Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

MTHS112: Klaswerk / Classwork Week 7 16 -20 Mrt 2020

TOEPASSING VAN FUNKSIES / APPLICATION OF FUNCTIONS


Week 7: Kwadratiese funksies / Week 7: Quadratic functions
Voorbereiding vir klas / Preparation for class
Werk deur Week 7 (pp. 62-68) in die voorgeskrewe handboek Wiskundige Tegnieke. Gee
spesiale aandag aan die voorbeeld op pp. 63-64 waar inkomste geskryf word in terme van /
Work through Week 7 (pp. 62-68) in the prescribed textbook Mathematical Techniques.

Inkomste-, koste- en winsfunksies / Revenue, cost and profit functions


Werk ook deur voorbeeld pp. 65-68 in Wiskundige Tegnieke. / Also work through
example pp. 65-68 in Mathematical Techniques.
1. Die vraagfunksie vir ‘n handelaar se produk is q  8000  40 p , waar p die prys per
eenheid (in rand) is as q eenhede per week deur verbruikers benodig word. Die
kostefunksie vir die vervaardiging van die produk is C  100000  20 q . / The demand
function for a merchant’s product is q  8000  40 p , with p the price per unit (in rand)
if q units are needed each week by the consumers. The cost function for the
manufacturing of the product is given by C  100000  20 q .

1.1 Druk die inkomste R uit as ‘n funksie van eenhede q . / Express the income R as a
function of quantity q .

Werk eers deur die voorbeeld (bl. 65 – 68) in jou handboek voordat jy hierdie vraag
begin doen. In die voorbeeld word inkomste as ‘n funksie van prys geskryf.
In 1.1 moet jy inkomste( R ) as ‘n funksie van hoeveelheid ( q ) gee. Maak nou p in
q  8000 40 p die onderwerp van die formule (1)
Ons weet dat inkomste = prys x hoeveelheid ( R  pq ). Vervang nou p in R  pq met
die uitdrukking wat jy in (1) gekry het en raak ontslae van die hakkies.
Nou behoort jy ‘n kwadratiese funksie ( y  ax2  bx  c ) te kry. (2)
1.2 Watter produksievlak sal 'n maksimum inkomste lewer? / What level of production will yield
a maximum revenue?
Produksievlak verwys na hoeveelheid ( q ). Jy moet dus nou ‘n waarde vir q bepaal wat
vir jou die maksimum waarde vir die inkomste sal gee. Jy weet reeds hoe om die x-
waarde vir jou kwadratiese funksie ( y  ax2  bx  c ) se maksimum of minimum te kry.
Sien handboek (bl. 64) vir hersiening. Daar is drie maniere waarop jy dit kan doen:
b
1. Algemene formule: In hierdie geval dus q  
2a
2. Afgeleide: Jy weet hoe om die afgeleide van ‘n funksie te bepaal. Ons gaan
afgeleides eers in Week 11 weer doen maar jy kan dit nou by hierdie vraag ook
al gebruik om die q -waarde van die draaipunt te bepaal deur P' (q )  0
3. Simmetrie: Jy moet die twee q -afsnitte bepaal om die funksie in 1.5 te kan skets.
Kyk na die verduideliking op bl. 64 en gebruik dan simmetrie om hierdie vraag te
beantwoord.
Jy kan jou antwoord self toets deur dit op hierdie drie maniere te doen en te kyk of jy
elke keer dieselfde antwoorde kry. Jy moet ‘n antwoord van q = 4000 kry.
1
1.3 Watter prys sal 'n maksimum inkomste lewer? / What price will yield a maximum
revenue?
Jy het reeds p in q  8000 40 p die onderwerp van die formule gemaak. (1)

Jy het dus nou ‘n funksie wat vir jou prys as ‘n funksie van hoeveelheid gee.
Dink ‘n bietjie watter waarde van q jy nou moet gebruik om te bepaal watter prys vir
jou die maksimum inkomste sal gee. Jy moet ‘n antwoord van p = 100 kry.

1.4 Wat is die maksimum inkomste? / Wat is the maximum revenue?

Jy het inkomste as ‘n funksie van hoeveelheid reeds bepaal. Dink ‘n bietjie watter
waarde jy nou gaan gebruik om die maksimum inkomste te bepaal? Jy moet ‘n
antwoord van R = 400 000 kry.
1.5 Skets die koste en inkomste as funksies van hoeveelheid op die gegewe assestelsel. /
Sketch the cost and revenue as functions of quantity on the given set of axes.

R en/and
C

Skets die kwadratiese funksie wat jy in 1.1 bepaal het en die lineêre kostefunksie
( C  100000  20 q ) wat vir jou gegee, is op die assestelsel.

1.6 Identifiseer die gebiede van wins en verlies op die grafiek. / Identify the areas of profit
and loss on the graph.
Kyk weer na vraag 6.3 in Week 6 se klaswerk. Daar moes jy ook die wins- en
verliesgebied op die grafiek aandui. Die voorbeeld (bl. 65 – 68) in jou handboek wys
ook vir jou waar die winsgebied op jou grafiek is.
1.7 Bepaal die koördinate van die gelykbreekpunte. / Determine the coordinates of the
break-even points.
 b  b 2  4ac
Stel R ( q )  C ( q ) . Jy sal nou die kwadratiese formule ( x  ) moet gebruik
2a
om die q -waarde van die gelykbreekpunte te kry.

Stel dan hierdie waardes in die inkomste- of kostefunksie om die koördinate van die
gelykbreekpunte te kan bepaal.

2
1.8 Skryf die wins as 'n funksie van hoeveelheid en skets die grafiek van die wins op die
assestelsel in 1.2. / Write the profit as a function of quantity and sketch the function on
the system of axes in 1.2.

Ons weet dat wins = inkomste – koste. Bepaal nou die funksie vir wins P as ‘n funksie
van q en skets die kwadratiese funksie wat jy kry ook op die assetelsel. Wat sien jy
raak? (Dink: Afsnitte van winsfunksie op q -as en gelykbreekpunte.)

1.9 Watter produksievlak sal 'n maksimum wins lewer? / What level of production will yield
a maximum profit?
Ons het reeds gesê dat produksievlak verwys na hoeveelheid ( q ). Jy moet dus nou ‘n
waarde vir q bepaal wat vir jou die maksimum waarde vir die wins sal gee. Soos ons
reeds gesê het is daar drie maniere waarop jy dit kan doen (handboek bl. 64) nl.
algemene formule, afgeleide of simmetrie. Vir simmetrie moes jy reeds in 1.8 die twee
q -afsnitte bepaal om die funksie te kon skets. Kyk na die verduideliking op bl. 64 en
gebruik dan simmetrie om hierdie vraag te beantwoord. Jy kan jou antwoorde self toets
deur dit op hierdie drie maniere te doen en te kyk of jy dieselfde antwoorde kry. Jy moet
‘n antwoord van q = 3600 kry.

1.10 Watter prys sal 'n maksimum wins lewer? / What price will yield a maximum profit?
Kyk weer na 1.3. Jy het reeds p in q  8000 40 p die onderwerp van die formule
gemaak. (1) Jy het dus nou ‘n funksie wat vir jou prys as ‘n funksie van
hoeveelheid gee. Dink ‘n bietjie watter waarde van q jy nou moet gebruik om te bepaal
watter prys vir jou die maksimum wins sal gee. Jy moet ‘n antwoord van p = 110 kry.
1.11 Wat is die maksimum wins? / What is the maximum profit?

Jy het wins as ‘n funksie van hoeveelheid reeds bepaal. Watter waarde gaan jy nou
gebruik om die maksimum wins te bepaal?

Vraag en aanbodfunksies / Demand and supply functions

2. Skets die aanbodfunksie Qs  3  4P2 op die Q(P) assestelsel en skets dan die
inverse op die P(Q) assestelsel. / Sketch the supply function Qs  3  4P2 on the
Q(P) axes and then the inverse on the P(Q) axes.

Kyk weer na Vraag 1 in die klaswerk van week 6 en doen dan dieselfde in hierdie
vraag.
Q P

P Q

3
3. Gegewe die volgende markmodel, skets die grafieke en dui die markewewig aan. / Given
the following market model, sketch the graphs and identify the market equilibrium.

Qd  Qs ; Qd  16  3P; Qs  4  2P 2

Werk deur die voorbeeld op bl. 65 en doen dan hierdie vraag.

You might also like