Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

“n BED VIR JOHNNY JEANETTA BASSON BL 17

Antwoorde: ‘n Bed vir Johnny


1. Figuurlik. Dit beteken die son het gesak.
2. Om hulle teen die koue te beskerm.
3. By die koleblik.
4. Jônnie.
5. Hulle het ‘n stuk “hardboard” bo-op die dromme gepak.
6. Sodat Johnny warm kan bly.
7. ‘n Stukkie droë brood en ‘n appel.
8. By die karwag “carwatch”
9. Hy was bang hulle vang hom en stuur hom skool toe.
10. Hy wil nie skool toe gaan nie.
11. Hy sê dat Johnny in die skool moet wees.
12. Johnny se stem is so sonder hoop met soveel verlange daarin.
13. Oompie Daars sê dat hy in ‘n regte huis gewoon het, op ‘n boer se plaas. Hy
het skool toe ook gegaan tot sy pa agter geld en verkeerde vriende aan stad
toe gekom het. Hulle het nie geld gehad nie en het later ook nie meer ‘n huis
gehad nie. Hulle het toe in ‘n hok (sinkplaat-huis) agter in iemand se erf gebly.
14. Hy kon dit nie meer uithou saam met die mense nie en het weggeloop en op
straat beland.
15. Hy was karre, doen tuinwerk en bedel.
16. Dan kry hy geld en kos.
17. Hy is te jonk en hulle sal moeilikheid optel met die polisie.
18. Moerat
19. Hoekstaners en daggakoppe
20. Plastiekbanksakkie waarin dagga verkoop word.
21. R 60.00
bl. 20
22. Kartonne, koleblik en jas
23. Moerat, hy moet vir hom ‘n werkie kom doen.
24. Verniet
25. Nee, hy sê: “Sjarrap,djy, moenie djou bek hie’ kô instiekie!” Wie praat met
djou?”
26. Hy is bang vir Moerat.
27. R 100.00
28. ‘n Skootrekenaar (laptop)
29. Skoene, kos “iet”, geld
30. Hy weet nie hoekom Moerat vir hom die goed in die winkelvenster wys nie.
31. Hy moet dit gaan verkoop.

bl. 21

32. Tweede
33. Hy is bang vir Moerat, want hy het ‘n mes.
34. Daar is geen sekuriteit nie.
35. Moerat het die venster gebreek.
36. ‘n pistool
37. ‘n verfblik
38. Vaseline
39. Hy is bang en het oompie Daars se hulp nodig.
40. Hy moet eers sy een arm deursteek, dan sy lyf draai en deurwikkel.
41. Daar staan ‘n kas vol botteltjies en potjies teen een muur en teen die ander
muur is daar n rusbank. Daar is ‘n tafel met ‘n telefoon en boeke – en die
skootrekenaar.
42. Skootrekenaar.
43. Dat hy die drade van die skootrekenaar moet onthou.

bl. 22
44. ‘n Groen blikkie met ‘n sleutel. Binne-in is geld.
45. Daar is niks om op te staan om by die venster by te kom nie.
46. Johnny moet ‘n stoel nader sleep en daarop staan
47. ‘n Helder blou lig gaan aan / ‘n blou lig
48. Die polisie het opgedaag en hy gaan weghardloop.
49. Ek gaan hardloop
50. Verklap/ uitken
51. Moerat het hom geskiet.
52. “Die sinke is opgesit, Jônnie, jou bed is reg.”
53. Hy is oorlede/dood/hy het gesterf.

You might also like