Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 5

"Occult"- okkult of VERBORGEHEDE of Geheimenisse van JaHWeH.

Alma 12:11) En hulle wat hul harte sal verhard (tov die geestelike vlak van die Woord) , aan hulle
word die mindere gedeelte van die Woord gegee , totdat hulle niks weet aangaande Sy
verborgenhede nie ; en dan word hulle gevange geneem deur die duiwel , en gelei deur sy wil tot
vernietiging toe. Nou , dit is wat bedoel word met die kettings van die hel.

2Nefi 28:26)Ja , wee hom wat ag slaan op die leringe van mense , en die Krag van JaHWeH verloèn ,
en die gawe van die Gees van Apartheid.[Maw , hy wil deur `n Ds. in sy gehoor gestreel word.]

Die geestelike vlak van die Woord word nie aan die mense geopenbaar nie

Verborgenhede van God - 1 Kol.26;27 ; Rom.16:25 ; Kol.4:3 ; 1Kor.4:1 ; Efes.3:4 ; Rom.16:25 ;


Efes.1:9 ; 3:3,4,5,9.

1Kor. 2:14) Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie , want dit is
vir hom dwaasheid , en hy kan dit nie verstaan nie , omdat dit geestelik beoordeel word.

2 Pet.2:12) Maar hulle sal omdat hul belaster wat hul nie ken nie , soos redelose diere wat die natuur
volg , gebore om gevang en vernietig te word , in hul verdorwenheid te gronde gaan...

Verborgenhede van JaHWeH is geestelike Waarhede wat net deur openbaarmaking geken kan word.
JaHWeH openbaar SY Geheimenisse aan diegene wat gehoorsaam is aan SY Woord.

Baie kerke praat net van "okkulte" asof dit net van satan is , die woord beteken "geheimenisse" , dis
al. So, daai wat jou bang maak vir die woord okulte is oningelig en nog in die natuurlike vlak , hul het
nog vas bly steek in hul Baal aanbidding en bangmaak dogma! Hulself is deel van Opb.17 se hoer wat
op die water is. JoktheEl het hul bang ge -"occult!" daar in sy klipkerk!

Satan het sy eie aardse , materialistiese geheimenisse ook , en hul is meestal gemessel in geheime
organisasies , of soos hul deesdae bekend staan - as organisasies met geheime. Die vader van die
leuens (JoktheEl) stook die kinders van die mens op tot geheime organisasies van materialistiese
bevoordeling , moord en allerlei geheime werke van die duisternis , dit is Satan se okkult. Hier word
bloed gesuip en mense geoffer.

Matt. 13:11) Toe antwoord HY en sê vir hulle : Omdat dit aan julle(JisraEl ; vrou se saad) gegee is om
die verborgenhede van die Koninkryk van die Hemele te ken , maar aan hulle(slangsaad) is dit nie
gegee nie.

M.a.w. daar is twee saadlyne , aan die Vrou se saadlyn is dit gegee. (Gen. 3:15)

Die slangsaad sal slegs die teken van Jona kry. (Matt. 12: 38-45)

SY Verborgenhede openbaar HY net aan wie HY Wil!

Matt. 11:25)In daardie tyd het JaHWeshua gespreek en gesê : EK loof U , VADER , JaHWeH van die
Hemele en die Aarde , dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en geleerdes en dit aan kindertjies
openbaar het.

Wyses en geleerdes - die Boom van Kennis. [Die boom lei jou nou op in `n ander man se Baal
bedrieglike slimmigheid , omdat jy die Boom van die Lewe versaak het.]

kindertjies - hul kry van die Boom van die Lewe. Die gawe van die Gees van Apartheid , en die Krag
van JaHWeH.
26) Ja , VADER , want so was dit U welbehae.

Matt. 21:15-16)En toe die owerpriesters en skrywers die wonderwerke sien wat HY gedoen het , en
die kinders wat in die Tempel uitroep en sê : Jasha-na vir die Seun van Dawid! was hulle
verontwaardig.

16) en sê vir HOM : Hoor U wat hulle daar sê? En JaHWeshua antwoord hulle : Ja , het julle nooit
gelees : Uit die mond van kinders en suigelinge het U sterkte gegrondves [om U teènstanders ontwil
, om die vyand en wraakgierige stil te maak] (Ps. 8:2)

Die laaste oordeel.

2 Esra 6:20) En wanneer die wêreld , wat begin om te vergaan , verseèl sal wees , dan sal EK hierdie
tekens toon : die boekrolle sal voor die uitspansel geopen word en hulle almal saam sal hom sien.

21)Suigelinge van `n jaar oud sal met hul eie stemme spreek ; die swanger vroue sal ontydig kinders
baar van drie of vier maande oud en hul sal lewe en opgewek wees. [Hierdie sal gebeur na die
Geestelike wederkoms , maar voor die aardse wederkoms.]

DIE GEES VAN WAARHEID. (Bertha Dude boek 8 bl 17)

Voor die koms van JHWH Verlos na die aarde , voor SY Foltering , was die uitstorting van die Gees
van Waarheid nie vir (gewone) mense moontlik nie en daarom het die wêreld haar op daardie
tydstip in die grootste dwaling bevind.

[Sagaria - met Moses se gees was die laaste priester met die Gees van Waarheid en hy is verwurg in
die tempel. Sy seun , Johannes die Doper wat die aardsengel MikaEl is, wat ook in Elia was, en was
as Stem in die woestyn die voorloper vir die Messias , ook met die Gees van Waarheid.

Na die foltering van die Messias kon die Gees van Waarheid by die (gewone) mens ook inkom as hy
na die Waarheid gesoek het en dit nagestreef en die Gebooie en Insettinge geonderhou het .

Dit was dus moontlik dat die mens algehele opheldering gegee kon word oor:

a)Of en wanneer hul denke verkeerd was , hul sal dus die onderskeidings vermoè ontvang ;

b)Hulle kon innerlik deur die Gees van Waarheid onderrig word ;

c)Hulle kon hul van elke dwaling ontdoen. Reiniging van die siel , deur vas en gebed.

Tog was die mens nie gedwing in hierdie handeling nie - hy het `n vrye wil. Daarom het die dwaling
steeds weer binne gesluip -" master of return " met JoktheEl op sy rug stoomroller oor die brug!!

Ja, die jood BOU `N EXTERNE TEMPEL , en dan verkoop hy die sitplekke aan die lede van die
gemeenskap wat nie self wil lees en ondersoek nie , en Vi`ola ; "master of return" laai ou JoktheEl vir
die koper reg agter die kansel af , en hy spoeg sy opgeleide fabel leuens en Bileam teologie
streelend binne die sitplekkoper se oor!

"Julle is almal broers en susters , almal van Adam en Eva! ":Jok en lieg hy! Hy verkondig egbreek of
vermenging! Satan se wil , want hy wil vernietig wat suiwer en rein is!

Dit is hoekom sielsreiniging so belangrik is vir geestelike groei na bo , genelyn-, denke- en die
onbewuste se reiniging! Vra vergifnis van sonde vir jou huidige lewe asook sondes gedoen in jou
vorige geestelike lewe.
Opb. 17 speel hom in SA af.

NG Kerk stel poligamie in , na versoek van gay- lidmate.

`n Studiekommissie onder voorsitterskap van dr. Bartlett het aanbeveel dat poligamie deur die Kerk
aanvaar word.

Nadat die algemene sinode van die NG Kerk verlede jaar met 102 stemme teen 88 gay huwelike
aanvaar het , het vele ampsdraers gevoel dat die kerk nog nie ver genoeg gegaan het in sy
“verwerping van heteronormatiwiteit en bevestiging van geslagtelike diversiteit nie.” Die
studiekommisie het ook by Islam gaan kers opsteek wat poligamie betref.

Die NG Kerk se standpunt stem grotendeels met die van Islam ooreen nl. Dat poligamie nie verplig is
nie , maar `n keuse is wat uitgeoefen word. `n Mens kies hoeveel huweliksmaats jy wil hê” , se dr,
Bartlett . ” Nes jy jou geslag kies. Al is jy `n man gebore , kan jy steeds as vrou bestaan , vroueklere
dra en `n vrou of `n man as huweliksmaat hê. Vir die Here (Baal) is alles cool”.

SAMEVATTING

Dit behoort dus duidelik te wees dat as `n persoon kerk draf by `n eksterne toring gebou waar `n
besoldigde , opgeleide Baal kansel papegaai preek , en wat jou vertel die god wat jy aanbid is `n drie
persoons god , dan aanbid jy die songod , ou Nimrod , man en seun van pre-adamiet Semiramus en
hul seun Tammus. Aldus Baal! Die die Groot Drake van Gen.1 :21 is mondig en kruisbestuif in
2Konings 14;7 ; In 2Konings 16:6 voer hul die naam Jood in hul bybel in en verklaar dat hul die ”
uitverkore volk” is. Elohim se Naam word verwyder en Psaulus gee sy leer…..

Hul slaan dan ook kleim op hul bybel.

Wat staan u dan nou te doen? Wel lees Maleagi 3:16.

Matt.24:24)Want daar sal valse gesalfdes en valse profete opstaan en hulle sal groot tekens en
wonders doen , om , as dit moontlik was , ook die uitverkorenes te mislei.

Aan SY studente sê HY in Matt. 23 :8 – Maar julle , laat julle nie my agbare noem nie , want Een is
julle Leermeester :Die Gesalfde , en julle is almal broers.

Markus 3:22) En die skrywers wat van Jerusalem af gekom het , het gesê : HY het Beèlsebul! En :Deur
die prins van die demone dryf HY die demone uit. 23)En HY het hulle na HOM geroep en vir hulle
deur gelykenisse gesê :”Hoe kan die Satan die Satan uitdryf?” 24) En as `n koningkryk teen homself
verdeeld is , kan daardie koningkryk nie bly bestaan nie;”

Die “soos” geloof het egter om die kerk verhard , uitgebrei en wêreldwyd is dit as die norm aanvaar
en deur die staat gesteun. “Die ‘crowd’ was nou onder ‘control’ in elke land”.

So het die "master of return" sy draai voltooi , om vandag baie groot te wees! So groot dat tot
Johannes hom verwonder - Opb. 17.

Die kerk is gestig deur Joodse agente van "master of return" , hul aanbid Nimrod , die land word
deur Nimrod aanbidders regeer , want jy sing vir N `kosi of Nimrod , `n liedjie as jy jou stem sing , en
dit lyk of almal dood tevrede is daarmee!
As jy jouself `n christen noem , val jy onder die Nikolaiete , Opb. 2: 6&15 , wat HY haat!

Opb. 3:16 - jy is dus lou , en sal uitgespoeg word! Jy dien twee gode wat warm en koud meng , dan is
jy lou! Jy dink jy dien die Almatige Skepper , maar in werklikheid is jy ingekerker in `n Baal kerk!

Die "uitverkore volk" werk vir Satan , die bybel is deur Jode , Esau/Sela , saamgestel in die Vatikaan ,
wat beteken – houer van die slang! … om in `n Baal priester met `n das se tas te pas. Die Vatikaan se
vloerplan of fondasie is geskoei op die deursnee aansig van `n vroulike voorplantings orgaan met `n
obliks (penis) in die plein (baarmoeder). Dit is!...maw `n Hoer kerk , met `n hoofletter.

Hierdie "kerk van christene" met sy suster en dogter kerke vorm die GROOT HOER van Opb.17.

Opb.17:5 - en op haar voorhoof was `n naam geskrywe : GEHEIMSINNIGHEID , DIE GROOT BABEL ,
DIE MOEDER VAN DIE HOERE EN VAN DIE GRUWELS VAN DIE AARDE.

Geheimsinnigheid? Hulle dink hul aanbid Elohim , terwyl hulle Baal aanbid!

Psaulus het die Nuwe Leer vervals as vals gesalfde (Hand. 9:22) , die RKK het die Leer vernietig!
Psaulus was opgelei in die Tempel aan die voete van Gamaliel , `n Fariseèr - Hand. 22:3.

As jy opgelei word om iets te sê of preek , dan praat jy Baal nonsens , veral as iemand met die naam
Gam- aliel jou die wet vanuit sy liberale (verbasterde) oogpunt geleer het.

Satan sorg vir sy kamerade , hy gee hulle ampte , grade , range bv. Dr ; Prof. Mal-jan ens. dan kry hul
nog aansienlike salarisse vir hul Baal leuens wat hul predik.

Jes.30:25)…en op elke hoegere berg (nasie) en op elke verhewe heuwel (klein nasie) sal strome
wees (Gees van Onderskeiding) , waterlope(Waarheid) , op die dag van die slagting (Baal slagting) as
die torings val (Kerk – Nimrod torings).

Vers 26) En die lig van die maan (jou siel) sal wees soos die lig van die son (jou Gees) , en die lig van
die Son (GEES) sal sewe voudig wees , soos die Lig van die sewe dae , op die dag as JaHWeH die
breuk van SY volk verbind en die wond gesond maak wat aan hul geslaan is,[die liberaal en regse
verenig – twee stukke hout verenig en jy kan die las nie sien nie.]

Oor Psaulus kan mens debateer vir `n ewigheid , en dit sal jou nerens bring nie , die feit van die saak
is hy was `n Baal aanbidder , opgelei deur Gamaliel (Gam nageslag) volgens die voorvaderlike wette
(nie JaHWeH Elohim se Wette nie , my sy voorvaders se “oorgelewerde wet” , soos die gemors wat
in die Talmoed staan. Christen of Nikolaiete leer vloei daaruit – Opb 13:1 en word onderhou en mag
gegee deur hierdie slangsaad van Gen.3:13 wat vanuit die Aarde kom(Opb.13:11) , die benede mens
Joh. 8:23om jou aan jou hakskeen te pik!

Joh. 7:38) Hy wat in MY glo , soos die Skrif (SY Woord) se:strome van lewende water sal uit sy
binneste vloei. (Jes,49:10 ; 51:12)

Eet JaHWeshua se Vlees(Woord) en drink SY Bloed (GEES)!

Jer. 17:10) EK JaHWeH deursoek die hart (jou Gees!), toets die niere (wat chemiese stowwe afskei
bv.adrenalien) , om aan elkeen te gee na sy wee (wat jou siel besluit) , volgens die vrug (goed of
sleg) van sy handelinge.

Die wat dus dink hy het die Gees van Onderskeiding , moet net baie seker maak dat hy wel JaHWeH
Verlos se Woord geèet en SY Bloed gedrink het , en nie woord van ` n geskape kranksinnige nie!
Die verstand hoort by die wêreld , haar behoeftes en haar materièle dinge. Verhef julle uit jul aardse
wèrelse en verstandelike kennis! Laat julle nie vir slegs oomblikke entoesiasties maak deur MY
woorde nie , maar bewaar hul steeds in die hart ; waar julle gaan of staan , mag die gedagte julle
begelei dat nie alles is wat dit skyn te wees nie , en dat daar `wette’ bestaan waar mens nie
ongestraf teen kan handel nie!

In byna alle inrigtings vir opvoeding en onderwys word die gemoed , die hart en sy edele eienskappe
byna geheel verontagsaam en slegs die wêreldse verstand ontwikkel. Juis daarom heers daar soveel
slegtigheid onder die mense , omdat hul slegs `n hoof en geen hart het nie ; daarom laat EK ellende
en ongeluk toe in die menslike maatskappy , om die in die jeug verontagsaamde of misleide gevoel
op te wek , om die innerlike stem weer gehoor te verskaf , om die mens te leer oor die wêreldse en
geestelike welsyn , en die vordeel om die laaste te verkies bokant die eerste.

Kry die Boek van Herinnering - Mal. 3:16 en lees die Groot Johannes Evangelie om die Nuwe Leer te
ontvang , soos die Messias dit vertel as Eerste Persoon - Opb. 5&10.

Jou liggaam is die tempel , met `n vonkie Gees van Elohim in die kern van jou siel , jou hart! In jou
hart praat jy met Elohim Self , jy hoef nie deur die pous of een van sy adjudante of opgeleide
predikers na Baal te gaan nie!

Doen siels - , genelynreiniging , vra om Elohim om jou sondes in jou vorige geestes lewe te vergeef!

Alle kerke behoort aan die Wêreld Raad van Kerke , die GROOT BABEL , MOEDER VAN HOERE!

Haar predikers predik Satan se wil - verbastering! Hul doen dit hard en duidelik , die media help hul.

JaHWeH Elohim is EEN - Deut. 6:4

Joh. 4:24) Die Elohim is GEES ; en die wat HOM aanbid , moet in Gees en Waarheid aanbid.

You might also like