TKT - Graad 10 Fisiese Wetenskap Magnetisme Memo

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

TK
T
-T

Graad 10 Fisiese Wetenskap


ut

Vraestel 1 : Magnetisme
or
se

Hersienings Vrae Memo


nt
ru
m

Tutor : Theuns Kruger Page 1 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 6
Kognitiewe vlak 1: Herroep/onthou/denieer
Kognitiewe vlak 2: Begrip/verstaan

6.1 Dit is enige gebied in die ruimte waarin magnetiese stowwe ’n krag sal
ondervind. √√ (2)

6.2
TK

√ rigting is van noord na suid


T
√ lyne raak of kruis glad nie
√ vorm is korrek en simmetries om die
magneet
(3)
-T

6.3.1 Suid of S √
6.3.2 Noord of N √ (2)
ut

[7]
VRAAG 6
or

6.1 Ruimte waar ’n ander magneet of ferromagnetiese materiaal ü ’n krag sal


ondervind ü (niekontak)
se
OF
denkbeeldige lyne om ’n magneet wat die magnetiese veld aandui. (2)

6.2 Wys beide magnete ü


nt

Vorm van die veld ü


Rigtings van die pyle ü
ru
Geen veldlyne wat kruis nie ü
Veldpatroon tussen N-N ü
m

(5)
Tutor : Theuns Kruger Page 2 of 7
Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

6.3 a) Die magnetiese veld van die denkbeeldige staafmagneet binne-in


die aarde veroorsaak ’n noordpool ʼn suidpool waar die magnetiese
kragte die sterkste is. üü (2)

b) Die aarde se magneetveld (magnetosfeer) beskerm ü ons teen


sonwind/hoë energie gelaaide deeltjiesü wat deur die son
vrygestel word.
TK
OF
Die aarde se magneetvelde (magnetosfeer) deflekteer die
sonwind/skadelike deeltjiesü weg van die aarde af, en beskerm
die aarde. ü (2)
T
[11]

VRAAG 5
-T

5.1 Enige DRIE van die volgende:


Aaneenlopende lyne 
Denkbeeldige lyne 
Driedimensioneel 
ut

Rigting is van noord na suid. 


Lyne kruis nooit en raak nie aan mekaar nie. 
or
Digste by die pole  (3)

5.2 Suid  (2)


se

5.3
nt
ru

Positiewe nasien van 5.2 af


 vir aanduiding vanaf N na S
m
 rigting van veldlyne aangedui
 korrekte patroon (3)
[8]

Tutor : Theuns Kruger Page 3 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 5

5.1 ’n Gebied of ruimte waar ’n ander magneet of ferromagnetiese materiaal ’n


krag sal ondervind.  (2)

5.2 Fe, Co, Ni  (Enige TWEE)


(Aanvaar indien die naam gegee word.) (2)

5.3 Noord  (2)


TK

5.4
T
-T

 Korrekte pole
 Veldlynrigting: noord na suid
 Veldlyne kruis nie
ut

 Veldlyne koppel loodreg op magneet


(Aanvaar indien suid en noord van magnete omgedraai is.) (4)
or

5.5.1 Navigasie  (Klanktoerusting)


(Enige geldige antwoord.) (1)
se

5.5.2 Aurora (Noorder-/Suiderlig)  (1)


[12]
nt

VRAAG 7
ru

7.1 ‘n Gebied of ruimte waar ‘n ander magneet of ferromagnetiese materiaal ‘n


krag sal ondervind.  (leerder se eie woorde) (2)
m

7.2

Tutor : Theuns Kruger Page 4 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

• Veldpatroon 
• Veldlyne kruis nie 
• Rigting van veldlyne van N-pool na S-pool 
(3)
7.3 Magnetiese domeine in A is in dieselfde rigting gerangskik. 
Magnetiese domeine in B is willekeurig gerangskik.  (2)

7.4.1 Nee.  (negatiewe nasien)


Sink is nie ferromagneties nie.  (2)
TK

7.4.2 Ja.  (negatiewe nasien)


Nikkel is ferromagneties.  (2)
T
7.5 Enige TWEE van die volgende:
• Aurora Borealis /noorderligte 
• Magnetiese storms 
• Beskerming teen sonwinde  (2)
-T

[13]

VRAAG 8
��������������
ut

Kognitiewe vlak 2: Verstaan/begrip


Kognitiewe vlak 3: Teken
or

8.1 ’n Gebied/ruimte waar ’n ferromagnetiese voorwerp ’n magnetiese krag sal er-


vaar. (2)
se
8.2
 Vorm langs magnete
 Vorm tussen magnete
nt
 Rigting langs magnete
 Rigting tussen magnete
ru

8.3
m

Magneetveld Gravitasieveld
Rigting van noord na suid Rigting na die middelpunt van die voorwerp
Bestaan rondom magnete. Bestaan rondom materie.
Affekteer ferromagnetiese stowwe. Affekteer alle materie.

( Enige twee geldige verskille) (4)


[10]

Tutor : Theuns Kruger Page 5 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 8
���������������������
Kognitiewe vlak 2: Begrip/verstaan

8.1 ’n Gebied/ruimte waar magnetiese stowwe ’n krag sal ervaar. 


(2 punte of niks) (2)

8.2
TK

 Vorm van die veld


tussen magnete
 Vorm van die veld
rondom magnete
T

 Rigting van magneetveld  Rigting van magneetveld


-T

(4)
8.3 Materiale wat gemagnetiseer kan word en deur magnete aangetrek kan
word.  (2)
[8]
ut

QUESTION 9 VRAAG 9
or

9.1 Dit is die area in die ruimte rondom die magneet waar ʼn ferromagnetiese stof

ʼn krag/aantrekking sal ervaar


(2)
se

9.2 Mark allocation: (3)


nt

Correct shape
N S
Correct direction
ru

Field lines not touching


m
9.3 South-pole (1)

Suid-pool

9.4 Hoe verder die magneet weg is hoe laer is die magnetiese krag Die

spyker sal val omdat die magnetiese krag te swak is (2)

[8]

Tutor : Theuns Kruger Page 6 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 4

4.1 ‘n Gebied of ruimte waar ‘n ander magneet of ferromagnetiese materiaal ‘n


krag sal ondervind.  (2)

4.2 Ferromagnetiese stowwe  (1)

4.3.1 B en C is gelyksoortige pole.  albei pole is noord of albei pole is suid (1)

4.3.2 NEE  (1)


TK

4.3.3 C na D 
D is die suid van die magneet.  (2)
T

4.4 Vir navigasie.  (1)


[8]
-T
ut
or
se
nt
ru
m

Tutor : Theuns Kruger Page 7 of 7

You might also like