Afr Eat GR 5 Vraestel Junie 2017 1

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

EKHURULENI NORTH DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADISIONELE TAAL

JUNIE/JULIE 2021

VRAESTEL 2

NAAM: __________________________________________
GRAAD: _________________________________________
SKOOL: _________________________________________

PUNTE: 45
TYDSUUR: 2 URE
INSTRUKSIES EN INLIGTING

1
1. Hierdie vraestel bestaan uit 2 afdelings.
MAKSIMUM LEERDER PUNTE
PUNTE
AFDELING A BEGRIPTOETS 30
(COMPREHENSION)
AFDELING B TAAL 15
(LANGUAGE)
GRAND TOTAL 45

2. Lees al die vrae aandagtig voordat jy die vrae antwoord.


3. Beantwoord al die vrae op die spasies voorsien.
4. Skryf netjies en leesbaar.

2
Lees die vrae mooi en aandagtig deur.
Dink voordat jy die vrae beantwoord.
Skryf netjies en leesbaar.
Sterkte!

AFDELING A

BEGRIPTOETS

Lees die volgende leesstuk goed deur en beantwoord die vrae.

Jy kan na die woordeskat in die blok kyk om jou te help.

Die wind en die son

1. Die Noordewind en die Son het gestry oor wie die sterkste is.

“Ek is die sterkste en magtigste want ek kan enige iets omwaai of

wegwaai ”sê die Noordewind. Die groot geel son het net gelag. “Jy dink so,ek is baie sterker

jy!”

2. “Nou goed, kom ons kyk ,”sê Noordewind “Sien jy daardie man wat daar loop,” sê

Noordewind.

“Ek wed jou ek sal eerste sy dik baadjie van sy rug afkry”.Die Son glimlag en sê: “Probeer jy

eerste,dan sal ek probeer ”

3. Noordewind sing eers,dan fluit hy . Hy raas en raas. Hy waai en waai. “ Hoee , hoee ,

hoee”, huil Noordewind. Die arme man klou sy baadjie vas en loop sommer skuins en

stadig teen die wind. Die man gaan skuil naderhand agter ʼn rots.Noordewind se asem

raak op en hy gaan lê.

4. “Nou is dit my beurt ,”sê Son. Hy bly tjoepstil, maar skyn warmer en warmer. Die arme

man kry naderhand so warm dat hy sy baadjie,selfs sy skoene en kouse uittrek!

5. Wie dink jy het diė gestryery gewen? (Verwerk vanuit Piekfyn Gr 5)

3
Woordeskat:

asem – breath

rots – rock

tjoepstil – very quiet

probeer – try

gestry- argued

magtigste- most powerful

wed –bet

baadjie –jacket

beurt- to take

turns

Onderstreep die regte antwoord:

1.1 Die Noordewind en die Son het gestry oor... (Paragraaf 1)

a. die man.
b. wie die sterkste is. 1
c. wie die swakste is.
d. die vrou.

1.2 Die Noordewind het gesê hy kan ... (Paragraaf 1)

a. enige iets omwaai.


b. enige iets brand . 1
c. enige iets laat verander.
d. enige iets maak.

1.3 Die man dra ʼn … (Paragraaf 2)

a .baadjie.
b. trui. 1
c. jas.
d. kombers.

4
1.4 Die groot geel Son het ... (Paragraaf 4)

a .nie probeer nie.


b. agter die wolke weggekruip. 1
c. baie warm geskyn.
d.weggeloop.

1.5 Aan die einde het die man... (Paragraaf 4)

a. weggehardloop.
b. vir die son geskree. 1
c. sy klere uitgetrek.
d. sy klere vasgehou.

Antwoord die volgende vrae in goeie sinne:

1.6 Wie dink jy was die sterkste?


1

1.7 Gee ʼn rede vir jou antwoord.

_______________________________________________________________________ 1

1.8 Stem jy saam? Antwoord ja of nee.

Met vriendelikheid kry jy meer reg as om te dink jy is beter as ander.

______________________________________________________________________ 1

1.9 Gee die meervoude van die volgende woorde: (Paragraaf 3)

man__________________________________________________________________ 1

baadjie _______________________________________________________________ 1

5
1.10 Lees die volgende uitnodiging en beantwoorde die vrae:

1. Kom neem ʼn troeteldier aan


2. Is jy alleen?

3. Het jy ʼn nuwe vriend nodig?

4. Jy word uitgenooi om ʼn oulike troeteldier te kom aanneem.

Plek: Katkop DBV, Benoni

Datum: 26 Julie 2017

Tyd: 08:00-14:00.

Navrae: Kallie van der Walt 011 345 678 kalliekat@gmail.com

Woordeskat: troeteldier – pet aanneem –adopt alleen - lonely

vriend - friend uitgenooi - invited nodig - need oulike –cute

navrae - enquiry DBV - SPCA

1.10.1 Waar kan jy ʼn nuwe troeteldier gaan soek?

1
1.10.2 Hoe laat kan jy die plek besoek?
1

1.10.3 Moet jy enige iets betaal om die plek te besoek?


1

6
1.10.4 Wie kan jy bel as jy navrae het?
1

1.10.5 Waar kan jy vir Kallie van der Walt kontak?


1

1.10.6 Antwoord waar of vals:

a. Die woord “nuwe” is ʼn byvoeglike naamwoord (Reël 3)

________________________________________________________________ 1

b. “vriend en troeteldiere” is voorsetsels (Reël 3 en 4)

________________________________________________________________ 1

c. “uitgenooi , aanneem en nodig ” is werkwoorde (Reël 2 en 3 )

________________________________________________________________ 1

1.10.7 Skryf 2 Eiename wat in die uitnodiging voorkom:

a.___________________________________________________________________ 1

b.___________________________________________________________________ 1

Lees die onderstaande strokiesprent en beantwoord die daaropvolgende vrae.


7
1.10.8 Gee ʼn
naam vir die strokiesprent.
1

1.10.9 Dink jy die onderwyser is baie kwaad of vriendelik. Kies slegs 1.


1

1.10.10 Hoe dink jy het Neelsie gevoel toe Meneer met hom geraas het?
1

1.10.11 Dink jy Neelsie is ʼn goeie leerling?


______________________________________________________________________________1

1.10.12 Gee 2 redes vir jou antwoord.

a_______________________________________________________________ 1

b_______________________________________________________________ 1

1.10.13 Verander die sinne na die bedrywende vorm:

a. Neelsie doen die huiswerk.


1

b. Meneer het ʼn groen hemp gedra.

_____________________________________________________________________ 1

8
1.10.14 Neelsie doen altyd sy huiswerk.

“Altyd” is die bywoord van __________________________________ 1

1.10.15 Neelsie is fluks om sy huiswerk te doen.

“Fluks” is die bywoord van _________________________________ 1

TOTAAL AFDELING A: 30

AFDELING B

TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

2.1 Skryf die korrekte spelling van die woorde:

a. kwevoel ________________________________________________________ 1
b. finger/vinger ___________________________________________________ 1

2.2 Verander die sin na die verlede tyd.

My ouma verkoop krale en armbande.

________________________________________________________________
________________________________________________________________ 1

2.3 Verander die sin na die toekomende tyd.

Die kinders leer die alfabet.

Volgende week ________________________________________________________ 1

2.4 Wat beteken die volgende idiome? Onderstreep die regte antwoord.

2.4.1 Die handdoek ingooi: a. Ek moet gaan bad.

b. Ek gee moed op. 1

2.4.2 As jy appels gooi: a. Iemand met die vuis slaan.

b. Iemand met appels gooi. 1

9
2.5 Gee die vroulike vorm van die onderstreepte woord.

a. Die man het sy baadjie uitgetrek. _________________________________________ 1

b. Meneer het met Neelsie geraas. _________________________________________ 1

2.6. Skryf die verkleiningsvorm van die volgende woorde.

a. kat ________________________________________________________________ 1

b. blom _______________________________________________________________ 1

2.7 Kies ʼn voornaamwoord tussen hakies om die onderstreepte woorde te vervang.

a. Neelsie speel goed rugby. (hy / hom / sy haar)

_______________________________________________________________________ 1

b. (Die kinders stuur vir Juffrou ʼn roos. julle / jy /hulle /haar )

_______________________________________________________________________ 2

2.8 Watter tipe selfstandige naamwoord is die onderstreepte woorde?

a. Die swerms voëls vlieg hoog .___________________________________________ 1


b. Stuur liefde vir jou ma .________________________________________________ 1
2.9 Skryf die Intensiwe worm van:
a. Baie rooi 1
b. Baie bang 1
c. Baie dood 2
d. Baie slim 1

10

You might also like