Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

WEEKLY OVERVIEW Week: 30-31 Theme: The Natural Environment Topic: Animals as living things.

imals as living things. Sub-Topic: Habits and products. 2-13 October 2017

ENVIRONMENT Weekly learning Objective:


AL STUDIES
 Leerders verstaan dat diere lewende dinge is, almal met verskillende eienskappe, woonplekke en eetgewoontes (Oorerflikheid en evolusie)
Competency:
 Beskryf die verskillende maniere waarop diere (insluitend mense) water en kos kry.
 Identifiseer kos en ander produkte wat van plaasdiere afkomstig is soos varke, bokke, skape en beeste.
Content:
Weekly learning Objective:
- Bespreek maniere om kos en water in die hande kry.
 Leerders deel verskillende sienswyses met mekaar.

Competency: - Sorter diere en mense volgens die maniere waarop hulle kos en water kry.

 Gee hulle eie standpunte en bring dit in verband met die van ander oor die onderwerp.
- Besoek ‘n plaaslike slaghuis en identifiseer verskillende soorte vleis afkomstig van plaasdiere.
Content:

- Vra die eienaar van die slaghuis vrae en skryf ‘n eenvoudige verslag oor kos en kosprodukte.
- Lees die storie in Genesis 12vers 8 die tuin van Eden.
- Vind meer uit oor die eetgewoontes van plaas-en huisdiere.
- Leerders dink saam oor onderwerpe wat van toepassing is op die klas.

- Praat oor ongehoorsaamheid.

- Praat ook oor die sonde en strawe wat daar gegee was.
RME

Weekly learning Objective:


P.E
Gimnastiek: Aktiwiteite saam met ‘n maat.
 Leerders voer ‘n verskeidenheid trek-en stootbewegings saam met ‘n maat uit.
 Leerders voer volg-en-ontwyk aktiwiteite uit saam met ‘n maat.

Competency:
 Trek en stoot ‘n maat met behulp van verskeie liggaamsdele en uit verskillende beginposisis.
 Speel speletjies waar ‘n maat agtervolg/ontwyk word.
Content:

- Trek: Elmboog trek. Opponente haak elmboe in mekaar en probeer mekaar van balans af trek.
- Spring-trek: Spring op een been, hou maat se teenoorgestelde hand vas en probeer hhom van balans af trek.
- Stoot: Soos vir graad 1, voeg by: Rug-teen-rug stoot. Leun rug teen rug met elmboe ingehaak. Stoot agteruit en probeer om die opponent
weg te stoot.
- Vrae: Met hoeveel van jou liggaamsdele kan jy jou maat wegstoot?
Kan jy jou maat wegsstoot of nadertrek uit die volgende posisies: staan, staan op een been, kniel, opgetrekte kniee.

Week 31:

Tonetrap: Met die hande agter die rug probeer die twee opponent so veel kere as moontlik op mekaar se tone trap.

Weekly learning Objective:


ARTS  Visuele kuns: (Modellering en konstruksie):Leerders demonstreer modelleer en konstruksievaardighede.
 Musiek: Leerders demonstreer ‘n repertoire van liedjies met behulp van die elemente van musiek (duur, maatslag, ritme, toon-
hoogte, tempo, dinamiek, vorm en harmonie).
 Dans: Leerders demonstreer afgerigte en geimproviseerde dansvaardighede met behulp van die elemente van liggaamsbewustheid,
vlakke, krag, vloei en tyd.
 Drama: Leerders demonstreer hoe om ‘n rolspel te beplanen op te voer.
Competency:

 Visuele kuns: (Modellering en konstruksie): Werk groot steke op material om ‘n patroon te maak. Maak modelle van diere mense met
inagneming van vorm, detail en tekstuur.
 Musiek: Sing liedjies en speel singspeletjies in die moedertaal, ander Namibiese tale en Engels.
 Dans: Beweeg vrylik op die maat van die musiek met verskillende liggaamsdele (liggaamsbewustheid) en vlakke.
 Drama: Beplan ‘n situasie en voer dit op met behulp van handpoppe.
Content:
Visuele Kuns:

- Gebruik rivierklei/speeldeeg, draad, dun tou, wol om die diere vorms (spore) te maak.
Musiek:
- Sing liedjies met twee eenvoudige dele (harmonie). Liedjies oor diere, baa swartskaap.
Dans:
- Dans op die maat van musiek, ‘n spesifike dans passie moet aangeleer word. Voer die storie oor die hond, donkie en bok op deur dans pasies te maak.
Drama:
- Speel karakters in verskillende situasies. Bv. onderwyser/leerder,vriende/vyande; ma/kind.
- Vertolk ‘n rol met ‘n kenmerkende stem en bewegings, bv. neem ‘n graag en word iemand wat dit gebruik.
- Eksperimenteer met stemtegnieke, bv. oordryf volume en toonhoogte sodat die stem agter in die klaskamer gehoor kan word.

You might also like