Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

a en e sinne

met Kleure
• Die bruin hen sit op die grys nes.
• ‘n Mes is op die pienk rak.
• Die gek man lê op die groen bed.
• My rooi bal is in die net.
• ‘n Tak is op die blou dak.
• Die pet is oranje.
Kleure - bruin, grys, pienk, groen, rooi, blou, oranje
e klanke - hen, nes, gek, bed, net, pet
a klanke - man, tak, dak,
• Die wit kat sit op die geel mat.
• Die kat val in ‘n gat.
• Onder die gat sien hy ‘n swart lap.
• Die swart lap is baie nat.

Kleure - wit, geel, swart


a klanke - kat, mat, gat, lap, nat.
• Mamma dra ‘n sak.
• In die sak is ‘n kam.
• Haar skoen se hak breek af.
• Sy hang haar sak op ‘n tak.

a klanke - sak, kam, hak, sak, tak

You might also like