Download as txt, pdf, or txt
Download as txt, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Groepgebieds wet

Die Groepgebiedwet van 1950 (Wet No. 41 van 1950) was n landswet wat as gevolg van
die
apartheidstelsel in Suid-Afrika geskep is om verskillende dele van residensiele en
sakegebiede in stede en dorpe eksklusief aan verskillende rasse toe te ken.

'n Gevolg van die wet was dat sogenaamde nie-blankes verhoed is om ekonomies
blybare buurte in dorpe en stede te bewoon of besighede daar
te bedryf. Hierdie gebiede is byna heeltemal tot wit gebiede verklaar.

Ook moes mense van ander rasse groot afstande reis vanuit hul toegekende
gebiede buite dorpe en stede om te kon werk of ander sosiale en ekonomiese
aktiwiteite uit te voer.Die wet sluit in die verskuiwings in Distrik Ses, Sophia
Town, Marabastad en Cato Manor.

Die wet is uiteindelik 41 jaar later op 5 Junie 1991 saam met die Land Act of 1913.

Die Groepgebiedswet het baie mense gehou van doen wat hulle wou doen en het hulle
opvoeding en lewens gekompromiseer. Baie talentvolle mense kon dus nie hulle
talente
gebruik as gevolg van die slegte gebiede waarin hulle gelewe het. Mense was geskei
van
familie en vriende.

Die Wet op Gemengde Huwelike

Die Wet op Banning van Gemengde Huwelike, die 55ste wet van 1949, was n wet onder
die
Apartheidstelsel van Suid-Afrika wat huwelike tussen mense van verskillende rasse
verbied
het. Die wet was een van die eerste wette nadat die NP in 1948 aan die bewind gekom
het.
Deur die rasseregistrasie, wat deur die bevolkingsregistrasie wet verpligtend was
en almal
in 4 groepe kon indeel, kon die Suid-Afrikaanse regering beheer uitoefen op die Wet
op
Verbod van Gemengde Huwelike.

You might also like