Professional Documents
Culture Documents
Driving Licence Form
Driving Licence Form
NOTE: When applying for a driving licence, it is essential that the applicant LET WEL: By die aansoek om ‘n bestuurslisensie, is dit noodsaaklik dat die
produces acceptable identification. aansoeker aanvaarbare identifikasie voorlê.
Suburb Voorstad
City/Town Stad/Dorp
(postal code/poskode)
Street address Straatadres
Suburb Voorstad
City/Town Stad/Dorp
(postal code/poskode)
Address where notices postal address street address Adres waar kennisgewings
must be served posadres straatadres beteken moet word
(mark with X) (merk met X)
a. Motor cycle without a sidecar, with engine not exceeding A1 a. Motorfiets sonder syspan, met enjin wat nie 125cm3 oorskry
125cm3. nie.
16 years/jaar
b. Motor cycle without a sidecar, with engine exceeding A b. Motorfiets sonder syspan, met enjin wat 125cm3 oorskry.
125cm3.
c. Light motor vehicle, Tare not exceeding 3 500 kg or B c. Ligte motorvoertuig, Tarra nie meer as 3 500 kg, nie of
minibus, bus or goods vehicle, GVM not exceeding 3 500 minibus, bus of goederevoertuig, BVM nie meer as 3 500 kg
kg, not articulated. nie, nie gelede nie.
d. Heavy motor vehicle, Tare exceeding 3 500 kg, but not C1 d. Swaar motorvoertuig, Tarra meer as 3 500 kg maar nie
exceeding 16 000 kg, or minibus, bus or goods vehicle, meer as 16 000 kg nie, of minibus, bus of goederevoertuig,
GVM exceeding 3 500 kg but not exceeding 16 000 kg, not BVM meer as 3 500 kg maar nie meer as 16 000 kg nie, nie
articulated. gelede nie.
e. Extra heavy motor vehicle, Tare exceeding 16 000 kg or C e. Ekstra swaar motorvoertuig, Tarra meer as 16 000 kg of bus
bus or goods vehicle, GVM exceeding 16 000 kg, not of goederevoertuig, BVM meer as 16 000 kg, nie gelede nie.
articulated.
f. Light articulated motor vehicle or combination of motor EB f. Ligte gelede motorvoertuig of kombinasie van motorvoertuig
vehicle and trailer the GVM of which exceeds 750 kg, GCM met sleepwa waarvan die BVM 750 kg oorskry, BKM van
of drawing vehicle not exceeding 3 500 kg. trekvoertuig nie meer as 3 500 kg nie.
g. Heavy articulated motor vehicle or combination of motor EC1 g. Swaar gelede motorvoertuig of kombinasie van
vehicle and trailer the GVM of which exceeds 750 kg, GCM motorvoertuig met sleepwa waarvan die BVM 750 kg
of the drawing vehicle exceeding 3 500 kg, but not oorskry, BKM van trekvoertuig meer as 3 500 kg, maar nie
exceeding 16 000 kg. meer as 16 000 kg nie.
h. Extra heavy articulated motor vehicle or combination of EC h. Ekstra swaar gelede motorvoertuig of kombinasie van
motor vehicle and trailer the GVM of which exceeds 750 kg, motorvoertuig met sleepwa waarvan die BVM 750 kg
GCM of drawing vehicle exceeding 16 000 kg. oorskry, BKM van trekvoertuig meer as 16 000 kg.
State whether any previous application Meld of enige vorige aansoek om ‘n
for a learner’s or driving licence had leerling- of bestuurslisensie geweier
been refused, and if so, where, when is, en indien wel, waar, wanneer en
and reasons for refusal. redes vir weiering.
Y/J M D
DECLARATION VERKLARING
D
I, the applicant, declare that: Ek, die aansoeker, verklaar dat:
(a) I am not prohibited from obtaining a learner’s or driving licence by (a) ek nie weens enige onbevoegdhede, opskorting of intrekking van ‘n
reason of any disqualification, suspension or cancellation of a licence lisensie wat die bestuur van ‘n motorvoertuig magtig, soos beoog in
authorising the driving of a motor vehicle, as contemplated in the die Nasionale Padverkeerswet, 1996, belet word om ‘n leerling- of
National Road Traffic Act, 1996; bestuurslisensie te verkry nie;
(b) I do not suffer from one of the following diseases or disabilities: (b) ek nie ly aan een van die volgende siektes of gebreke nie:
! uncontrolled epilepsy; ! onbeheerde epilepsie;
! sudden attacks of disabling giddiness or fainting due to ! skielike aanvalle van belemmerende duiseligheid of floute te wyte
hypertension or any other disease; aan hipertensie of enige ander oorsake;
! any form of mental illness to such a degree that it is necessary ! enige vorm van geestesongesteldheid in so ‘n mate dat dit
that I be detained, supervised, controlled and treated as a patient noodsaaklik is dat ek as pasiënt ingevolge die Wet op
in terms of the Mental Health Act, 1973, (Act 18 of 1973); Geestesgesondheid, 1973, (Wet 18 van 1973) aangehou, onder
toesig gehou, beheer en behandel word;
! any condition causing muscular inco-ordination; ! enige toestand wat spierinkoördinasie veroorsaak;
! uncontrolled diabetes mellitus; ! onbeheerde diabetes mellitus;
! defective vision; ! gebrekkige gesigsvermoë;
! any other disease or disability which is likely to render me ! enige ander siekte of liggaamsgebrek wat my waarskynlik
incapable of effectively driving and controlling a motor vehicle of onbekwaam sal maak om ‘n motorvoertuig van die klas waarom
the class applied for, without endangering public safety; aansoek gedoen word, op doeltreffende wyse te bestuur en te
beheer sonder om vir die publiek ‘n gevaar te wees;
(c) I am not addicted to the use of any drug having a narcotic effect or the (c) ek nie verslaaf is aan die gebruik van enige verdowingsmiddel wat ‘n
excessive use of intoxicating liquor; narkotiese uitwerking het of aan die oormatige gebruik van sterk drank
nie;
and therefore, I am medically fit for the purpose of driving a motor vehicle. en daarom is ek medies geskik vir die doeleindes van die bestuur van ‘n
I declare further that: motorvoertuig. Ek verklaar verder dat:
(d) this application is accompanied by (d) hierdie aansoek vergesel gaan van
none/three/four* photographs of geen/drie/vier* foto’s van myself;
myself;
(e) alle besonderhede wat deur my op
(e) all the particulars furnished by me in Signature . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Handtekening hierdie vorm verstrek is, waar en
this form are true and correct; and korrek is; en
Place . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Plek
(f) I realise that a false declaration is (f) ek besef dat 'n vals verklaring
Date 2:0 : : : Datum
punishable with a fine or one year strafbaar is met 'n boete of een jaar
imprisonment or both. Y/J M D gevangenisstraf of beide.
SNELLEN 6/60 6/30 6/22 6/15 6/12 6/10 6/9 6/8 6/7 6/6 6/5 6/3 TEMPORAL NASAL
RATING/GRADERING 20/10 20/100 20/75 20/50 20/40 20/33 20/30 20/28 20/25 20/22 20/15 20/10 TEMPORAAL NASAAL
0
ORTHORATER LEFT
VISUAL ACUITY LINKS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
GESIGSKERPTE RIGHT
REGS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
VISUAL FACULTY any code only light motor vehicles disqualified
GESIGSVERMOë enige kode slegs ligte motorvoertuie onbevoeg
Photos attached and yes no and yes no Foto’s aangeheg en
proof of age ja nee en ja nee bewys van ouderdom
Date of medical certificate medically fit medically unfit Datum van mediese sertifikaat
(if any) 2:0 : : : medies geskik medies ongeskik (indien enige)
Y/J M D
Visual faculty any code only light motor vehicles disqualified Gesigsvermoë
enige kode slegs ligte motorvoertuie onbevoeg
Fees paid and receipt number R ___________ and Gelde betaal en kwitansienommer
for practical test en vir praktiese toets
Date and time on which applicant and Datum en tyd waarop aansoeker
will be tested 2:0 : : : en : getoets sal word
Y/J M D
Date of application Datum van aansoek
(effective date) 2:0 : : : (effektiewe datum)
Y/J M D
Restrictions on motor vehicle none or automatic propelled by adapted for physically Beperkings op motorvoertuig
(if any) geen of transmission electrical power disabled person (indien enige)
outomatiese deur elektriese ingerig vir liggaamlik
transmissie krag aangedryf gestremde persoon
Restrictions on driver none or with glasses or with an with glasses or contact lenses Beperkings op bestuurder
(if any) geen of contact lenses artificial limb and an artificial limb (indien enige)
met ‘n bril of met ‘n met ‘n bril of kontaklense en
kontaklense kunsledemaat met ‘n kunsledemaat