Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

1. Omskryf die term produksie.

2. Noem die VIER produksiefaktore sowel as elkeen se vergoeding.


3. Omskryf KAPITAAL as ‘n produksiefaktor.
4. Wat is Kapitaalgoedere?
5. Onderskei tussen geleende – en eie kapitaal.
Doen akt. 8.2 bl 88
6. Definieer die term ARBEID.
7. Onderskei tussen ongesloolde, halfgeskoolde en geskoolde arbeid.
8. Arbeid kan ook in verskillende kategorieë geklassifiseer word, wat
bepaal sal word deur die soort werk wat verrig word. Omskryf
daarvolgens die volgende terme: Kantoorwerker en Handeweker.
9. Dui die verskil aan tussen ‘n permanente – en tydelike werker.
10.Noem DRIE regte van werkers.
11.Watter wet beskerm werkers?
12.Noem VIER bepalings wat die wet van werkers bevat.
Doen akt. 8.4 bl 91
13.Definieer die term Natuurlike hulpbronne.
14.Noem voorbeelde van Natuurlike hulpbronne
15.Het all lande of streke dieselfde natuurlike hulpbronne om te ontgin?
16.Definieer die term Entrepreneur.

You might also like