Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Talent

Administratief

AFWESIGHEID IN DIE WERKPLEK


Bestuur Sekretarieël Landbou Tegnies Verkope/bemarking Tel: 0860 11 75 20

Speel klaar met stokkiesdraaiers


Danie Keet tuur gefokus op produktiwiteit
en lojaliteit van ’n maatskappy,”

I
n enige werksopset het so- sê Hartman.
wel die werknemer as sy Nieder-Heitman sê die oor-
werkgewer sekere regte en sake van afwesigheid kan hoof-
verantwoordelikhede. Gewoon- saaklik in twee kategorieë ge-
lik word hierdie bepalings in ’n klassifiseer word: die vermoë
dienskontrak van die een of an- om werk by te woon en die mo-
der aard vasgepen en word dit tivering om werk by te woon.
dan die reëls waarby werkne- “In eersgenoemde geval is
mers moet hou. daar soms omstandighede buite
Werkgewers moet te alle tye ’n werknemer se beheer wat
regverdig optree, ook as hulle hulle daarvan weerhou om werk
dissipline toepas. toe te gaan. Hieronder tel aspek-
Laat kom by die werk is een AFWESIG AFWESIG AFWESIG te soos onbetroubare openbare
AFWESIG
van daardie dinge wat maklik AFW
ESIG
vervoer, gesinsverantwoordelik-
as ’n gewoonte aangeleer kan AFWE hede en siekte.
SIG
word. Maar laat kom is op die AFWESIG AFWESIG AFWESIG In die tweede geval word daar
ou einde ook deel van afwesig- AFWESIG AFWESIG AFWESIG verwys na ’n keuse wat deur die
AFWESIG AFWESIG
heid by die werk en iets wat in- wegblyer uitgeoefen word. Wet-
gevolge jou diensooreenkoms ’n gewing beskerm die werkers tot
oortreding kan wees. Ja, dit kan so ’n mate, dat dit redelik mak-
die trein wat laat is of ’n pap lik is om van siekverlof mis-
wiel se skuld wees, maar as dit bruik te maak. Die uitputting
gereeld gebeur, het jy ’n pro- GRAFIKA24 van siekverlof, alvorens die
bleem. siekverlofsiklus voltooi is, het
Afwesigheid by die werk kan ke hulpbronkonsultante. beurt tot verhoogde spanning en verkry kan word, kan aandui- die norm eerder as die uitsonde-
in een van die gewone dinge “Nie net boet werkgewers op lae moraal. Uiteindelik neem dié dend wees van bestuurstendense ring geraak. Verskeie oorsake
wat jy elke dag doen, vasgevang produksie in nie, maar die afwe- toppresteerders se werksbywo- in die spesifieke werknemer se word binne dié kategorie geklas-
wees X té lang tee- of etenstye sige werker moet deur ’n tydeli- ning ook af vanweë emosionele afdeling, en faktore uitwys wat sifiseer. Faktore soos lae werks-
waardeur jy jou werk afskeep ke werker vervang word. Hier- uitbranding. die hoë vlakke van afwesigheid bevrediging, ’n toksiese organi-
en nie die pligte waarvoor jy die tydelike werker ontvang dik- Anja Hartman, menslike hulp- veroorsaak. Dit kan weer lei tot sasie-klimaat, interpersoonlike
aangestel is, doeltreffend uitvoer wels opleiding voordat sy/haar brondirekteur van die Sage die bepaling van oplossings vir konflik asook narsistiese be-
nie, die afhandeling van per- dienste aangewend word, wat Groep, sê dat afwesigheid by die die spesifieke probleem. stuurders en toesighouers, kan
soonlik take, waarna dikwels verdere onbeplande kostes aan werk die Suid-Afrikaanse ekono- Volgens Hartman meen Occu- baie bydra om die motiverings-
spottenderwys as DPS (dringen- die werkgewer se kant beteken. mie jaarliks tussen R12 en pational Care South Africa (OC- vlakke van werknemers af te
de privaatsake) verwys word, in Personeeltekorte kan ook ’n ne- R16 miljard kos. SA) dat tussen 15% en 30% van breek en tot oormatige afwesig-
werkstyd en te lang rookperio- gatiewe invloed op kliëntediens “Afwesigheid by die werk sommige ondernemings se per- heid te lei,” sê sy.
des waartydens jy ook nie by uitoefen, wat oor die langter- moet egter holisties benader soneel op enige gegewe dag af- Sy glo dat praktyke soos die
jou werkstasie is nie. myn die beeld én die onderskeie word. Werkgewers moet tegnolo- wesig kan wees. implementering en toepassing
“Chroniese afwesigheid word handelsmerke van die onderne- gie gebruik om hierdie pro- “Twee uit elke drie werkne- van ’n afwesigheidsbeleid, die
as een van die grootste proble- ming laat skade ly,” sê sy. bleem aan te spreek. Tegnologie mers daag nie by die werk op handhawing van korrektiewe
me in hedendaagse onderne- Sy meen afwesigheid veroor- kan nie alleen ingespan word nie, hoewel hulle nie fisies siek dissipline en die vestiging van
mings beskou en die invloed saak ’n bose kringloop. Diegene om verlofskedules te bepaal nie, is nie. Een dag se werkverlies oop horisontale en vertikale
daarvan op ’n onderneming is wat wel werk getrou bywoon, maar ook om die verlof- en vir ’n maatskappy kan drie dae kommunikasiekanale, van die
enorm,” sê Marietjie Nieder- verrig nie net hul eie werk nie, werksiklusse van werknemers se salarisse in waarde beloop. maatreëls is wat toegepas kan
Heitmann, bedryfsielkundige maar moet ook instaan vir afwe- te monitor. Inligting wat uit die “Om afwesigheid doeltreffend word om afwesigheid teen te
van Joubert en Genote, mensli- sige spanmaats. Dit lei op sy verlofrekord van ’n werknemer te bestuur sal bydra tot ’n kul- werk.

KRY SUID-AFRIKA AAN DIE WERK

You might also like