LO Taak 2020

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

LO-Taak

Roan Whittaker
12F
Hoofstuk 1:
Graadopsies:
Opsie 1: BEd (Intermediêre onderrig vlak) - Engels
Opsie 2: LLB 4-Jaar
Opsie 3: Teologie

Universiteite:
Opsie 1: Stellenbosch Universiteit
Opsie 2: Stellenbosch Universiteit
Opsie 3: Stellenbosch Universiteit

Toelatingsvereistes:
Opsie 1: Minstens 60% vir my NSS (LO uitgesluit)
Vir Engels gee as vak:
 Minstens 60% vir Engels Huistaal/Engels Eerste Additionele Taal.
 Minstens 50% vir Afrikaans Huistaal/Afrikaans Eerste Additionele Taal.
Opsie 2: LLB 4 jaar: Gemiddeld van minstens 70% vir die NSS.
 Afrikaans Huistaal: Minstens 60% of,
 Engels Huistaal: Minstens 60%.
Opsie 3: BTh program: Minstens 60% gemiddeld vir die NSS.

Moontlike uitdagings:
1. Studie kostes
2. Verblyf vind naby die universiteit
3. Verblyf betaal
4. Werk kry om myself te onderhou
5. Vervoer betaal universiteit toe
6. Lewe bestuur op ‘n positiewe manier
7. Positiewe, proaktiewe en volhoubare studie gewoontes aanleer en
behou
8. Sosiaal aktief wees met my ouderdoms groep en nie te veel ingee aan te
veel studentegedrag nie
9. Verantwoordelikheid toe pas as ‘n volwassene

Fondse:
 Werk, byvoorbeeld uithelp by my ouers se besighede, of kelner werk by
‘n restaurant, kroegman werk by ‘n kroeg
 Beurse
 My ouers

Verwagte Uitgawes:
 Huur: Twee- tot drieslaapkamer woonstel/huis gedeel met drie ander
mense - ±R7700 gedeel deur vier mense = ±R1925
 Kos, water en elektrisiteit: ±R12000 gedeel deur vier mense: R3000
 Sosiaal: R2500

Beplande akkommodasie:
1. Huis/woonstel gedeel deur vier mense
2. Woonplek by my ouers
Hoofstuk 2:
Vaardighede en Strategie:
 Doen navorsing oor waar ‘n aansoekvorm te kry
 Vul die aansoekvorm in saam my ouers
 Gee die aansoekvorm in

Vaardighede en Tydraamwerke en Afgehandel


strategieë beperkings
Aansoekvorm 30 Maart in gee √
Verkryging van 10 Maart √
aansoekvorm
Invul van 15 Maart √
aansoekvorm

Ekstra inligting verkry:


Praat met Mnr. van Deventer om raad te vra oor onderwys gee met Engels, en
ook oor regte gaan doen na skool.
Praat met Ds. Wynand oor Teologie studeer en na volg.
Hoofstuk 3:

Om Onderwys, LLB of Teologie te gaan studeer, word goeie punte


benodig.

Om by Stellenbosch Universiteit te studeer, help dit baie om daai punte


nog beter te maak. Stellenbosch aanvaar altyd die beste studente
eerste, veral vir grade soos LLB, Ingenieurswese, Medies en Wetenskap.
Die BEd Intermediêre Fase Onderrig laat toe vir onderwys van Graad 4-6
leerlinge, en laat die vordering tot Hoërskool onderwys toe, met ander
vakke bygevat op Universiteit. LLB laat verskillende loopbaankeuses toe,
soos Prokereur, Medeprokereur, Bestuurder van Regsdienste ens. Die
BTh laat toe vir loopbaankeuses soos Dominee, Pastoor, Jeugpastoor,
Senior Pastoor ens.

Uitdagings soos studiekostes, verantwoordelikheid neem vir myself en


my studies en seker maak om nie te veel uit te gaan nie, is verwagtinge
van baie universiteit studente. Om ‘n woonstel of ‘n huis te vind in n
naby geleë dorpie soos Durbanville is moeilik, maar een van my vriende
waarmee ek die blyplek gaan deel, se ma is ‘n eiendomsagent en
behoort ons te kan help om ‘n plek te vind. Die vier van ons gaan saam
intrek, en drie van ons beplan om by Stellenbosch te studeer, so vervoer
is maklik om te reël. Lewenskostes soos kos, elektrisiteit, water en
huurgeld word verdeel deur die vier van ons. Ons is baie goeie vriende
en saam bly sal nie ‘n problem wees nie, en huishoudelike take sal
verdeel word tussen ons. Uitgaan is ‘n gesamentlike ding tussen die vier
van ons, so dit word ook voorsien.

Hierdie taak het my oë oop gemaak en gehelp om te besef hoe baie die
lewe na skool gaan kos, wat ek nodig het om te bereik hierdie jaar met
my punte, en dat ek heel moontlik ‘n werk gaan moet kry om te spaar vir
universiteit. Dit was ‘n baie leersame taak en ek is definitief nou ingelig
oor my toekoms.

You might also like