Professional Documents
Culture Documents
Daaglikse Roetine/Daily Routine
Daaglikse Roetine/Daily Routine
Daaglikse Roetine/Daily Routine
HUISWERK/HOMEWORK
Maandae tot Donderdae word huiswerk gedoen in ‘n
stil en goed beheerde lokaal. Daar word na
Wiskunde, Taal geletterdheid en Lees omgesien.
Homework remains the responsibility of the parents.
SNACKTYD/SNACK TIME
Nasorg verskaf die snack, geen ongesonde lekkergoed
word deur die nasorg aan die leerders voorsien nie.
Only learners who attends aftercare full time will
receive a light snack.
ROLL-CALL
Learners pack their suitcases ready for home time
and supervisors marks the registers again and tidies
up before home time at 18h00. Maak seker dat u en
die persoon verantwoordelik getrou die registers
uitteken en u die nasorg vroegtydig inlig indien
iemand anders as u die leerder kom afhaal.