LO Opsoming

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

LO Opsoming

Invloede op persoonlike lewenstylkeuses

 Familie/gesin :

Jou gesin oefen heel eerste ‘n invloed op jou waardes. Jou gedrag en
optrede word deur jou ouers of voogde bepaal wanneer jy jonk is, maar
wanneer jy ‘n tiener is beïnvloed jou gesin se lewenstyl en gewoontes jou
keuses.

 Media:

Die media soos koerante, tydskrifte, inrenet, rolprente, musiek en televisie,


het ‘n groot invloed op tieners se besluitneemings. Soos kinders groot word,
word hulle gebombardeer met beelde van ander mense se fisieke voorkoms
en hulle sien televisieprogramme oor ander mense se lewenstyle

 Omgewing

Die omgewing verwys na die toestande waarin mense leef. Dit behoort vars
lig, skoon water, skoon huis en ‘n skoon buurt in te sluit. Wanneer mense in
armmoede leef word hulle persoonlike lewenstylkeuses beïnvloed omdat daar
vir hulle minder geleenthede beskikbaar is.

 Portuurgroepe:

Portuurgroepe is mense van dieselfde ouderdome as jy. Soos julle meer


onafhanklik raak van julle ouers hoe meer raak julle maat ‘n belangrike
invloed op jou lewe. Groepsdruk kom voor wanneer tieners onder druk kom
om dinge te doen wat hulle nie normaalweg sal doen nie.

 Gemeenskap:

Die gemeenskap waarin mense woon beïnvloed hulle persoonlike


lewenstylkeuses omdat mense se oortuigings dikwels deur die van mense
ronndom hulle gevorm word.

Seksuele gedrag
Risikofaktore wat lei tot ongewenste resultate en ongesonde seksuele gdrag

 Middelmisbruik
 Dwelms
 Alcohol
Tiener swangerskap
SA 50% swangerskappe weens tienerswangerskappe ±5000 tienermeisies het
swanger geword in 2011 slegs in Johannesburg. 100 meisies in laerskool.

 Veeleissende
 Sosiale stiging
 Los skool- Einde van die onderwys
 70 000 meisies sterf weens komplikasies
 Aborsie

Gevolge en implikasies vir die kind


 Ondergewig
 Ervaar probleeme met gesondheid
 Mag nie die aandag kry wat hulle nodig het nie

Seksueel oordraagbare infeksies

 20 Verskillende STI’s
 MIV
 Sifilis
 Gonorree
 Henatitis B
 Herpes

Regte
 Almol het die reg om gerespekteer te word.
 Hoe respekteer on sander se regte:
 Almol is verantwoordbaar
 Ons moet almol se regte beskerm
 Help mense wie se regte geskenk word
 Mense aangetas en beïnvloed deur MIV en Vigs
 Almal se regte word gebalanseer deur verantwoordelikhede teenoor ander,
byvoorbeeld; jy het die reg om goeie gehalte.
Suid Afrika Publike Vakansies
Datum Nasional Dag
21 Maart Mens Regte dag
27April Fryheids dag
1Mei Werkers dag
16Junie Youth day
18Julie Nelson Mandela Dag
9Augustus Vroue dag
24September Heritage day
16Desember Day of Reconiliation

Positiewe en Negatiewe Rolmodelle


 Rolmodelle is mense wat sekere invloede op ander se gedrag, denke en
waardes het.
 Hulle is gewoonlik mense wat ons op ‘n manier bewonder
 Hulle kan famielielede, TV-sterre, modelle, Rappers, Singers, sportmense en
velle meer wees.
 Waardes is die oortuigings en idees wat vir ons belangrik is. Ons land se
grondwet is gebalanseer op die ontwikkeling van positiewe waardes wat ons
met moetiveering

Toepasing van die waardes in die daglikse lewe


 Die Suid-Afrikaanse Grondwet lê die grondslag vir ‘n oop samelewing waarin
elke burger ewe beskerm word.
 Toe die Suid-Afrikaanse Grondwet geskryf is, was die idée om ‘nn
samelewing te skep wat gebaseer is op demokrasiese waardes, sosiale
geregtigheid en fundementele menseregte.

Vak keuses na graad 9


Opsies beskikbaar
 Die twee mees algemene roetes om voort te gaan leer na voltooing van
graad 9 is:
 Slaag graad 9, bly op skool tot graad 12 en behaal ‘n Nasionale Senior
Sertifikaat (NSS)
 Skuif na ‘n Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) Kolledge en\of begin ‘n
leierskapsprogram indien U 16 of ouer is.
Die verskille tussen ‘n NSS en NKV
Nasionale Sertifikaat Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)
Beroepsopleiding (NKV)
VOO-kolledges bied professionele Hierdie sertifikaat kan ontvang word
opleiding aan wanneer matriek voltooi is. Met ‘n NSS
kan jy verder studier by enige private
kolledge universiteit van tegnologie en
universiteit.
As jy ‘n VOO-koledge wil bywoon, moet
jy 16 jaar en ouer wees.
Leierskapsprogramme
Dit gee jou opleiding op die werk

You might also like