MOTORHUUR

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 12

Toerisme Graad 11

Onderwerp: Motorhuur
• Bied buigbare vervoer aan toeriste
• Toeriste self kan ry na waar hulle moet wees, in
plaas daarvan om op openbare vervoer staat te
maak.
• Toeriste moet seker maak dat die motor wat hulle
huur groot genoeg is vir hul bagasie.
• Motorhuur-maatskappye in Suid-Afrika
• Belangrikste motorhuurmaatskappye In Suid-Afrika
is Avis, Budget, Europcar, Hertz, Tempest en Thrifty.
• Die groter motorhuurmaatskappye het kantore by al
die groot lughawens in Suid-Afrika asook kantore in
die hoofstede en dorpe in Suid-Afrika en die kleiner
maatskappye werk slegs in 'n bepaalde streek of
provinsie.
• Die SA Vereniging vir die Verhuring van Voertuie
(SAVVV) of (SAVRALA in Engels) is die
professionele vereniging vir die motorhuurbedryf.
Voorwaardes vir die huur van 'n voertuig

• Die belangrikste voorwaarde: die huurder moet 'n


geldige bestuurslisensie moet hê.
• Die huurder moet bo ‘n sekere ouderdom wees ,
gewoonlik ouer as 21 - 23 afhangende van die
maatskkappy.
• Kredietkaart: met genoeg fondse beskikbaar om die
koste van die huurgeld te dek, asook enige
versekeringsbedrae wat die versekering nie dek nie.
Dit dui ook aan of die persoon kredietwaardig is.
• n Huurkontrak of huurooreenkoms moet onderteken
word wat die voorwaardes van die huur uiteensit.
Huur pakkette en opsies
• Beter tariewe vir ‘n langer huurtydperk.
• Spesiale tariewe oor naweke om
ontspanningstoeriste aan te moedig om 'n motor
te huur.
• Verskillende motors ; van klein motors tot
minibusse, hoe meer funksies die motor het, hoe
hoër is die huurtariewe.
• Die huurbedrag sluit 'n sekere reisafstand per
dag in.
• Vir elke kilometer wat die huurder bykomend tot
hierdie huurbedrag reis, betaal hulle ‘n fooi per
kilometer.
• Wanneer die huurder die motor terugbring,
word die hoeveelheid kilometer wat die motor
gedurende die huurtydperk gereis het deur die
huurmotor maatskappy gekontroleer.
Versekerings
• Verskillende tipes versekering om te help om die impak
van verskillende risiko's te verminder.
• CDW (ongelukskadekwytskelding): dekking vir ongeluk of
botsing, dit verminder die huurder se aanspreeklikheid as
die voertuig beskadig is tydens die ongeluk .
• TLW (diefstalverlieskwytskelding): dek die
diefstal van die voertuig, as iemand die motor
steel , moet die huurder slegs 'n vasgestelde
bedrag betaal.
• In beide CDW en TLW is die bedrag wat die
versekering nie dek nie, die bybetaling.
• Die huurder kan 'n duurder motorhuur opsie kies wat
byvoorbeeld superongelukskadekwytskelding insluit dan
betaal hulle ‘n kleiner bybetaling.
• SCDW (superongelukskade kwytskelding)
• STLW (superdiefstalverlieskwytskelding)
• PAI (persoonlike ongelukversekering) vergoed die
huurder in geval hy/sy 'n besering in 'n ongeluk opdoen,
dit kan gebruik word om die koste van mediese
behandeling te dek.
• Addisionele bedrae en kostes:
• Soos met enige kontrak is daar altyd ekstra kostes
waarvan sommige in die kontrak ingesluit is en
sommige nie ingesluit word nie.
• Kostes wat in die kontrak in gelsuit word:
• Toerisme heffing – 1% heffing, addisionele
bestuurderskoste, kontrakfooi, aflewering en gaan
haal kostes, oorgrensfooie, opsionele toerusting
soos GPS, en kindersitplekke.
• Kostes wat aan die einde gehef kan word:
• Brandstof deposito’s en koste, lughawe
bybetalings
• Toevallige uitgawes:
• Administrasiefooi vir ongelukke en
verkeersboetes

You might also like