Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 9

Geskiedenis Navorsings Taak

Mao Tse-tung
1893-1976

Mericha Hattingh
Hoërskool Pietersburg
1/23/2020
INHOUDSOPGAWE

1. Agtergrond:.........................................................................................................................................2
2. Wie was Mao Tse-tung:.......................................................................................................................2
3. Ekonomiese Ontwikkeling:..................................................................................................................3
4. Tydskaal: Die ekonomiese ontwikkeling 1949-1976...........................................................................4
5. Kulturele Rewolusie:............................................................................................................................5
6. Grondhervorming: 1949-1976.............................................................................................................6
7. Buitelandse Beleid:..............................................................................................................................7
8. Miletȇre mag:......................................................................................................................................7
9. Gevolgtrekking:....................................................................................................................................7
10. Biografie:.........................................................................................................................................8

1
Vraag 2: Hoe het Sjina dit reggekry om na 1949 as ʼn
wȇreldmoondheid te ontwikkel?

1. Agtergrond:

China het na ʼn halfeeu se rewolusies vorming gekry en onmiddelik begin met


ekonomiese hervorming en sosiale verandering. Mao Zedong het ʼn belangrike rol
gespeel in hierdie tydperk, maar hy het nie ʼn dominante rol gespeel regdeur die hele
rewolusie nie. In die begin jare van die CKP het hy ʼn sekondêre rol gespeel. Tog kan ʼn
mens Mao Zedong beskou as ʼn dominante leier, vanaf die vorming van die CKP in
1921 tot Mao se dood in 1976.

Nasionale mag en status was gemeet deur militêre mag en ekonomiese kapasiteit. Die
lande wat oor militêre en ekonomies kapasiteit beskik het was as “supermoondhede
beskou”

Na aanleiding van bogenoemde, doen navorsing oor die Maoistiese belied en


bespreek krities die ekonomiese ontwikkeling en politiek veranderinge in Sjina
vanaf 1959 tot 1960.

1. Wie was Mao Tse-tung:

Mao Tse-tung was die vernaamste Sjinese Marxistiese teoretikus, soldaat en staatsman
wat die kultuurrevolusie van sy land gelei het.

Mao Tse-tung, wat op 26 Desember 1893 in Shaoshan, Hunan-provinsie, Sjina, gebore


is, was van 1949 tot 1959 voorsitter van die Volksrepubliek Sjina en het die Sjinese
Kommunistiese Party gelei van 1935 tot sy dood. Mao se "Groot sprong vorentoe" en
die kulturele rewolusie was sleg bedink en het rampspoedige gevolge gehad, maar baie
van sy doelstellings, insluitend die beklemtoning van Sjina se selfvertroue, was oor die
algemeen prysenswaardig.

In 1966 maak Mao Tse-tung sy politieke terugkeer en begin die Kulturele Revolusie. Die
73-jarige Mao het in Mei by 'n byeenkoms in die Yangtze-rivier verskyn en 'n paar

2
minute in die rivier geswem, hy het fiks en energiek gelyk. Die boodskap aan sy
teenstanders was: "Kyk, ek is terug!" Later het hy en sy naaste medewerkers 'n reeks
openbare saamtrekke gereël waarin duisende jong ondersteuners betrokke was. Hy het
korrek bereken dat die jonges nie veel sal onthou van die mislukking van die Groot
sprongvoorspelers en die daaropvolgende hongersnood nie.

Op 'n klassieke outokratiese metode om beheer te verkry, vervaardig Mao Tse-tung 'n
krisis wat net hy kon oplos. Mao het aan sy volgelinge gesê dat die burgerlike elemente
in Sjina daarop gemik was om kapitalisme te herstel, en verklaar dat hierdie elemente
uit die samelewing verwyder moet word. Sy jeugdige volgelinge het die Rooi Guards
gevorm en 'n massa-suiwering van die "ongewenste" gelei. Kort voor lank was Mao
weer in bevel. Om 'n herhaling van die verwerping wat hy tydens die Honderd Blomme-
veldtog ontvang het, te verhoed, het Mao beveel dat die skole van Sjina gesluit moet
word, en jong intellektuele wat in die stede woon, is na die platteland gestuur om deur 'n
harde hande arbeid 'opgevoed' te word. Die rewolusie het 'n groot deel van Sjina se
tradisionele kulturele erfenis vernietig, asook algemene ekonomiese en sosiale chaos in
die land veroorsaak. Dit was gedurende hierdie tyd dat Mao se kultuur van
persoonlikheid tot groot afmetings gegroei het.

2. Ekonomiese Ontwikkeling:

Die Groot Sprong Vorentoe (het meer op ekonomiese transformasie gefokus)

 Mao Zedong se Tweede Vyfjaarplan wat begin het in 1958

 Industrialisasie
 Beoog om Sjina te industrialiseer om kapitalistiese lande te wen
 Om privatisering te beëindig
 Het gelei tot die instelling van agterplaas industrieë
 Afhanklik van ongeskoolde menslike hulpbronne (kleinboere)

3
 Landbou
 Om landbouproduksie te verhoog sodat dit gelykstaande is aan die produksie
van die Weste
 Plattelandse koöperasies is geamalgameer in 'mense kommunes'
(kollektivisering)
 Gewelddadige amalgamasie van boere in 'mense kommunes'
 Swak beplanning en lewering/ swak boerdery metodes
 Hoë belasting op plaasprodukte

 Gebruik propaganda om produksie te bevorder


 China se ekonomie het geleidelik verval in 'n staat van bankrotskap
 Mislukking binne drie jaar 'Drie Bitter Jare' – ly tot hongersnood
 Mao het uiteindelik erken dat foute begaan is en het bedank as President van Sjina,
maar het sy pos behou as voorsitter van die Sjinese Kommuniste Party
 In 1962 het hy die verantwoordelikheid van die ekonomie aan President Liu Shaoqi
en CKP generaal sekretaris Deng Xiaoping oorhandig en uit die politiek getree
 Li Shaoqi en Deng Xiaoping keer weer terug na 'n mate van kapitalisme
 Dit het aangedui dat die Groot Sprong Vorentoe klaaglik misluk het

3. Tydskaal: Die ekonomiese ontwikkeling 1949-1976

1949 Sjina het baie min industrieë gehad


1952 Sentrale beplanning vir industriële ontwikkeling met ’n vasgesteld
teiken. Die USSR se model is gevolg.
PLAN 1
Industriële ontwikkeling se teikens is by verre oorksry.
1952-1957
“Groot Sprong Vorentoe”. Gedurende die tydeperk was een van die
PLAN 2 gewildste spreuke “20 jaar in ‘n dag”. Die Sjinese was oor-ambisieus
1957-1960 met gevolg dat swak bestuur en oes mislukkings gelei het tot
hongersnood waarin miljoene mense gesterf het.
PLAN 3 Daar was op geen planne ooreengekom nie – chaos in landelike
1960-1966 gebiede as gevolg van die Kultruele Rewolusie. Tradisionele

4
boerderymetodes was as agterlik beskou en werkers van die stede
afgestuur is om in die landerye te werk. Hulle was onopgelei en het
geen kennis van boerdery gehad nie.
PLAN 4 Dit was tydperk van ʼn vinnige industriële groei. Die BBP het gegroei
1971-1976 met ‘n gemiddeld van 13% per jaar tussen 1949-1975.

4. Kulturele Rewolusie:

Mao Zedong het die rewolusie geloods in


1966 wat eintlik gefokus het op politieke
transformasie, in ‘n poging om die mag
wat hy verloor het as gevolg van die
groot sprong te prober herstel.

Hy het die sogenaamde Rooi Wagte


(Red Guards) ingestel. Die wagte het
seker idees bestudeer en versprei in die
Klein Rooi Boekie. Kleinboere is
opgevoed in sogenaamde beginsels van
kommunisme. Hulle het geleer lees en
skryf. So is miljoene gemagtigdes en
oponente van kommuniste uitgewis

Die rol van die Rooi Wagte was ‘n veldtog wat geloods was teen die “Vier Oues” (Four
Olds). Die verandering van ou idess, gebruike en gewoontes asook tradisionele kultuur.
Betoging is in Tainanmen Square Beijing gehou, en orals is prente en placate van Mao
opgesit.

5
Die klein rooi boekie (Little Red Book) het al Mao se filosofieë oor kommunisme bevat.
Mao het verwag dat alle inwoners van Sjina die beginsels van kommunisme
memoriseer. Dit was een van die grootste bronne van Kommunistiese propaganda.

Deng Xiaping en Liu Shaoqi is uit die regering verwyder, en sodoende ook ontslae
geraak van alle profesionele mense, soos ingenieurs, onderwysers en wetenskaplikes.
Skole, kolleges en Universiteite is gesluit. Nywerhede het swaargekry en produksie het
gestop in 1968. Dit het ‘n geweldige negatiewe impak op die ontwikkeling van Sjina
gehad.

5. Grondhervorming: 1949-1976

Datum: Gebeure:
1949 Meerderheid van Sjina se bevolking was grondlose kleinboere
Grondhervormingswet: Grond is weggeneem van grondeienaars
en is onder klein boere verdeel, en elke kleinboer het sy eie stukkie
grond, net genoeg om te lewe

1952-1956 Grond van kleinboere is hergroepeer om kollektiewe boerderye te


vorm (teen 1956 was 95% van kleinboere is sulke kollektiewe
boerdery)

1958 Kolektiewe boerderye is in groter eenhede saamgevoeg wat


kommunisties genome was. Die doelwit was om kommunisme
selfonderhoudend moes wees. Kommunisme was deel van Mao se
groot sprong vorentoe om Sjina na ʼn moderne land te ontwikkel. Na
Mao se dood is kleinboere weer toegelaat om hulle eie grond te besit
te kweek vir wins, daarom het Sjina ʼn groter toename gesien.

6
6. Buitelandse Beleid:

Mao wou die grense van die Ou Sjina hervestig en het seker gemaak dat Sjina
hervestig en het gelei na grensoorloë met verskeie buurlande en maak seker dat Sjina
nooit deur buitelande bedreig word nie. In 1949 was Tibet ʼn onafhanlike land wat deur
priesters gelei was. In 1950 het die Chinese Rooi leër Tibet binnegeval en grond is
herverdeel.

7. Miletȇre mag:

Tot en met 1960 het Sjina baie hulp van die USSR ontvang. Na die Sino-Sowjet
verdeling het Sjina ʼn beleid van selfstandigheid gevolg. Kernkrag is deur Sjina
ontwikkel.

8. Gevolgtrekking:

Teen die tyd van Mao se dood in 1976, was Sjina as ‘n supermoondheid beskou. Sjina se
regering was verenigd. Sjina het ‘n groeiende ekonomie gehad. Sy weermag was total en al
toegerus met kernwapens en ook ‘n permanente setel in die Veiligheidsraad van Verenigde
Nasies gehad. Sjina het bystand verleen aan Afrika state soos byvoorbeeld Tanzanië. Dit het
getoon dat Sjina total en al ‘n onafhanklike koers in die koue oorlog gehad het, wat verseker het
dat hul ‘n groot invloed was in krisistye.

Mao was ‘n komplekse wese, tradisioneel Sjinees maar ‘n intense nasionalis. Sy revolusinêre
sienings het ingedruis teen die ideale harmonie en kompromis wat aan die sjinees grens. Mao
was ‘n denker en ‘n onvermoeide revolusinêr wat van hom ‘n bedrewe strateeg maak in politiek.
Hy was ‘n briljante taktikus.

9. Biografie:

7
World History in the Twentieth Century: New Edition Harlow: Longman bl. 458

World Politics 1945-200. Harlow: Pearson Education bl. 136-137

http://en.wikipedia.org/wiki/File:Destroy_the_old_world_Cultural_Revolution_poster.png

https://history.state.gov/milestones/1945-1952/chinese.rev

https://www.wikiwand.com/af/Kommunistiese_Party

You might also like