinode.

You might also like