APPEL - KENNISGEWING - Monelezi Zamla

You might also like

Download as rtf, pdf, or txt
Download as rtf, pdf, or txt
You are on page 1of 2

IN DIE STREEKSHOF VIR DIE STREEKSAFDELING VAN DIE WES KAAP GEHOU

TE SOMERSET WES

Saaknommer : SWS _____________

In die saak tussen :

MONELEZI ZAMLA APPLIKANT

en

DIE STAAT RESPONDENT

------------------------------------------------------------------------------------------------------------

KENNISGEWING

------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GELIEWE KENNIS TE NEEM dat die Applikant se prokureur en die beheeraanklaer van
bovermelde Agbare Hof ooreengekom het dat die automatiese reg om te appelleer so gou
moontlik as wat die aangeleentheid aangehoor kan word, ter rolle geplaas word.

GETEKEN TE SOMERSET WES OP HIERDIE 11 DE DAG VAN DESEMBER 2017


----------------------------------
NOLETTE STEYN
Prokureur vir Appliant
Stellenbosch Justice Centre
Eikestad Winkelsentrum
Stellenbosch

AAN : DIE KLERK VAN DIE HOF


SOMERSET WES STREEKSHOF

en

AAN : DIE STREEKSHOFLANDDROS


SOMERSET WES STREEKSHOF

en

AAN : DIE DIREKTEUR VAN OPENBARE VERVOLGING


SOM,ERSET WES STREEKSHOF

Ingedien deur : Nolette Steyn


Prokureur vir Applikant
Stellenbosch Justice Centre
Eikestad Winkelsentrum
Stellenbosch

You might also like