Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Listen the the Audio of the story or an adults is to read

the story twice before the learner answers the


questions in the home learning booklet.

Die Drie meisies – Term 2


Eendag was daar drie meisies. Daar was ‘n groot meisie
en twee klein meisies. Die groot meisie se naam was
Lettie en die twee klein meisies se naame was Lea en
Lara. Die meisies dra almal warm truie. Die meisies het
in die sitkamer gesit. Hulle het op die blou mat gesit en
hulle boeke gelees. Lettie se ma het ‘n mooi rok gedra.
Die koeldrank was rooi. Die meisies het na Lettie se
slaapkamer gestap. In die slaapkamer was daar ‘n mooi
pienk kombers en die gordyne was pers.

You might also like