Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 15

Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

1
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202
VRAAG 1 – FONETIEK EN FONOLOGIE

1.1.1 Fonetiek
1.1.2 klanke
1.1.3 kantige hakies
1.1.4 sprakkankstroom
1.1.5 elemente wat op ń bepaalde plek kan optree
1.1.6 stemhebbend
1.1.7 [xəɦo:r]
1.1.8 sluitklank
1.1.9 assimilasie
1.1.10 vokaalverhoging

Dit is die klankverskynsel waar geronde klanke met spleetvormige lippe uitgespreek word.
Die verlies van klank wanneer woorde uitgespreek word.

Voorbeeld: huis – hys


deur – deer

Die primêre vorm is die ‘hoof vorm’ van ń woord soos wat in die woordeboek sal staan.
Voorbeeld: ‘onder’ of ‘in die’

Die sekondêre vorm is hoe ons dit as spreektaal sou sê.


Voorbeeld: ‘onner’ of ‘innie’

2
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

Antwoord:

[bo:rt fan vo:rdə

səi plant ɦa:r vo:rdə ən di xrɔnt


səi ləi dət nat mɛt traːnə
səi ɦaŋ ɦa:r vo:rdə ən di vənt
xoːj ɦaːr voːrdə na di sɔn
stroi ɦaːr voːrdə oːr di seː
vi sal ɦo:r
vi sal ɦo:r
vi sal ɦo:r
ən di bo:rt fan vo:rdə
səi screu ɦaːr vo:rdə fər di naç
di stɛ:rə ɦɛt orə
3
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202
səi faŋ ɦaːr vo:rdə ən ɦaːr nɛt
sləip ɦaːr vo:rdə teːn di rɔts
səi bak ɦa:r vo:rdə ən di fy:r
ɛn di no:rdəvənt kɔm
ɛn ɦa:r vo:rdə va:i fɛ:r
ɦa:r vo:rdə vɔrt sa:t
di sa:t vɔrt ə stɛ:r
ɛn stɛ:rə fərski:t
ən di bo:rt vɔrd ve:r vo:rdə xəbo:rə
səi plœk ɦa:r vo:rdə ən di boːrt
səi pak ɦœl ən ɦa:r mandɲ
səi flæç ɦa:r vo:rdə ən ə cra:ns
puts ɦa:r vo:rdə mɛt flœve:l
dra: ɦa:r vo:rdə so:s ə kroːn]

4
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202
VRAAG 2 – MORFOLOGIE

2.1.1 kompleks
2.1.2 simpleks
2.1.3 kompleks
2.1.4 kompleks
2.1.5 simpleks

2.2.1 afleiding
2.2.2 afleifing
2.2.3 samestelling
2.2.4 samestellende afleiding
2.2.5 samestellende samestelling

5
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

2.3.1 samestelling
- Dit is wanneer ń komplekse woord gevorm word wat uit twee of meer stamme bestaan wat
sonder affikse aan mekaar verbind word. Byvoorbeeld: slaapkamer
2.3.2 morfeem
- Dit is die kleinste betekenisvolle boustene van taal. Daar is twee tipes morfeme: ń Vrye
morfeem en ń gebonde morfeem. Dit is die kleinste simboliese eenheid in die taalsisteem.
2.3.3 ambifiks
- ń Ambifiks (voor- en agtervoegsel) verbind gelyktydig aan die linker –en regterkant van ń
stam.
2.3.4 lettergreep
- Lettergrepe help ń mens met spelling en het nie betekenis nie. Dit is ń eenheid van organisasie
van spraakklanke. Byvoorbeel: sinne = sin – ne
2.3.5 simpleks
- Dit is eenvoudige woorde wat nie uit betekenisdraende morfeme opgebou is nie. Dit is ń woord
wat geen morfologiese struktuur het nie. Die woord kan nie op gebreuk word nie.

2.4.1 worsie = wors + ie


wors (vrye stam) + ie (suffiks)

2.4.2 eendbekdier = eend + bek + dier


eend (vrye stam) + bek (vrye stam) + dier (vrye stam)

6
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

[[N] / [tunablikkie]]

[[N] / [tuna]] [[N] / [blikkie]]

vrye stam

[[N] / [blik]] [[DIM] / [kie]]

vrye stam suffiks

7
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

VRAAG 3 - SINTAKSIS

3.1.1 telwoord
3.1.2 werkwoord
3.1.3 setsel
3.1.4 naamwoorde
3.1.5 bevelsin
3.1.6 besitlike
3.1.7 hulpwerkwoord van tyd
3.1.8 hoofwerkwoord
3.1.9 wederkerende
3.1.10 indirekte voorwerp

3.2.1 Antwoord: Vraagsin

3.3.1 op = SG
3.3.2 beste = AS

8
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202
3.4.1 Ek het dit nog nie gedoen nie.

3.5.1 vorm : NS
funksie : onderwerp

3.5.2 vorm : AS
funksie : kapula – aanvulling

Antwoord:
WSK = doen + die werk

3.7.1 onderskikkende konstruksie


3.7.2 neweskikkende konstruksie

3.8.1 Bysin – [dat hulle môre sal opdaag.] 3.8.2 Bysin – [om soggens te leer.]
Vorm – volle bysin vorm – infinitiefsin

9
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202
Funskie – voorwerpsin funksie – predikaatsin

VRAAG 4 - SEMANTIEK

4.1.1 Sinioniem
Dit is twee of meer vorme met nou verwante betekenisse, wat plaasvervangend in sinne gebruik
word. Dit is die woorde wat min of meer deiselfde betekenis het.
Byvoorbeeld: maat en vriend
4.1.2 Konnotasie
Dit verwys na dit wat die woord suggereer, die emosionele betekenis wat ń woord verskuil lê. Dit
het te doen met die assosiasies wat ons met ń woord het.
Byvoorbeeld: Die man is ń vark. (Die man het lelike maniere)
4.1.3 Prototipe
Die beste of mees tipiese voorbeeld binne ń kategorie.
Byvoorbeeld: ń Motor of ń bus is die prototipes vir die kategorie “voertuie” en ń rolstoel of fiets is
waarskynlik ń swakker voorbeeld van “voertuie”.

1
Dit is moontlik dat daar verskillende betekenis onderskeidings is en dat die betekenisse steeds
verwarent is.

Woord Denotasie Konnotasie


hart ń Orgaan wat bloed pomp in ń liefde, omgee
mens se liggaam. Ek het haar lief met my hele hart.
boom Stem wat uit grond groei met takke ń Dwelm middel (dagga)
en blare. Gee suurstof aan mens. Die man rook boom. (dagga)
rooi Dit is ń primêre kleur. Kan geassosieer word met emosies -
liefde, woede
Ek is nou rooi van woede.
groen Dit is ń sekondêre kleur Word geassosieer met jaloesie.
Sy is groen van jaloesie.

10
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202
aantreklik Dit is hoe jy iemand aansien. Die Die werksaanbod is verskriklin
persoon se voorkoms.Die meisie aantrekkend of die water lyk verskriklik
het ń aantreklike persoonlikheid aantreklik vanmiddag.

4.4.1 komplementêr
4.4.2 omkeerbaar
4.4.3 gradeerbaar
4.4.4 omkeerbaar
4.4.5 gradeerbaar

Motor (superordidaat)

stuurwiel (subordidaat) wiele deure enjin

11
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

Sint Bernard
Rotweiler
Jack Russel
Poedel
Dingo
Wolf

ń Sint Bernard, Rotweiler, Jack Russel en Poedel is goeie voorbeelde van die kategorie “honde”, want
hulle vertoon baie van die kenmerke wat ons tipies met huis honde (mak honde) assosieer. Hierbo
word hulle van groot na klein gerangskik. ń Dingo is byde ń huis hond en ń wilde hond, maar ń Wolf is
nie ń troeteldier (huis dier) nie, maar wel ń wilde dier.

BRONNELYS
1. Broodryk, F.W.J. (red.) 2017. Afrikaanse Grammatika: enigste studiegids vir AFK2602. Pretoria:
Universiteit van Suid-Afrika.
2. Carstens, W.A.M. & Bosman, N. (Reds.) 2014. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Eerste
uitgawe. Pretoria: Van Schaik.
3. Type IPA phonetic symbols for all languages.
https://ipa.typeit.org/full/ (Toegang: 08 September 2019)

12
Werkopdrag 02 Unieke werksopdrag nommer: 846671 Studentenommer: 51735202

13
RESULTS
Total = 92 / 100 (92%)
COMMENTS
1 verwant

You might also like