Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

Bosbok se

besoeker

Deur: Shelley O’Carroll Illustrasies deur: Helga Hoveka


Bosbok het uitgegaan.
Hy het sy deur oop gelos.

1
Bosbok het weer by die
huis aangekom. Die deur
was toe.
“Moenie die deur oopmaak
nie, anders eet ek jou op!”
het 'n stem gesê.
2
Bosbok het vir Olifant geroep.
“Moenie die deur oopmaak
nie, anders eet ek jou op!”
het 'n stem gesê.
3
Bosbok en Olifant het vir Leeu
geroep.
“Moenie die deur oopmaak nie,
anders eet ek jou op!” het 'n
stem gesê.
“Wat! Eet my, die koning van die
diere?” het Leeu gebrul. 4
Padda kom uitgehop.
“Verrassing! Verrassing! Dis
net ek!” het Padda gesê.

5
Die vriende het gelag!
“Dankie dat julle my gehelp
het,” sê Bosbok.

© 2014

You might also like