Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

TK
T

Graad 10 Fisiese Wetenskap


-T

Vraestel 1 - Elektrisieteit Hersienings Vrae


ut
or
se
nt
ru
m

Tutor : Theuns Kruger Page 1 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

VRAAG 1

Bestudeer die volgende stroombaan. Al die meters is ideaal en die battery het geen
interne weerstand nie.

A V1
TK
V2

6Ω 4Ω
T


R
-T
V3

Die lesing op voltmeter V1 is 26 V en die stroom deur die ammeter is 2 A.


1.1 Bereken die totale weerstand van die stroombaan. (3)
ut

1.2 Bereken die lesing op voltmeter V3. (3)


1.3 Bereken die grootte van weerstand R. (4)
1.4 Bereken die lesing op voltmeter V2. (3)
or

1.5 Bereken hoeveel lading deur die 8 Ω resistor vloei in 4,5 minute. (3)
[16]
se

VRAAG2

Beskou die stroombaandiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg..


nt
ru
m

Tutor : Theuns Kruger Page 2 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

2.1 Bereken die waarde van R1 as die effektiewe weerstand van die
stroombaan 5,5 Ω is. (4)

2.2 Bereken die lesing op A1. (4)

2.3 Bereken die lesing op V1. (4)

2.4 Skryf die grootte neer van die stroomsterkte wat deur ELKE weerstand
TK

vloei. (5)
[17]

VRAAG 3
T

’n Motor het ’n 12 V-battery. Figuur A toon ’n 6 element-verhittingspaneel in die agterste


venster. Figuur B toon ses verhittingselemente wat presies dieselfde is. Elke verhittings-
-T

element het ’n weerstand van 5 Ω.

Figuur A Figuur B
ut

verhittings-
paneel
or
12 V-battery
se

verhittingselement
nt

3.1 Bereken die totale stroomsterkte wat deur die stroombaan beweeg. (3)

3.2
ru
Hoeveel stroom beweeg deur elke element? (2)

3.3 Verduidelik hoe die 12 V-potensiaalverskil van die battery tussen hierdie ses
m
verhittingselemente gedeel word. (2)

3.4 Dit neem die verhittingspaneel 2 minute om die venster te ontwasem.


Bereken hoeveel lading deur die paneel in hierdie tyd vloei. (3)
[10]

Tutor : Theuns Kruger Page 3 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

VRAAG 4

’n Groep leerders stel die onderstaande stroombane op.


TK
T
-T

Alle selle en alle weerstande is identies. Elke weerstand het ’n waarde van 5 Ω. Elke sel
van die battery is 3 V.
ut
4.1 Bereken die stroom deur stroombaan A. (4)

4.2 Toon alle berekeninge om die lesing op die ammeter in stroombaan B te


or
bepaal. (5)
[9]

NB!!! - Onthou
se

KOMBINASIESTROOMBANE
Om op te los: Identifiseer die verskillende serie en parallel kombinasies in die stroombaan. Pas Ohm se Wet
toe aan elke weerstand, of aan elke kombinasie van weerstande of op die hele stroombaan konsekwent.
nt

VOORBEELD:
Bereken die stroom deur elke weerstand en die spanning oor elke resistor in die kombinasie stroombaan.
STAP 1: STAP 2: STAP 3: STAP 4:
ru
Vind die totale weerstand Vind die totale stroom Pas bekende verander- Pas Ohm se wet toe op onbekende weerstande
likes tot die stroom-
1 1 1 V
= + I = baankomponente
RP R2 R3 R VR1 = IR VR 4 = IR
1 1 1 60
= + I = R1 en R2 is in serie
m
RP 8 8 15 VR1 = (4)(5) VR 4 = (4)(6)
I = 4A ∴ ITOT = IR = IR = 4A
1 2 1 4
= VR1 = 20 V VR 4 = 24 V
RP 8
∴ RP = 4Ω IR + IR = 4A
2 3
en IR = IR VR = VR = IR
RTOT = R P + R1 + R 4 2 3
2 3
RTOT = 5+ 4+ 6 ∴ IR = IR = 2A VR = VR = (2)(8)
2 3
2 3
RTOT = 15 Ω VR = VR = 16 V
2 3

Tutor : Theuns Kruger Page 4 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

VRAAG 5

Die onderstaande stroombaan is soos volg opgestel:


Elke sel het ’n EMK van 1,5 V. Gloeilamp A, B en C het elk ’n weerstand van 4 Ω.
TK
T

5.1 Bereken die effektiewe weerstand van die parallelskakeling. (3)


-T
Skakelaar S word nou vir ’n kort rukkie gesluit.
5.2 Bepaal die lesings op:

5.2.1 V1 (1)
ut

5.2.2 V3 (4)
or
5.3 Bereken die energie wat in gloeilamp C in 2 minute oorgedra word as die
stroom in die stroombaan 1 A is. (5)
se

5.4 Hoekom word die skakelaar slegs vir ’n kort rukkie gesluit? Bespreek die
invloed daarvan op die weerstand. (2)
nt
5.5 Indien die totale weerstand van die stroombaan DRIE KEER MEER
gemaak word, wat sal die uitwerking op die TOTALE STROOM van die
stroombaan wees? (Gee jou antwoord sonder om die presiese waarde
ru

van die stroom te bereken.) (2)


[17]
m

Tutor : Theuns Kruger Page 5 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

VRAAG 6
Bestudeer die onderstaande stroombaandiagram:
TK
T

Die gloeilampe is identies. Die weerstand van die battery, ammeter en


-T
verbindingsdrade kan geïgnoreer word.

6.1 Saam dra die drie selle 108 J energie oor aan 20 C lading.
ut
6.1.1 Definieer die term POTENSIAALVERSKIL in woorde. (2)
6.1.2 Bereken die potensiaalverskil oor die battery. (3)
6.1.3 Gee die potensiaalverskil van elke sel. (2)
or

6.2 Indien die weerstand van ‘n gloeilamp 2 Ω is, bereken die effektiewe
weerstand van die parallelle kombinasie van die resistors. (2)
se

6.3 ‘n Lading van 243 C beweeg verby ‘n punt in die stroombaan in 45 s.


nt
6.3.1 Bepaal die ammeterlesing in hierdie stroombaan op daardie punt. (3)
6.3.2 Indien een van die gloeilampe blaas, hoe sal die ammeterlesing
(2)
verander? Skryf slegs toeneem of afneem of bly dieselfde.
ru

[14]
m

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

1 1 1
Q = I Δt = + + ...
R p R1 R 2
W
R s = R1 + R 2 + ... V=
Q

Tutor : Theuns Kruger Page 6 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

VRAAG 7
Die stroombaandiagram bestaan uit vier identiese resistors van 6 Ω elk. Die battery
het twee 1,5 V selle wat geen interne weerstand lewer nie.

V2

R1 A1

R2 R3 R4
TK
V1

A2 A3 A4
T
-T

7.1 Bereken die totale weerstand van die stroombaan. (5)


7.2 Bepaal die lesing op die volgende meters:
7.2.1 V1 (1)
7.2.2 A1 (3)
ut
7.2.3 V2 (2)
7.2.4 A2 (2)
[13]
or

VRAAG 8
se
Die stroombaandiagram bestaan uit vier resistors met weerstande soos aangetoon. Die
battery het twee 3,5 V selle wat geen interne weerstand lewer nie.

V2
nt

4,5 Ω 4,5 Ω 9 Ω
ru

A
m
3 Ω

V1

8.1 Bereken die totale weerstand van die stroombaan. (4)


8.2 Wat is die lesing op V1? (2)
8.3 Indien 112 C lading in drie minute deur die 9 Ω resistor vloei, bereken die lesing
op ammeter A1. (3)
8.4 Bereken die lesing op V2. (3)
Tutor : Theuns Kruger Page 7 of 10
[12]
Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

VRAAG 9

9.1 Definieer een ampère. (2)

9.2 Die stroombaan in die diagram het ’n 6 V-battery met weglaatbare interne
weerstand. Die stroombaan word ontwerp om gloeilamp L met 2,5 V en 0,25 A te
laat brand.
TK
T
-T

Bereken die weerstand van R wat nodig is om die gloeilamp normaal te


laat brand. (6)
ut
[8]
or
VRAAG 10
(Begin op ‘n nuwe bladsy)
Leerders stel ‘n stroombaandiagram op soos getoon in die diagram hieronder.
se

Die EMK van elke sel is 1,5 V. Gloeilampe A en B het ‘n weerstand van 2 Ω
en 4 Ω onderskeidelik en gloeilamp C het ‘’n weerstand van 3 Ω.
nt
ru
m

Skakelaar S word nou gesluit vir ‘n baie kort rukkie.


10.1 Bereken die …
10.1.1 effektiewe weerstand van die parallelle deel van die
stroombaan. (3)

Tutor : Theuns Kruger Page 8 of 10


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum

10.1.2 voltmeterlesing V1. (1)


10.1.3 voltmeterlesing V3. (4)
10.1.4 energie oorgedra in gloeilamp C in 3 sekondes indien die strom
in die stroombaan 2 A is. (3)

(1)
TK
T

Hoe sal die ammeters A1, A2 en A3 met mekaar vergelyk? (2)


-T
[14]

VRAAG 11
ut
In die onderstaande stroombaandiagram is die emk van ELKE sel 1,5 V. Elk van die
gloeilampe A en B het ‘n weerstand van 2 Ω en gloeilamp C het ‘n weerstand van 3 Ω.
or
se
nt
ru

11.1 Bereken:
11.1.1 Die weerstand van die parallelle skakeling. (3)
m
11.1.2 Die effektiewe weerstand vir die stroombaan. (2)

11.2 Indien die stroom deur gloeilamp C 1,5 A is, bepaal die volgende lesings:
11.2.1 V1 (2)
11.2.2 V3 (3)

11.3 Indien die stroom deur gloeilamp A 0,75 A is, bereken hoeveel lading deur
die gloeilamp beweeg in 2 minute. (3)
[15]

Tutor : Theuns Kruger Page 9 of 10

You might also like