Gr4 Klein Gim Skryfbehoedtes

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Baie welkom in gr. 4!

Mag 2022 ‘n baie genotvolle en leersame jaar wees….

Sien die jaar as ‘n uitdaging en geniet elke oomblik!

Benodigdhede vir gr. 4:

* ‘n Dik , rooi lêer (rugkant ongeveer 6 cm)

* Huiswerkboekie (met datums)

* Potloodsakkie/”space case”

* HB potlood/”pacer”, lang liniaal (mm en cm gemerk), pritt

* Uitveër, skêr, skerpmaker

* Inkleurpotlode (enige – nie koki’s), “highlighter”

* 10 A4 plastieksakkies

* Eenvoudige tweetalige woordeboek

* Plastiek vir oortrek van boeke

* “Flip file” (10 bladsye) vir korrespondensie, ens.

* 1 bottel handreiniger + 2 groot handdoekrolle

* Eng. Home Lang.: 10 sakkie “flip file”

Geniet die vakansie en sien jou


19 Januarie 222!!
Gimmie-groete
Juff. Taleta Schreuder, Marlene Steyn, Juline vd Merwe en
Phia Jana Ackermann

You might also like