HS Vakansieprogram Brosjure 2020

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

VAKANSIE-

WERK
PROGRAM
30 JUNIE - 4 JULIE 2020
(GROEP 1)
&
7 JULIE - 11 JULIE 2020
(GROEP 2)
PROSES

Vereistes
Suid-Afrikaanse burger / Suid-Afrikaanse inwoner;
Geregistreer by tersiêre instelling vir LLB, BCom
Regte, BA Regte;
Algehele gemiddeld van 60%.

Aansoek
Om aansoek te doen stuur die volgende dokumente
aan admin@hurterspies.co.za:

Akademiese rekord;
Matrieksertifikaat;
CV;
ID.

Aansoeke sluit 30 mei 2020


PROGRAM

Dag 1 - Mosie- en verhoorhof


Dag 2 - Boedelpraktyk
Dag 3 - Klerk 101 - Toer van die “beat”
Dag 4 - Maatskappyereg
Dag 5 - Skynhof

Hurter Spies Ing. is ‘n firma wat ‘n besonderse unieke


ervaring vir regstudente kan bied. Slegs ‘n handjievol firmas
in Suid-Afrika litigeer so gereeld in die hoogste howe van die
land. 

As deel van hierdie program gaan jy praktiese ervaring


opdoen met ons direkteure, en jy kan verwag om
eerstehandse hof- en regservarng te ontvang. 

Ons vakansieprogram lok aansoeke van die skerpste en beste


regstudente en talle van ons vakansiewerk studente gaan aan
om kandidaatprokureurs by ons firma te word.

You might also like