Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 8 KWARTAAL 1

Opdrag 1: Drama-elemente in die skep van


‘n toneelstuk.

Groepslede 5-7 leerders (noem elkeen se karakter)

Ben
Ané
Aiden
Ruan
Janica
Karabo

Beantwoord die volgende voor julle begin.

1. Identifeer die kwessie (sosiaal of omgewing) wat julle aanspreek.


Selfoon verslawing

2. Werk die intrige van julle toneelstuk uit. Wat gaan in die toneelstuk gebeur? Wat
gebeur aan die begin, middel en einde van die toneelstuk?

Begin:
 Openingstoneel.

Middel:
 Motorise moment.

 Oploop.

Einde:
 Klimaks.

 Afloop/ slot.

3. Bespreek die vier komponente van een van die karakters.


3.1__________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
3.2__________________________________________________________________
_____________________________________________________________________

1
DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 8 KWARTAAL 1
3.3__________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
3.4__________________________________________________________________
_____________________________________________________________________

4. Wie is die teikengehoor? Is dit byvoorbeeld jong kinders, tieners, Christene,


Hindoes of mense uit ‘n plattelandse gemeenskap?
_____________________________________________________________________

5. Ontwerp ‘n kostuum vir een van die karakters.


 Jou kostuum moet bydra tot die karakterisering van jou rol.
 Dink aan die styl van julle toneelstuk, die tydperk waarin die toneelstuk afspeel en of
jou kostuum simbolies gebruik word (byvoorbeeld swart vir die skurk).
 Maak van sinvolle byskrifte gebruik.

Skets / ingeplakte prente:

6. Maak ‘n lys van al die rekwisiete wat julle gaan gebruik.


 Elke rekwisiet moet ‘n doel dien. Moenie byvoorbeeld ‘n koffiebeker dra as jy dit nie
gaan gebruik nie!
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________

7. Teken ‘n diagram van jou verhoogplan. Gebruik byskrifte.

 Die plek waar die toneelstuk uitgevoer gaan word, bepaal hoe die stel gaan lyk.

2
DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 8 KWARTAAL 1
 Jy kan beplan om ‘n agterdoek te skilder, meubels te gebruik of selfs ‘n boom op te
rig.
 Doen jou verhoogbeplanning van julle toneelstuk in die spasie hieronder.
 Byskrifte is belangrik.

You might also like