2 Daniel 2

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

2. OM DIE TOEKOMS TE KEN – ’N DROOM UIT DIE VERLEDE a. Babilon was aan bewind van 605 v.C.

was aan bewind van 605 v.C. – 539 v.C.


SPREEK TOT DIE HEDE
b. Babilon was ’n volk van suiwer goud.
Inleiding
c. Goud is gebruik om die gebou in Babilon te verfraai.
1. Miljoene vra vandag, “Waarheen is ons oppad?
2. Daniël 2:39 – ’n Ander koninkryk wat deur silwer voorgestel is was die
2. 2 500 jaar gelede het ’n antieke Koning se droom die geskiedenis van Mede en Perse.
ons wêreld geskets.
a. Oktober 13, 539 kom Babilon tot ’n val.
3. Die boek Daniël hoofstuk 2, vertel die verhaal van Nebukadneser wat
’n droom gehad het wat van God gekom het wat die geskiedenis van b. Jesaja 45:1 het na Kores gewys wat die profesie tot vervulling sou
die wêreld vir ons geskets het, van Koning Nebukadneser se dae af tot bring.
aan die einde van tyd.
c. Hierdie koninkryk was minderwaardig vergeleke met Babilon, dit
Die Droom het twee eeue regeer en het ten einde geloop soos Daniël voorspel
het.
1. Die koning het ’n droom gehad en wou weet wat dit beteken – (Daniël
2:3). 3. Daniël 2:39 – ’n derde koninkryk wat deur die brons voorgestel word
en Griekeland voorstel, het in 331 v. C tot stand gekom.
2. Daar was van hulle verwag om die droom en sy betekenis bekend te
maak anders sou hulle om die lewe gebring word – (Daniël 2:4-6). a. Alexander die Grote het Darius verslaan op die ouderdom van 25
word hy die heerser van Griekeland.
3. Die Chaldiërs het belei dat hulle nie in staat was om te doen wat die
koning vereis het nie – (Daniël 2:10, 11). b. 22 Junie, 168 v.C. by die Slag van Pidna het die koninkryk van
Alexander die Grote, 144 jaar na sy dood ten einde geloop.
4. Daniël het aangebied om die droom aan die koning bekend te maak –
(Daniël 2:12-15). 4. Daniël 2:40 – Die vierdie koninkryk is die koninkryk van Rome wat
deur die bene van yster voorgestel word.
5. Daniël en sy vriende het tot God gebid vir wyshied – (Daniël 2:16-18).
a. Die Romeinse Ryk het vanaf 168 v.C. regeer.
6. Daniël bewys sy vertroue in God – (Daniël 2:27, 28).
b. Jesus is gedurende die Romeinse Ryk onder Romeinse gesag
7. Slegs God kan die toekoms bekend maak – (Jesaja 46:9, 10). gekruisig.

8. Daniël beskryf die beeld wat die koning in sy droom gesien het (Daniël c. Hierdie was die vreeslikste van al die anktieke koninkryke.
2:29-35).
5. Daniël 2:41-43 – Geen enkele Wêreld Ryk sou Rome opvolg nie –
Die Uitleg van die Droom voorgestel deur die tien tone van klei wat met yster vermeng is.

1. Daniël 2:38 – Babilon is deur die hoof van goud voorgestel. b. Tien van hierdie barbaarse stamme word as volg gelys:
i. Alamanni - Germane, Burgondiërs - Switsers, Frank-
Franse, Lombardiërs – Italianers, Saksers –
Engelse, Sueevi - Portugese, Visgote-Spaans, Heruli,
Ostrogote, Vandale (die laaste drie is uitgewis of het met ander
volke saamgesmelt).

ii. Europa het verdeeld gebly sedert die dae van die
Romeinse Ryk.

iii. Charlemagne het probeer om te verenig, maar is verslaan,


Carel V het probeer maar is ook verslaan, Louis XIV is
ook verslaan, Napoleon verslaan, Keiser Wilhelm ook
verslaan, Hitler verslaan.

c. God het gesê dat hulle nie aanmekaar sal kleef nie en op die ou
end moes almal erken dat God net te veel vir hulle was.

6. Daniël 2:44-45 . . . is die verstommende hoogtepunt van hierdie


profesie wat die koms van Christus voorstel.

a. Die volgende groot gebeure wat op die verhoog van die


geskiedenis gaan plaasvind sal die koms van Jesus Christus wees –
(Openbaring 11:5).

b. Die konkinkryke wat voorgestel word deur goud, silwer, brons,


yster en klei het almal in die geskiedenis verby gegaan.

c. Die volgende heerlike koninkryk wat kom is dié van ons Here,
Jesus Christus.

Slot

d. Die dief op die kruis het gebid dat Christus met hom sal wees
wanneer Hy kom met Sy koninkryk, dit kan ook u gebed wees.

e. Die wêreld is nie in die hande van mense nie, dit is in God se
hande.

f. Ons kan die toekoms met groot vertroue tegemoet gaan.

g. Ons moet ons lewens aan God oorgee.

You might also like