Professional Documents
Culture Documents
Afrikaans Memorandum Vraestel 1 TAT Junie 2008
Afrikaans Memorandum Vraestel 1 TAT Junie 2008
Afrikaans Memorandum Vraestel 1 TAT Junie 2008
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS TWEEDE
ADDISIONELE TAAL V1
JUNIE 2008
ASSESSERINGSRIGLYNE
PUNTE: 120
TYD: 2 UUR
Vraag 1
Vraag 2
2.1 Wanneer teringlyers in die lug uitasem, hoes of nies (enige twee) (2)
2.2 Longe (1)
2.3 Dit is ʼn droë hoes (1)
2.4 Onwaar (1)
2.5 Omdat hulle nie ʼn eetlus het nie (1)
2.6 Haal moeilik asem/pyn in die bors/hulle sweet in die nag (1)
(Enige een)
2.7 Rook en alkohol(drink te veel) (2)
2.8 Dit is gratis/niks (1)
(10)
Vraag 3
3.1 Landbounavorsingsraad (1)
3.2 Vismeel
Kleurmiddels
Geurmiddels (Enige 2) (2)
3.3 Rys (1)
3.4 In blikke (1)
3.5 Volstruis (1)
3.6 Waar (1)
3.7 Pluimvee (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A : 30
3
AFDELING B – OPSOMMING
Vraag 4
TIPIESE TAALFOUTE
[10]
TOTAAL AFDELING B: 10
VRAAG 5
5.1 Amerikaner
5.2 golfspeler
5.3 beste
5.4 rykste
5.5 wêreldberoemd
5.6 daagliks
5.7 gesonde
5.8 balle
5.9 netjiese
4
5.10 bymekaar
5.11 vier
5.12 mooi
5.13 dogtertjie
5.14 oog
5.15 lewenslesse
5.16 dood
5.17 weduwee
5.18 Sy
5.19 meeste
5.20 volgende
(20)
VRAAG 6
6.1
6.1.1 haar
6.2.2 vriendin
6.3.3 gelede
6.4.4 seil
6.5.5 in (5)
6.2
6.2.1 troeteldier
6.2.2 liewer
6.2.3 waentjie (3)
(8)
Vraag 7
8.1 Sipho: “Baie dankie vir die mooi koek” (iets in die lyn) (2)
8.2 Lebo: “Pappa, mag ek asseblief na die matriekafskeid toe gaan” (iets in die lyn (2)
8.3 C Zotwe: “My rekening is nie reg nie en ek wil graag die probleem uitsorteer” (iets in die lyn (1)
(5)
5
Vraag 9
ROOIKOOS WILLEMSE IS SOEK
9.6 Die titel beteken dat Rooikoos weg is / daar word na hom gesoek.
Rooikoos soek na homself in hierdie verhaal. (2)
(10)
Vraag 10
MY BROER SE KRAAI
(10)
6
Vraag 11
DIE OOREENKOMS
11.5 Nadat een van die oudste inwoners (van die Rusoord) dood is. (1)
11.6 WAAR (1)
11.7 teken (1)
11.8 Vyfuur wou die prop nie oop nie maar het wel halfses oopgedraai. (1)
(VOLLEDIGE ANTWOORD VIR EEN PUNT)
11.9 Dit was die teken wat Willem vir Jakob kom gee het.
Die teken dat daar lewe na die dood is. (Enige twee) (1)
(10)
Vraag 12
DIE RAMP
Vraag 13
GEHEIM
Vraag 15
TANT NELIE SE VUURPLUIME
Vraag 16
OPGANG
16.1 Onwaar
Sy het ʼn naaimasjien gekry (2)
16.2 By haar man/ By Hannes (1)
16.3 Haar skoonsuster/ haar broer (Piet) se vrou (1)
16.4 Moet versigtig wees met armpie, spoeletjie, naaldjie en tandjies.
Moet veral versigtig wees met die voetjie.
Die lap moet nie te dik wees nie. (Enige twee) (2)
16.5
16.5.1 skaam
16.5.2 masjien
16.5.3 ʼn nuwe naaldwerkmasjien
16.5.4 aansien (4)
(10)
TOTAAL AFDELING D: 20
8
GROOTTOTAAL: 120