Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 14

OEFENING 21 PUNTETOEKENNING: 34

C. Cindy, die eienaar van “Candy Love” het tydens Maart 20__die volgende
elektroniese transaksies gedoen:

Teken die transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal op

01 EFO aan Cadbury’s vir hulle kontantfaktuur nommer 732 vir R700
(Materiaalkoste).
02 EFO aan A. Arts vir linte en pakkies. (Faktuur nommer 35, R350
Verpakkingsmateriaal).
02 Betaal GAME via maatskappy debietkaart vir nuwe potte, R2500 (Toerusting).
04 Betaal verskaffer M. Moulds vir sjokaladevorms via Payfast, R300
(Toerusting).
07 Betaal GAME via debietkaart vir reistasse (Onttrekkings), R700.
08 Onttrek R800 van die OTM om lone te betaal, R900.
09 OTM onttrekking van R50 om ’n donasie te maak.
CANDY LOVE MAART 20 KBJ _____
03
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR __________________

DOK. NAAM VAN VERPAKKINGS- ONTTREK- DIVERSE REKENINGE


NR. DATUM BEGUNSTIGDE BANK TOERUSTING MATERIAAL KINGS BEDRAG BESONDERHEDE

CADBURY’S √ 700 √
732 01 700  Materiaalkoste √

370 √ 370 √
35 02 A.Arts √

2 500 √ 2 500 √
B/S Game √

B/S M. Moulds  300 √ 300 √


04

Game √ 700 √
B/S 07 700 √

B/S 08 Kontant √ 900 √ 900 √ Lone √

B/S 09 Kontant √ 500 √


500 √ Donasies √

5 970.00 2 800.00 370.00 700.00 2 100.00

Ontleed die volgende transaksie en toon hul effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L
01 Oorspronklike kontantfaktuur  -700  -700 

04 +300 
Bankstaat 
-300

07 Bankstaat  -700  -700 

74
OEFENING 22 PUNTETOEKENNING: 43

D. Versigtig van "Safety Bestuurskool" het die volgende elektroniese betalings vir die
maand van Februarie 20________ gemaak. Hier volg die besonderhede soos per die
Bankstaat
•Boekstaaf die transaksies in die KBJ
Dag Faktuur Bedrag
Begunstige Besonderhede
nommer (R’e)
01 2/P1 E Engen - Herstelwerk 1 975, 00
02 Kontant - Brandstof 900, 00
03 Kontant - Lone 3 250, 00
06 292 Monarch Eiendomme - Huur 4 350, 00
07 26A Hi Fi Corp - Masjienrie 3 835,00
09 B52 Vodacom (Selfone) 650, 00
10 232 Dent Doctor - Herstelwerk 135, 00
11 Kontant - Lone 3 250, 00
15 630 AA - Versekering 500, 00
18 31 Caxton - Advertensies 750, 00

KONTANTBETALINGSJOERNAALVAN SAFETY BESTUURSKOOL VIR FEBRUARIE 20___ KBJ ___


02

DIVERSE REKENINGS
DOK DAG NAAM VAN
BANK BRANDSTOF HERSTELWERK
BEGUNSTIGE BEDRAG BESONDERHEDE

2/P1 01 E Engen   1 975.00  1 975.00


B/S 02 Kontant   900.00  900.00
B/S 03 Kontant   3 250.00 3 250.00 Lone 
292 06 Monarch   4 350.00 4 350.00 Huur uitgawes 
26A 07 Hi Fi Corp   3 835.00  3 835.00 Masjinerie
B52 09 Vodacom   650.00  650.00 Selfoon 
232 10 Dent Doctor   1 135.00  1 135.00
B/S 11 Kontant   3 250.00  3 250.00 Lone 
630 15 AA Insurance   500.00  500.00 Versekering
31 18 Caxton   750.00  750.00 Advertensies 
20 595.00 900.00 3 110.00 16 585.00

Ontleed die volgende transaksies en toon hulle effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E/B + L
01 Oorspronklike kontantfaktuur  -900  -900 
Oorspronklike kontantfaktuur  -3 835 
07 +3 835 
75
OEFENING 23 PUNTETOEKENNING: 37

D. Carefully, van Safety Bestuurskool, het vir die maand van Maart 20______die volgende
elektroniese transaksies gedoen:
• Boekstaaf die volgende transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal.
01 Debietkaartbetaling vir brandstof by Caltex, R750
03 Betaal AA versekering via debietorder, R75
03 EFO-betaling aan P. Plus vir advertensie (Kontantfaktuur nommer 89)
04 Betaal Speedy via EFO vir ’n voertuig, R75 000. (Kontantfaktuur nommer 555)
05 EFO van R7000 aan E. Black om haar salaris te betaal.
07 OTM onttrekking van R1500 om kantoorspasie te betaal huuruitgawe.
18 Debietkaartbetaling vir brandstof by Caltex, R900
25 Betaal E. Engen vir herstelwerk R500 via EFO, kontantfaktuur 999
28 Betaal E. Engen vir brandstof R700 via EFO, kontantfaktuur 1011

SAFETY BESTUURSKOOL MAART 20 ______ 03


KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ______________________VIR ___________________ KBJ______

DOK. BRAND- DIVERSE REKENINGE


NR DATUM NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK STOF HERSTELWERK BEDRAG BESONDERHEDE

B/S 01 Caltex  750  750 

B/S 03 AA  75   75 Versekering 

89 P.Plus  550   550 Advertensies 

555 04 Speedy  75 000   75 000 Voertuie 

B/S 05 B. Black  7 000   7 000 Salarisse 

B/S 07 Kontant  1 500   1 500 Huuruitgawe 

B/S 18 Caltex  900  900 

999 25 E.Engen  500  500 



1011 28 E.Engen  700 700 

86 975 2 350 500 84 125

Ontleed die volgende transaksies en toon hul effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L
01 Bankstaat  -750  -750 

04 Oorspronklike kontantfaktuur  -75 000 


+75 000 

76
OEFENING 24 PUNTETOEKENNING: 40
Me C. Fitzgerald besit “Cards by Claire”
Hierdie is haar elektroniese betalings vir September 20_____
Teken die transaksies in die kontantbetalingsjoernaal vir September 20___ op.

02 EFO van R350 vir karton en papier (Materiaalkoste) aan CC


Paper. Kontantfaktuur 129.
04 Betaal CNA vir lint R300 (Materiaalkoste) via debietkaart
05 EFO-betaling aan B. Box vir koeverte en plastieksakkies, R700.
Kontantfaktuur 12A
07 EFO-betaling aan R. Ryan vir huur, R1500
08 EFO-betaling aan Ekhuruleni Munisipaliteit vir Water en elektrisiteit, R500
09 OTM onttrekking om lone te betaal, R900
10 C.. Fitzgerald onttrek R200 kontant vir persoonlike gebruik.
29 R300 debietkaartbetaling aan CC Paper vir karton. Kontantfaktuur no. 630
30 Betaal R200 aan B. Box vir bokse en bubble wrap. Kontanfaktuur no. 098
A SB LA SEPTEMBER 20___ KBJ 09
________________
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________VIR

A AAL A S S
A AA A B S BA S A AAL B A B S

129 . .

B/S A

12A B. B

B/S
B/S

B/S L

B/S 10 C. Fitzgerald √ 200 √ 200 √ Onttrekkings √

630 . .

208 S

098 31 B. B

5 650 1 850 700 3 100

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L
Oorspronklike kontantfaktuur   

Bankstaat   

77
OEFENING 25 PUNTETOEKENNING: 44

Mej C. Fitgerald besit "Cards by Claire".

Hier is haar elektroniese betalings vir Oktober 20_____. Boekstaaf die transaksies in die KBJ

Dag Faktuur Begunstigde Besonderhede Bedrag (R’e)


nommer
01 71 PNA – Versierings (Materiale) 1 245, 75
03 A20 P. Print - Advertensies 980, 00
03 Kontant - Lone 2 660, 00
09 391 R. Ryan - Huur 4 350, 00
12 223 Hi Fi Corp - Masjienerie 4 835, 00
15 791 Telkom - Telefoon 857, 29
18 025 Game – Kleurdrukker 1 135, 99
24 Kontant - Lone 2 660, 00
27 027 PNA – Verpakkingsmateriaal 212, 00
28 Kontant - Ete 450, 00

Cards by Claire
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR Oktober 20____ KBJ
______________ 10
__

S
DOK. A AAL A S
A AA A B S BA S A AAL B A B S

71 01 PNA   1 245.75  1 245.75


A20 03 P. Print   980.00  980.00 Advertensie 
B/S Kontant   2 660.00 2 660.00 Lone 
391 09 R. Ryan   4 350.00 4 350.00 Huuruitgawes
223 12 Hi Fi Corp   4 835.00  4 835.00 Masjinerie 
791 15 Telkom   857.29  857.29 Telefoon 
025 18 Game   1 135.99 1 135.99 Toerusting 
B/S 24 Kontant   2 660.00  2 660.00 Lone 
027 27 PNA   212.00  212.00
B/S 28 Kontant   450.00  450.00 Onttrekings
19 386.03 1 245.75 212.00 17 928.28

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L
09 Oorspronklike kontantfaktuur  -4350  -4350 
-4385 
12 Oorspronklike kontantfaktuur  +4385 
78
OEFENING 26 PUNTETOEKENNING: 36

Mev. Henley besit SA BLOEMISTE. Sy verkoop blommerangskikkings en


blompotte. Die volgende elektroniese transaksies is vir April 20_____ gemaak.
• Die volgende elektroniese transaksies het plaasgevind tydens April 20____
• Dui aan hoe hierdie transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal aangeteken
word en tel alle kolomme op.
01 EFO aan Interior Design Co. vir blompotte, R6 253
(Handelsvoorraad) Kontantfaktuur
02 Betaal huur via EFO aan R. Row, R3200 (Huuruitgawe). Kwitansie.
03 Onttrek kontant van ’n OTM om lone te betaal. R 1 500.
04
05 Betaal WW Motors via EFO vir ’n nuwe afleweringsvoertuig, R123 000.
Kontantonttreking vir brandstof, R250..
07 EFO aan Hoërskool Benoni vir haar seun se skoolfonds, R650 (Onttrekkings).
09 Betaal via debietkaart vir bokse en linte van The Boxing Co. R325 (Verpakkingsmateriaal)
EFO aan RJ Groothandelaars vir gaas, oase en plastiekhouers, R 5 221
(Materiaalkoste)

15 Koop blomme van Flower Power en betaal met debietkaart, R973.22 (Handelsvoorraad).
EFO aan Ekurhuleni Munisipaliteit vir water en elektrisiteit. R 575
16 Mev Henley onttrek R300 kontant om haar suster uit te neem vir ete.
25 OTM onttrekking van R3500 om lone te betaal..
26 Koop ’n nuwe instap-yskas van Dions en betaal via Payfast (Toerusting) R 35 000,00

SA BLOEMISTE
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR __
APRIL 20 _____ KBJ 04

DIVERSE REKENINGE
DOK. HANDELS- BRAND-
NR DATUM NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK LONE VOORRAAD STOF BEDRAG BESONDERHEDE

109 01 Interior Design Maatskappy 6 253 √ 6 253 √

02 R. Row 3 200 √ 3 200 √ Huuruitgawe


266
03 Kontant 1 500 √ 1 500 √
B/S
059 04 Flower Power 1 200 √ 1 200 √

B/S 05 WW Motors 123 000 √ 123 000 √ Voertuie

B/S Kontant 250 √ 250 √

B/S 07 Hoërskool Benoni 650 √ 650 √ Onttrekkings

777 09 Boks Maatskappy 325 √ 325 √ Verpakkingsmateriaal

RJ Groothandelaars 5 221 √ 5 221 √ Verbruikersmateriaal


B/S
076 15 Flower Power 973.22 √ 973.22 √

B/S Ekurhuleni Munisipaliteit 575 √ 575 √ Water & Elektrisiteit

B/S 16 Henley 300 √ 300 √ Onttrekkings

B/S 25 Kontant 3 500 √ 3 500 √

B/S 26 Dions 35 500 √ 35 000 √ Toerusting

181 947.22 5 000 8 426.22 250 168 271

79
OEFENING 27 PUNTETOEKENNING: 88

P. Green is die eienaar van Green Fingers Tuindienste. Die volgende kwitansies is
uitgereik en betalings gemaak vir Augustus 20_______
Boekstaaf die transaksies in die KOJ en KBJ
ONTLEDING

01 Reik kwitansie nr. 028 aan G. Player vir dienste gelewer R 250,00
02 Reik kwitansie aan S. Sawyer vir vullisverwydering R 40,00
Debietkaartbetaling aan P. Plum vir ’n nuwe grassnyer. R3 000 (Masjinerie)
Kontantfaktuur no. 333
KOJ.... 03 Reik kwitansie aan F.Franklin vir ontbossing van bome R 700,00
KBJ..... EFO betaling aan C. Claw vir nuwe tuintoerusting R2 300
KOJ..... 04 Reik kwitansie aan P. Plier vir algemene tuinonderhoud R 300,00
KBJ....... EFO betaling aan F. Fixit vir herstelwerk aan die grassnyer, R620.
Kontantfaktuur no.571
KBJ....... Kontantonttrekking vir brandstof R 450,00
KOJ..... 07 Kapitaalbydrae via EFO, R7 000
KBJ........ Betaal via Payfast vir ’n nuwe sleepwa van SA Motors, R17 000 (Voertuie)
KBJ..... 08 OTM kontantonttrekking vir lone R3 500
KOJ..... 11 Reik kwitansie aan B. Bee vir dienste gelewer R 300, 00
KOJ........ Reik kwitansie uit aan W.Wheeler vir eenmalige skoonmaak R 800,00
KBJ..... 12 Doen ’n kontantoordrag van die besigheidsrekening vir persoonlike gebruik
R250 (P. Green)
KBJ......19 EFO aan S. Sewer vir kompos (materiaalkoste) R1 500, kontantfaktuur no. 890
KOJ..... 27 Reik kwitansie aan S. Sawyer vir maandelikse diensfooie R 500, 00
KBJ..... 29 Kontantonttrekking vir brandstof, R 450, 00
KOJ......30 Verhoog Kapitaalbydrae tot R9 000, EFO betaling
KBJ........ Kontantonttrekking vir persoonlike gebruik, R 1000,00

Ontleed die transaksies en toon hul


effek op die Rekeningkundige Vergelyking. REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L
02 Duplikaat kwitansie  + 40  + 40

02 Oorspronklike kontantfaktuur  +3 000


- 3 00 
08 Bankstaat  - 350  -3 500 
30 Bankstaat  + 2 000  + 2 000 
Bankstaat  - 1000  - 1 000 
80
OEFENING 27

GREEN FINGERS TUINDIENSTE AUGUSTUS 20___ 08


KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ___________________________ VIR __________________ KOJ ____

ONTLEDING DIVERSE REKENINGE


DOK. VAN LOPENDE
NR DATUM BESONDERHEDE ONTVANGSTE BANK INKOMSTE BEDRAG BESONDERHEDE

028 01 G.. Player √ 250.00 √ 250.00 √ 250.00 √

029 02 S.. Sawyer √ 40.00 √ 40.00 √ 40.00 √

030 03 F.. Franklin √ 700.00 √ 700.00 √ 700.00 √

031 04 P.Plier √ 300.00 √ 300.00 √ 300.00 √

B/S 07 P.. Green √ 7 000.00 √ 7 000.00 √ 7 000.00 √ Kapitaal √

032 11 √ 
W.. Wheeler 800.00 √ 800.00 √

033 B.. Bee √ 300.00 √ 1 100.00 √ 300.00 √

034 27 S.Sawyer √ 500.00 √ 500.00 √ 500.00 √

B/S 30 P.. Green √ 2 000.00 √ 2 000.00 √ 2 000.00 √ Kapitaal √

11 890.00 2 890.00 9 000.00

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN GREEN FINGERS TUINDIENSTE VIR _________________


_________________________ AUGUSTUS 20 __ KBJ 08
__

DOK. BRAND- DIVERSE REKENINGE


NR DATUM NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK STOF ONTREKKINGS BEDRAG BESONDERHEDE

333 01 P.Plum √ 3 000 √ 3 000 √ Toerusting √

B/S 02 C.Claw √ 2 300 √ 2 300 √ Toerusting √

571 04 F.Fixit √ 620 √ 620 √ Herstelwerk √

B/S Kontant √ 450 √ 450 √

B/S 07 SA Motors √ 17 000 √ 17 000 √ Voertuie √

B/S 08 Kontant √ 3 500 √ 3 500 √ Lone √

B/S 12 Kontant √ 250 √ 250 √

890 19 S. Sewer √ 1 500 √ 1 500 √ Materiaalkoste √

B/S 29 Kontant √ 450 √ 450 √

B/S 30 Kontant √ 1 000 √ 1 000 √

30 070.00 900.00 1 250.00 27 920.00

81
OEFENING 28 PUNTETOEKENNING: 91

P. Groen is die eienaar van Groen Vingers Tuindienste.


Die volgende ontvangste en betalings vir September 20_____.

Boekstaaf die transaksies in die KOJ en KBJ.


ONTLEDING
KOJ......01 Reik kwitansie nr. 37 uit aan J. Julie vir die maand se dienste gelewer, R 450,00
KBJ......02 EFO aan F. Fixit vir herstelwerk aan die grassnyer, R975, Kontantfaktuur no. 557
KBJ......... OTM kontantonttrekking vir brandstof, R 600,00
KOJ......03 P. Groen verhoog sy kapitaalbydrae met R 2000,00. (EFO)
KOJ........ Reik kwitansie uit aan J. Johnson vir die eenmalige skoonmaak van sy tuin, R 350,00
KBJ......... OTM kontantonttrekking vir lone, R 2 550,00
KBJ..... 05 Koop kompos (materiaalkoste) van Heckers kwekery, betaal met debietkaart, R350
KOJ..... 06 Reik kwitansie uit aan B Bright vir R 250,00 vir snoei van sy rose
KOJ....... Ontvang R 300,00 van M Mary vir dienste gelewer
KOJ......... S Snap betaal R 450,00 vir afkap van bome. Reik 'n kwitansie uit.
KBJ......07 Koop ’n graaf en snoeiskêr (toerusting) van Makro en betaal R835 met debietkaart.
Kontantfaktuur 6670
KBJ.... 08 Debietorder ten gunste van Vodacom vir internetdienste, R650
KBJ.......... Betaal F. Fixit vir onderdele via EFO, R1 135. Kontantfaktuur 420.
KOJ..... 09 D. Duncan betaal R350 vir snoei van sy heinings en ’n ekstra R200 om sy
oprit met ’n hoëdruk-spuit skoon te maak. Elektroniese betaling ontvang.
KBJ........... Kontantonttrekking vir lone, R 600,00
KBJ..... 11 P. Green betaal R5 500 oor aan die Holiday Inn as deposito vir ’n vakansie.
KOJ.... 12 Reik kwitansie uit aan D. Delf as deposito vir vullisverwydering. 50% van R 520,00
KBJ..... 13 Debietkaartbetaling vir hernuwing van voertuiglisensie, R325
KOJ.... 15 D. Delf dra die balans wat hy skuld direk aan die besigheid se bankrekening oor.
KOJ.... 25 Reik twee kwitansies uit. Die eerste aan K. Klim vir maandelikse dienste gelewer,
R 550,00 en die tweede aan J. Johnson vir die verwydering van 'n boomstomp,R 225,00

Ontleed die transaksies en toon hulle effek op die Rekeningkundige Vergelyking

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B= E/B + L
 -835 
07 Oorspronklike kontantfaktuur +835 
09
Bankstaat  +550  +550 
Bankstaat  - 600  - 600 
13 Bankstaat  -325  -325 
15 Duplikaat Kwitansie  +260  +260 

82
OEFENING 28 NAAM: _________________________ DATUM: _______________

Groen Vingers Tuindeinste


KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ___________________________ September 20
VIR _______________ KOJ 09

ONTLEDING DIVERSE REKENINGE


DOK. LOPENDE
DATUM BESONDERHEDE VAN BANK
NR ONTVANGSTE INKOMSTE BEDRAG BESONDERHEDE

37 1 J. Julie   450.00  450.00  450.00


B/S 3 P. Green   2 000.00  2 000.00 2 000.00 Kapitaal 
38 J. Johnson   350.00  2 350.00  2 350.00
39 6 B. Bright
  250.00
B/S   300.00
M. Mary
40 S. Snap
  450.00  1 000.00  1 000.00
  
B/S 9 D. Duncan 550.00 550.00  550.00
 
41 12 D. Delf 260.00  260.00  260.00
  260.00 
41 15 D. Delf 260.00  260.00
 
42 25 K. Klim 550.00
43 J. Johnson   225.00  775.00  775.00
7 645.00 5 645.00 2 000.00

KONTANTBETALINGSJOERNAALVAN Groen Vingers Tuindienste VIR September 20__ KBJ 09

DIVERSE REKENINGS
DOK. DAG NAAM VAN BANK BRANDSTOF LONE
NR. BEGUNSTIGE BED
EDRAG BESONDERHEDE

557 02 F. Fixit   975.00  975.00 Hestelwerk 


B/S Kontant   600.00  600.00
B/S 03 Kontant   2 550.00  2 550.00
B/S 05 Heckers Nursery  350.00  350.00 Materiaalkoste 
6670    835.00 Toerusting 
07 Makro 835.00
B/S 08 Vodacom   650.00  650.00 Internet 
420 F. Fixit   1 135.00 1 135.00 Herstelwerk 
B/S 09 Kontant   2 550.00  2 550.00
B/S 11 Holiday Inn   5 500.00 5 500.00 Onttrekkings 
B/S 13 Kontant   325.00  325.00 Lisensie 
15 470.00 600.00 5 100.00 9 770.00

83
OEFENING 29 PUNTETOEKENNING: 90
W. Gietl is die eienaar van “Live Concerts” en is ’n platejoggie (DJ). Hy speel musiek vir alle
geleenthede.
Volgens sy kwitansieboek, kontantfakture en bankstaat, het hierdie transaksies plaasgevind vir
die maand van Augustus 20___
Teken die transaksies in die KOJ en KBJ aan.
ONTLEDING
KOJ.... 01 P. Player huur 2 tromme vir R 300,00 elk by W. Gietl. Reik kwitansie 32 uit.
KOJ.... 02 Gietl verhoog sy kapitaalbydrae met R25 000. EFO
KBJ......... EFO vir nuwe luidsprekers aan Sounds Unlimited R4 500, kontantfaktuur 499.
KOJ..... 03 Reik kwitansie aan DJ Joe uit vir die uitverhuuring van ligte en ander
toerusting, R 2 500,00
KBJ...... Direkte deposito aan Sounds Unlimited vir nuwe oorfone, R2000. Faktuur 501.
KOJ..... 04 Dienste gelewer aan F. Functions. Reik kwitansie uit vir R 3 500,00
KOJ.... Ontvang ’n direkte deposito van A Arbor R3 500
KBJ....... Kontantonttrekking van R 350.00.vir brandstof.
KBJ...... 05 EFO aan S. Store vir stoorfasiliteite, R350, faktuur 130.
KBJ..... 06 Dra kontant oor van die besigheidsrekening om nuwe klere te koop R600.
KOJ.... 07 A. Arbor betaal 'n verdere R 2 000,00 vir platejoggie dienste gelewer by 'n skool
KBJ.......... Debietkaartbetaling aan Appel Musiek, R700 (Elektroniese dienste).
KOJ..... 08 DJ Yo betaal R 3 300,00 vir platejoggie-toerusting gehuur. Reik kwitansie uit
KOJ...... Dienste gelewer by H2O. Hy maak 'n deposito van R 5 200,00
KOJ..... 12 D. Daisy betaal 'n deposito vir musiek wat gespeel sal word by haar troue.
W Gietl het ’n stel by H2O en deponeer R 5 200,00 by die OTM.
KOJ......13 Reik kwitansie uit aan P. Peter vir 2 ure se oortyd vir musiek tydens sy 21ste @
R 450,00 per uur

Ontleed die transaksies en toon die effek


op die Rekeningkunde Vergelyking REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E/B + L
02 Bankstaat  + 25 000  + 25 000 
- 4 500
02 Oorspronklike kontantfaktuur  + 4 500
03 Duplikaat kwitansie  + 2 500  + 2 500 

04 Duplikaat kwitansie  + 3 500  + 3 500 


Oorspronklike kontantfaktuur  + 3 500  + 3 500 
Bankstaat  - 350  - 350 
05 Oorspronklike kontantfaktuur  - 350  - 350 

06 Bankstaat  - 600  - 600 


07 Bankstaat  + 2 000  + 2 000 
Bankstaat  - 700  -700 
13 Duplikaat kwitansie  + 900  + 900 

84
OEFENING 29

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LIVE CONCERTS VIR AUGUSTUS 20 ____ KOJ 08

ONTLEDING DIVERSE REKENINGE


DOK. LOPENDE
NR DATUM BESONDERHEDE VAN BANK INKOMSTE
ONTVANGSTE BEDRAG BESONDERHEDE

32 1 P. Player   600.00  600.00  600.00



B/S 2 W. Gietl   25 000.00  25 000.00 25000.00 Kapitaal 
33 3 DJ Joe   2 500.00  2 500.00  2 500.00
34 4 F. Functions   3 00.00
776 A. Arbor   3 500.00  7 000.00  7 000.00
B/S 7 A. Arbor   2 000.00  2 000.00  2000.00
35 8 DJ Yo   3 300.00
B/S H2O   5 200.00  8 500.00  8 500.00
36 12 D. Daisy   2 760.00  2760.00  2 760.00
37 13 P. Peters   900.00  900.00  900.00

49 260.00 24 260.00 25 000.00

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN LIVE CONCERTS VIR AUGUSTUS 20 ____ KBJ 08


DOK. NAAM VAN TOE - BRAND- DIVERSE REKENINGE
NR DATUM BEGUNSTIGDE BANK RUSTING STOF ONTTREKKINGS BEDRAG BESONDERHEDE

499 02 Sounds Unlimited √ 4 500 √ 4 500 √

501 03 Sounds Unlimited √ 2 000 √ 2 000 √

B/S 04 Kontant √ 350 √ 350 √

130 05 S. Store √ 350 √ 350 √ Stoorfasiliteite √

B/S 06 W. Gietl √ 600 √ 600 √

Elektroniese
B/S 07 Appel Music√ 700 √ 700 √
dienste 

8 500 6 500 350 600 1 050

85
OEFENING 30 PUNTETOEKENNING: 83

W. Gietl is die eienaar van "Live Concerts" sowel as 'n platejoggie (DJ). Hy speel musiek vir enige
geleentheid.
Volgens sy kwitansieboek en tjekboek, het die volgende transaksies gedurende die maand,
September 20_______ geskied. Teken die volgende transaksies in sy KOJ en KBJ aan.
ONTLEDING
KOJ... 01 Reik kwitansie nr. 23 uit aan R. Rich vir dienste gelewer by haar troue, R 4 500,00
KBJ..........EFO betaling vir R400 aan Bounce vir vloeistof vir die rookmasjien (Materiaalkoste). Fak. 888
KOJ....02 Reik kwitansie aan SS Functions uit vir R 3 500,00
KBJ..........Debietkaartbetaling aan Copy Centre vir besigheidskaartjies, R250. Fak. 525
KBJ....03 Kontantonttrekking van R 350 vir lone.
KOJ....05 EFO’s ontvang: R2000 van J. Jones vir optrede by sy 21ste en ’n deposito ontvang van R. Reece
vir R3 500.
KOJ... 06 P. Porter aanvaar ’n kwotasie vir R3 700 en betaal ’n 50% deposito via EFO.
KOJ......... Ontvang 'n betaling van R 3 500,00 van SS. Functions vir dienste gelewer.
KOJ.....07 P. Porter betaal die balans van sy rekening via EFO.
KOJ.....08 Reik kwitansie uit aan F Frasier vir R 2 300,00.
KOJ....09 R Rick huur ligte van "Live Concerts", reik kwitansie vir R 550,00 aan hom uit
KBJ.... 11 OTM kontantonttrekking vir brandstof, R700.
KBJ.... 12 Betaal Bounce vir ’n mikrofoon via Payfast, R 1 575.
KBJ.....17 Debietkaart betaling aan Cardies vir ’n geskenk vir ’n kliënt. (Bemarking),
R297, 50

Analiseer die transaksies van die KOJ


en toon hul effek op die Rekeningkunde
Vergelyking REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E/B + L
01 Duplikaat kwitansie  +4 500  + 4 500 
02 Duplikaat kwitansie  + 3 500  + 3 500 
05 Bankstaat  + 2 000  + 2 000 
05 Bankstaat  + 3 200 + 3 200 
09 Duplikaat kwitansie  + 550  + 550 

86
OEFENING 30

Live Concerts
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ____________________________ September 20___ KOJ 09
VIR __________________

DIVERSE REKENINGE
DOK. ONTLEDING LOPENDE
DATUM BESONDERHEDE VAN BANK
NR ONTVANGSTE
INKOMSTE BEDRAG BESONDERHEDE

23   4500.00  4500.00
1 R. Rich 4500.00
24  
2 SS Functions  3500.00 3500.00 3500.00
B/S J. Jones 

5  2000.00 
B/S   3200.00

5200.00 5200.00
R. Reece
B/S 6 P. Porter   1850.00
25 SS Functions 3500.00 5350.00  5350.00
B/S 7 P. Porter   1850.00 1850.00

1850.00
26 8 F. Frasier   2300.00 2300.00 2300.00 
27 9 R. Rick   550.00 550.00  550.00 
23 250.00 23 250.00
Live Concerts
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR September
______________ KBJ 09
20__ __

S
A AA A BA TOERUSTING
TOERU BRANDSTOF BEMARKING
B A B S
B S

888 01 Bounce   400.00  400.00 Materiaalkoste


525 02 Copy Cen tre  250.00
Centre  250.00 Skryfbehoeftes
B/S 03 Kontant   350.00  350.00 Lone
B/S 11 Kontant   700.00 700.00 
B/S 12 Bounce  1 575.00 1 575.00 
B/S 17 Cardies   297.50 297.50 
3 572.50 1 575.00 700.00 297.50 1 000.00

Analiseer die transaksies van die KBJ


en toon hul effek op die Rekeningkunde
REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Vergelyking
BRONDOKUMENT B = E/B + L
01 Oorsponklike kontantfaktuur - 400  - 400 
02 Oorsponklike kontantfaktuur - 250  - 250 
03 Bankstaat - 350  -350 
11 Bankstaat - 700  -700 
- 1575 
12 Bankstaat 
+ 1575
17 Bankstaat - 297, 50  - 297, 50 

87

You might also like