Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 12

SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

GRAAD 9 EKSAMEN

2016 NOVEMBER

PUNTE: 100 TYD: 2 URE

SKOOL: ______________________________________

LEERDER: _____________________________________

EKSAMINATOR:__________________________________

MODERATOR:________________________________
INSTRUKSIES

1. Die vraestel bestaan uit 2 afdelings: A en B.


2. Beantwoord AL die vrae in Afdeling A.
3. Beantwoord slegs EEN vraag in Afdeling B.
4. Skryf netjies en leesbaar.

AFDELING A

VRAAG 1
1.1 Bestudeer die inligting en beantwoord die vrae.
Adolf Hitler Biografie
Millitêre Leier, Diktator (1889–1945)
Opsomming
Gebore in Oostenryk in 1889, Adolf Hitler het as
politiese leier gestyg as die leier van die
Nasionale Sosialistiese Duitse Werkers Party,
ook bekend as die Nazi Party. Hitler was
kansellier van Duitsland vanaf 1933 tot 1945 en
het as diktator gedien vanaf 1934 tot 1945. Sy
beleide het Wêreld oorlog II en die Holocaust
vooraf gegaan. Hitler het selfmoord gepleeg
saam met sy vrou Eva Braun op 30 April 1945,
in sy Berlin bunker

(Uittreksel: Biography.com Editors . (2016). Adolf Hitler Biography. Beskikbaar: http://www.biography.com/people/adolf-hitler-


9340144. Laaste besoek 20160906.)

1.1.1 Was Duitsland Hitler se land van oorsprong? Motiveer jou antwoord. (2)

1.1.2 Wat het Hitler die Duitsers in sy boek, Mein Kampf belowe? (2)

1.1.3 Watter belofte wat Hitler in sy boek Mein Kampf gemaak het, het Hitler herhaal
in 1930 wat gelei het tot ‘n toename in ondersteuning vir die Nazis? (1)

1.1.4 Verduidelik die ekonomiese toestande in Duitsland wat gelei het tot die
implementering van die Magtigingswet deur die Duitse Parlement in 1933? (4)

1.1.5 Identifiseer die simbool op Hitler se arm wat die nasionale vlag van Duitsland
geword het. (1)
[10]

1.2
1.2.1 Verduidelik die gelowe van Hitler en die Nazis oor Duitsers wat tot die
Holocaust gelei het. (2)

1.2.2 In drie sinne, in chronologiese volgorde, beskryf die stygende vervolging van
Joodse mense in Nazi Duitsland. (3)
[5]

1.3 Bestudeer die inligting en beantwoord die vrae.


Op 6 Augustus 1945, gedurende Wêreld
Oorlog II (1939-45), het ‘n Amerikaanse B-
29 bomwerper die wêreld se eerste
atomiese bom oor Japan ontplooi. Die
ontploffing het 90% van die stad uitgewis
en 80 000 mense het onmiddelik gesterf;
tien duisende het later van bestraling
blootstelling gesterf. Drie dae later, het ‘n
tweede B-29 no ‘n A-bom ontplooi wat
ongeveer 40 000 mense dood gemaak het.
(Uittreksel: Onbekend - www.History.com. (Onbekend). Bombing of. Beskikbaar: http://www.history.com/topics/world-war-
ii/bombing-of-h-and-n. Laaste besoek 20160906.

1.3.1 Oor watter twee stede was die bomme in die uittreksel onntplooi? (2)

1.3.2 Hoekom was dit so moeilik vir die VSA om Japan gedurende WO II te verslaan? (2)

1.3.3 Hoeveel mense in Japan het slegs gedurende die twee bomme se ontplooiing
gesterf? (1)

1.3.4 Beskryf twee van die lang-termyn effekte van hierdie bomme vir die Japanese
mense. (2)

1.3.5 In lig van die aantal mense wat in die ontplooing van die bomme gesterf het,
sowel as die duisende wat later gesterf en gelei het, dink jy die besluit om dié
bomme te gebruik was geregverdig? Motiveer jou antwoord. (3)
[10]
[25]

VRAAG 2

2.1 Lees die spotprent en skryf ‘n paragraaf waarin jy ons gesamenlike oorsprong
versus die gelowe wat tot apartheid gelei het, bespreek. (8)
2.2 Bestudeer die statistiek tabel en beantwoord die vrae.

Apartheid en die Mense van Suid Afrika


Swartes Blankes
Populasie 19 miljoen 4.5 miljoen
Grond Toekenning 13 persent 87 persent
Aandeel in Nasionale Inkomste <20 persent 75 persent
Verhouding van gemiddelde inkomste 1 14
Minimum belasbare inkomste 360 rand 750 rand
Dokters / populasie 1 / 44 000 1 / 400
Baba sterfte koers 20% (stedelik) 2.7%
40% (landelik)
Jaarlikse spandering op oderwys per leerder $45 $696
Onderwyser / leerder verhouding 1 / 60 1 / 22
Figuur 1: Oneweredige Behandeling circa 1978. Bron: [Leo80]

2.2.1 Watter politieke party in Suid Afrika het die apartheid beleid afgedwing? (1)

2.2.2 Gebruik die statistieke in die tabel om te bewys dat die Groepgebiede wet ten
volle afgedwing was. (3)

2.2.3 Hoeveel meer was op ‘n wit kind se onderwys spandeer as ‘n swart kind
gedurende 1978? (2)

2.2.4 Watter waardes van kommunisme was die apartheid regering teen gekant wat
gelei het tot die verbanning van die SA Kommuniste Party in 1950? (2)

2.2.5 Pas die beskrywing in Kolom B by die name/woord(e) in Kolom A.


Skryf slegs die vraagnommer en die letter van jou antwoord neer.

KOLOM A KOLOM B
2.2.5. Het suksesvol ‘n land gelei na onafhanklikheid deur
Mei Dag staking A
1 satyagraha.
2.2.5. Die enigste wit vrou leier wat deel geneem het aan die
Albert Luthuli B
2 Vroue Optog.
2.2.5. Het sy posisie as hoof van die Groutville reserwe verloor
Versetveldtog C
3 a.g.v. sy ondersteuning van die Versetveldtog
2.2.5. Die enigste kleurling vrou leier wat deel geneem het aan
Mahatma Gandhi D
4 die Vroue Optog.
2.2.5. Dokument wat sê hoe mense wil hê Suid Afrika regeer
Vryheidsmanifes E
5 moet word.
2.2.5. Het swart Suid Afriners bewus gemaak van politieke
FEDSAW F
6 kwessies.
2.2.5.
Helen Joseph G Weerstandsbewging bestaande uit vroue.
7
2.2.5.
Sophie Williams H Die eerste geweldadige protes teen segregasie beleide.
8
2.2.5.
Wêreld Oorlog II I Baie gewapende swart soldate het gesterf.
9
J Vreedsame massa oortreding van apartheid wette.
(9)
[17]
[25]
VRAAG 3

Lees die uittreksel en beantwoord die vrae.

Noodtoestande in Suid Afrika: die 1960’s en 1980’s

Een van die sleutel instrumente wat deur die apartheid regering gebruik is om politiese
onrus te neutraliseer was ‘n Noodtoestand. In periodes wat die regering onvoorsiene interne
opstand in die gesig gestaar het – beide in 1960 en die 1980’s – was ‘n Noodtoestand
verklaar. Die resultaat hiervan was dat duisende politiese aktiviste in hegtenis geneem is in
‘n kort periode en ‘n uittog van sommiges na ‘n lewe in ballingskap.

Vir die eerste keer ooit, in 1960, het die regering wydverspreide opstand, wat toeneem, teen
permitte (passe) in die gesig gestaar. Die opstand het planne om apartheid wette te
implementeer en wit minderheidsregering te konsolideer, omver gegooi. In die 1980’s het
toenemende interne onrus, politiese geweld en aanvalle – veral uMkhonto we Sizwe (MK),
die gewapende arm van die Afrika Nasionale Kongres (ANC) – die Noodtoestanf vooraf
gegaan. 
(Uittreksel: Onbekend - www.History.com. (2012). States of Emergency in South Africa: the 1960s and 1980s. Beskikbaar:
http://www.sahistory.org.za/topic/state-emergency-south-africa-1960-and-1980s. Laaste besoek 20160906.)

3.1 Verduidelik twee standpunte van Robert Sobukwe, leier van die PAC 1959, wat
verskil het met die van die ANC. (2)

3.2 Watter twee gebeure het in 1960 plaas gevind wat tot die Noodtoestand gelei
het? (2)

3.3 Sê of die volgende stelling WAAR of VALS is en motiveer jou antwoord. (3)

MK, die gewapende arm van die, het baie wit mense vermoor in hul aanvalle
na die gebeure wat in Vraag 3.2 geïdentifiseer is.

3.4 Verduidelik wat een van die nagevolge van die Noodtoestand, ‘’n lewe in
ballingskap’ beteken. (2)

3.5 Analiseer hoe gedwonge ballingskap die Suid Afrikaanse apartheid beleide meer
skade as goed aangedoen het. (2)

3.6 Verduidelik wat die Suid Afrikaanse Studente Organisasie gevoel het hulle moet
doen nadat hulle begin belang stel het in Swart Bewustheid
(“Black Consciousness”). (2)

3.7 Organiseer die volgende gebeure in chronologiese volgorde. Skryf slegs die
letters neer – nie die hele sin nie. (12)

A Onderwysers in Soweto weier om in Afrikaans skool te gee.


B Tweede Noodtoestand in Suid Afrika.
C Soweto opstand.
D Die Massa Demokratiese Beweging word gestig.
E Die geheime hoofkwartier van MK was in Rivonia ontdek.
F Internasionale oproep vir sanksies teen Suid Afrika.

3.8 Noem twee belangrike aankondigings wat President FW de Klerk op 2


Februarie 1990 oor veranderinge in Suid Afrika gemaak het. (2)

3.9 Wie was uit watter tronk vrygelaat op 11 Februarie 1990? (2)
3.10 Op watter datum het die verkiesing plaas gevind wat die persoon in Vraag 3.9
die eerste swart president in Suid Afrika se geskiedenis gemaak het? (1)
[30]
AFDELING B

BEANTWOORD SLEGS EEN VAN DIE TWEE VRAE

VRAAG 1

Skryf ‘n opstel oor die Universele Verklaring van Menseregte na WO II.


Maak seker dat jy na die ruitnet verwys om die inhoud van jou opstel te bepaal.
Jou opstel sal volgens die volgende ruitnet gemerk word:

BENODIG VERBETERING AANVAARBAAR GOED UITSTEKEND  


1. Inleiding 5
0-1 2-3 4 5
Geen tot swak inleiding & Beperkte tot aanvaarbare
bespreking van gebeure inleiding & bespreking van Goeie inleiding & bespreking Uitstekende inleiding &
wat gelei het tot gebeure wat gelei het tot van gebeure wat gelei het tot bespreking van gebeure wat gelei
Verklaring. Verklaring. Verklaring. het tot Verklaring.  
2. 10
0-2 3-4 5-7 8-10
Geen tot baie swak insig in
en bespreking van die VN, Swak tot beperkte swak insig in Goeie tot baie goeie insig in en Uitstekende swak insig in en
hul doelwitte, UNESCO en en bespreking van die VN, hul bespreking van die VN, hul bespreking van die VN, hul
UNICEF. doelwitte, UNESCO en UNICEF. doelwitte, UNESCO en UNICEF. doelwitte, UNESCO en UNICEF.  
3. Gevolgtrekking 3
0-1 2 3
Geen tot swak gevolgtrekking Goeie gevolgtrekking & Uitstekende gevolgtrekking &
& verwysing na apartheid. verwysing na apartheid verwysing na apartheid  
4. Netheid en struktuur 2
  0 1 2
Aanvaarbare poging tot
  Geen struktuur, onnet. struktuur en netheid. Goeie struktuur en netjies  
      TOTAAL 20 Punte
(20)
OF
VRAAG 2

Skryf ‘n opstel oor ‘n draaipunt in die geskiedenis van apartheid in 1960 met spesiale
verwysing na die Sharpeville slagting.
Maak seker dat jy na die ruitnet verwys om die inhoud van jou opstel te bepaal.
Jou opstel sal volgens die volgende ruitnet gemerk word:
BENODIG VERBETERING AANVAARBAAR GOED UITSTEKEND  
1. Inleiding 5
0-1 2-3 4 5
Geen tot swak inleiding & Beperkte tot aanvaarbare Uitstekende inleiding &
bespreking van veranderinge inleiding & bespreking van Goeie inleiding & bespreking bespreking van veranderinge in
in weerstand. veranderinge in weerstand. van veranderinge in weerstand. weerstand.  
2. 10
0-2 3-4 5-7 8-10
Geen tot baie swak insig in Swak tot beperkte insig in en Goeie tot baie goeie insig in en
en bespreking van bespreking van oorsake, leiers bespreking van oorsake, leiers Uitstekende insig in en bespreking
oorsake, leiers en gebeure en gebeure van Sharpeville en gebeure van Sharpeville van oorsake, leiers en gebeure van
van Sharpeville slagting. slagting. slagting. Sharpeville slagting.  
3. Gevolgtrekking 3
0-1 2 3
Geen tot swak gevolgtrekking
& verwysing na Goeie gevolgtrekking & Uitstekende gevolgtrekking &
bevooroordeelde opskrywing verwysing na bevooroordeelde verwysing na bevooroordeelde
van geskiedenis. opskrywing van geskiedenis. opskrywing van geskiedenis.  
4. Netheid en struktuur 2
  0 1 2
Aanvaarbare poging tot
  Geen struktuur, onnet. struktuur en netheid. Goeie struktuur en netjies  
      TOTAAL 20 Punte
(20)

VRAESTEL TOTAAL: 100 PUNTE


SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

GRAAD 9 EKSAMEN

2016 NOVEMBER

MEMORANDUM

KOGNITIEWE VLAK OPSOMMING


VRAAG VLAK 1 Vlak 2 & 3 Vlak 4 - 6
1.1 3 3 4
1.2   5  
1.3 4 3 3
2.1 2 3 3
2.2 7 9 1
3 9 16 5
B1/2 6 10 4
Departementele Vereiste 30% 50% 20%
Werklike % 29% 51% 20%
VRAAG 1
1.1
1.1.1 Nee  (1)
HY was in Oostenryk gebore. (1)

1.1.2 Om Duitsland weer sterk te maak deur verwerping van die Verdrag van
Versailles. (1)
Om die grond wat Duitsland verloor het, terug te neem. (1)

1.1.3 Om Duitsland weer sterk te maak deur verwerping van die Verdrag van
Versailles. (1)

1.1.4 Die Groot Depressie en herstel betalings vir die oorlog het werkloosheid en
armoede in Duitsland veroorsaak. Die Bemagtigingswet het die regering
spesiale magte gegee om Duitsland se ekonomiese probleme op te los. (4)

1.1.5 Swastika (1)


[10]
1.2
1.2.1 Geglo dat Duitsers ‘n hersersras, die Aryans is en dat Jode minderwaardig
is. (2)

1.2.2 Boikot Joodse besighede, Jode verloor werk ens. (1)


Aanvalle op Jode, winkels, sinagoges ens. (1)
Konsentrasie kampe en gaskamers. (1)
[5]

1.3
1.3.1 Hiroshima  en Nagasaki (2)

1.3.2 Die Japanese wou nie oorgee nie hulle het gelo dit is skandelik. (2)

1.3.3 120 000
(1)
1.3.4 Enige relevante twee bv. (2 x 1 Punt) (2)
Bestraling siekte
Sterfte a.g.v. bestraling siekte
Kanker
Kinders met fisiese en verstandelike gestremdhede.

1.3.5 Ja / Nee (1)


Relevante motivering (2)
[10]
[25]
VRAAG 2
2.1
0-2 Gebruik feite gedeeltelik om die vraag te beantwoord, geen of min insig.
3-5 Gebruik feite genoegsaam om die vraag te beantwoord, aanvaarbare insig.
6-8 Gebruik feite effektief op georganiseerde wyse wat duidelik die vraag
beantwoord, baie goeie insig.
(8)
2.2
2.2.1 Nasionale Party (1)

2.2.2 4.5 miljoen wit mense lewe op 87% van SA se grond en 19 miljoen swart mense
lewe op 13% van SA se grond d.w.s. die swart mense het slegs op die land
gewoon wat aan hulle toegeken is. (3)
2.2.3 $696 - $45 = $651 (2)

2.2.4 Gelykheid van alle mense (1)


Beter regte en lone vir werkers. (1)

2.2.5
2.2.5.1 H
2.2.5.2 C
2.2.5.3 J
2.2.5.4 A
2.2.5.5 E
2.2.5.6 G
2.2.5.7 B
2.2.5.8 D
2.2.5.9 F
(9)
[17]
[25]
VRAAG 3
3.1
3.1 Hy het nie met die nie-rassistiese benadering van die ANC saam gestem nie. (1)
Hy het gevoel dat meer radikale aksies benodig was om verandering te weeg te
bring. (1)

3.2 Sharpville Slagting (1)


Langa Optog (1)

3.3 Vals (1)


MK het regeringseiendom aangeval en het probeer om hulle aanvalle te fokus
op plekke waar daar nie mense teenwoordig was nie. (2)

3.4 Gedwing om jou tuisland te verlaat, gewoonlik a.g.v. politiese redes. (2)

3.5 Enige twee (2 x 1 Punt) (2)


Die VN het die gebeure by Sharpeville en apartheid beleide gekritiseer.
Britse mense het ‘n Anti-Apartheid beweging gestig.
Die internasionale gemeenskap het meer bewus geraak van Suid Afrikaanse
beleide ens.

3.6 Hulle het gevoel hulle moet saam staan as swartes en self werk vir
veranderinge. (2)

3.7 E (2)
A (2)
C (2)
F (2)
B (2)
D (2)
3.8 Enige twee bv. (2 x 1 Punt) (2)
Ontbanning van vorige verbande politiese partye en /of organisasies;
Vrylating van gevangenes uit tronke;
Gewilligheid om met ANC te onderhandel.

3.9 Nelson Mandela (1)


Victor Verster tronk (1)

3.10 27 April 1994 (1)


[30]
AFDELING B

NB: Voor eksamens moet leerders geleer word om die ruitnet te gebruik om hul opstel
struktuur en inhoud te bepaal.

VRAAG 1
BENODIG VERBETERING AANVAARBAAR GOED UITSTEKEND  
1. Inleiding 5
0-1 2-3 4 5
Geen tot swak inleiding & Beperkte tot aanvaarbare
bespreking van gebeure inleiding & bespreking van Goeie inleiding & bespreking Uitstekende inleiding &
wat gelei het tot gebeure wat gelei het tot van gebeure wat gelei het tot bespreking van gebeure wat gelei
Verklaring. Verklaring. Verklaring. het tot Verklaring.  
2. 10
0-2 3-4 5-7 8-10
Geen tot baie swak insig in
en bespreking van die VN, Swak tot beperkte swak insig in Goeie tot baie goeie insig in en Uitstekende swak insig in en
hul doelwitte, UNESCO en en bespreking van die VN, hul bespreking van die VN, hul bespreking van die VN, hul
UNICEF. doelwitte, UNESCO en UNICEF. doelwitte, UNESCO en UNICEF. doelwitte, UNESCO en UNICEF.  
3. Gevolgtrekking 3
0-1 2 3
Geen tot swak gevolgtrekking Goeie gevolgtrekking & Uitstekende gevolgtrekking &
& verwysing na apartheid. verwysing na apartheid verwysing na apartheid  
4. Netheid en struktuur 2
  0 1 2
Aanvaarbare poging tot
  Geen struktuur, onnet. struktuur en netheid. Goeie struktuur en netjies  
      TOTAAL 20 Punte
VRAAG 2
BENODIG VERBETERING AANVAARBAAR GOED UITSTEKEND  
1. Inleiding 5
0-1 2-3 4 5
Geen tot swak inleiding & Beperkte tot aanvaarbare Uitstekende inleiding &
bespreking van veranderinge inleiding & bespreking van Goeie inleiding & bespreking bespreking van veranderinge in
in weerstand. veranderinge in weerstand. van veranderinge in weerstand. weerstand.  
2. 10
0-2 3-4 5-7 8-10
Geen tot baie swak insig in Swak tot beperkte insig in en Goeie tot baie goeie insig in en
en bespreking van bespreking van oorsake, leiers bespreking van oorsake, leiers Uitstekende insig in en bespreking
oorsake, leiers en gebeure en gebeure van Sharpeville en gebeure van Sharpeville van oorsake, leiers en gebeure van
van Sharpeville slagting. slagting. slagting. Sharpeville slagting.  
3. Gevolgtrekking 3
0-1 2 3
Geen tot swak gevolgtrekking
& verwysing na Goeie gevolgtrekking & Uitstekende gevolgtrekking &
bevooroordeelde opskrywing verwysing na bevooroordeelde verwysing na bevooroordeelde
van geskiedenis. opskrywing van geskiedenis. opskrywing van geskiedenis.  
4. Netheid en struktuur 2
  0 1 2
Aanvaarbare poging tot
  Geen struktuur, onnet. struktuur en netheid. Goeie struktuur en netjies  
      TOTAAL 20 Punte

VRAESTEL TOTAAL: 100 PUNTE

You might also like