Slimboek Graad 1 Week 3

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 23

Slimboek

Graad 1

Week 3

My naam: ____________________________________

Mamma/Pappa se naam:_______________________
Graad 1 Week 3 1 ©Skoleondersteuningsentrum
Liewe Ouer
• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per
dag besig gaan wees.
• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit.
Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.
• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en
toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.
• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n
skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal
verloor tydens die drie weke van ekstra skoolvakansie.
• Hierdie aktiwiteite is vir week 3.
• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u
kind help en nie ontmoedig nie.
• Elke dag se werk het ‘n datum bo-aan. Julle kan selfs “skool-skool”
speel, sodat dit nie soos “skool” voel nie.
• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om
verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.
• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool,
onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid
maak nie.
Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so
vinnig groot. Koop die tyd saam met u kind uit

Graad 1 Week 3 2 ©Skoleondersteuningsentrum


Dinsdag 14 April
Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien jou kind reeds van
hierdie klanke ken, moet hy die aktiwiteite saamdoen sodat hy/sy die klank kan in oefen.
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

b s t d i g l
i a m i e b o
m
2. Nuwe klank
Hoppie hond

h Platinum reeks

Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum


3. Knip 10 h - klanke uit tydskrif en plak hier in.

4. Teken die prente van die woorde hieronder

Lees die woord vir


Mamma of Pappa

Graad 1 Week 3 4 ©Skoleondersteuningsentrum


Fynmotories
Voltooi die skrifpatroon



• Oefen vingers: Frommel ’n vel koerantpapier of ou A4-vel papier met een hand op.
• Maak ’n balletjie.
• Probeer om die opgefrommelde papier weer oop
te maak met net een hand.
• Wissel hande.
• Bou elke dag met klei die klanke alreeds
aangeleer. Bou ook woorde met die klei.
6. Grootmotories
• Lateraliteit – rol kant tot kant, vorentoe en
agtertoe
• Balanseer op balk of tou.
• Loop met boontjiesakkie op kop.
7. Kunsaktiwiteit
• Gebruik herwinbare materiaal om ’n dorp te bou.
• Teken geboue vir u kind. Hy kan dit inkleur.
• Teken paaie. Knip die paaie uit. Bou die dorp.
• Los jou kind om eie inisiatief en kreatiwiteit toe te pas.
Graad 1 Week 3 5 ©Skoleondersteuningsentrum
8. Telaktiwiteite
• Flits aantal voorwerpe 1–10.
• Leerder herken en benoem die hoeveelheid voorwerpe.
• Gebruik tellers om korrekte getal uit te pak en skryf getalsimbool en getalnaam.

9. Oefen die drilsirkel


Druk op ‘n getal. Leerder gee die antwoord van dié getal, + 2. Dit is suiwer mondelinge werk met
betrekking tot getalbegrip. Oefen dit so gereeld as moontlik. Dit is ongelooflik waardevol!

+2

Graad 1 Week 3 6 ©Skoleondersteuningsentrum


10. Voltooi die patroon

Graad 1 Week 3 7 ©Skoleondersteuningsentrum


Woensdag 15 April
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

g a bh d i h l o
i h s a i e t mb
2. Nuwe klank m
Hoppie hond

h Platinum reeks

Graad 1 Week 3 8 ©Skoleondersteuningsentrum


3. Omkring al die i-klanke.

p a h l j
u s p i !
i h n b h
e c u h t
h u b p u
4. Skryf die woord by die prent

Graad 1 Week 3 9 ©Skoleondersteuningsentrum


Fynmotories
Voltooi die skrifpatroon

• Rol klei in rolletjies en bou die i-klank.


• “Skryf” met die rolletjies die woorde soos vir die h-klank gedoen.
• Maak Hoppie hond met die klei.
6. Grootmotories
• Maak met jou lyf 'n h-klank
• Watter anders letters kan jy ook met jou lyf vorm? Sê die letters hardop.
7. Kunsaktiwiteit
• Gebruik leë toiletrolle om items te maak.
• Hier is twee idees vir seuns en dogters te maak.

Graad 1 Week 3 10 ©Skoleondersteuningsentrum


8. Telaktiwiteite
• Tel hardop tot by 50.
• Tel vorentoe en terug.
• Begin elke keer op ‘n ander plek.
Byvoorbeeld: Tel terug van 30 – 19.

9. Skryf die getalpatrone

Tel aan in een:

1 10

Tel in 2's:

2 4
20

Tel elke keer 3 by:

3 18 30

Tel in 5'e:

5 10 50

Graad 1 Week 3 11 ©Skoleondersteuningsentrum


Tel in 10'e:

10 20 100

Tel terug in een:

10 9

10. Doen die getalkombinasies

3 2 1

Bv. 3 0

Graad 1 Week 3 12 ©Skoleondersteuningsentrum


Donderdag 16 April
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

h a h l j
u h p i !
i s m b p
e c u h t
h m b i u
2. Nuwe klank
Kallie Kat

k Platinum reeks

Graad 1 Week 3 13 ©Skoleondersteuningsentrum


3. Knip 5 k-klanke en 5 dinge wat met ’n k-klank begin uit ’n
tydskrif en plak hier in.

4. Teken die prente van die woorde hieronder

Graad 1 Week 3 14 ©Skoleondersteuningsentrum


Fynmotories
Voltooi die skrifkaart


• Oefen hand met ’n spuitbottel.
• Teken ’n letter met bordkryt op plaveisel. Spuit met
water op die lyn.
• Maak die k-klank ook en skryf die woorde hierbo met
die klei.
• Laat iemand in jou huis met sy vinger op jou rug ’n letter maak en jy moet dit raai.

6. Grootmotories
• Gebruik die liggaam om vorms te maak. Klein en groot.
• Dribbel balle met voete om objekte.
• Rol sywaarts in alle rigtings, vorentoe
en agtertoe op die mat of gras.

7. Kunsaktiwiteit
• Gebruik handdoekpapier en verf met
koekkleursel en water.

Graad 1 Week 3 15 ©Skoleondersteuningsentrum


8. Telaktiwiteite
• Tel voorwerpe in die huis.
• Vergelyk die hoeveelhede.
Byvoorbeeld: Is daar meer stoele of tafels?
• Laat kind die verskil uitwerk deur aan te tel. Bv. Daar is 3 tafels en ses stoele. Tel nou
van 3 tot by 6. Vra vir jou kind hoeveel meer was dit. Gebruik vingers of “tellers” soos
bootjies/macaroni/vurke/lepels om die verskil uit te werk. Moet nie minus som doen
nie, maar aantel tot by grootste getal.
9. Voltooi die getalpatrone

10 9 6
a)

b) 8 6 3

c) 6 2

e) 13 9

f) 11 7

Graad 1 Week 3 16 ©Skoleondersteuningsentrum


10. Voltooi woordsomme Kyk die video oor woordsomme.

Sarie het 5 poppe. Sy gee 2 poppe vir haar niggie? Hoeveel


poppe het sy oor?

Sarie het 3 poppe oor. 5–2=3


Ek het 4 snye brood. My boetie eet 3 op? Hoeveel snye is oor?

_______________________
Daar sit 5 voëltjies op die draad en 1 vlieg weg. Hoeveel is oor?

_______________________

Graad 1 Week 3 17 ©Skoleondersteuningsentrum


Vrydag 17 April
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

h a k l j
k h p k i
i s m b p i
e k k h t
h m b i k h
2. Nuwe klank
Kallie kat

k Platinum reeks

Graad 1 Week 3 18 ©Skoleondersteuningsentrum


3. Help vir Ben om woorde te bou. Skryf die nuwe woorde op die lyne.

k t


O
k p

k m

k s

4. Teken ’n prent van elke woord.

Graad 1 Week 3 19 ©Skoleondersteuningsentrum


Fynmotories
Voltooi die skrifkaart

• Maak ’n prent met jou klei oor die sinne van die Skrifkaart.(kleiresep, bl. 19)
6. Grootmotories
• Dink twee speletjies uit wat jy sonder ’n bal kan speel saam met ’n maat.
• Mamma lees ’n storie en jy moet dit opvoer.
• Sing ’n liedjie vir Pappa of maak jou eie liedjie. Gebruik iets in die kombuis om as
instrument te gebruik bv. twee lepels op mekaar.
7. Kunsaktiwiteit
• Skeur en plak ’n prent oor Paasfees. Laat Mamma of Pappa die storie van Jesus vir jou
vertel.
• Tydskrifte en koerante werk goed.

Graad 1 Week 3 20 ©Skoleondersteuningsentrum


8. Telaktiwiteite
• Tel in veelvoude van 2’s, 5’e en 10’e.
• Maak ‘n telketting:
• Die een persoon in die huis begin tel waar die vorige een opgehou het.

9. Voltooi die 50-kaart en kleur in volgens opdrag.


Mamma vra die volgende getalle en jy moet die blokkie inkleur.
45, 13, 5, 16, 25, 14, 35, 5, 17, 15

1 2 4 5 7 8 10
11 13 14 16 17 19 20
22 23 25 26 28 29
31 32 34 35 37 38 40
41 43 44 46 47 49 50

10. Voltooi die somme.


4 + 2 = d) 13 + 3 =

7 + 2 = e) 10 + 3 =

10 + 2 = f) 14 + 3 =

Graad 1 Week 3 21 ©Skoleondersteuningsentrum


Rangskik die volgende getalle van die kleinste na die grootste
9; 3; 7; 2; 6;
____; ____; ____; ____; ____
12; 13; 18; 15; 20;
____; ____; ____; ____; ____
Rangskik die volgende getalle van die grootste na die kleinste
4; 8; 1; 10; 9;
____; ____; ____; ____; ____
7; 3; 11; 6; 17;
____; ____; ____; ____; ____

Meting
Meet met jou hande
1. My bed is ________________ hande lank.
2. Ons tafel is _____________ hande lank.
3. Ons bad is ______________ hande lank.
4. Ons mat is _____________ hande lank.

Graad 1 Week 3 22 ©Skoleondersteuningsentrum


Kleiresep
500 ml koekmeel
200 ml sout
30 ml kremetart
Plaas alles in ’n kastrol en voeg by:
500 ml water
30 ml olie
Bietjie kleursel en geursel
Metode
• Roer oor hitte tot klonte begin vorm.
• Voer rolbewegings met houtlepel uit tot alle klammigheid geabsorbeer is.
• Dit lyk soos ’n groot gemors, maar hou net aan totdat ’n bol gevorm word.
• Haal uit pot. Pasop dit is baie warm!
• Knie dit soos brooddeeg totdat dit afgekoel en elasties is.
• Laat dit heeltemal afkoel totdat dit in ’n sakkie en in ’n plastiekbak gebêre
kan word.
• Moet nie in yskas plaas nie.
• Dit hou lank in plastiekbak, indien dit lugdig geseël word.

Graad 1 Week 3 23 ©Skoleondersteuningsentrum

You might also like