Enkelvoudige Sinne 2

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Wat is die onderwerp, gesegde en voorwerp

in die volgende enkelvoudige sinne ?


1. Werner speel met sy maatjies.

Onderwerp: ___________________

Gesegde: ___________________

Voorwerp: ___________________

2. Die speurder het die skelms gevang.

Onderwerp: ___________________

Gesegde: ___________________

Voorwerp: ___________________

3. Die dier hou van gras.

Onderwerp: ___________________

Gesegde: ___________________

Voorwerp: ___________________

4. Hulle draf gereeld.

Onderwerp: ___________________

Gesegde: ___________________

Voorwerp: ___________________

REKENEJ TRAINING & DEVELOPMENT


Wat is die onderwerp, gesegde en voorwerp
in die volgende enkelvoudige sinne ?
1. Werner speel met sy maatjies.

Onderwerp: Werner
___________________

Gesegde: speel
___________________

Voorwerp: maatjies
___________________

2. Die speurder het die skelms gevang.

Onderwerp: Die speurder


___________________

Gesegde: het gevang


___________________

Voorwerp: skelms
___________________

3. Die dier hou van gras.

Onderwerp: Die dier


___________________
hou van
Gesegde: ___________________
gras
Voorwerp: ___________________

4. Hulle draf gereeld.


Hulle
Onderwerp: ___________________
draf
Gesegde: ___________________

Voorwerp: ___________________

REKENEJ TRAINING & DEVELOPMENT

You might also like