TKT - Graad 10 Fisiese Wetenskap Magnetisme

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

TK
T
-T

Graad 10 Fisiese Wetenskap


ut

Vraestel 1 : Magnetisme
or
se

Hersienings Vrae
nt
ru
m

Tutor : Theuns Kruger Page 1 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 1

’n Staafmagneet het ’n noordpool en ’n suidpool soos aangedui in die skets.

N S
TK
1.1 Gee die denisie van ’n magneetveld. (2)
1.2 Teken die magneet oor in jou antwoordboek en teken die magneetveld se patroon
wat rondom die magneet bestaan op die skets in. (3)

Die magneet val en breek in twee stukke soos voorgestel in die skets.
T

N X Y S
-T
1.3 Wat is die polariteit van die twee stukke voorgestel deur:
1.3.1 X en
1.3.2 Y? (2)
[7]
ut

VRAAG 2
or
Jou 5-jarige sussie het jou gevra waarom die yskasmagneet teen die yskas plak, maar nie
teen die muur nie. Jy gebruik hierdie geleentheid om die basiese beginsels van
magnetisme aan haar te verduidelik.
se

2.1 Verduidelik aan jou suster wat ’n magneetveld is. (2)

2.2 Teken die onderstaande staafmagnete en dui al die veldlyne om hulle


nt

aan. Dui die rigting en grootte van die veld lyne aan.
ru
m

(5)

2.3 Die aarde tree op asof daar ’n reuse-staafmagneet binne-in die aarde is.
Verduidelik vir jou suster:
a) Hoe die aarde ’n soortgelyke magneetveld as ’n staafmagneet
het. (2)
b) Waarom die magneetveld van die aarde belangrik is vir die
Tutor : Theuns Krugermens se oorlewing op aarde. Page(2)
2 of 7
[11]
Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 3

Die aarde is omring deur sy eie magneetveld. Metale (nikkel en yster) beweeg rond in die
kern van die aarde weens die beweging van die son en die rotasie van die aarde om sy eie
as. Hierdie metale veroorsaak dat die aarde as ’n groot staafmagneet optree.

3.1 Gee DRIE eienskappe van magnetiese veldlyne soos om ’n


staafmagneet. (3)
TK

Magneet A is in ’n sekere posisie vasgemaak. Magneet C en B is met dun toutjies


vasgemaak. Magneet C word afgestoot deur magneet A en magneet B word deur magneet
A aangetrek.
T
-T
ut
or
se

3.2 Bepaal die pool van magneet B by X, indien magneet C pole het soos
aangedui. (2)
nt

3.3 Teken die magneetveldlynpatroon tussen die noordpool van magneet C


en pool X van magneet B. (3)
ru
[8]
m

Tutor : Theuns Kruger Page 3 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 4

4.1 Definieer die term “magneetveld”. (2)

4.2 Noem enige TWEE ferromagnetiese stowwe. (2)

4.3 Magneet A is gemonteer soos op die sketse getoon. Magneet C en B hang


aan ’n ligte toutjie. Magneet A stoot magneet C af en trek magneet B aan.
TK
T
-T
ut
or

Bepaal die pool van magneet B (X) indien magneet C die Noordpool
aandui. (2)
se

4.4 Magneet C se toutjie breek en die magneet val en breek in twee soos
aangedui:
N
nt

Teken die diagram oor en dui die pole aan, asook die resulterende
magneetveld. (4)
ru

4.5.1 Noem ’n gebruik van magneetvelde. (1)


m
4.5.2 Noem ’n natuurverskynsel wat as gevolg van die aarde se magneetvelde
ontstaan. (1)
[12]

Tutor : Theuns Kruger Page 4 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 5
Diagramme A, B, C en D hieronder stel vier metaalstawe voor.

A Ysterstaaf en 'n magneet

B Ysterstaaf, maar nie n magneet nie

C Sinkstaaf
TK

D Mengsel van koper en nikkel

5.1 Verduidelik die konsep van ‘n MAGNEETVELD. (2)


T

5.2 Skets die magneetveld lyne rondom staaf A. (3)

5.3 Beide stawe A en B is van yster gemaak. Verduidelik kortliks, deur na die
-T

rangskikking van magnetiese domeine te verwys, waarom A ‘n magneet


is, maar B nie. (2)

5.4 Sal staaf A die volgende stawe aantrek?


ut

7.4.1 Staaf C. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)


7.4.2 Staaf D. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
or

5.5 Die aarde se magneetveld word hoofsaaklik vir navigasie gebruik. Gee
TWEE voorbeelde van verskynsels wat deur die aarde se magneetveld [13]
se
beïnvloed word. (2)
nt

VRAAG 6
Die aarde word teen die negatiewe effekte van die son beskerm deur ’n magneet-
veld. Daar bestaan ook ’n gravitasieveld rondom die aarde.
ru

61 Definieer ’n magneetveld. (2)


6.2 Teken die volgende staafmagnete oor en voltooi die magneetveldpatroon wat
m

rondom die magnete bestaan.

(4)
6.3 Daar bestaan ook ’n gravitasieveld rondom die aarde. Noem twee verskille tussen
die gravitasieveld en die magnetiese veld. (4)
[10]

Tutor : Theuns Kruger Page 5 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

VRAAG 7
7.1 Definieer ’n magneetveld. (2)
7.2 Teken die volgende staafmagnete oor en voltooi die magneetveldpatroon wat
rondom die magnete bestaan.

S N S N

(4)
7.3 Verduidelik wat ’n ferromagnetiese stof is. (2)
TK
[8]

VRAAG 8
T
(Begin op ‘n nuwe bladsy)
8.1 Definieer die term magnetiese veld. (2)
-T
8.2 Skets die magneetveld patroon rondom die enkele staafmagneet. (3)
8.3 Wanneer spykers opgetel word met die noordpool van ‘n staafmagneet
beweeg die spykers in ‘n regop posisie. Wat sal die polariteit van die
ut
boonste punt van die spyker wees, ‘n Noordpool of ‘n Suidpool? (1)
8.4 Verduidelik waarom die spyker terugval na die oppervlakte wanneer
or
die magneet verder weg beweeg word? (2)
[8]
se

VRAAG 9

9.1 Definieer magneetveld. (2)


nt

9.2 Gee die algemene term vir stowwe wat deur magnete aangetrek word (1)
ru

9.3 Die diagram hieronder toon die magneetveld-patroon van twee identiese
staafmagnete met ente AB en CD.
m

Tutor : Theuns Kruger Page 6 of 7


Graad 10 Fisiese Wetenskap TKT - Tutorsentrum Hersiening 2021

9.3.1 Watter belangrike inligting oor die polariteite van B en C kan uit die
diagram verkry word? (1)
9.3.2 ‘n Klein stukkie magnetiese stof word by die punt X, presies in die
middel van die rangskikking geplaas. Sal die stof beweeg? Skryf
slegs JA of NEE neer. (1)

‘n Klein kompas word by die punt Y geplaas. Die noordpool van die kompas wys
WEG van D af.
9.3.3 Wys die veldlyne wat RONDOM staafmagneet CD getoon word van
C na D, of van D na C? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
TK

9.4 Gee ‘n rede waarom die aarde se magneetveld vir ons belangrik is. (1)
[8]
T

NB!!! - Onthou
-T
ut
or
se
nt
ru
m

Tutor : Theuns Kruger Page 7 of 7

You might also like